Kommentaar

'n Brief aan die redakteur van Pieter-Dirk Uys

Reusedwerg 2015-06-18 Gelukkig word jou draaiboek vir jou elke dag "opgevoer" of uigeleef. Soos die Ingelse sal sê, die manne "just change feet" uit hul monde. Die moeilikheid is ons kan almal oor die stront wat aangevang word lag, maar wanneer is dit nie meer snaaks nie? Ek

Onderhoud: Wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015

Johannes Comestor 2015-06-18 Dan Sleigh is 'n man en 'n geskiedkundige en 'n skrywer uit een stuk. Na sy polities inkorrekte Mathilda-boek het ek gedink NB-uitgewers sou nie weer iets van hom publiseer nie. Maar hy skryf so goed dat die alternatief van nie-publikasie nie bestaan het

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

Reusedwerg 2015-06-18 Jaco, gelukkig het ek of niemand wat ek ken 'n kristalbal om in die toekoms mee in te kyk nie. Die Russe en Amerikaners het al by vorige geleenthede die swaarde laat ritsel maar ek dink dis maar 'n magsvertoon. Ek sien dat Putin nou aangekondig het dat hu

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Angus 2015-06-18 Beste Kobus Nêrens het ek gepraat van taalvaardigheid nie, maar oor taalvermoë. Taalvermoë lê in die onderbou van taal, en by alle mense is dit volmaak. Taalvaardigheid het meer te make met die bobou van taal, wat gebrekkig kan wees. Daar is ook

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

Cobus van Zyl 2015-06-17 Duidelik baie goed nagevors - moet bieg dat ek heeltemal saamstem met die analise. In die SA-omgewing gaan party mense die gapings sien as geleenthede en 'n entrepreneursvergoeding verdien terwyl ander net met klaagliedere na die verlede kan verlang wat,

Foto's: Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie 2015

Johan Pretorius 2015-06-17 Hi Naomi, hierdie is n toets vir die nuwe komentaar sisteem. Dit moet nog translate word maar ek toets of dit werk op die oomblik.

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

jaco fourie 2015-06-17 Reusedwerg Jy het 'n paar onderwerpe hierbo geraak. Mbt Oekraïne. Die land behoort nie aan Rusland nie, maar aan sy eie bevolking. Die skeuring onderling het plaasgevind agv 'n ongrondwetlike verdrywing van 'n demokraties gekose president,wat hoofsaakl

'n Brief aan die redakteur van Pieter-Dirk Uys

Angus 2015-06-17 Wil jy nou meer? Ek het nooit geweet Pieter-Dirk Uys het 'n redakteur nie.

Vir Dirk Rigter

Angus 2015-06-17 Beste Jan Jy slaan die spyker op die kop. Kaaps is streng gesproke nie 'n variant van Afrikaans nie. Dis eintlik andersom: Afrikaans is 'n variant van Kaaps. Toe Jan van Riebeeck in 1652 aan die Kaap geland het, moes die inheemse volkere, die Boesman

Antwoord vir Angus

Angus 2015-06-16 Beste Jan Dankie dat jy my vrae beantwoord het; nou weet en verstaan ek, behalwe natuurlik as jy onlogies redeneer, of sal ek sê, gorrel? Kaaps, wat jy mengeltaal en swak Afrikaans noem, is nie deur jou bestudeer en nagevors nie. Wat jy daarvan sê, is

Vir Dirk Rigter

Jan Rap 2015-06-16 Dirk Eienaardige opmerking van jou hierbo dat ek nou uiteindelik die lig sou sien. Wat ook al jou bedoeling daarmee is, een ding is darem seker; ons is dit eens; jy sien nie dinge anders as ek nie. Dus, jy stem saam dat wat hulle 'Kaaps' noem is gebrek

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

lucas viljoen 2015-06-16 Die realisme in ons land word baie goed beskryf Ek sal egter graag die onderwys wil uitlig tov die disfunksionaliteit van 1000e skole, die afskaal van die standaard van onderrig en die demoniese rewolusionêre mag van Sadu wat vooruitgang in die onderwys

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

Reusedwerg 2015-06-15 Jaco goeie geskrif van jou. As ek dit reg het "behoort" die Oekraïne nie aan Rusland nie. Dit is 'n geskil waaroor ek my glad nie kan uitlaat nie, maar soos jy dit tereg sê, die Weste vroetel en konkel in daardie geweste. Die VSA en sy meelopers is die

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

Chris 2015-06-15 Moenie worrie nie Pietman, die Afrikaner-lente is aan die gebeur. Jy's net 'n bietjie te blind om dit raak te sien ...

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

Theo Winter 2015-06-15 "Die armes word relatief gesproke armer en diegene met ’n opportunistiese of entrepreneursgees vind geleenthede vir persoonlike welvaart." Dit is belangrik om te onthou dat relatiewe armoede anders is as absolute armoede. In SA het die absolute lewe

Vir Dirk Rigter oor sy brief aan my maar veral aan Angus gister

Jan Rap 2015-06-15 Dirk Ek neem jou nie kwalik dat jy my nie glo nie; ek sou ook nie as ek jy was nie. Die feit bly egter bestaan dat geradbraakte Afrikaans nie regverdigbaar is omdat Jan Rap nie ordentlike Afrikaans kan praat nie. Wys jou nou net die invloed van Engels

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-15 Angus, Ek het nie gesê die taal-'big bang' teorie is joue nie, maar jy onderskryf dit. Daar is geen bewys dat taalvaardigheid van die mens die resultaat van 'n mutasie is nie. Absoluut geen sodanige bewys nie. Maar daar is veel eerder aanduidings dat m

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Angus 2015-06-15 Beste Kobus, Jy sleep God darem nou aan die hare hier in. Natuurlik gebeur dinge ook plotseling met mutasies, en mutasies is deel van evolusie. Buitendien is die bigbangteorie van taal nie myne soos jy wil voorgee nie. Groete, Angus

Taal en die geen wat nie wil werk nie

trienie 2015-06-15 Sjoe. Interessant.

Vir Dirk Rigter oor sy brief aan my maar veral aan Angus gister

Angus 2015-06-15 Beste Jan, Afrikaans is weer swak Nederlands, want dis deurspek met Maleis-Portugese, Engelse, Franse, Duitse, Zulu, Hottentotse en Portugese woorde. Buitendien verontagsaam dit die grammatika- en spelreëls. Groete, Angus

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-15 Daar sê jy dit nou self, Angus ... dit is onbetwisbaar. Taal begin met 'n sogenaamde 'big bang' by die mens? Natuurlik, want dit is presies toe God die mens - werklike mens, nie die dier uit 'n vorige skepping wat amper so lyk nie - met die verhewe kwali

’n Bloederige stukkie lap

Jan Rap 2015-06-14 Thomas Ek verbaas my telkens vir jou hoë dunk van vandag se kennis. Ons weet nog niks swaer; dit vat aardlinge maande om iets mars toe te stuur. Hoeveel kennis moet nog ontbloot/ingesamel word voor ons binne 'n paar minute by Alpha Centauri kan uitkom

Enkele opmerkings oor Thomas se siening dat nie almal heeltyd bedrieg kan word nie

Jan Rap 2015-06-14 Thomas Ek is verbaas jy sê jy het geen missie om godsdiens uit te roei nie want jy dweep met ateïsme omtrent net so erg as 'n kommersiële prediker met godsdiens. Om nie jou kleinkinders aan 'die indoktrinasie' van godsdiens te wil blootstel nie is so

’n Bloederige stukkie lap

F C Boot 2015-06-14 Beste Thomas Jy sê:"As Christene eerlik wil wees moet hulle erken dat maagde wat swanger word, diere wat praat en mense wat uit die dood opstaan, in die lig van ons huidige kennis van die wetenskap, totaal belaglik is." Jy slaan die spyker op sy kop as

Antwoord vir Angus

Angus 2015-06-14 Beste Jan Nee, ek sê nie dis 'n beskuldiging as jy omgee vir Engelse woorde in Afrikaans nie, of as jy kla oor die moedertaalstorie nie, of al die ander waarna jy so "onskuldig pleitend" rondtas nie. Lees weer wat ek geskryf het, en ek haal aan uit my

Enkele opmerkings oor Thomas se siening dat nie almal heeltyd bedrieg kan word nie

Jan Rap 2015-06-13 Dirk My eerste paragraaf is nie so irrelevant nie; Thomas beweer jy kan nie die hele tyd almal bedrieg nie maar die toestand in die land spreek die teendeel. Beduidend is ook die feit dat jy weer huil oor ek nou volgens jou kla. Implisiet is my gemor en

Vir KdK

jaco fourie 2015-06-13 Chris Die lang Hallottejoffe-skakel handel oor Israel se siening mbt argeologie en die herbegrawing van menslike oorskotte deur argeologie gesteur. Hoe pas dit in met die onderwerp hierbo? Ek het seker iets gemis?

Vir KdK

jaco fourie 2015-06-13 Chris Lees die volle objektiewe verweer van Rene Salm deur Kyle Butt: "It is a well-known truth that 'absence of evidence' does not provide 'evidence of absence.' All it would take to refute Salm on this important point is simply to find evidence of a

Yeoville: Jesus was a makwerekwere

francois williams 2015-06-13 Hahahaha!! Fokken goed!! Het jy nog van daai Chinese witblits oor? Ek sal nog bring volgende keer!

Gys de Villiers: "'n Afrikaner alien of extraordinary ability ..."

Johannes Comestor 2015-06-13 Ek maak herhaaldelik beswaar teen Bettina Wyngaard se Afrikaans, wat met onnodige Engelse woorde deurspek is en my aanstoot gee, maar my kommentaar word nie gepubliseer nie. Dubbele standaarde is egter in die mode. Dalk word die volgende dus geplaas. De V

Die merkwaardige nalatenskap van Jan die Gewer

Johannes Comestor 2015-06-13 Die Universiteit Stellenbosch en by name sy rektor, Wim de Villiers, het tydens die herdenking van Jannie Marais se dood (30 Mei) geen poging aangewend om hom te verbind tot Marais se stigtingsvoorwaarde dat Afrikaans nie 'n mindere plek as Engels aan die

Vir KdK

F C Boot 2015-06-12 Vir die wat belangstel. Probeer om van die volgende skakels te aktiveer as jy meer oor die plekkie wil leer: http://www.nazareth-en.custodia.org/default.asp?id=6240 http://www.uhl.ac/en/projects/nazareth-village-project/nazareth-village-excavations

Antwoord vir Angus

Angus 2015-06-12 Beste Jan Jy antwoord juis nie op my argumente nie; jy gorrel so al in die rondte om hulle. Natuurlik het jy my daarvan beskuldig dat ek όf swak lees όf onderduims is, en jy weet dit goed, maar nou tas jy kastig so al in die rondte om. So vermy jy di

Vir Dirk Rigter oor sy brief aan my maar veral aan Angus gister

Dirk Rigter 2015-06-12 Jan Rap, Ek het jou uitgevang met jou "tangensiaal". Niemand gaan jou verskoning glo nie. Jy het dit doelbewus gedoen en toe "vergeet" jy om jou swak Afrikaans te verduidelik. Jy is onder die invloed ... van Engels my brother ... Sies vir jou.

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Jan Rap 2015-06-12 Baie baie interessant

Depressie – ’n gat in die hart

Reusedwerg 2015-06-12 Trienie ek stem heelhartig met jou saam. Soos 'n vriend van my altyd sê: "You are born wet and cold and it gets worse." Die lewe is beslis nie vir sissies nie. Gelukkig het ek 'n Anker in die lewe. Ek persoonlik dink vir die Gelowige is die aanslae van d

Gys de Villiers: "'n Afrikaner alien of extraordinary ability ..."

Anita de Kock 2015-06-12 Skitterende onderhoud

Vir KdK

jaco fourie 2015-06-12 Chris Regstelling op die laaste paragraaf van my respons hierbo. "Indien 30 tot 50 jaar nC geskryf, kon die skrywers tydgenote van Jesus gewees het," moet lees "30 tot 50 jare na die dood van Jesus"

Vir KdK

jaco fourie 2015-06-11 Chris Dankie weereens vir jou respons. Werkdruk in hierdie week se yskoue het veroorsaak dat ek nie in diepte jou voor die naweek sal kan beantwoord nie. Dankie ook vir die hallottejoffe skakel. Ek het dit oopgemaak en toe ek sien hoe lank dit is, beslu

Skryf – ’n kettinglose kettingreaksie?

Johannes Comestor 2015-06-11 Alle skrywers is nie buitestanders nie. Ons kan ook nie alles kwytraak wat ons wil nie. Byvoorbeeld, deesdae is allerhande woorde "rassisties". Dit is nie 'n geval van "optel" as iets raakgesien of waargeneem word nie. Nie "in erns" nie; liewer "ernstig".
Top