Kommentaar

Het Jan Marais Nationale Fonds: 100-jarige viering op 30 Mei 2015

francois verster 2015-07-10 Mnr Comestor, is jy moedswillig of wat? As dit so belangrik is vir jou, was jy by die boekbekendstelling? Dan sou jy gehoor het dat niemand uitgesluit word nie, maar op voorwaarde dat Afrikaners OOK begunstig word in trans-kulturele skenkings. En dat Jann

Springbokafrigters vervolg ...

F C Boot 2015-07-10 Nie 'n slegte poging nie maar daar loop 'n paar vleuels en senters rond wat nie om jou span se agterspelers maar sommer oor hul gaan hardloop en hulle is nie noodwendig All Blacks nie. Dan kort jy ook 'n paar slotte wat hul man kan staan.

Griekse tragedie

Reusedwerg 2015-07-10 George jou kommentaar is insiggewend. Ek weet nie of ek onwetend iets gerook of gesnuif het nie maar ek is glad nie onrustig oor die ekonomie nie. Ek gaan probeer om my stelling te regverdig. As jy na die Beurs kyk. Ek praat onder korreksie dat ongeveer 9

Waarheen nou met die kerk?

Tomas Floyd 2015-07-10 Ag ja! Die wonderwerke, bonatuurlike genesings, bevryding van demone en ander primitiewe versinsels waarvan die Bybel praat is ongelukkig 'n werklikheid. Ek het dit ervaar.

Dunner woordeboeke

F C Boot 2015-07-10 Jy verkies dus 'n mens sonder gevoelens,sonder emosies,sonder al die menslike karaktertrekke wat mens mens maak?

Die komplekse skepping

Flip Raath 2015-07-09 Kobus de Klerk. Wie het dan die malaria-parasiet geskep en hoekom?

Griekse tragedie

George Bekker 2015-07-09 Ten spyte daarvan dat salaristrekkers weet dat jy jou inkomste vir 'n tyd met sê 5% of 10% kan oorskrei maar verplig is om dit mettertyd weer in te haal deur onder jou inkomste te leef, het Griekse regerings uitgegee asof dit nie waar is nie. Nadat hulle

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

F C Boot 2015-07-09 Beste Chris Steenkamp Ons het ons bestaan te danke aan die samevoeging van 'n manlike sperma-sel en 'n vroulike eier-sel. Dit is egter nie in Maria die geval nie, binne in haar vind die 'skepping' van Jesus se biologiese liggaam plaas. So word die twee

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

CM 2015-07-09 Kinderspeletjies: Raai, raai, riepa.

Taal en die geen wat nie werk nie

Angus 2015-07-09 Die onderwerp is die FOX2P-geen

Volwaardige natuurverskynsel

Angus 2015-07-09 Wie is diegene?

Toegewing

Angus 2015-07-09 Wie is jou jou?

Dunner woordeboeke

Angus 2015-07-09 Jy is dus 'n voorstander vir 'n Big Brother wat sekere woorde wil verban? Watter apparaat stel jy voor wat sal help met die afluisterproses? Dink jy dit sal die mens se persoonlikheid verander? Sal mense mekaar nie meer haat as die woord "haat" verban

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Angus 2015-07-09 Beste Kobus, Foeitog, ja! Ek het so gedink. Vir jou is die twee sinne sinoniem. Jy sal beslis moet teruggaan skool toe, maar ek wonder of dit van enige nut sal wees. Een ding is darem seker. Jy volg die Bybel se voorskrifte letterlik na: jy het beslis n

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Chris Steenkamp 2015-07-09 Hi, Annatjie, ek stem in vele opsigte met jou saam in wat jy hierbo geskryf het, ek wil egter net soort van 'n lansie breek vir Sakkie, want hoewel ek nie vir Sakkie ken nie en hom nog nooit ontmoet het nie, glo ek nie dat hy sou beweer dat die nuwe hemel

Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners

Ilze 2015-07-09 Dit is 'n lekker-lees artikel met insig. Dit is 'n artikel wat ek vir my Pa en seuns kan gee om te lees, en almal sal dit kan geniet en kop knik. Dankie.

De Villiers se rugby-comeback

Reusedwerg 2015-07-09 Pieter, die rugbydinge in ons land raak nou soos die goewerment. Daar’s een mannetjie wat ek glad nie vertrou nie en dit is daardie Jurie Roux knaap. Ek ken nie die mannetjie nie maar hy is ver te voor op die wa. Ek wonder of die man al ooit aan 'n bal

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Kallie 2015-07-09 Teenstrydighede in die "christendom" is enorm maar meeste lesers kies om dit eerder te vermy as om daaroor te debateer en die kern daarvan bloot te lê. Dieselfde kan ook gesê word van ander geloofsgroepe. Daar is egter baie nugter denkende mense wat on

Met die son as wysgeer

Karike 2015-07-09 Wowie!

Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners

Fred Strauss 2015-07-08 Wonderlike insig en vertolking van ons dilemma! Dankie vir jou unieke manier van deel!

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Chris Steenkamp 2015-07-08 CM, het jy nog nooit 'bewus geraak' van dinge waarvan jou normale sintuie jou nie van in kennis gestel het nie?

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Chris Steenkamp 2015-07-08 FC Boot, die Seun van God wat hier op aarde bekend gestaan het as Jesus, die Christus, se vleeslike liggaam het uit dieselfde selle bestaan as jou en my liggame en het ook verouder met die jare en het ook 'gesterf' toe sy liggaam afgebreek is aan die krui

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Annatjie Kruger 2015-07-08 Duidelik het Sakkie Spangenberg of nie die Bybel gelees of nie die Bybel in 'n taal wat hy kan verstaan gelees nie. As 'n wedergebore volgeling van Christus gebruik ek die Bybel as my rigtingwyser. In Genesis word die skepping van die wêreld verduidelik.

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Marina Otto 2015-07-08 Die ou manier van preek het nie gewerk nie en al die moontlike boeke en planne wat hierbo genoem is sal ook nie werk nie.Mense is moeg om na mensreëls en -wette te luister.Wat mense wil hê is om die liefde van Jesus en die Vaderhart van God te hoor in d

Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners

Schalk van Wyk 2015-07-08 Baie interessante artikel. Ek sou ook graag wou weet watter invloed die digitale media op die kreatiewe denke van die digitale immigrante het.

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Piet 2015-07-08 Die aarde soos ons dit tans ken, is volgens dié teologie ’n “gevalle aarde”. Dis besmet met die gevolg van die sondeval. Hoe weet Christene dit? Want dood kom ook in die natuur voor! Probeer dalk die antwoord vind in Genesis 3:17! Of is die verkla

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Chris Steenkamp 2015-07-08 Hi, Cathy, ek stem heelhartig met jou saam en hou van die vrae wat jy vra, maar het ook 'n goeie begrip van wat Sakkie tydens sy onderhoud met Jean gesê het, want ek is juis van mening dat die Skepper sy Seun, Jesus Christus na die aarde toe gestuur het

Twee vriende

n 2015-07-08 Toets2015.07.08B

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-07-08 Jy lees maar weer bra oppervlakkig. Wat ek sê jy het gesê, is eintlik maar dieselfde ding. Ses van die een en halfdosyn van die ander ... maar as jy nie weet wat 'n halfdosyn is nie, sal jy mos reageer soos wat jy wel doen. Maar ons sien in die evolus

Met die son as wysgeer

Jannie 2015-07-08 Laat my terugdink aan Biedouw 2001 ... Jy skubaduik nie dalk nie? Ek sal graag 'n duikverslag van jou wil lees. :)

Taal en die geen wat nie wil werk nie

F C Boot 2015-07-08 De Klerk Jy ignoreer my plasing van 29Junie. Dus plaas ek dit hier. De Klerk Jy skryf baie maar eintlik sê jy niks wat betrekking op die onderwerp het. Jy praat van sekulêre kennis sonder dat jy die begrip omskryf of enigsins verduidelik. Gaan lees

Akademici in Afrikaans

Johannes Comestor 2015-07-08 'n Uitstekende en tydige artikel. Die enigste ander plek waar soortgelyke voorbrand vir Afrikaans as akademiese taal gemaak word, is Praag; veral sommige van Leon Lemmer se rubrieke. Een van die groot misteries is waarom Afrikaansdosente hulle nie verwerd

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Flip Raath 2015-07-08 Die mens is die enigste lewende organisme in die ganse heelal, wat sover ons weet, deur middel van sy verstand die kosmos moontlik kan verklaar, die oorsprong daarvan (oerknal) asook die oorsprong van lewe en sy misterie sal kan ontsluit. Die mens en sy

Retensiereg en die Beechcraft 90

frikkie viljoen 2015-07-07 Ek het ’n voertuig wat in ’n ongeluk was by iemand gekoop. Ek het vir die voertuig R38 000 betaal . Ek het die bedrag oor 3 maande betaal . Toe ek klaar betaal het kon hy nie vir my die voertuig se papiere gee nie. Hy het vir my gevra om geduldig te w

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Cathy Kotze 2015-07-07 Soms wonder ek hoeveel hierdie quasi nuwe hervormers werklik van tradisionele Godsdiens af weet. Waar kom Spangenberg hieraan: “Aangesien die huidige aarde moet vergaan, kwel die ekologiese krisis min Christene. Van hulle vra: Waarom moet ons moeite

Met die son as wysgeer

Lauren Stander 2015-07-07 Almal vergeet waaroor die lewe werklik gaan. Dankie vir die herhinnering dat ons moet lewe

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "’n Broekskeur bruilof"

Lauren Stander 2015-07-07 Baie baie snaaks. Elmarie het baie talent.

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Angus 2015-07-07 Beste Kobus, Natuurlik het ek jou uitgevang dat jy dinge verdraai. Sit jou brilletjie op, en dan lees ons saam. Soek jou reaksie hierbo van 2015-06-19 wat jy om 09:36 gepos het, en myne van 2015-06-18 wat ek om 10:42 gestuur het. Ek het geskryf: “T

Rugby en respekte vir SA Afrigter?

Jan Rap 2015-07-07 Ek sal in my noppies wees as Vrystaat die koppie vat. Almal is seker verneukers maar die Engelse is baie, baie, BAIE groter verneukers as die Duitsers.
Top