Angus2015-05-26Beste Jan,
Vergeet tog maar van jou flouerige “taalreël” wat jy probeer invoer, nl. dat ʼn Afrikaanssprekende wat ʼn vreemde woord gebruik, juis die taal (Engels) “magtig” moet wees vanwaar die woord kom. Dit kan so wees, maar dit is nie altyd n
Dirk Rigter2015-05-25Reusedwerg,
Die mees suiwere? Besig jou taal sommer op die suiwerste manier. Stadig maar met die taalpurisme as jy nie eers hierdie basiese taalgebruik reg kan toepas nie. Suiwer, suiwerder, suiwerste, dis hoe dit is.
En dan wil jy bepaal wie in RSG
Et12015-05-25Reusedwerg,
Ek voel nes jy oor die saak. Daar is nog enkele programme op RSG waarna ek luister. Gelukkig vang ek nou 'n beter stasie op met behulp van 'n versterker.
Groete,
Et1
George Bekker2015-05-25Sue, jou brief verdien 'n antwoord van iemand met diepe insig. Al waarvoor ek tans kans sien is om kortliks iets oor depressie te skryf. Eerstens as die weer dit enigsins toelaat moet 'n mens die son op jou skoon vel voel vir minstens 20 minute elke dag,
Johannes Comestor2015-05-25Dit is bedroewend dat die voorsitster van die Afrikaanse Taalraad begaan is oor histories benadeelde inheemse tale, histories benadeelde Afrikaanssprekendes en oor meertaligheid, met geen woord van veroordeling van die blatante diskriminasie wat teen blan
Jaco Fourie2015-05-23Duitswester
Dankie vir jou respons
Jy het nie my vraag beantwoord nie, nl: "Wat is jou geloof?" Die enigste rede vir hierdie vraag is om jou binne 'n gegewe raamwerk te kan bepaal wanneer jy kritiek lewer oor ander gelowe.
Mbt tot jou vraag aan my, nl
Michiel Heyns2015-05-23Ah well, here we have that annual debunking-the-FLF piece again, largely indistinguishable from its predecessors, once again homing in on the indisputable fact that Franschhoek is an expensive and twee little town -- in this respect indistinguishable fro
Jan Odendaal2015-05-23Johan Botha slaan die spyker op die kop.
Die onlangse Wes-Kaapse Sinode was my 3de Sinode en na baie jare as kerkraadslid en aktiewe lidmaat van die NG-kerk is dit duidelik dat hierdie kerk nuut sal moet dink aangaande die opleiding van sy predikant
Koos Pauw2015-05-23Inderdaad George Bekker! Na die lees van die artikel verstaan ek - dom soos ek is - vir die eerste keer die sin daarvan dat mense hulleself "Boere-Afrikaners" noem. Die artikel vul gedeeltelik 'n leemte in "Vroom of Regverdig" en die twee saam is 'n waard
Kobus de Klerk2015-05-23Chris,
Jy onthou nie reg nie.
Mens hoef ook nie al Ehrman se snert te lees om te begryp hoe sy kop werk nie, maar een ding is verseker, selfs hy besef dat die Jesus werklikheid is - sy selfdesepsie het dus darem perke tot 'n geringe mate, terwyl joue g
Kobus de Klerk2015-05-23Chris,
Interessant dog tragies komies hoe jy as spiritueel-blinde vir my, die Spiritueel siende, vertel hoe ek in goed vasloop... terwyl jy net eintlik op my probeer projekteer wat jy ervaar, met jou gebeur, maar nie die detail besef of verstaan nie wa
Anthony Wilson2015-05-23Dankie Heindrich vir ʼn puik resensie! Ek dink ALLE Suid-Afrikaners MOET “In our own skins” lees want dit praat immers hier van die egte Suid-Afrikaners – voor die wit klomp Masala kom soek het en die nader klomp met hulle stamme hiernatoe geloop he
Johannes Comestor2015-05-22Le Cordeur praat die situasie en die ANC goed. Dit is 'n waarheid soos 'n koei dat die regering teen veral blankes diskrimineer en veral swartes bevoordeel. JC Steyn noem bv "slegs 2% van die wit studente en 4% van die bruin studente kry beurse" (Ons gaan
Johannes Comestor2015-05-22Ek ken Richard van der Ross as 'n fyn beskaafde en Westersgeorienteerde mens. Hy het hom waarskynlik opsetlik van lof vir onbetaamlike, misdadige gedrag weerhou. Daarom verwys hy nie na bv die Trojaanse Perd-voorval nie, want dit was nie "niksvermoedende"
Johannes Comestor2015-05-22By hierdie fees het dit gegaan om letterkunde, taal, lees en boeke. Dit sal verblydend wees as kommentaar eerder daarop konsentreer en nie op kleur/ras, geslag en ander politieke insinuasies nie.
philip2015-05-22Waarom is die "vark van die verhaal", Pumps for Africa, nie aanspreeklik gehou vir Spilhaus se verliese nie? Laat my dink aan die mense wat eiendomme oor en oor verkoop en wegloop met wins.
Jan Rap2015-05-22Ek stem saam, die redes vir taalvermenging is legio, byvoorbeeld onder andere, luiheid,
gebrek aan taaltrots, minderwaardigheidskompleks - migreer na ander taalgroep want jy beskou hulle hoër as jou eie mense, moedswilligheid,waningeligtheid (breinspoel
Duitswester2015-05-22Dag Jaco
Ja, ek is nie 'n christen nie, nee ek is nie 'n ateïs nie. Jou vraag of ek Joods is gestel asof dit ondenkbaar is, kan jy vertel hoekom? En nee, ek is nie van die "British Israelites" nie.
Groete
Duitswester
Angus2015-05-21Die redes waarom taalvermenging plaasvind, is legio. Een is egter onontbeerlik en dit is dat tale geografies naas mekaar bestaan, vermeng sal raak. Die rede hiervoor is dat taal universeel is. Linguiste bestudeer nou taal aan die hand van enige taal of ta
Chris Dippenaar2015-05-21As ek reg onthou, het jy aangehaal uit 'n onderhoud met Ehrman sonder om sy boeke te lees. Uit Deismann het jy eers "ekstensief" aangehaal nadat ek jou uitgevang het.
Jaco Fourie2015-05-21Duitsweser
Net nuuskierig.
Jy kom anti-Christelik voor, tog nie as ateïs nie. Jy is seersekerlik nie Joods nie, of is jy?
Is jy miskien lid van die British Israelites, 'n sekte wat glo dat sekere westerse volke die verlore stamme van Israel
Angus2015-05-20Beste Jan,
Aan jou skrywe kan ek agterkom dat jy nog nie baie oor taal gedink het nie. Afrikaans, ja, maar nie oor taal nie.
Dis jou mening dat iemand slegs ʼn mengeltaal sal verstaan, indien hy taal X en taal Y magtig is. Kom ons beskou hierdie “meni
Kobus de Klerk2015-05-20Chris,
Maria se bevrugting as maagd het niks te make met fisieke vaginale penetrasie soos deur 'n fisieke man nie - God het nie dit nodig om lewe te skep nie. Mense wel, maar hulle is nie God nie, hulle is God se skepsels en is juis fisiek so geskep vi
Kobus de Klerk2015-05-20Chris,
Jy insinueer ek het nog nie Deismann en Ehrman gelees nie, wyl ek vir jou ekstensief aangehaal het uit hul werke. Smaak my jy kan werklik nie verstaan wat mens sê nie. Jy verstaan so min van wat ek sê soos jy van hulle verstaan - glad nie.
Dirk Rigter2015-05-20Beste Angus,
Jan Rap sê mengeltaal is 'n onding. Ek wonder hoe dink hy het Afrikaans ontstaan. Eendag lank, lank gelede het 'n klomp wit mense besluit: Vandag los ons Hollands en van vandag af praat ons suiwer Afrikaans ...?
En dan wonder ek ook of
Heindrich Wyngaard2015-05-18*Regstelling: Die Trojaanse Perd-voorval het, inderwaarheid, op 15 Oktober 1985 plaasgevind. (Verwys: Hein Willemse en Hans Pienaar se "Die Trojaanse Perd" - onderhoude oor die 1985-noodtoestand in die Kaap).
Michele Meyer2015-05-18Baie dankie vir die voorreg dat my werkie geplaas is. Groot waardering vir hierdie platform. My naam is per ongeluk met 'n ekstra 'l' gespel by my gedig op die blad. - Ons vra verskoning vir die ekstra 'l', dis reggestel.