F C Boot2015-05-11Beste Jaco
Dink jou regter mense wat ingelig is gaan val vir jou woorde wat soos kaf in die wind wegwaai ?
Toe daar ’n berig was op Netwerk 24 onder die opskrif “NG-kerk sal moet waag anders gaan ons moet toemaak was ek een van die vele wat kommenta
Ben Raubenheimer2015-05-10Het jy ook die argumente vir die ANC-onderdrukker gestuur en vir die ANC-lite en vir die Vryheidsfront Plus en ook vir ander Afrikaner-organisasies?
Chris Dippenaar2015-05-09Kobus, wat jy dan eintlik probeer argumenteer is dat windbestuiwing nie seks is nie. Of dat God se semen/DNA, dit wat hom die pappa maak van Jesus, wonderbaarlik geplant is in Maria deur 'n spokie. Al hierdie bokspronge van jou kom nog glad nie uit by die
Jao Fourie2015-05-08Dirk
Dankie vir jou respons.
Derhalwe stel ek voor dat jy FEITLIKE voorleggings maak, en nie net wild skiet met subjektiewe aannames soos hierbo nie.
Jy het ooglopend nie die skakel hierbo gelees, anders sou dit vir jou duidelik wees dat waar jy my b
George Bekker2015-05-08Miskien klink my nota kras maar dis geregverdig. Wat my pla is dat daar skynbaar geen verskil tussen Jones se benadering en die van 'n absolute materialis of ateïs is nie. Hy begin deur in die eerste sin na “geassisteerde selfmoord” te verwys. “Lik
Duitswester2015-05-08Ek probeer maar net help Jaco. Jy weet hoe die ouens aan jou kant van die draad dink en voel, ek probeer jou maar net beduie hoe die ouens aan die normale (lees ander) kant van die draad se feite lyk.
Cheers
Duitswester
Jaco Fourie2015-05-07VIR ONS LESERS
Dat daar ’n persepsie onder SêNet-skrywers is dat FC met beide die Bybel, sowel as ewolusie verward is; dat hy oneerlik wil voorkom in sekere dele; dat hy God vanuit die Bybel aanhaal waar dit hom pas en sekere dele verwerp waar dit hom
Chris D2015-05-07FC, die ewe skielike erkenning van Jesus deur Jode/Israelis het baie meer te doen met politiek en geld as met een of ander teologiese rede. As jy 'n klein bietjie nader gaan kyk na baie van hierdie groepe, Joods en Christen, sal jy gou-gou agterkom dat hu
Jaco Fourie2015-05-07Duitswester
Pleks van die gedurige venynige tussenwerpsels, debatteer die onderwerp, dan het jy moontliks iets konstruktiefs om by te dra.
Eben2015-05-07Pienk vark-eend? Wat 'n uitnodiging om verder te lees! Nee, eerder 'n reis wat jy stadig en aandagtig moet aanpak. Die balans van die gedig roep beelde op wat eers vir jou sê "asseblief" (reikend) en dan nog boonop oop (teken van ontvanklikheid en nie-ag
Dirk Rigter2015-05-07Jaco,
Jou stelling dat hierdie godsdienstige leiers "sterk insette" het in die Republiekeinse party is vergesog. Gay-regte is goed gevestig in die VSA en dié verstoktes het weinig indien énige invloed in hierdie liberale samelewing.
Ook in SA is g
F C Boot2015-05-07Beste Lesers
Dit is tyd om Jaco se leuens vir eens en vir altyd te ontmasker, want ek het hom genoeg tou gegee om homself mee op te hang wat hy inderdaad nou gedoen het.
Kyk nou net na die leuens wat die mannetjie getrou aan die taktiek van die vader va
F C Boot2015-05-06Daar is om verstaanbare redes baie mense wat die bestaan van Jesus in twyfel trek en hom eerder as 'n denkbeeldige figuur uit die pen van verbeeldingryke mense beskryf.
Dit is tog opmerklik dat die Jode nie Jesus se bestaan ontken nie maar dat hy soos ve
Jaco Fourie2015-05-06FC Boot
Ek skryf: Het die Bybel nooit bestaan nie, was daar nie ’n enkele Christen-sekte vandag nie. Jy antwoord "DIT IS ABSOLUUT NONSENS …” dan wei jy uit oor die oerknal as jou sogenaamde bewys dat Christene sou bestaan het selfs sonder die Bybel
Kobus de Klerk2015-05-06Chris,
Jou insigloosheid is absoluut verstommend. Dit is nie as belediging bedoel nie, maar dit is bloot 'n feit.
Volgens jou moet die Heilige Gees 'n fisieke Wese wees wat met Maria fisieke omgang sou moes hê om die swangerskap te bewerkstellig. Dit d
Engela Geyer2015-05-06Wat 'n oorweldigende lewensprestasie! Wanneer kry Breyten Breytenbach uiteindelik die Nobelprys? Mag ons altyd waardige lesers en kunskykers wees.
Baie dankie
Erika Terblanche.
Reusedwerg2015-05-06Ek is nie naby sy ouderdom nie. Ek het hom al betrap as een van die dogters in die nabyheid is, is hy half "beteuterd" , maar laat daar 'n ander vroumens verbystap is daar ewe skielik 'n huppel in die stap.
Jaco Fourie2015-05-05CM
Hierdie skakel voldoen aan jou stelling hierbo:
In Iran, waar godsdiens bepaal wat se kleredrag jy moet dra, watter haarstyl verbode is, tatoeëring van satan, mans hulle ooghare uitpluk ’n sonde is, om deur die staat en moskee dienooreenkomstig ge
Angus2015-05-05Beste Jan
Jy het my vir ʼn oomblik laat skrik; ek dag ek het ʼn maand lank geslaap, (amper soos ʼn Rip van Winkel) toe jy verwys na ʼn brief van 23 deser. Gelukkig het ek die almanak byderhand wat bevestig dat dit vandag 5 Mei 2015 is, en nie dalk 25 o
Varkspek2015-05-05Ek was verlede maand in die hospitaal vir 'n volledige knievervanging aan regterkant. Het die nag daar geslaap, die volgende oggend sê ek vir die sjirurg ek sukkel om my longe oop te kry. (Ek kry ook asma en emfiseem.) Net daar en dan kanselleer hy die o
F C Boot2015-05-05Beste Jaco
Jy is so deurmekaar en verstaan geen snars van wat ek jou aan die verstand probeer bring nie.
Kyk nou wat se nonsens jy praat. Jy sê: “1. Die Bybel is die BRON (oorsprong) van al die duisende Christen-denominasies. Het die Bybel nooit be