Kommentaar

Rhodes moes val: Gedagtes oor dekolonisering en swart historiese agentskap

Engela Geyer 2015-04-28 'n Voetnotatjie tot my kommentaar: natuurlik ook VIVA die groot Frantz Fanon! Ek is ook baie bly dat Desmond Painter die woord 'ras' in aanhalingstekens gebruik - wat selde die geval is. Hoewel die begrip 'ras' geen wetenskaplike grondslag het nie

Soos 'n mossie

Angus 2015-04-28 Dit is onteenseglik nie 'n mens nie? So 'n nie-kwadraat maak my deurmekaar. Wat van: Dit is beslis nie 'n mens nie; of miskien: Dit is onteenseglik 'n spook?

Rhodes moes val: Gedagtes oor dekolonisering en swart historiese agentskap

Engela Geyer 2015-04-28 Sielsverfrissend - veels geluk en baie dankie, Desmond Painter. Een van die beste, nee, die allerbeste artikel ooit in Afrikaans! Ek hoop van harte dat dit wyd gelees en bespreek sal word. En dat die prystoekennings nie sal uitbly nie. Met sulke skrywers/

Skole-navrae

Esther Erasmus 2015-04-28 Goeie dag Ek is op soek na vrae en bespreking oor Die potlooddief en die engel. Sal dit wardeer as iemand kan help. Baie dankie.

Oor die maagdelike geboorte

Angus 2015-04-28 Chris Dippenaar het nou mos vir ons die probleem opgelos. Daar was nie 'n maagdelike geboorte nie; God is die knapie se pappa. Soos ander gode tevore, het hy ook maar jong vleisies hier op aarde kom soek.

Vaselinetjie – ’n stukkie realiteit vir die siel

Tinkie 2015-04-28 ... 'n ander stukkie realiteit vir die siel. Destyds is ek deur 'n boekklub gevra om die boek te lees en my mening te lig. Want, ek was self 'n kinderhuiskind. In kort - dit is jammer dat die belangrikste verhoudings wat in kinderhuise bestaan nie in d

Gays - dis mos "old hat" volgens Dirk Rigter

FC Boot 2015-04-28 Arme Jaco Was jy regtig op universiteit om eers vir dominee te swot? Lyk my nie so nie, want het jy dan nie geleer dat die fondament van die Israeliete se godsdiens Een- God-Een-wet-Een-moraliteit is nie? In die moraliteit is daar nie plek vir jou onn

Maagdelike moeders van gode

Duitswester 2015-04-28 Vir Chris Chris daar is werklik baie materiaal oor astroteologie beskikbaar, ek het 'n paar boeke en my laaste is "Christianity before Christ" deur Kersey Graves. Daar is ook legio opstelle op die internet oor die onderwerp. Ek weet daar is teenstrydi

Maagdelike moeders van gode

Duitswester 2015-04-28 Vir Thomas Thomas ek gaan nie probeer om G-d te beskryf nie, ek kan nie. Ek weet vas dat Hy nooit ontstaan het nie, Hy was vir ewig in die verlede daar en is vir ewig in die toekoms daar.

Yeoville: Jesus was a makwerekwere

Estelle Bester 2015-04-28 Fanie, jou aanbieding van die realiteit van Jozi, Yeoville en die makwerekekweres, is so raak en lekker. Hou so aan.

Skaamteloos

Angus 2015-04-28 Alles in evolusie kan eksperimenteel en deur navorsing getoets word. So kan dit gebeur dat die evolusieteorie bevestig, verander, of verkeerd bewys word. Wat maak ons nou met bome en slang wat praat en ribbebene wat in mooi vrouens verander? Ons mag d

Homofobia = homoseksuele selfhaat

Chris Dippenaar 2015-04-28 Hello Jaco Ek weet nie of ek heeltemal saamstem met jou voorbeeld van "weersin" (die gastehuis) en dat daar geen manier is dat hulle as homofobies beskou kan word nie. Wanneer jy 'n besigheid vir die publiek oopmaak op 'n perseel, is daar 'n ooreenkoms

Yeoville: Jesus was a makwerekwere

Gerald 2015-04-27 Interessante woonbuurt! Lekker gelees dankie.

Uitslag: Posisies van Galileaanse mane vir Kobus

Panda 2015-04-27 Dit wil voorkom of die gegrawery van Kobus waarteen George en ek hom gewaarsku het, sy tol geëis het en hy toegeval is onder in die gat.

Die xenofobiese geweld wat Suid-Afrika teister

Francois Verster 2015-04-27 In reaksie op Pieter Haasbroek se stellings, die volgende: die konsep van vreemdelingehaat is natuurlik so oud soos die mensdom, toe familiegroepe stamgroepe geword het en die onderskeid tussen "ons" en "hulle" ontwikkel het. Jean Auel se "The Clan of the

Kommentaar op Angus se kommentaar tov Mengeltaal

Angus 2015-04-26 Beste Jan Rap, Jou walvis-analogie hou nie water nie, (soos jy sal sê). Taalpuriste het geen organisasie waaraan hulle behoort nie; hulle funksioneer sommer so op hulle eie. In par 2 hierbo, trouens in al jou skrywes, is dit duidelik dat jy twee sake

Die Kaapse kerk en die Boereoorlog

George Bekker 2015-04-25 In die titel van die artikel word die woord “Boereoorlog” gebruik terwyl die formele benamings Anglo-Boereoorlog / Suid-Afrikaanse Oorlog ook in die teks voorkom. Stem met die ou Boerekrygers saam dat die informele benaming “Engelse Oorlog” moet w

Is alle verwysings na erfenis nou taboe?

George Bekker 2015-04-25 “Mens meet mense (en beskawings) immers nie aan hoe laag hulle gedaal het nie, maar aan die hoogtes wat hulle bereik het.” Volgens hierdie maatstaf het die vorige regering uitstekend gevaar met sy verdraagsaamheid teenoor 'n koloniale mag wat duisende

Kern van die probleem

George Bekker 2015-04-24 Probleemoplossing verg harde werk oor 'n lang tyd. Dis makliker en lekkerder om te praat.

Maagdelike moeders van gode

Angus 2015-04-24 Beste Duitswester, Jou huiswerk het jy bepaald goed gedoen, en net soos jy, het ek ook geen probleem daarmee wat mense glo nie. Hulle moet my net nie forseer om soos hulle te glo nie. In die wêreld van die mitologie geld ander wette as in ons wê

WOORDtroFEE-wenners van 2015 aangekondig

Noel mcdonald 2015-04-24 Hi should Saartjie - the new director of the festival - be allowed to enter????

Die Kaapse kerk en die Boereoorlog

Meyer de Kock 2015-04-24 Van die predikante in die Kaapprovinsies is uit hul dorpe verwyder en as "undesirables" beskou a.g.v. hul simpatieke houding teenoor die Vrystaatse en Transvaalse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog. So bv. is ds. W.P. de Villiers van Carnarvon saam met

'n Afrikaanse universiteit: wat sou Jakes Gerwel gesê het?

Elkin Weits 2015-04-24 Wonderlike skryfstuk Jason!

Kommentaar op Angus se kommentaar tov Mengeltaal

Jan Rap 2015-04-24 Beste Angus Ek het al duisendmaal (oukei nie heeltemal nie; 3 of 4 keer) gesê ek is nie ‘n taalpuris soos vele my al beskuldig het nie, ek is bloot bekommerd oor die duidelike agteruitgaan van Afrikaans. Ek het nog die voorbeeld gebruik dat iemand

Maagdelike moeders van gode

Chris Dippenaar 2015-04-24 Helo Duitswester Waar kom jy aan hierdie inligting? Wat van 'n verwysing of twee. As jy 'n klein bietjie moeite doen sal jy sommer gou agterkom dat jou weergawe van Griekse en Romeinse mitologie hopeloos deurmekaar is. 1. Ceres (Romeinse weergawe van G

Is Al-Qaeda regtig in Suid-Afrika bedrywig?

engemi ferreira 2015-04-23 Ai tog genade, ek sou nie graag deur so 'n ekstreem, aanvallende ondervraer wou vasgepen word nie; wat het geword van gewoon goeie maniere en onbevooroordeelde ondervraging in die voer van 'n onderhoud met 'n skrywer? Per slot van sake wil die toehoorder

Foto's: US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES word toegeken

ferdinand 2015-04-23 Die foto's is van hoogstaande gehalte. Elke persoon se prentjie vertel 'n storie, dankie Naomi.

Maagdelike moeders van gode

Thomas 2015-04-23 Duitswester Nou hoe het G_d dan ontstaan? Dit lyk my jy het 'n heilige ontsag vir dié god wat jy telkens as G_d aanspreek. Thomas

Nuwe definisies en betekenisse

Angus 2015-04-23 Beste Jan, Hier raak jy aan een van talle maniere waarop 'n lewende taal sy reikwydte vergroot, sy woordeskat uitbrei. Vergelyk maar hoe die Engelse woord "gay" ast'ware voor ons oë ook nuwe betekenis gekry het. Grammatiese, leksikale en semantiese ve

Onlogiese studierigtings

Angus 2015-04-23 Laat my mos alte veel dink aan al daai teologiese skole regoor die wêreld.

Tien vrae: Martin Steyn oor skuldig

Naomi 2015-04-23 Toets vir kommentaar.

Gays - dis mos "old hat" volgens Dirk Rigter

Jaco Fourie 2015-04-23 Chris Dankie vir jou verdere uitlig oor die onderwerp wat ek baie leersaam gevind het.

Homofobia = homoseksuele selfhaat

Jaco Fourie 2015-04-23 Duitswester Jou woede en afstootlike taalgebruik word genoteer. (En jy noem jouself 'n Christen, of was dit Israeliet!!) Ek het nie hierbo genoem dat gaywees "normaal" is nie, ook nie "eie fout" of "so gemaak" en nie "gekies" soos jy hierbo histeri

Skaamteloos

CM 2015-04-23 Reusedwerg Evolusie is nie om te glo nie. Dit is om te weet.

Kommentaar op Angus se kommentaar tov Mengeltaal

Angus 2015-04-23 Beste Jan, So van skaak gepraat, hoe verstaan jy die filosofie van die Ruy Lopez of enige ander skaakopening sonder taal? Groete, Angus

Onderhoud met Debra Meyer

Johannes Comestor 2015-04-23 Ek weet dit is in die mode, maar die ras- en geslagsgedrewe opmerkings aan die begin behoort nie in die akademie ter sake te wees nie. Ek hou ook nie van die "sogenaamde Westerse uitvindings" nie. Erken liewer die oorsprong van uitvindings (of wat ook al)

Uitbuiting

Jan Rap 2015-04-22 Verstand asook sintuie is beperk; niemand kan daarop peil trek nie.

Skaamteloos

Jan Rap 2015-04-22 Juis gate vir die wat wil weet want hulle is die mense wat nie dinge klakkeloos aanvaar nie. Jan Rap

Onlogiese studierigtings

Jan Rap 2015-04-22 . . . . . wat 'n goeie ding is (indien jy nou reg is bygesê) want studierigtings wat nie onsinnig is nie dra uiteindelik by tot bevolkingsaanwas en uiteindelik word die aarde deur mense verswelg.

Tien vrae: Jan van der Merwe oor Noord-Kaapse Dorpe

Greg Arnold 2015-04-22 Is the book published in English? Would like to obtain a copy, preferably in English but happy to purchase Afrikaans copy.
Top