Duitswester2015-04-20Ek weet nie hoekom Kobus nou juis renosterhoring by die ding insleep nie, maar nou ja, die man se ding is die man se ding. Dalk om 'n flopperige bewering 'n harde feit te maak.
Duitswester
Jan Rap2015-04-20CM, niemand weet wat evolusie is nie; hulle spekuleer nog maar ...
Daar is al heelwat vordering gemaak maar daar is nog baie gate in die storie.
Jan Rap
Jan Rap2015-04-20Ek het nie die skakel gelees nie maar wat jy sê is grootliks waar. Ek het al lankal agtergekom dat die oormatig-aggressiewes (teen homo's) later self uit die kassie klim.
Jan Rap
Jaco Fourie2015-04-20Na aanleiding van hierbo:
Twee homofobiese mans wat elk afsonderlik ‘n gay vermoor het, trou met mekaar.
http://www.queerlife.co.za/test/headlines/464-news-2015/11073-two-gay-killers-marry-each-other.html
Jaco Fourie2015-04-20Dirk
Soos reeds aan jou gesê. Jy gaan nie vir my voorskryf, hoe, wat en wat ek nie mag skryf nie, al is dit vir jou hoe vervelig, onvanpas, ens ook al. Daar sal nog vele van my pen oor die gay onderwerp voorkom.
Jy is welkom om my briewe te i
Kobus de Klerk2015-04-20Thomas hierbo se absolute snert aanmerking is tipies die reaksie wat jy van ouens kan verwag wat ook daardie soort van voorbeeld wat Frank gee, sal aanhang en dink dat dit iets beteken. As ons nou vir Thomas sou vra om enige brief of bewys te lewer van wa
Jaco Fourie2015-04-20Dirk
Jy is vinnig om na die pen te gryp en tussenwerpsels te gooi, nie net hier nie maar ook elders op die Sê, sonder om enige feite te verskaf.
Vir jou inligting, die uitvindsel van 1957 is steeds vandag in gebruik, sonder dat daar enige altenatie
Marianne de Jager2015-04-20Sjoe! Ek hóú van "Oor monnemente gepraat", daarom het ek verder gelees. Laat my dink aan die woorde van - is dit? - DF Malan: "Neem uit die verlede wat goed ... is en bou daarop die toekoms." Hoe gaan ons leer uit die goeie én uit die foute in die verl
Kobus de Klerk2015-04-19
Die probleem met hierdie soort van 'vergelyking', net soos in die geval van Russel se teepot en die spaghetti-monster, ens is dat dit eintlik glad nie 'n voorbeeld is nie. Inhoudelik is dit so onrealisties, so ver verwyderd van die realiteit en die punt
jeanette de klerk-luttig2015-04-19Aan Hanre
Ons het by die Kantoor vir Morele Leierskap karakteropvoedingprogramme ontwerp wat op die beginsels van karakteropvoeding baseer is en in skole gebruik word. Ek werk in skole in die hele land en gelukkig is baie hoofde nou bewus van di
Jan Rap2015-04-19Beste Angus
'Stry' was dalk die verkeerde woord; ek moes gesê het ons 'gesprek' of 'bespreking' oor mengeltaal. Dit beteken steeds dat ons meningsverskille gehad het maar dit sou jou nie die skrik op die lyf gejaag het nie.
Of was dit die gelee
Johannes2015-04-18Hoekom word by "dekolonisering" sekere goed dan uitgesluit? Watter dinge is dan absurd en watter nie. Die voorbeeld van die Afrikaner wat koerant lees, hy het nie nodig om ander se kultuurgoedere te minag en te verwyder nie. Dit sal nooit "bevryding" by e
Anthony Wilson2015-04-18Dankie Jason vir weereens ʼn baie insiggewende artikel maar ek dink jy sit die bal mis as jy praat van waar is die volgende Bruin leier want hulle is daar alreeds lankal en is die land vol. Kom ons dink maar aan Sisulu, die klein Sexwale-kinders wat met d
welma naude2015-04-18Elke keer wat ek iemand se bitter galbrakery oor die 'toestand' van die land lees, verwonder ek my aan die feit dat ek so heerlik leef en oral om my suksesstories hoor. Elke huis en gehuggie in ons geweste spog met 'n hopie sand en stene en iets word aan
Marie Luyt2015-04-17"Koloniale onteiening is nie beperk tot grond en minerale rykdom nie. Kolonialisme is ten diepste ’n sisteem van psigiese vervreemding: die gekoloniseerde word vervreem van sy of haar vermoë om sigself volledig as mens te definieer en te handhaaf; of o
Olie42015-04-17Stalin het op 'n stadium gesê dat 'n leuen wat genoeg oor en oor vertel word, later die waarheid word. Dit geld ook vir die bordjie wat die afgelope tyd so mildelik om Steve Hofmeyr en Sunette Bridges se nekke gehang word. Arme Christiaan het dit vir die
Marie Luyt2015-04-17Die aanname binne hierdie skrywe is dat ''transformasie'' sonder meer deur een en almal ondersteun móét word. Maar kyk wat skryf Gareth van Onselen oor die totalitêre aard van hierdie eis:"Zoom out further still and, as the backdrop, we are faced with
Antoinette2015-04-17Ja, alles voel waar wat geskryf is. Dit is dalk tog moontlik dat hierdie komplekse proses waardeur ons samelewing nou gaan te veel energie verg, energie wat vir oorlewing gebruik moet word. Dalk het die Romeine ook so gevoel na die val van die ryk.
CS2015-04-17Baie dankie vir die hulde wat jy bring aan Jakes Gerwel, een van die grootste en eerbaarste Suid-Afrikaners ooit. En vir die manier waarop jy dit bring.
Jan Deloof2015-04-17Clinton, van uit een ver Vlaanderen, dat bijna stikt onder de herdenkingen van de Groote Oorlog in 14-18, gegroet! Het is bijzonder scherp bekeken, en heel goed dat je opkomt voor de herinnering. Hopelijk klinkt je roep luid genoeg om velen wakker te sc
Thomas2015-04-17Frank,
Die oom het nie spirituele intelligensie gehad nie!
Kosie die Kabouter, ons resident spiritueel intelligente glo dan selfs dat die aarde plat is en dat mense en dinosourusse snoesig saam op Noag se ark geleef het. Siestog.
Thomas
George Bekker2015-04-17Dankie Jan vir jou reaksie, nou verstaan ons mekaar goed. Nee, ek “skryf nie tussen die lyne nie.” What you see is what jou get! Sorry dat ek nou Engels skryf – wys net weer hoe die koloniale erfenis ons almal bedinges het.
Die verwysing na UCT-
F C Boot2015-04-17Arme Jaco
Ontsenu sê jy- siestog - nee jy lewe in 'n gekkeparadys, want jy besef nie die gevare van jou lewenswyse nie.
www.health24.com/.../HIV.../HIV-rife-among-gay-men-2012072...
Jaco luister nou mooi en hou op met jou volstruistaktiek.Ons
Angus2015-04-172015-04-17 @11:03
Toe was hy darem nie so 'n korrelkop oom nie.
Hier by ons op SêNet is daar 'n korrelkop oom wat al die omstanders sal probeer oortuig dat die hok leeg is, en dit wat hulle sien, net ligstippeltjies en parallaksfoute is.
Reusedwerg2015-04-17Jan ek het toevallig ook na die program begin kyk totdat groot Piet sy verkyning gemaak het. Natuurlik sal die knaap politiek insleep. Soos op verskeie vlakke van die ekonomie waar die manne sukses behaal sal alles met die termyn voor 94 vergelyk word. As
Dirk Rigter2015-04-17Jaco,
Al wat 'n mens eintlik hierop kan sê is dat ons in 2015 leef, nie in 1957 nie. Jy maak die volgende stelling: "In ’n vorige brief het ek genoem, die onbewustelike blik na verbygaande “straight” aantreklike mans en mooi vroue is ‘n wegge
Dirk Rigter2015-04-17Beste Leser van Jan Rap se briewe,
Kerneels Breytenbach, een van Afrikaans se beste woordsmede, skryf onlangs (16 Maart) in 'n resensie hier op LitNet oor Danie Botha se boek, Die helder dae, die volgende: "En tog kan mens maar begin soek na ’n gese
Kobus de Klerk2015-04-17Boot,
Aaa, nee wat, dit is mos veel eerder 'n geval dat jy nie weet wat om te antwoord nie. Duidelik... en jou skakel (wat jy mos al tevore geplaas het ook) wat absoluut niks tot die gesprek en die oplossing van die probleem bydra nie, demonstreer dit.
Dirk Rigter2015-04-17Jaco,
Ek het nogal gewonder, maar nou wéét ek: Jy verstaan nie wat "old hat" beteken nie. Dit beteken gewoonweg dat 'n onderwerp afgesaag, derms-uitgeryg, vervelig, ens is. So laat ek dit maar in plein Afrikaans vir jou uitspel: Jou onnodige insleep
Angus2015-04-16Beste Jan,
Ek sien jy gebruik die woord stry dikwels in jou lang betoog hierbo, en dit is wat my gesprek met jou hoofsaaklik is: ʼn onproduktiewe gestryery oor ʼn sak gras. Ek stel tog nie belang in ʼn sak gras nie.
Waarin ek wel in belang stel, i
F C Boot2015-04-16Beste Kobus
Jou kommentaar is so pateties, dit verdien nie 'n antwoord nie.
Vir ander lesers wat hierdie storie gevolg het hier is die jongste nuus vanaf http://hubblesite.org/newscenter/archive/releases/solar system/jupiter/2015/09/full/
Thomas2015-04-16Panda
Ek kan maar net sê: touché.
Jy het met jou uitdaging en deur hierdie skrywe onse Kosie finaal ontbloot vir die wetenskaplike analfabeet wat hy is. Dis altyd lekker om jou skrywes te lees en te sien hoe keurig jy met die wetenskap omgaan. S