Kommentaar

Weer vir Angus steeds oor mengeltaal

Angus 2015-04-07 Beste Jan, Par. 1 Jy sê daar is net beteuterde mense, en hulle is nie Afrikaners nie. Wie is dan die sg beteuterde mense? En waarom beskou jy hulle as beteuterd? So, jy stem saam, taal behoort aan almal. Mag Pietie maar sê: Haai, ouens, ek het m

Jammer, Sjeherazade

Sybrandus 2015-04-07 Jammer, Marita, maar 'n paar van jou opmerkings hierbo is bloot verkeerd, hoewel 'n klomp daarvan helaas baie realisties klink. As iemand wat af-en-toe in Katar (met 'n K) woon en werk, is die land duidelik meer verlig as 'n klompie van die buurstate (maa

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Kobus de Klerk 2015-04-07 Angus, Jy weet nie jy is in die hoek nie? Die hoek waarin jy jou bevind saam met die ander wat nie vrae wil vra nie (bang vir die antwoorde?) is dit - julle kan juis nie bewys dat daar nie parallaksfout of dergelike optiese illusies insluip wanneer jul

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Kobus de Klerk 2015-04-07 Angus, Dankie vir die rympie, maar dit bewys nie jou teorieë nie. Eenvoudiger 'oë' en organismes wat nie kompleks is nie, is eenvoudig nie instaat tot die werkverrigting van die komplekse organisme nie. Dit was egter wel geskik vir die beperkte do

Regstaat

CM 2015-04-07 Angus Dit is waar dat dit fiksie is.

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Kobus de Klerk 2015-04-07 Thomas, Jy dwaal steeds heeltemal af. Jy kan eenvoudig maar blykbaar nie insien waaroor die gesprek gaan nie. Hoe meer snedig en katterig jy raak, hoe duideliker is dit - jy het geen idee hoe om die probleem op te los nie - want daar is vir julle nie s

Mistieke teologie dalk die kerk se reddingsboei

sam pienaar 2015-04-06 Ek is gegrond in die dogma en so opgevoed. In my studies vir 'n meestersgraad in Bybelse Spiritualiteit aan die UFS ondef Prof Pieter G R de Villiers, kruis my dogmatiese denke met die Mistiek en word ek aangegryp deur die wonderlike wat ek ervaar. Onder

Brief vir Angus oor mengeltaal

Angus 2015-04-06 Beste Jan Rap, Ek sal ook, soos jy, per paragraaf beantwoord. Par. 1. Eintlik is dit jý wat verkeerd lees. Ek betwis nie jou betekenis wat jy heg aan diepsporetrappers nie. Ek het beweer dat jou probleem is, jy dink dat Afrikaans net vir die elit

Holruggeryde goeters

Jan Rap 2015-04-06 Belangrike inligting: Hoewel my kommentaar hierbo reg onder Dirk Rigter s'n verskyn is dit kommentaar op Helmien se skrywe, nie Dirk Rigter s'n nie. Terloops, Dirk wat so kategories gestel het dat daar nie so iets soos ras is nie, skuld my nog 'n antw

Regstaat

Angus 2015-04-06 Fiksie het sy eie waarheid.

'n Voorstel vir Panda en Thomas

Kobus de Klerk 2015-04-06 Thomas is steeds sy ou irrelevante self met daardie inhoudlose holklinkende blerts. Panda, Kom nou, jy onderskat mense se intelligensie. Die SALT teleskoop is 'n tamaaie struktuur met 'n 11 meter diameter deursnee samegestelde spieël teleskoop

Die poort deur die berge

Althea Scholtz 2015-04-06 Elma, roerend mooi! Jy inspireer my!

'n Voorstel vir Panda en Thomas

Raed-na-Gael 2015-04-06 Ek sien die laerskool "wetenskap" onnie is alweer besig. AE = astronomiese eenhede...? teenoor astronomiese eenheid. AE = die afstand tussen die aarde en die son. En daarmee word die afstande tussen ander planete van mekaar aangedui. Bv.d

Brief vir Angus oor mengeltaal

Dirk Rigter 2015-04-06 Beste Angus, Daar sê Jan dit wraggies self in sy skrywe hierbo: "Al verskil is ek kan my gedagtes min of meer in taal omsit om met ‘n ander mens te kommunikeer." Met ander woorde, taal orden sy denke! Hy gee dus toe dat denke deur middel van taal

NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman

Daan Delport 2015-04-06 Wat van iets vir vanjaar na 2016? Hierdie inligting is post mortem.

'n Voorstel vir Panda en Thomas

Panda 2015-04-06 Dirk, Ek het tydens ’n besoek van my aan SALT vir die sterrekundige daar gevra hoe Jupiter deur dié teleskoop lyk en die antwoord was dat Jupiter te naby is om met SALT tyd daarop te verkwis. SALT word hoofsaaklik aangewend om voorwerpe dieper in d

Also Sprach Dirk Rigter

Angus 2015-04-06 Beste Jan Rap, (en hierdie keer maak ek seker dis Jan Rap wat ek aanspreek) Of apartheid 'n goeie of 'n slegte ding is, sou ek nie kon sê nie maar dat dit evolusionêr deur natuurlike seleksie 'n voldonge feit is, is waar. Waar die ganse mensdom op d

US Woordfees 2015: Twyfel is eie aan die Bybel

Melléta Louw 2015-04-06 Baie dankie vir soveel persoonlike eerlikheid en deurleefde ervarings, prof Van Niekerk en prof Muller. Dit bring lig in die bedompige kamers van vasgeloopte dogma ... Dit bring opnuut hoop vir die ontwikkeling van 'n egte spiritualiteit van heling en op

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Angus 2015-04-06 Beste Kobus, In watter hoek is ek nogals? Dis nie ek wat so simpel sal wees om te beweer dat Jupiter se mane sommer net ligstippels is geskep deur Kobus de Klerk se parallaksfout nie. Groete, Angus

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Panda 2015-04-06 Angus, Net so man, net so‼ En as ek sê die verskynsel word vir meer as 400 jaar 'waargeneem' dan verdraai Kobus dit netjies na '400 jaar gepropageer'. Panda

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Thomas 2015-04-06 Kobussie, Moenie so jaloers op jou maatjie Thomassie se speelgoed wees, deur te gaan Google wat dit kos nie. Naywer is 'n lelike ding wat in god's woord verbied word en pas nie by 'n onderdanige dienaar nie. Laat oom Thomas nou vir jou raad gee.

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Kobus de Klerk 2015-04-06 Panda, Lyk my jy het nog nie agtergekom nie, maar ek het dit juis teen die databasis waarop die sagtewarepakket (dit is 'n erkende alternatief vir programmatuur, Angus...) geprogrammeer is, wat nie die probleme wat ek vermeld het oplos nie, maar bloot

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Angus 2015-04-06 Beste Kobus, Soos 'n goeie Christen, maak jy maar soos alle Christene maak: hulle maak of hulle weet wat hulle nie weet nie. Hoe weet jy dis Jupiter waarna jy met jou bifokale brilletjie loer? Kan jy sien dis 'n gasagtige planeet soos jy beweer? En hoe

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Angus 2015-04-06 Beste Panda en Thomas, Sal dit nie maar beter wees om Kobus te laat glo wat hy glo nie? Hy glo dat die son, die maan en die sterre maar net ligte is, soos sy wetenskapboek, die Bybel, hom leer. Hierdie ligte is deur God gehang aan 'n soort van 'n

Vir Jaco oor sy storie

Jan Rap 2015-04-06 Jaco Soos in die verlede druk jy jou kop in die sand nadat jy jouself met jou voet in jou mond diep in 'n hoekie toegeverf het. Jou hoogdrawende definisies van pro- en reaktief is 'n rookskerm. Die feit is Afriforum het ontstaan as gevolg van Afrik

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Panda 2015-04-06 Kobus, Jy is byna in die kol met jou opmerking in die eerste paragraaf van jou kommentaar van 29 Maart, behalwe dat ek nie probeer om jou verkeerd te bewys nie. Jy het tog self by geleentheid geskryf dat jy weet waarvan jy praat en dat niemand jou nog

US Woordfees 2015: Twyfel is eie aan die Bybel

Johannes 2015-04-06 Niemand het nog ooit ontken dat ook die diepste gelowiges deur tye van twyfel gaan nie - selfs John Bunyan, van Pelgrim's Progress faam lys dit onder sy eie persoonlike versoekings. ( Muller is nie so oorspronklik nie, as wat hyself of ander oningeligtes

PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?

Danie Marais 2015-04-06 George, ek stem heelhartig met jou saam. Ons sal kyk wat ons kan doen.

PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?

Danie Marais 2015-04-06 Hallo Martin, dankie vir jou kommentaar. Ek vermoed dit was nie duidelik genoeg wat ek met "bestel" bedoel nie. As jy "bestel" sou gelykstel met "samelewing" is jou kritiek in die kol, want daar is inderdaad nog hope hardwerkende mense in ons samelewing

My taaltjie

Angus 2015-04-06 Beste George B, Idiomatiese uitdrukkings vanuit Engels is nou maar Afrikaans se voorland, want die twee tale fungeer langs mekaar in Suid-Afrika. Ek dink "tong in die kies" is alreeds ingeburger, soos bv "dis op die punt van my tong". Lg is ook ang

'n Voorstel vir Panda en Thomas

Thomas 2015-04-06 Dirk, Jy sterk nou vir Kosie in sy kwaad. Nou kan Tippex-merkies op die rekenaarskerms ook soos Jupiter se mane begin lyk. Ek verstaan Kobus is 'n ou Tippex-man! Groetnis Thomas

My taaltjie

Jan Rap 2015-04-06 Nog baie, jy moet hulle net uitwys dan dink ons almal saam daaraan. En soos jy nou aangetoon het, dis nie dat nuwe uitdrukkings vir die Engelses gesoek word nie, dis net 'n kwessie van die Afrikaanse bestaandes opdiep.

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Jaco Fourie 2015-04-06 Angus My opsomming is gemaak op die beperkte aantal bronne wat ek onlangs opgelees het, dus kan my opsomming foutief opgestel wees. Jou verwysingsraamwerk oor ewolusie is heel duidelik baie breër as wat myne ooit sal wees, dus tensy ek van my saak se

Voorspelling oor die posisies van Jupiter se Galileaanse mane vir Kobus

Kobus de Klerk 2015-04-06 Panda, Jy lag, maar ek dink dit is uit frustrasie omdat jy my nie kan weerlê of bewyse verskaf nie. Jou antwoord is uiters teleurstellend. Maar ek dink dit kan ook wees omdat jy heel uit die veld geslaan is - jy verstaan ook nie die relevansie van die

Vir Jaco oor sy storie

Jaco Fourie 2015-04-06 Jan Na al jou lang gegorrel hierbo, het jy NOG STEEDS NIE vir my gesê wat Rooi Daantjie pro-aktief doen nie, synde dit die kern is waaroor alles gaan. Mbt tot jou voorstel dat Solidariteit "re-aktief" opgetree het, herhaal ek die volgende vir jou

Antwoorde vir Angus steeds oor taal

Angus 2015-04-06 Beste Webvoet, Dit lyk my ek het Kobus op die brein. Pleks dat jy my sommer maar so stilletjies reghelp soos dit in die verlede al dikwels gebeur het. Skuus Jan, ek het bedoel, Beste Jan Rap. Groete, Angus

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Angus 2015-04-06 Beste Jaco, Daar word dikwels van 'n teorie gepraat in die wetenskap, en daarmee word bedoel dat alle navorsing daarmee ooreenstem. Die model waarop die teorie gebou is, stem ook ooreen met die eksperimente. As jy sê dit bly 'n teorie, klink dit soos

Antwoorde vir Angus steeds oor taal

Angus 2015-04-06 Beste Kobus, Ek dink jou probleem met taal is dat dit nie net vir die diepsporetrappers is nie; dit is vir almal. Almal wat Afrikaans praat, almal wie se moedertaal Afrikaans is, almal se idiolek dra by tot die geheelbeeld van die taal. Jy kan maa

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Angus 2015-04-06 Beste Kobus, Slaap, kindjie, slaap. Daar buite loop 'n skaap. 'n Skaap met witte voetjies, hy drink sy melkies soetjies. Skapie met sy witte wol, kindjie drink sy magie vol. (op die wysie soos Miemie dit altyd gesing het.) Groete, Angus

Video: Breyten Breytenbach oor die impak van die Afrikaanse skrywer

Waldemar Gouws 2015-04-03 Ek dink aan 'n gedagte van Cioran, wat van toepassing kan wees op 'n gepersonifieerde Afrikaans van nou: "To be present at one's diminution, to contemplate the reasonable edition of the hallucinated creature one has been!" Baie dankie, Breyten Breytenb
Top