Video: Deon Meyer gesels oor Ikarus

  • 1

Deon Meyer het 18 April sy jongste boek, Ikarus, by die Grande Roche Hotel in die Paarl bekendgestel. Isabeau Botha het die gesprek met hom gevoer. Die spoggeleentheid is aangebied ten bate van die Afrikaanse Taalmuseum.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top