2015-03-26Angus,
As jy dan so onderlê is in die regte, laat dit dan blyk. Of raadpleeg werklik jou vriendin en moet nie net sê dat jy so 'n vriendin het wat jy kan raadpleeg nie.
Jones is 'n leek en verstaan nie die wetenskap nie. Hy moes
Piet Beukes2015-03-26Mensig, maar ek het hierdie stuk geniet. Dis op die man af en gee herkou-gedagtes vir 'n lang tyd. Dit plaas geloof midde in vandag se omgewing. Ek vermoed dat simbole en ritueel (soos die tradisies rondom lydenstyd bv) die geloofsreis kan verryk. Dankie
Jaco Fourie2015-03-26Helmine
Lees my respons aan Jan in die volgende skakel, wat moontlik verdere antwoorde aan jou sal verskaf. Dankie.
https://www.litnet.co.za/Article/brief-antwoord-op-jaco-se-brief-van-gister
Jaco Fourie2015-03-26Jan
Ek gaan nie vele woorde en tyd mors aan jou gegorrel hierbo wat 'n geval is van "much time and words wasted about nothing".
Net die volgende observasies:
Aangesien Rooi Daantjie se rubrieke nêrens pro-aktiewe optredes vir die
Stefaan de Jager2015-03-25Dit is so dat twyfel deel is van die gelowige se bestaan. Ons ken immers ten dele en verstaan ten dele. Daar is ook die mooi lied wat ons sing "om te glo selfs deur my twyfel heen".
Tog hoef geen gelowige ooit te twyfel aan hulle seker
2015-03-25Dirk Rigter, hier's vir jou 'n grappie, nie om jou te laat lag nie maar ter illustrasie van naiwiteit, wanbegrip en poot-in-die-bek-siekte:
'n Buikspreker vertel 'n klomp dom-blondine-grappies en 'n blondine in die gehoor spring op en gil dat sy en al
2015-03-25Ek sien aan Dirk Rigter se eerste paragraaf hierbo dat die skoen netjies pas (wat Helmine se openingsparagraaf betref).
In sy tweede paragraaf, tipies van die ontkenners, regverdig hy die wreedhede waarvan Helmine praat. Ek wonder wat sy verklari
Angus2015-03-25Beste Kobus,
Ek verstaan van die wet meer as wat jy jou kan indink, en dit wat ek nie verstaan nie, vra ek vir 'n goeie vriendin van my wat 'n afgetrede regter is.
Ek verstaan dit as jy sê dat regter Jones 'n leek is, want alle reg
2015-03-25In SA is na 1994 van die 'Reënboognasie' gepraat – dink die oorsprong van die uitdrukking was by Desmond Tutu en dit het algemene aanklank gevind. Toe word Mbeki die tweede president met sy wrewel teenoor wit en klem op Africans. Versoening sal
2015-03-25Die massas soek nie versoening nie, hulle soek die totale uitwissing van die witman. Nes die Arabiere, die sg Palestyne nie vrede met Israel soek nie, hulle soek die totale uitwissing van die staat Israel.
Die witman in Afrika gaan dit nie maak nie
2015-03-25Angus, die donkie-storie is waar. 'n Ouma van my het ook van so 'n bord vertel. Daarop het gestaan: "I am a donkey". Die bord is om 'n kind se nek gehang as hy/sy 'n Afrikaanse woord gebruik het en moes gedra word totdat hy/sy dit aan 'n volgend
Reusedwerg2015-03-25Almal praat van versoening. My weergawe van versoening is dat dit plaasvind tussen mense wat mekaar geken het, twis opgetel het en weer vrede maak. Die woord versoening in die SA politieke landskap word te maklik gebruik. Ons het nie veroening nodig nie.
Reusedwerg2015-03-25Dit is 'n onderwerp waaroor ure gestoei kan word. Ek het iewers gelees, ek dink dit was Alexander die grote wat op sy sterfbed gesê het dat al sy skatte op die pad na sy graf toe gestrooi word. Sy hande moet leeg wees want dit is 'n voorbeeld dat ni
Jaco Fourie2015-03-25Angus en Kobus.
Dankie vir beide se response op my versoek. Beide response het sodanige diepte dat ek dit nie in een sitting kan absorbeer nie. Sodra ek beide deeglik verstaan, sal ek respons gee.
Dankie weereens by voorbaat.
2015-03-25Ek glo nie die spel sal tot niet gaan nie, dit word net meer en meer 'n geldmakery. Die spelers word salarisse betaal en die klubs bie teen mekaar om die beter spelers te kry. Dit gaan oor borge, hekgelde, advertensieregte en uitsaairegte. En dit trek uit
2015-03-24Angus, ja en nee.
Ja wat taalhandhawing betref maar baie paraat en energiek anderins, anders sou hulle nie diep spore getrap het nie. Hulle kan dus gesiene mense wees maar ten opsigte van die handhawing van Afrikaans is hulle beteuterd en
2015-03-24Angus,
Jy sê hierbo seleksie is nie lukraak nie. Dit beteken dit moet gerig wees om 'n spesifieke resultaat te bereik. Dit verg beplanning en intelligensie en gegewe die kompleksiteit van wat daar gebeur, Intelligensie veel groter as joue en al
2015-03-24Boot,
Jy sit met presies dieselfde probleem is Thomas. Jou webtuiste is geen weerlegging van die besware wat ek opper nie, maar jy skyn nie genoeg insigte te hê om dit in te sien nie. Ek moet sê, jy probeer darem nog. Thomas het nie e
2015-03-24Thomas,
Jy kan maar net nie sinvol redeneer nie - kyk na jou snert hierbo... 'n klomp veralgemenings en baie snedigheid sonder 'n enkele bewys, ooit. Dit is hoe ons jou ken. Bewys dat die mane hier van die aarde af sigbaar is - jy sit met die probleem
2015-03-24Angus,
Pasop, jy raak nou net so kindergatig en niksseggend soos Thomas... en jou geheue is kort - jy is die een wat Jaco en ander dinge omtrent die Dover-saak probeer wysmaak - vir die hoeveelste keer, al. Julle spog met iets waarvan julle maar min be
Raed-na-Gael2015-03-24Reusedwerg, Jy weet mos self rugby, deesdae, is nie sport nie. Dis werk.
Jy word geld betaal daarvoor.
Dit begin op skoolvlak waar die "spelertjies" met beurse en ander aansporings betaal word.
Lank gelede he
F C Boot2015-03-24Die volgende staaltjie het hom erêns op 'n Oos-Randse dorp afgespeel.
'n Bekende voorryman wat gehakkel het, het hom bloedig vererg vir sy opponent se taktiek. 'n Oud-onderwyser van my, Piet Robbertse was die dag die skeidsregter en het geduldig
Sulet Linde2015-03-24Dis maar altyd moeilik om op hierdie gesprekke te reageer met die vrees dat iemand anders jou opinie sal afmaak as snert. Ek dink nie daar is noodwendig 'n definitiewe "reg" of "verkeerd" nie. Mens kan nie God in 'n boksie sit nie. Ek
Reusedwerg2015-03-24Ek het op 'n keer 'n raat gehoor van hoe om van aambeie ontslae te raak. Jy vat 'n Nugget-politoerblikkie se deksel en gooi dit half vol met water. Jy sit dit op 'n kombuistafel neer. Jy trek jou broek af en smeer growwe sout op die aambeie. Jy hurk oor d
Angus2015-03-24Beste Jan,
Soos ek jou nou verstaan, is Afrikaanssprekendes wat diep spore getrap het, maar wat Engels praat, beteuterde mense? Daaruit lei ek af dat Engelssprekendes wat Afrikaans praat, beteuterde mense is.
Jaco Fourie2015-03-24F.C. Boot
Steeds antwoord jy nie vrae nie. Jy het steeds nie punt vir punt weerlê waarvan ek FEITLIK oor jou in my hoofbrief hierbo geskryf het nie om te doen, want jy kan nie, dus praat ek die waarheid oor jou. Jou eerste powere respons was ek i
Angus2015-03-24Jan se probleem met Afrikaans is hy wil dit laat kompeteer met Engels en dis heeltemal onmoontlik. My seun is bestuurder van 'n maatskappy met die hoofkantore in Duitsland. Sy korrespondensie met hulle is in Engels; selfs as hulle met mekaar oor die reken
Helmine le Roux2015-03-24Jaco,
Jy verkwalik Dan Roodt vir goeters wat hy in sy jeug gedoen het.
Het ons nie maar almal in ons jeugdige voortvarendheid stommiteite aangevang nie?
'n Mens behoort respek vir hom te hê omdat hy tot ander insigte gekom
Angus2015-03-23Beste Kobus,
Sommer so terloops, wat het Behe se muisvalletjie te make met die mens en die sjimpansee se chromosoomverskille? Of het ons jou nou so deurmekaar dat jy nie weet of dit miskien 'n parallaksfout is dat jy Jupiter se mane verwar met die Drak
Angus2015-03-23Beste Kobus,
Vir jou informasie, die hofsaak Tammy Kitzmiller vs Dover Area School District is die eerste saak wat Intelligent design in die United States federal courts getoets het. Die skool het in 2004 sommer besluit om Intelligent Design in die
Angus2015-03-23Beste Jaco,
Ek sien Kobus praat nou so indirek met my deur jou, daarom sal ek maar so deur jou met hom praat.Sê jy vir Kobus, ek het niks om te bewys nie, ek beskryf slegs wat alreeds deur wetenskaplikes waargeneem is. Mutasies het wel plaasgevin
2015-03-23Kobus
Jou argument is dat Jupiter se mane nie sigbaar is vanaf die aarde nie en dat dit wat ons sien optiese illusies is. Deur my uit te kryt dat ek snert praat, verleen geen bewyskrag aan jy storie nie. Die hele ding is eintlike baie eenv
F C Boot2015-03-23Beste Kobus de Klerk
Al die besware wat jy opper is reeds uit die weg geruim deur die Hubble-teleskoop. Besoek gerus http://hubblesite.org/newscenter/archive/releases/solar-system/jupiter/ om enige twyfel uit die weg te ruim.
Laat dit met jou