Kern van die probleem

  • 2

Hoekom sê politici niks aangaande die jare lange invloei van onwettige immigrante na SA nie?

 

  • 2

Kommentaar

  • George Bekker

    Probleemoplossing verg harde werk oor 'n lang tyd. Dis makliker en lekkerder om te praat.

  • Pieter, jy vra my vas. Kan ek "phone a friend"? Jy weet mos die storie, as die ding werk los jy hom mos maar totdat hy eendag breek. Daar is nie so iets soos instandhouding of aanpassings maak nie. Ons wag totdat die probleem daar is. Ons leef in 'n staat van krisisbestuur. Ek weet nie of die manne dit kan volhou nie, maar wag en sien. Dit gaan nog lekker raak hier. HKVP (hier kom vet pret) Ons gaan nog ons tanne aflag.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top