Wayde van Niekerk: Wat my altyd sal byval as sy naam genoem word
2016-11-24"So ’n paar maande gelede was daar ’n onderhoud op een van KykNET se programme ..."
Gert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes
2016-08-18"So ver my kennis strek, en hier is slim mense wat sal weet ..."
Uitwysing van rugbyspelers
2015-07-14 Ons kla gereeld dat NZ/AUS-spelers met moord wegkom in tuiswedstryde omrede hul eie derde skeidsregters hul foute oorsien en sodoende word hul ook nie benadeel om moontlik geskors te word vir ’n volgende wedstryd(e) nie. Is dit nie wat met Jannie du Plessis gebeur het Saterdag na hy vir Bakkies met die skouer geloop het […]
De Villiers se rugby-comeback
2015-07-09Oor die laaste twee maande of so, lees/sien mens die volgende in die media:
