Wayde van Niekerk: Wat my altyd sal byval as sy naam genoem word

  • 1

So ’n paar maande gelede was daar ’n onderhoud op een van KykNET se programme, ’n Afrikaanse program.

’n Afrikaanse persoon het in Afrikaans ’n onderhoud gevoer in die sitkamer van die Van Niekerk-tuiste, onderhoude is gevoer met die trotse familielede wat almal Afrikaans gepraat het, duidelik hul huistaal.

En toe daar met Wayde van Niekerk gepraat word, toe gooi hy die Engels.

Hoeveel keer het ons dit  nie al aangehoor nie.

 Pieter

 

  • 1

Kommentaar

  • Dit is mos "grênd" om Ingels te praat. Dit maak nie saak hoe jy dit praat nie solank jy "traai". Dit is om van te kots. Dit is mos die 12e amptelike taal, swak Ingels.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top