Kommentaar

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Angus 2015-03-17 Beste Jan, Jy is die enigste een wat kan sê hoe jy dink. Ek kan dit nie vir jou doen nie. Jy het beweer dat jou denke sonder taal is, toe het ek maar net gewonder hoe dink jy oor bv die toekoms van Afrikaans sonder taal wat daar in jou gedagtes r

Uitdagings en probleme

2015-03-17 Soos om die bottel te breek sonder om die wyn te stort. Sal maar knetter reken ek. Die dinge pla my gelukkig nie meer nie, ek onthou dit sonder stres van jare gelede, voor ek Australië toe uitgewyk het. Nou is ek afgetree op die pragtige eiland Tasma

Die kreasionis se twak oor evolusie

F C Boot 2015-03-17 Beste Kobus de Klerk Dit is tyd dat jy begin bykom. Lewe het nie net op een plek op hierdie aardbol ontstaan nie en ook nie net in die see nie, maar ook op land. Nou moet jy mooi luister en jou nonsens laat staan. Daar is 'n onderlinge verwantskap t

Nkandla is ‘n haring . . .

Reusedwerg 2015-03-17 Jan, o ja ek het vergeet. Ek is ook moerig oor die gestelery. Ek is egter meer moerig vir die vorige regering se gestelery. Dit was op 'n baie slimmer en sluwer manier gedoen. Die huidige manne word uitgevang, die vorige bendelede is nog los op die hoewe.

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

Reusedwerg 2015-03-17 As ek die optrede van die menslike ras gade slaan, is ek nie verbaas dat daar sprake is van "reversed evolution" nie.

Uitdagings en probleme

2015-03-17 Het gedink die trappe van vergelyking is moeilikheid, probleem en uitdaging. Jan, jou groepering van probleme en uitdagings gaan nie regtig deug nie. Ek sou sê die ou regering het probleme gehad wat intussen kwaai vererger het en gevolglik uitdaging

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-17 Beste Kobus, (re jou skrywe aan FC Boot)   Jy gaan ook maar voort om ook nie evolusie te verstaan nie. "Veranderinge" is ook evolusie. Dit is hierdie klein veranderinkies wat lei tot die "volskaalse evolusie" waarvan jy praat, o

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-17 Beste Kobus, Dis waar, ek verstaan nie. Ek verstaan nie onsin nie, en die onlogiese is bokant my vuurmaakplek. Ek verstaan nie die onlogiese redenasies van die Christen nie, en dit lyk my, die Christen verstaan dit ook nie. Die Christen is iemand wat m

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Dirk Rigter 2015-03-17 Beste Angus,   Baie dankie vir hierdie inligting. Dis so eenvoudig, maar duidelik uiteengesit, selfs 'n biologie-analfabeet soos ek kan dit verstaan.    Groetnis.   Dirk

Die Babelse verwarring van FC Boot

Jaco Fourie 2015-03-17 F.C. Boot Jy laat my lag.  Jy verwerp meerendeels die Bybel as 'n geloofsboek, en dan het jy die vermetelheid hierbo om die volgende te sê:- "(die Bybel) is 'n geloofsboek waarin die Skepper se groot verlossingsplan bekend gest

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-17 Kobus   Dis duidelik dat jy n wetenskaplikle analfabeet is. Jy besef baie duidelik nie dat jy met elke skrywe 'n groter krater van jouself maak nie.   Ek gaan een laaste maal vir jou die eenvoudige beginsel herhaal. Jy moet bewys wat jy bewe

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-17 Angus, Johannesburg is geleë op 'n hoogliggende binnelandse plato wat so ongeveer 1,753 meter bo seespieël is - baie hoog inderdaad. Ek dink net Mexico City is hoër, as ek dit nie mis het nie. Die twee torings wat ek vermeld is die hoogs

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-17 Angus, Wys vir ons jou berekening asseblief - en vermeld ook die topografiese gegewens waarop jy dit baseer. Dalk het jy opgelet,maar die Drakensberg is 'n tamaai lange bergreeks. Maar jy bewys nog steeds nie dat jy die bergreeks sal kan sien, selfs

Raaisels ens

2015-03-17 1. Murphy's law 2.Die wet van gelyke verspreiding, 'n "hangover" van kommunisme. 3. Sien 1. 4. Die boere deur wie se plase die pad loop kap dit af om die padgebruikers te stop om agter elke boom te kak. Die beeste vreet dit en word siek. So

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

2015-03-16 Beste Angus Definitief is daar 'n ooreenkoms; twee bene, twee arms, tien vingers en tien tone, onder andere.  Min of meer dieselfde ooreenkoms betaan ook met die rot en die geitjie, onder andere. Wat die boumateriaal betref, 'n eikehouttafel be

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-16 Ek sien nou, ek het so 'n klein berekeningsfoutjie gemaak. Om die Drakensberge te sien, moet die Brixtontoring so effens verleng word van 234 meter na 15 kilometer. Dan sal Kobus kan kyk vanaf Brixtontoring tot by Platberg by Harrismith en tot by Giant's

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

Angus 2015-03-16 Dankie, Webvoet, vir hierdie mooi foto.    Ons mense kan mos sommer die verwantskap aanvoel. Dis nie net moeders wat so 'n ou gevreetjie kan liefkry nie.  Groete Angus

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-16 Ek het berekeninge ingestuur hoe hoog die Brixtontoring moet wees om die Drakensberge daarvandaan af  te sien, maar dit lyk my dit het met beurtkrag verdwyn. Hierdie berekeninge was natuurlik gegrond op Kobus se 420 kilometer vanaf Johannesburg na di

God, taal en evolusie

Angus 2015-03-16 Beste Kobus,     Ek merk nou dat ek nog nie op jou skrywe geantwoord het nie.    Dit kan net in fiksie gebeur dat  ? mens volwasse geskep is, en onmiddellik ? volle taalvermoë het. Weer eens lees en verander jy soos

Die kreasionis se twak oor evolusie

2015-03-16 Boot, Jy is die belaglike. Die evolusioniste praat nie net van 'veranderinge' nie, hulle praat van volskaalse evolusie van 'n eenvoudige organisme wat geëvolueer het tot die ontsaglike diversiteit wat ons vandag ken. Jou probleem is maar dat jy oo

Eskom

2015-03-16 Helmine, jou bydrae is anders as die gewone en daarom welkom. Verstaan hoe jy voel maar as jy môre regtig kwaad word vir Eskom en vir hulle sleg sê in die media hoef jy nie te vrees vir 'n klop aan jou deur nie. Ek het vir Jacob al dikwels sti

Nkandla is ‘n haring . . .

2015-03-16 Jan, om met jou te stry is om teen die suidoos te poep – dit help niks nie. Nogtans, net een punt: jy skryf “die wêreld (is), ‘n entiteit wat in elk geval nie bestaan nie.” Absoluut verkeerd! “Die wêreld

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-16 Beste Louis,  As jy beweer dat die evolusieteorie 'n feëverhaal in die denke van geleerdes is, dan woon jy in 'n feëverhaal, want jy weet nie van navorsing regoor die wêreld daagliks wat die evolusieteorie ondersteun nie. Van geen

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

Thomas 2015-03-16 Angus Ek was pas in Rwanda waar ek hierdie nefies en niggies van ons van naby in die natuur beleef het. Die evolusionêre model wat jy so mooi beskryf, verskaf aan ons sulke elegante antwoorde en verklaar die verskeidenheid volledig. In teenstelli

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Angus 2015-03-16 Beste Jaco, Lyk my jy het maar jou mes in vir my,  want jy lees nie mooi wat ek skryf nie.(Ek dink dis sommer aspris.)   Ek weet wat Jan se siening van Afrikaans is: dis maar 'n duistere toekoms wat hy skilder. My siening oor Afrikaans l&ec

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

2015-03-16 Beste Angus Die beste wat 'n mens hiervan kan aflei is dat daar 'n gemeenskaplike biologiese platvorm is waarop die mens en ander primate tot stand gekom het. Ongelukkig vir die wetenskap is hierdie gemeenskaplike voorouer nooit opgespoor nie. Die m

Die Babelse verwarring van FC Boot

2015-03-16 Beste Jaco Ai tog jy ly aan  'n verstandelike verwarring. Die Bybel is nie 'n wetenskaplike handboek nie, maar 'n geloofsboek waarin die Skepper se groot verlossingsplan bekend gestel word.'n Plan wat jy omdat jy aan verstandelike verwarring ly

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

2015-03-16 Beste Angus Ek is jammer ek het jou vraag verkeerd verstaan.  Ek sal bly wees as jy my twee model-antwoorde kan gee wat aandui 1) hoe ek abstrak sou dink en 2) hoe ek nie abstrak sou dink nie. Beste Jaco Sê jy Dan Roodt is my afgod omd

Nkandla is ‘n haring . . .

Reusedwerg 2015-03-16 Jan ek verstaan jou "frustrasies" mbt die huidige regime se geldspandering. Ek is verby die stadium om my daaroor op te klits. Ons kan vet mooi nokkol daaraan doen, nie ek nie, nie jy nie of die 4miljoen bekommerde inwoners van die land nie. Kor

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-16 Thomas en Angus, Kom, wys vir my waar ek geskrywe het dat ek ooit glo aan 'n plat aarde of dat ek gesê het ek glo die son draai om die aarde. Julle twee is intellektueel baie oneerlik en kan julle sinnelose aansprake nie gestand doen nie - die ui

Die kreasionis se twak oor evolusie

F C Boot 2015-03-15 Hierdie hele debat begin nou aan die belaglike grens. Diegene wat soos Kobus de Klerk redeneer weet eenvoudig nie waarvan hul praat nie.Dit is natuurlik nonsens om te beweer dat 'n mens nie 'n Christen kan wees nie en ook kan aanvaar dat evolusie die m

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Helmine le Roux 2015-03-14 Mooi so,  Jan.  Baie netjies gestel.   Helmine le Roux

Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015

Mellet Moll 2015-03-13 Nadat ek lank gewonder het, het ek besluit die naby-foto van die hand wat skryf is van Prof Ronel Foster.

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Jaco Fourie 2015-03-13 Jan Ek is bly dat jy kans gesien het om die uitdaging oor die toekoms van Afrikaans op te neem, net jammer dat Angus nie daarvoor kans gesien het nie, aangesien dit hy is wat die oorspronklike blykbare twyfel oor die voortbestaan van Afrikaans geopper

US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?

Gideon Aggenbag 2015-03-13 Die saak is eintlik eenvoudig. Daar is geen ander God as die God van die Bybel nie. Hy het alles, sienlik en onsienlik, geskep en bestuur sy skepping na sy goeddunke. As jy nie die Bybel glo nie, glo jy ook nie in die God van die Bybel nie. As jy dan nog

Onvervangbaar

2015-03-13 Ditsem ! Sielloos ... Om die ewige lewe te kan beërwe moet die postmoderne mens dan deur sy wetenskap dit so kan bewerk dat 'n komper 'n hogere primaat se brein kan vervang en dat die cyborg-nano-biotegnologiese sintese so effektief moet ontwik

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Angus 2015-03-13 Jan Rap, Nee, ek wil nie weet hoe jy die toekoms van Afrikaans sien nie, ek weet hoe jy die toekoms van Afrikaans sien: donker, duister en aan die verdwyn. Dit gebeur met beteuterde ou taaltjies wat tot geen nut vir iemand is nie. Ek sien Afrikaan

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-13 Beste Kobus, Jy mag dit nie in soveel woorde gesê het dat die son om die aarde draai nie, maar omdat jy 'n plat-aardegelowige is, gee jy soveel te kenne. Volgens die Bybel en die plat-aardeteorie, is die son mos maar net 'n lig. Die aarde staan o

1976-2015: Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde?

Johannes Comestor 2015-03-13 Bettina Wyngaard sal makliker daarin slaag om simpatie te wek as sy Afrikaans met ontsag behandel en in 'n woordeboek die Afrikaanse woorde naslaan en gebruik pleks van die onnodige Engels in haar teks. Soos in die geval van Soweto in 1976 was die optog
Top