Kommentaar

Holruggeryde goeters

Dirk Rigter 2015-03-23 Helmine le Roux moet maar stadig oor die klippe wanneer sy andere van "gewaande hogere intelligensie" beskuldig wat ..."reeds bestaande aannames gebruik wat ek seker is hulle nie behoorlik oordink het nie..."   Klaarblyklik het

Holruggeryde goeters

2015-03-23 Helmine, dankie vir 'n goeie brief. Wil net (vergewe my!) jou laaste paragraaf effens aanvul. Dis in orde soos dit daar staan, maar verwys nie na die jongste ontwikkelings nie. Daar is nou 'n onverdraagsaamheid en selfs geweldadige neiging by die ANC (Ano

Holruggeryde goeters

Reusedwerg 2015-03-23 Ek weet nie hoe lank jy die geskrifte op die forum volg nie. Ek wil jou vriendelik dog met deernis aanspreek. Enige persoon wat nie met die meelopers, agterryers, samesweerders, gatlakeie en werfetters saamstem nie word summier as regs, verkramp agter die

Vir Angus oor ‘beteuterde taaltjies’

Jaco Fourie 2015-03-23 Helmien le Roux Dankie vir jou respons wat opreg waardeer word. Ons, dws jy, Jan en Angus en myself is almal Afrikaners en lief vir Afrikaans.  Ek is 3 tot 11 April by die KKNK soos wat ek elke jaar doen (nieteenstaande dat Steve nie daar gaan

Vuurhoutjies

Reusedwerg 2015-03-23 Dit is nou 'n toeval. Ek was Vrydag by mense waar die vier ander gerook het. Die een ou het te vertelle dat die sekere handelsmerk met die leeu op ook nou geteiken is deur die namaaksels van onderduimse vervaardigers. Hy sê dat wanneer jy die vuurho

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

F C Boot 2015-03-23 Beste Angus Die bron wat ek aangehaal het stel dit duidelik dat: "There is theoretically, however, a common ancestor that existed millions of years ago. This ancestral species does not constitute a “missing link” along a lineage b

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

2015-03-23 Jaco, Al sou Angus vir jou kon aandui dat gene-vermeerdering, duplisering asook mutasies daarvan wel kan plaasvind, wat kan veroorsaak dat 'n nuwe bruikbare funksie daaraan gegee kan word, sal hy ook moet bewys dat dit lukraak kan plaasvind. Dit is d

Antwoord vir Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Jaco Fourie 2015-03-23 Jan My mening, soos joune, rakende Afrikaans se toekoms is suiwer spekulatief. Ek is wel met jou eens waar jy sê: "Wat wel waar is, is dat Afrikaans kan verdwyn weens ‘n afname in sprekers wat weer die gevolg is van, nie Afrikaner

Vir Jaco oor Dan Roodt

Jaco Fourie 2015-03-23 Jan Jy is die een wat onlangs 'n stelling gemaak dat Rooi Daantjie so pro-aktief isdat dit eintlik pyn, 'n stelling wat van my reaksie uitgelok het. Ek vra jou, vir die soveelste maal, wat jy nog nooit kon beantwoord, nou of in die verlede nie, is o

Vir Angus oor ‘beteuterde taaltjies’

2015-03-23 Dis reg Angus, maar jy moet dit in die regte konteks lees:  Daar is Afrikaanssprekendes wat diep spore trap, manne en vroue wat leidende rolle speel in die wêreld, laat staan nog plaaslik.  Maar van hierdie einste manne en vroue is, wat di

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-23 Panda, Dit klink wel na 'n gangbare argument wat jy voorhou. Maar die aspek wat die ergste teen die argument militeer is juis die fisiese beperkings van sigbaarheid met die beskikbare toerusting waarmee dit gedoen gepoog te word. By ontleding daarva

Vuurhoutjies

2015-03-23 Helmine le Roux Vuurhoutjies maak nog altyd lig.

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-23 Thomas, hierbo het ek vir jou goeie raad gegee - ek weet dit vat lank om by jou in te sink,maar hier is dit weer - Hou op snert praat en sê vir 'n slag iets sinvol of bly gewoon stil. Jy het nog nie en kan blykbaar ook geen bydrae lewer tot die ge

Vir Angus oor ‘beteuterde taaltjies’

Angus 2015-03-22 Beste Jan, Jou siening is dus dat Afrikaans besig is om te verdwyn omdat die Afrikaansprekendes maar beteuterde wesens  is. 

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Jaco Fourie 2015-03-22 Angus Wanneer jy en Kobus julle aanbiedinge objektief, soos hierbo  voorstel, is dit die ene plesier om beide te lees.  Sodanig kan ek en ander as onkundige leke oor die onderwerp 'n breër prentjie bekom om persoonlike aannames te kan ma

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-22 Kobus,    Ek neem aan jy het ’n teleskoop, Jy het mos darem in ’n stadium so geskryf. Hier  is vir jou enkele wenke wat jou behoort te oortuig daarvan dat die ligstippeltjies wat altyd by Jupiter aanwesig is, inderdaad &nbs

Pad

Raed-na-Gael 2015-03-22 Oester ...? Ek ken nie hierdie "Oester" nie.   Wonder of iemand Oester in die oor gefluister oor seerkry of iets dergeliks.   Raed-na-Gael.

Die Babelse verwarring van FC Boot

2015-03-22 Beste Jaco Fourie Jy is ’n verlore saak.Jy het geen benul wat “Woord” van God beteken nie.Dit beteken nie dat elke woord wat in die Bybel opgeteken die woorde van God is nie. God het net die 10 gebooie geskryf en die is ook later ve

Foto's: US Woordfees 2015

Henk Bierman 2015-03-21 Voorwaar! 'n meer indrukwekkende versameling denkers, geleerdes, bekendes, onbekendes, gesaghebbendes, twyfelaars, ervarenes en onervarenes, jeugdiges en oues,  gelowiges en ongelowiges, bekeerdes en onbekeerdes, onbekeerbare bekeerdes, oortuigdes en

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Helmine le Roux 2015-03-21 Hallo Jan,   My kommentaar oor jou skilder is nie van ordentlikgeid nie.  Ek hou rêrig daarvan.   Blousyselbos.  Watter pragtige naam.  Mens loop mos jare saam met 'n plant se naam sonder om verdere ondersoek in te stel.

"Fall" by Sakhile Mngadi

alex 2015-03-21 What a beautifully written song ...

Vir Angus oor ‘beteuterde taaltjies’

Helmine le Roux 2015-03-20 Jaco,   Lees asseblief weer jou paragraaf vier.  Vandag se Afrikaner kán nie meer kontak hê met die "vorige Ingelse heerser" nie, want dié het gedooi.  Ek dink nie Afrikaans het ontstaan, gegroei en gedy as g

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

Angus 2015-03-20 Beste FC Boot, My aanname dat jy nie belang stel nie, is nie ongegrond nie. Jy sê dan self: "So die hele debat is eintlik 'n 'much ado about nothing'.    My aanname dat jy spekuleer oor die "meer as een voorvader" is oo

Sandra se laaste reis

Michael 2015-03-20 Baie mooi geskryf. Ek kon my inleef in haar gevoelens en wat sy deurgemaak het, sien wat sy gesien het en die kruie ruik.

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

2015-03-20 Angus, Ek dink jy moet vergeet van die Dover-saak. Dit kan vergelyk word met 'n landdroshofvlak-saak hier by ons (daar genoem 'district court'). Sover ons weet, het die Amerikaanse Federal Supreme Court hom nog nooit oor die saak uitgelaat nie. Wat

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

F C Boot 2015-03-20 Beste Kobus De Klerk Gratis stukkie raad vir jou. Kom 'n slag by.Het jy darem die skakels wat ek gegee het geaktiveer en gesien hoe ongelooflik mooi die skepping is? Koop vir jou 'n ordentlike teleskoop en oortuig jouself. Jy sal sien jy is die een

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Thomas 2015-03-20 Angus   Jy skryf: "Vir jou inligting, Makheke is in die binneland van Lesotho geleë, in 'n westelike rigting vanaf Giant's Castle. Daar lê twee pieke: die naaste aan Giant's Castle is Injisuthi en verder aan is Makheke. Vra my, ek w

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Angus 2015-03-20 Beste Jan, Dis daar in jou denke, maar eers as jy as die denke met taal omklee, kan ek jou help.   Jy dink aan Suid-Afrika se lelie, die Clivia. Plant hom in 'n bedding of maak van hom 'n potplant, maar moenie dat hy sonlig kry nie. (So 'n bietj

Vir Angus oor ‘beteuterde taaltjies’

Angus 2015-03-20 Beste Jan, Waarom praat mense nie meer 'n taal nie? Omdat dit nie meer nodig is om die taal te praat nie. Hy word verdring deur ander tale wat beter aanpas by omstandighede, bruikbaarder is. So 'n taal sterf uit.    Jou standpunt is: Afrika

Foto's: US Woordfees 2015

Adrie van Eeden 2015-03-20 Uitstekende foto's, veral die swart-en-wit portrette Naomi! Jy kan inskryf vir die Pullitzer, Dankie vir die visuele dokumentering van die Woordfeesprogram - so kry 'n mens ook insig in wat elders gebeur het, want 'n mens kan doodeenvoudig nie by alles ui

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-20 Die Hubble-teleskoop, daardie hoogs gesofistikeerde en uiters kragtige 2800 watt, 2,4 meter spieël-teleskoop met versterkers, wentel maar ongeveer 552 km bokant die aarde en selfs met daardie uiters kragtige teleskoop, is die detail van die aarde se

Afdoende bewysbaar

2015-03-20 CM, trek jou kop uit die sand en sê waar dwaal ek.  Of het  jy sommer gepraat omdat praat praat is?  Of reken jy die Spreuke van CM is die waarheid, die enigste waarheid en niks anders as die waarheid nie?  Mense moet dit net glo

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-20 Jy misgis jou, Angus. Wragtig, jy verstaan weereens nie wat ek sê nie. Ek sê juis dat mense nie eens die Drakensberge kan sien nie - ook nie vir Warden (waar kom jy aan Harrismith - jy het van Warden gepraat) nie, juis vanweë die afstand

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-20 Angus, As darwinisme na soveel jaar nog steeds op onbewese  - of eerder onbewysbare - teorieë moet staatmaak om staande te bly, het dit reeds gefaal. Niemand betwis die feit dat daar intra-spesifieke veranderinge plaasvind nie, maar dit, ween

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-20 Flou ligstippels, Boot!? Dit is heel waarskynlik heeltemal iets anders, waarvan daar duisende in die ruimte ronddryf, soos jy behoort te weet, wat ook lig reflekteer en verantwoordelik is vir ligstippels. Magtig, hoe meer jy skrywe, hoe meer sien mens hoe

Afdoende bewysbaar

2015-03-20 Jan Rap Dwaal rustig voort.

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

2015-03-20 Naand Helmien Dankie vir jou bemoedigende woorde oor die skilder.  Mens is maar altyd bietjie bedug en 'n klop op die skouer laat mens weer moed skep (al is dit net weens goeie maniere). Ek het nie geweet hoe Plumbago lyk nie, soek toe die Afri

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-20 Beste Kobus, My voorafgaande berekeninge was volgens JOU gegewens. Jy het beweer dat Johannesburg 1753 meter bo seespieël is en dat dit in ag geneem moet word. Soos ek verstaan het, wou jy hê dat die omgewing skielik tot seespieël moet

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Angus 2015-03-19 Beste Jaco, Ek het al oor sommiges van wat jy hier aanhaal geskryf.     Jy haal kreasioniste se geskrifte aan wat met verkeerde aannames probeer bewys dat evolusie nie moontlik was nie. Daar was al baie vervalsings wat evolusie onderst

Vir Angus oor ‘beteuterde taaltjies’

Jaco Fourie 2015-03-19 Jan Ek antwoord jou vraag aan my vanuit jou vorige brief liewers hier, aangesien baie van wat jy hierbo genoem het, deel van my antwoord sou uitgemaak het. "Sê bietjie vir my, hoekom dink jy Afrikaans gaan uiteindelik uitsterf, gegee sy
Top