2015-02-27Beste Angus
Die uitdrukking is 'soveel tale jy kan, soveel male is jy man.'
Dit geld natuurlik net by uitsondering, mense wat lief is vir tale, wat nie 'n taal HOEF te leer nie maar dit leer uit belangstelling.
In 'n multikulturele opset, soos hi
Cathy Kotze2015-02-26A rather convoluted piece by someone who is obviously still fighting the Socialist/Marxist battle against capitalism, private enterprise and the wealthy, regardless of where their wealth originated.
South Africa will be a lot better off&nbs
2015-02-26Kapitalisme is nie die probleem nie. Die nuwerwetse sosialistiese kapitalisme is wel. Want die groot maatskappye weet dat die gewone burgers besig is om in opstand te kom maar uiteindelik niks kan doen daaraan nie. Die mensdom het gewoond geraak aan pryss
Reusedwerg2015-02-26Beste Koos
Heel gawe bydrae. Ek het al in baie bekgevegte betrokke geraak oor die situasie in ons land en oor die algemeen net argumenteer omdat ek lus is. Ek het al paar ouens moerig gemaak. Selfs in my vorige lewe (bedeling) het ek al met die "s
2015-02-26Beste Oester, voel met jou maar dink tog ons moet aanhou baklei anders raak die prysverhogings nog erger. Wat die broodprys betref: ek dink die owerhede was erg dom. Hulle moes die leweransiers gestraf het met 'n verpligte verlaagde prys totdat die broodv
Reusedwerg2015-02-26Ek het ook al voorheen in 'n skrywe 'n soortgelyke aanname gemaak. Oor die ekonome wat gorrel kan mens ook lang aande om praat. Daar is drie ouens wat erg lieg. Dit is transportryers (ek het al self trok gery), ekonome en 'hydraulics mechanics'. Dan praat
Angus2015-02-26Beste Louis,
Op skool het ek 'n onderwyser gehad wat versot was op idiome (ek het ongelukkig toe Afrikaans as tweede taal geleer). Hier in my agterkop dwaal daar 'n idioom rond, iets soos: Soveel tale soveel man. Iemand sal moet help, want my idioomboe
Angus2015-02-26Beste George,
Lees gerus haar boeke, Kanzi the Ape at the brink of Human Mind, en Apes Language and Human Mind.
Sue was gedurig besig om haar bonobos doelbewus taal te leer. Kanzi was maar 'n aangenome weeskind wat toevallig by was by die leerde
2015-02-26'n Isuzu Frontier se ruitjies agter, skaars groter as 'n A4, kos R14000 elk. 'n Vriend van my kom agter daar is 'n klein duikie op sy Honda SUV se dak (jy sien hom net as jy daarvoor soek) en die kwotasie van die paneelklopper om die ou duikie uit t
Louis van Vuren2015-02-26Baie interessant, Gustaf. Ek onthou hoe ek in `n Delikteregmondeling op RAU in 1981 `n vraag oor die actio de pastu gevra is deur prof Frans Malan (later regter en appèlregter) wat as interne moderator in die mondeling opgetree het. Die dosen
Angus2015-02-26Jan, waarom lees jy nie wat ek geskryf het nie. Moenie net na die prentjies kyk nie. Of is dit nog steeds begrip wat by jou die probleem is?
Jaco Fourie2015-02-26Angus
Dankie dat jy my nuuskierigheid bevredig het. Soos die spreekwoord dit het: "Dieselfde son wat die klei hard bak, smelt die was."
Hartverskeurende persoonlike ondervindings het baie tot ateïsme gedryf, net so, vir ander we
2015-02-25Beste Angus
Hy tel dit af deur rekord te hou waarvan een is om te tel. Die twintig egter, wat hy aftel, is die oplossing van een of ander probleem verwerk en opgelos deur middel van sy brein wat hy reggekry het sonder taal want mens dink nie in '
2015-02-25George B, dit werk anders. Indien iets voorhande is en dit min of meer ewekansig is dat die uitkoms goed of sleg gaan wees, dan is die ou wat die slegte uitkoms voorspel die pessimis en die ou wat die goeie uitkoms voorspel die optimis.
Gebeur di
Louis du Plessis2015-02-25Angus en Jan ~
Boeiende gedagtes!
Friedrich Nietzsche (met soort van die geloofwaardigheid van filoloog) het natuurlik welsprekend aangevoer hoe sinsbou ons almal se denke op onbewuste wyses rig. Dit maak Pulitzerwenner Jared
2015-02-25Boot,
Staak gerus jou pogings. Wys my waar het ek gesê dat God die skepping van alles binne 24 uur dae geskep het. En daar is geen rede waarom nie, want HY is tot alles in staat. Maar dit is nie wat ek weergee nie, veral nie die eerste vier skepp
2015-02-25Angus,
Vir jou inligting - do•sent´ (-e): Persoon wat les gee aan ’n inrigting vir tersiêre onderwys: Dosente aan ’n universiteit, kollege.Odendal, F. F. (1994). Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse taal. Midrand:
Ben Biggs2015-02-25Ek deel graag met u oor die beskuldigde vraag wat Steve Mcswain op facebook vra. Hy vra; hoe kan God van die mens verwag om mekaar te vergewe terwyl Hy nie die mens kan vergewe nie maar hom in die hel wil werp? Nou; die stelling wat Steve hier maak, ma
George Bekker2015-02-25Beste Angus, jy skryf: "Sue Savage-Rumbaugh is ? navorser wat dit reggekry het om ? sjimp te leer om ? taal te verstaan, en selfs volgens sy vermoë te gebruik." Die laaste deel is nie vir my duidelik nie. Reageer hy bloot op woorde of maak
Hannes Nel2015-02-25Ek het die boek geweldig geniet. Madelein gaan nog groot name troef. Waar op dees aarde het sy geleer om deurgaans te wys eerder as om te vertel? Sy eindig elke hoofstuk op 'n spannende noot. Die hele storie is in die persektief van die hoofkarakter geskr
toef jaeger2015-02-25Volgens de door Joost Nijsen terecht bewonderde Alfred Schaffer, komen alle aspecten van Henk van Woerdens veelzijdige en verscheurde leven aan de orde. Volgens Schaffer in zijn vorige maand verschenen recensie wil je na lezing van Koning Eenoog 
2015-02-25Reusedwerg,
Danie vir jou bydrae - kort maar kragtig. Ek moet vir jou ook noem dat dit juis deur sulke gesprekke is dat mense die geleentheid kry om inligting te bekom omtrent dinge wat hul pla en wie weet, dalk iewers langs die pad effens meer duideli
2015-02-25Jaco,
Die oorgrote meerderheid navorsers is dit eens dat Moses die outeur van die pentateug is. Die kritici se kritiek word hoofsaaklik uit die weg geruim wanneer mens in gedagte hou dat Moses sekerlik een van die bekendste van God se profete is en
2015-02-25George
Ek vertrou dat ek op jou punt in die eerste gedeelte van jou paragraaf bevredigend gereageer het in my respons aan Kobus.
Mbt tot jou laaste sin is ek van mening dat hierdie verandering in siening onder die Afrikaanse kerke sedert 1994 plaasg
2015-02-25Reusedwerg
Net 'n paar opmerkings:
Enige debat oor enige onderwerp, maak nie saak hoe dit jou affronteer nie, beïnvloed die leser se denke op die een of ander manier. Bewustelik asook onbewustelike word inligting ingeneem, en deur die bet
2015-02-25Daar's hy nou Angus; dit lyk of jy stadig maar seker besig is om agter te kom dat mens nie in 'n taal dink nie. Ek het doer in die verre veskiet vir julle genoem dat diere en baba's ook dink en hulle het nie taal nie (dis mos logies). Ek hoop
2015-02-24Kobus
Binne die bestek van die Bybel, stem ek saam dat die Heilige Gees, ERKENDE Bybelboek skrywers (outeurs) geïnspireer het om namens Hom te skryf, ‘n DIREKTE kommunikasie tussen God en die mensdom met die skrywer as Sy mondstuk. Christ
Angus2015-02-24Beste Kobus,
Ek ken nie dosente nie, die onderwyskolleges hier by ons het almal toegemaak. Ek ken net lektore, en hulle doen gereeld navorsing wat hulle vak betref. Hulle is ook jaloerse mense; dink jy vir een oomblik hulle sal stilbly as hulle kan bew
F C Boot2015-02-24Beste Kobus
Nee jy verstaan evolusie verkeerd.Lewe het nie op hierdie planeet op net een plek in 'n soort van paradys ontstaan nie.Nee daar is voldoende aanduidings dat lewe nie net in die see maar ook in soetwaterpoele ontstaan het.
Wat jy doen is
Angus2015-02-24Beste Jaco,
Jy wil weet wat my 'n ateïs gemaak het? Toe ek klein was, was daar naby ons huis 'n groot ogiesdraadomheinde kamp, waar my ma met Leghorns geboer het. Daar was honderde van hulle, maar net een haantjie het na my aangehardloop gek
Angus2015-02-24Beste Jan,
As hy een, twee, drie in sy kop tel, gebruik hy interne taal; as hy hardop tel, is dit eksterne taal, en in hierdie geval gesproke taal.
Ek het gevra hoe tree hy twintig treë af as hy nie taal het nie.
En moet asse
Reusedwerg2015-02-24Ek lees die geloofsdebat nie slaafs nie. Ek weet daar is oor en weer moddergooiery en beskuldigings maar ek het al voorheen gevra. Die ongelowiges, hou asb jul opinies vir julself oor ons as gelowiges. Die ander gelowiges op die forum, weerhou julself asb
Jaco Fourie2015-02-24Angus
Dankie vir jou respons
Nee. Ek het nie van Erlo Stegen en sy sending geweet nie, dit wel nou opgelees, welke verslag van die breër Evangeliese gemeenskap nie vleiend was nie, met heelwat onreelmatighede in die sending opgespoor.
2015-02-24Beste Jaco, het jou aanbieding gelees en reageer net op een punt. Dit is so dat Christene dikwels oor sekere sake met mekaar verskil, maar as daar sprake van “kastyding” onder mekaar is, is dit uitsonderings. Elke groep is eerder met sy eie di
Jaco Fourie2015-02-24Kobus
Jou teenargument aan Angus is ewe puik en logies uiteengesit. Ek as leek, en ek glo ander in soortgelyke situasies, kan die een teenoor die ander opweeg wat vir hom persoonlik die aanvaarbaarste is, mbt tot die ontstaan van lewe. 
2015-02-24Beste Reusedwerg, dis die probleem dat die meerderheid kiesers nie die verantwoordelikheid van 'n kieser en die konsekwensies van sy optrede besef nie. Dit lyk tog of die neiging om noodwendig vir die ANC te stem effens aan die verminder is. 'n Party wat