Kommentaar

Swart sykouse

Reusedwerg 2015-03-13 Ja dit gaan sleg in 'n land as die hoere al begin vas uitgaan.

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-13 Ewe skielik is alles vir my so helder soos daglig. Jare gelede kon ek nie verstaan waarom Kobus so beserk raak en spirituele spoke doer in die verste vertes van die heelal sien ronddwaal as hy die woord parallaks sien nie. Nou kom ek agter hy is 'n ware C

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-13 Dagsê Kobus    Baie dankie vir jou antwoorde. Alle twyfel oor jou vermoë om intelligent te redeneer is nou uit weg geruim en pragtig gedemonstreer. As ons jou logika volg is alles wat ons in die hemelruim waarneem dus potensieel opt

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-12 Beste Louis,  Ek het nou al jou webverwysings deurgelees en kry niks nuuts nie. Dis alles bekende verkeerde aannames deur kreasioniste. Die "genetika" wat in die eerste een ten toon gestel word, is nie eens oorspronklik nie; dit is grote

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-12 Thomas, bewys vir ons waar ek sou gesê het die son draai om die aarde ... dan sal ons almal sien dit is jou integriteit en en betroubaarheid wat nie eens die kuberpapier werd is waarop dit verskyn nie. Jy is dus nie een om ander se integriteit te be

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-12 Thomas, Hoe kan jy bewys dat dit Jupiter se mane is wat jy sien? Sit dit vir ons uiteen, asseblief. Vertel vir ons terselfdertyd van die kontroles wat opgestel is om die teorieë daaromtrent te kontroleer. Ek betwis nie dat jy met jou teleskoop hem

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-12 Beste Jaco,  Ek sien jy het Louis se skakel, Darwin conspiracy, insiggewend gevind. Ek neem aan jy het, soos Louis, ook alles sommer so vir soetkoek opgeëet, sonder om enig iets te bevraagteken.      Daardie skakel bestaan u

US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?

2015-03-12 Dit sou soveel makliker gewees het as God sommer self vir ons die antwoord kom gee het (of gepraat het). Maar nee, God kan nie praat nie. Hy moet deur dominees en omies praat met verspotte hoedjies en silly kamerjasse. Hulle praat glo namens hom. Dit k

US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?

2015-03-12 "...Of is die sondeval ook `n metafoor?!" Sover ek weet is sonde 'n tipe boosheid wat in die mensdom voorkom omdat 'n kaal ribvrou die vrug van 'n magic boom geëet het nadat 'n pratende slang haar oortuig om dit te doen. Dit verstom m

In 'n ommesientjie weggebeitel

Angus 2015-03-12 Beste Hennie Fritz, Sjoe! ek het lanklaas so lekker gelees. Wys jou net, die mens is maar vasgevang in lewensomstandighede waaruit hy nie kan ontsnap nie.    Aan jou skrywe kan ek sien jy is net die man om my te help. Ek en my seun het

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-12 Beste Dirk, Jy het 'n  belangrike fakulteit uitgelaat: FVK Onkunde bied 'n ere BF-graad (cum laude) aan vir navorsing oor ribbebene wat seksiebene genereer, asook 'n praktiese kursus (gedruip) in maagdelike geboortes.   Groete, Angus &nbs

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-12 Beste Thomas, Al vrae wat Kobus kan en sal beantwoord is vrae uit die Heidelbergse kategismus.    Groete, Angus

Die kreasionis se twak oor evolusie

Thomas 2015-03-12 Dirk   FVK klink vir my na 'n wonderlike idee en ek wil voorstel dat die hoofkabouter hier op die Sê as rektor aangestel word - dan kan hy Interfakultêre Delusionisme as verpligte vak (alla UW by Potch) sommer invoer. Ek hoop hulle sal

Vir Dirk Rigter oor sy skrywe van 2 deser

Angus 2015-03-12 Beste Jan, Wat die gebruik van persoonlike voornaamwoorde betref, sal ek dit dus so saamvat: soms berus die vorm daarvan op natuurlike geslag, en soms op grammatiese geslag of genus.   Hoe kan jy die Hobson-broers so beledig deur te sê hul

‘n Opmerking na aanleiding van Jason Lloyd se ‘Kleurkodes’

Angus 2015-03-12 Beste Jan, Die ydellik is sommer maar 'n vaal grappie van my.   Groete, Angus

Denke en taal

Angus 2015-03-12 Beste Jan, Ek kan amper nie glo wat ek lees nie; ons is amper daar! Nog net so 'n klein regstellinkie. Dit wil my voorkom of jy met taal bedoel die hoorbare en sigbare daarvan, want jy praat van kommunikasie.  Met taal bedoel ek taal in sy volle

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-12 Ek het uitgelaat om in Paragraaf 3 van my opmerkings te sê dat dit konserwatiewes in Amerika is wat beswaar gemaak het teen die evolusieleer in skole. Die hofsake het begin met die Scopes-saak in 1923 toe die onderwyser John Scopes daarvan aangekla

US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?

Alwyn Carstens 2015-03-12 As ons nog steeds nie metafore kan of wil verstaan nie, gaan ons ewig in gesprekke soos hierdie vasgevang bly.  Fundamentaliste eenkant en "verligtes" aan die anderkant met die oor en weer moddergooiery!  Om aan God as manlik of vrouli

Denke en taal

2015-03-11 Beste Angus Jy reken, hierbo (10 Maart) ek snap nie wat jy verduidelik nie en gaan voort deur te sê denke en taal is nie dieselfde nie maar dat denke niks werd is as dit nie in taal omskep word nie.  Dis nou weer 'n nuwe rigting wat jy insla

‘n Opmerking na aanleiding van Jason Lloyd se ‘Kleurkodes’

2015-03-11 Beste Angus Jy sê jy sien ek het jou naam 'ydelik' gebruik.  Ek het nie, ek het Dirk aangehaal waar hy sê jy het my 'koudgesit' in die debat oor taal en denke. Dat ek dink ons moet mekaar 'koudsit' is geen sprake van nie; ek praat oor

Vir Dirk Rigter oor sy skrywe van 2 deser

2015-03-11 Beste Angus Jy is die ou wat nie mooi verstaan nie. 'Hy' is wel die manlike vorm, maar 'sy kar' en 'gee hom melk' is manlik of onsydig.  Die onsydige is soos die manlike in Afrikaans (en Duits).  Die feit dat jy noem dit niks met seks te mak

US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?

Stefaan de Jager 2015-03-11 Elke diertjie het sy maniertjie, en so lyk dit my dat elkeen sy/haar eie idee het oor wie of wat God (vir sommige is dit god met `n kleinlettertjie) dan nou werklik is. Die Bybel vertel vir ons wie God is, maar dit is  natuurlik net geloofwaardig vir

Die kreasionis se twak oor evolusie

Angus 2015-03-11 Beste Louis,  Waarom dit vir jou na ? feëverhaal klink, weet ek nie; daar is geen feëtjies in nie. Jy sê nie dat die Christelike geloof vir jou na feëverhale klink nie; daar is feëtjies in: mensgestaltes met vlerke, wat h

Die kreasionis se twak oor evolusie

Dirk Rigter 2015-03-11 Beste Angus en Thomas,     Bietjie nuus vir julle. Uit Kammaland is berig ontvang van die stigting van ‘n nuwe universiteit wat die vakgebiede van geologie, biologie, chemie, fisika, soölogie en alle verwante studievelde gaan saams

Die kreasionis se twak oor evolusie

Jaco Fourie 2015-03-11 Ek het Louis Rudolf se skakels baie insiggewend gevind, veral die eerste een, nl Darwin conspiracy. Vir 'n onkundige leek soos myself, sal ek graag Angus se teenvoeter daaroor wil lees.

Die Babelse verwarring van FC Boot

Jaco Fourie 2015-03-11 Angus Tov my gebrekkige taalgebruik, maak ek geen verskoning nie.  Nou te oud en ongeïntereseerd om in taalkkunde volmaak te wil wees, die dat ek geen belangstelling toon om kommentaar op jou en Jan se taalkundige briewewisseling te wil uiter

God, taal en evolusie

2015-03-11 Angus, Ek stem saam dat Adam en Eva onmiddellik 'n taalvermoë had. Evolusionêre natuurlike seleksie het daar dus niks mee te doen nie. Taalvermoë was van meet af aan 'n unieke menslike gawe van God, die Skepper. Jy sê taalversk

Waarom dominees bly of gly

mettie 2015-03-10 Isak du Plessis. Oud-dominee wat eens met sy sogenaamde verligte standpunte die kerk in 'n bepaalde rigting wou stuur. Sy rigting. Toe loop hy hom vas omdat die kerk nie 'n plek is vir weerbarstiges wat kan maak en breek soos jy wil nie. Daar is disipline

Vryheid, gelykheid en broederskap

Marinus Uys 2015-03-10 Dit was nou n baie goeie insigvolle lees! Dankie Theo.

God, taal en evolusie

Angus 2015-03-10 Beste Kobus,   Daar bestaan nie so iets soos moderne taalverskynsels nie. Taalverskynsels is so oud soos taal. Die woord "mite" is nie 'n taalverskynsel nie, dis 'n letterkundige genre. Dit is hoe letterkundiges ou oorvertellings klassi

Die Babelse verwarring van FC Boot

Angus 2015-03-10 Beste Jaco, Jy skryf in jou regstelling: "Ateïste sien die wetenskap asook die evolusieleer nie as onbetwisbaar nie." As ek my brein so om daardie trippel negatief kan gooi, sê jy: "Ateïste sien die wetenskap asook die ev

Vir Dirk Rigter oor sy skrywe van 2 deser

Angus 2015-03-10 Beste Jan, Jy verstaan die grammatikaterme nie so goed nie. 'Hy', 'hom' is manlike vorm. Met manlik word bedoel die grammatikale manlik, nie die seksuele manlik nie. Die terme manlik, vroulik en onsydig in die grammatika het niks met seks te make nie.

Denke en taal

Angus 2015-03-10 Beste Jan, Dit lyk my jy snap weer eens nie wat ek vir jou probeer verduidelik nie. Denke en taal is nie dieselfde nie, maar jou denke is niks werd as jy dit nie omskep in taal nie. So nou is die twee aan mekaar verbonde dat dit moeilik is om hulle van m

Die kreasionis se twak oor evolusie

2015-03-10 Geagte Vriend Angus   Weet jy wat,  die storie van jou klink soos 'n feëverhaal vir grootmense.Eendag, lank, lank gelede en ver, ver weg ...   Eerstens hoe sal die gogga nou oorleef terwyl hy besig is om van een stadium na die volg

US Woordfees 2015: Program

Brenda Bester 2015-03-10 Ek probeer kaartjies in die hande kry vir Elvis Blue en Laurika R se vertoning Sondagaand by Spier. Alles is uitverkoop by Computicket maar as iemand my dalk kan laat weet as daar iemand is wat wil kanselleer?  Ek probeer die Woordfees-telefoonnomm

‘n Opmerking na aanleiding van Jason Lloyd se ‘Kleurkodes’

2015-03-10 Angus Jy skryf:  "die toekoms van Afrikaans is Suid-Afrika?" Dit sou inderdaad 'n warm en  interesante debat uitlok.  Wil jy nie vir onsdaarmee wegskop nie?

Die Babelse verwarring van FC Boot

2015-03-10 Angus ALLES moet getoets word vir WAARHEID. So ook moet FC Boot se BRON vir sy geloof getoets word vir waarheid.  Die evolusionis het sy navorsing en variërende modelle as BRON in sy soeke na waarheid.  My vraag deurgans aan FC Boot

Die Babelse verwarring van FC Boot

Jaco Fourie 2015-03-10 Angus Regstelling.  Ateïste sien die wetenskap asook die evolusieleer nie as onbetwisbaar nie.  FC Boot skep wel sodanige indruk met sy gesprekke oor die Bybel.

God, taal en evolusie

2015-03-10 Angus, Jou probleem is dat jy moderne taalverskynsels wil aanwend om antieke taalgebruik mee te kategoriseer. Dit is ooglopend snert. As mense mites en fabels op 'n sekere manier aanbied in die hede, beteken dit glad nie dat dit so gedoen is in antieke

Denke en taal

2015-03-10 Beste Angus Taal vorm nie denke nie, want jy moet dink om gedagtes in taal om te sit.  Eers dink hoe jy dit gaan sê en dan gebruik jy die selfstandige naamwoorde, werkwoorde en dies meer tot jou beskikking en dan, met die regte grammatika, s
Top