Kommentaar

Waarom dominees bly of gly

2015-02-06 Manna. Daar is 'n menigte wat steeds oortuig is dat 'n afgryslike moord 'n heilige verlossingsdaad is,  en dat die verheerliking van kannibalisme 'n nagmaal is. Met akademiese steun,  word daar geskep terwyl die pap loop.  

Wat maak van ? mens ? mens?

2015-02-05 Ek het 'n fout gemaak deur te sê 'selfs om denke te orden is taal nie noodwendig nodig nie.'  Taal orden nie denke nie; dis slegs wanneer jy denke wil oordra dat taal nodig is. Jan Rap

Karen Meiring oor die 2013 kykNET Fiëstas

Marius Acker 2015-02-05 Hi Ek soek iemand wat 'n program sal loods om met mans se gal te werk wat vrouens mishandel en nie respekteer nie. In November is daar 'n groot Hoya oor die onderwerp,maar word gemik op vrouens. Hulle is die slagoffers en dit is tydmors om op hulle te

Johannes 5:46 & 47

2015-02-05 Beste Jaco Gee my jou definisies van wat jy verstaan onder ‘n ‘geloofsbron' en is die ‘Bybel God se Woord.’ Sodra ek weet wat jy onder dit verstaan sal ek jou vraag beantwoord. Met De Klerk se nonsens en onkunde sal e

Waarom dominees bly of gly

2015-02-05 Dit bly vreemd dat intelligente mense na jare se studie nie bereid is om te erken dat hulle weet wat hulle lees nie.

Woorde, woorde ...

Jaco Fourie 2015-02-05 Kobus Jy het my te vinnig gelees.  Ek het NIE die breër Christendom of gelowiges in enige God veroordeel nie, maar uitgewys die skade wat hierdie MINDERHEID ekstremiste en hulle ('n MINDERHEID) geestelike leiers aan hulle  onderskeid

Die Oorlogsgedenkmuseum van Ho Chi Minh City ( Saigon)

Marius 2015-02-05 Pieter Hoeveel weet jy regtig van die Viëtnam oorlog EN soortgelyke oorloë van daardie tyd? Dit was 'n ander tyd waar ander tegnologieë, strategieë en denke gegeld het. Ek verdedig geen Amerikaner of wat daar gebeur het nie. Oorlog ge

Jaco Fourie se ...

2015-02-05 Beste Raed-na-Gael, Jaco Fourie se "amoureuse waardering van sekere lede van die Griekse regering"  is vir my 'n groot bron van vermaak, maar ook een van insig in die werkinge van die libido. Eros is darem 'n wonderlike ding, en

Noam Chomsky

Angus 2015-02-05 Beste Pieter, Dankie vir hierdie inligting oor Noam Chomsky. Hoe lyk dit met so 'n paar artikels oor hom vanuit 'n ander oogpunt? Dit sal werklik interessant wees.    Groete, Angus

Waarom dominees bly of gly

Johannes 2015-02-05 'n Mens wonder waarom Oosthuizen kies om net oor die "ongelukkige" predikante te skryf? En dan oor ongelukkige liberale predikante wat duidelik nie meer wil vashou aan die Skrif nie ...? Lyk my party van hierdie ouens is bloot kwaad omdat hulle

Waarom dominees bly of gly

Magdaleen kruger 2015-02-04 Ek het nog altyd 'n broertjie dood daaraan dat die teologie/kerk/prediker as beroep anders gesien en hanteer word. Dis soos enige ander beroep ... frustrasies, lekkertes, stagnasie, verveling, opwinding, uitdagings ens. Wat in hierdie artikel geskry

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-02-04 FC Boot Beantwoord my net twee vrae.  Is die Bybel jou geloofsbron?  Is die Bybel God se Woord?

Waarom dominees bly of gly

Stefaan de Jager 2015-02-04 Jare gelede was ek deel van `n steekproef waar iemand in `n studie probeer vasstel het hoeveel dominees weer sal doen wat hulle doen as hulle kan oorbegin. Slegs 37% van hierdie leraars het gesê dat hulle weer predikante sou word. Dit wil sê d

Waarom dominees bly of gly

Nico 2015-02-04 Wanneer gaan van Niekerk eerlik wees oor die werklike redes waarom hy sy kerk verlaat het?

Wat maak van ? mens ? mens?

Angus 2015-02-04 Beste Jan, 'n Mens dink nie noodwendig in taal nie, maar daardie abstrakte denke moet deur taal georden word. Ek dink nie die mens sou ver gekom het deur net met tekeninge te kommunikeer nie. Ek teken maar sleg; dan sou jy my nog minder verstaan het.&n

Antwoord vir Angus oor sy siening van grammatika

Angus 2015-02-04 Beste Jan,  Jy wil maar hê ek moet oor en oor verduidelik. Dit is hoe die linguis taal sien. Mense kommunikeer deur middel van ? taal. Hierdie taal bestaan nie sommer uit los woorde nie, maar die woorde is op een of ander manier verbind met

John Bayley is dood

2015-02-04 Wil net vir SêNetters daarop wys dat hierdie die tipe resensie is wat almal behoort te lees – ook diegene wat nie in letterkunde belangstel nie.

Johannes 5:46 & 47

2015-02-04 Boot se aanslag teen die integriteit van die Woord het grusame afmetings aangeneem - of eerder, word nou openbaar wat hy dalk al lankal in sy absoluut deurmekaar en misleide hart koester - verbeel jou, wanneer Jesus dus die evangelie verkondig ,verkondig

Valsrivier – 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief

2015-02-04 Ek het op my blog repliek gelewer op die anonieme psigiater se indrukke. Hier is 'n skakel na Woorde wat weeg. Joan Hambidge

Woorde, woorde ...

2015-02-04 Jaco, Ons is bewus van die skokkende gebeure. Ons is ook bewus van ISIS en soortgelyke se uiterste Goddelose ekstremisme. Maar ons is ook bewus van die ekstremistiese Goddelose ekstremisme van ateïste in die verlede, wat talle grusame moorde en

Woorde, woorde ...

Jaco Fourie 2015-02-04 Kobus ISIS van Irak en Sirië gooi gays van die 7de verdieping van 'n toring; een in Des, 2 in Jan, en  nou onlangs in Feb.  Laasgenoemde (in sy 50 jare) het die val amper ongedeerd oorlewe, om onmiddellik daarna deur omstanders dood gest

Antwoord vir Angus oor sy siening van grammatika

2015-02-03 Beste Angus Jy't nie verduidelik hoe jy moderne linguiste taal sien nie; jy't jou stellings (geen taal begin met grammatika nie, jy kry eers taal dan skryftaal dan 'heelwat later' kry jy grammatika ens) probeer regverdig deur linguiste se name rond te

Wat maak van ? mens ? mens?

2015-02-03 Mens dink nie in 'n taal nie Angus.  Selfs om denke te orden is taal nie noodwendig nodig nie; jy kan 'n tekening ook maak.  'n Goedgedetailleerde huisplan het byvoorbeeld nie een enkele byskrif nodig nie. Wat die mens van 'n dier onderskei, da

Noam Chomsky

2015-02-03 Baie interessant Angus, ek sien uit na jou volgende aflewering.

Johannes 5:46 & 47

F C Boot 2015-02-03 Beste Jaco Vir iemand wat beweer dat hy vir predikant studeer het en my 'n uitklophou wou gee, het jy jou self bewys as 'n bedrewe verdraaier van woorde. Jy skiet spek doodeenvoudig om dit wat jy sê en jou vertolking van wat 'n openbarings

US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks

Marianne Viljoen 2015-02-03 Nag- Swart hings op jou rug galop galop hoefslag op hoefslag deur velde oor heuwels weg van my siel,  tot 'n wit bliksemstraal uit die wrywing van kragte en die dreuning van wind my diep donker aarde oopklief     

Wat maak van ? mens ? mens?

2015-02-03 Beste Angus, Skryf nou vir ons 'n verbeeldingsopstel oor die evolusionêre ontwikkeling van taal, sedert die tyd toe die eerste homo sapiens sy verskyning gemaak het op die aardbol tot op die hede. Ontwikkel taal pari passu met die evolusi

Noam Chomsky

2015-02-03 Beste Angus, Dankie vir jou artikel oor Noam Chomsky, en dat jy die naam van hierdie intellektuele reus onder die aandag bring van 'n leserskorps wat hom liewer sou wou ignoreer soos in die gevalle van Darwin en Richard Dawkins. Die man is 'n v

Woorde, woorde ...

Jaco Fourie 2015-02-03 Kobus Baie dankie vir 'n insiggewende en indiepte gesprek. Ek het bykomstig van jou meer oor die Bybel geleer.

Vir Angus oor sy kommentaar van 30 Januarie en 1 deser

Dirk Rigter 2015-02-03 Jan Rap,   Dis glashelder: Jy kan nie onderskei tussen die woordeskat, reëls en struktuur waaruit taal bestaan, en die beskrywing en studie hiervan nie. Grammatika bestudeer en beskryf, dis al wat dit doen. Dit is nie die t

Rate hom met Renata: Rondomskrik

Gerda Hall 2015-02-03 Soveel beter as om net 'n resensie te lees!! Waar kry ons nog hiervan?!

Die Oorlogsgedenkmuseum van Ho Chi Minh City ( Saigon)

2015-02-03 Beste Jan, Dankie vir jou repliek. Jy som pragtig die brutaliteit en futiliteit van oorlog op. Almal kan nie Saigon besoek nie maar Oliver Stone se trilogie: Born on the Fourth of July, Platoon, en Heaven and Earth, gee n besondere realistiese insig en&n

Vir Angus oor sy kommentaar van 30 Januarie en 1 deser

Angus 2015-02-03 Beste Jan, Ek wil nou nie 'n stryery van is, issie, met jou aan die gang sit nie. Laat ek jou 'n praktiese voorbeeld noem. Huisvriende van ons is Duitssprekend. Eintlik is dit drie gesinne: twee broers met hulle vrouens en kinders, en dan hulle suster me

Die Oorlogsgedenkmuseum van Ho Chi Minh City ( Saigon)

Jaco Fourie 2015-02-03 Oorlogvoering is nie noodwendig ten doel om 'n selfsugtige agenda deurgevoer te kry nie.  In die meeste westerse gevalle is dit vandag 'n stryd tussen botsende ideologie wereldwyd. Die ouens wat op 'n berg in Irak vasgekeer was en uitwissing deur

Woorde, woorde ...

2015-02-03 Jaco, Ware Teokrasieë kan en sal te enige tyd ontstaan - gesuiwer van ketters - maar die universele Teokrasie eers in die volgende Eeu, wat ons die hiernamaals noem - die tyd van die nuwe aarde en die nuwe hemele en die Nuwe Jerusalem. Vroeër

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-02-03 Angus 'n Baie interessante uiteensetting van jou. Soos in die verlede al genoem, ek sal my nie in debat met paleontologie aandurf nie, want my kennis daaromtrent is uiters skraal.  Inteendeel dit was nie as gevolg van die verskil tussen die ske

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-02-02 FC Boot Jy beweer ek lieg, maar jy haal nêrens aan waar ek lieg nie.  Maak dit dan nie eintlik van jou die leuenaar nie? Jy mis alweer vir die soveelste keer die kern van ons verskil met mekaar. Die hoofkern is:  Indien die Bybe

Woorde, woorde ...

Jaco Fourie 2015-02-02 Kobus Indien ek jou reg lees, sal sodanige Theokrasie eers 'n werklikheid kan word gedurende die millenium (1000 jaar vredestydperk). Daar is verskeie vertolkings van sodanige tydperk. Een is dat ten tye van die eerste wederkoms 'n 1000 jaar vred

Die Oorlogsgedenkmuseum van Ho Chi Minh City ( Saigon)

2015-02-02 Oorlog is afgryslik.  Dis verbysterend dat soldate, duisende myle van hulle land af, die storie kan sluk dat hy 'sy land verdedig'.  Hebsug en gierigheid van die ouens in kantore (en nie noodwendig regeringskantore nie) word nooit versadig nie e
Top