Kommentaar

Wat maak van ? mens ? mens?

F C Boot 2015-02-12 Beste Angus, Jan Rap en Pieter Waarom ek die vragies aan julle gevra het is omdat ek kan onthou van 'n baie jong ouderdom .As  baba  het ek tussen grootmense rondgekruip en dan myself opgetrek aan die mans se broekspype en my verstom aan hoe

Vir Jan Rap oor taalstruktuur en grammatika

2015-02-12 Ek het gepraat van Esperanto Angus, nie Sanskrit nie.  Ek was verbaas dat die ou wat dit ontwerp het nog naamvalle ingebou het aangesien daar reeds natuurlike tale sonder naamvalle is.

Vir Jan Rap oor taalstruktuur en grammatika

Dirk Rigter 2015-02-12 Angus,   Weer eens 'n glashelder, duidelik verstaanbare, leketaal-uiteensetting van die begrip "grammatika". Kennelik het jy hierdie vakgebied baie goed onder beheer. Ek is egter bevrees selfs hierdie bydrae sal nie vir Jan Rap tot beter

Photos of André Brink's last public performance

ben 2015-02-11 Lyk op-en-wakker en gesond.

Wat maak van ? mens ? mens?

Angus 2015-02-11 Miskien moes ek duideliker onderskeid gemaak het tussen taal (language) en spraak (speech). Spraak (speech) bestaan uit spraakklanke waarmee 'n mens kommunikeer, en dit is maar een van die draers van taal. Skryftaal, gebaretaal, vingertaal, lyftaal, mimie

Die Afrikaanse Skryfgids – vir almal wat (wil) skryf

Shenine 2015-02-11 Hi ek is Shenine ek wil net graag weet watse gedig kan ek gebruik soos basies 12 tot 16 reëls en 2 of 3 paragrawe. Ek moet 'n gedig basies skryf oor myself en ek kry niks nie ... help my asb. Dankie ...  

Woordspeling en die vorming van handelsname in gedrukte advertensiekommunikasie

Le-Zandra Lessing 2015-02-11 Baie dankie Prof van Niekerk. Hierdie is 'n baie insiggewende opsomming wat ons baie gaan help tov werkopdragte in AFN.

Wat maak van ? mens ? mens?

2015-02-11 Hallo FC Mens kom agter jy's 'n mens sodra jy sien die hond en die kat eet nie saam met julle aan tafel nie maar uit bakke wat op die grond staan in die kombuis.  'n Kind wat doofstom en blind gebore word bestaan uit presies dieselfde as enige and

Johannes 5:46 & 47

2015-02-11 Boot, Dit is nie vir my nodig om al jou snert hierbo te hanteer nie - dit is ooglopend verdigsel. Maar dit kan ek vir jou sê oor jou vraag omtrent die dokters - In ons familie was daar besonder ernstige siekte - by meer as een geleentheid.

Wat maak van ? mens ? mens?

2015-02-11 Vragies aan Angus,Jan Rap en Pieter Wanneer - op watter ouderdom - het julle agtergekom dat julle 'mens' is en waaruit bestaan die denke (gedagtes) van 'n kind wat doofstom en blind gebore word?

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-02-11 FC Boot  Na 'n onnodige lang relaas, indien ek jou nie verkeerd gelees het nie, wil jy nou vir my sê dat die Bybel een van jou geloofsbronne is wat kennis oor God en Jesus vir jou openbaar, met sekere voorbehoude, nl dat die Ou Testament deu

Vir Angus (en Dirk) oor Grammatika en Taal

2015-02-10 Beste Angus,   Moet nou nie slinks, slu, skelm en glibberig wees nie; dis nie mooi nie.  Na aanleiding van my stelling dat niemand ‘n taal se grammatika skryf nie aangesien dit reeds daar is, skryf jy:   "Ons sal onmid

Johannes 5:46 & 47

2015-02-10 Beste Kobus Jy is besig om na strooihalms te gryp. Jou kop in die sand taktiek toon ‘n totale onkunde van die: Paleontologie is die 'biologie' van die geologie. Dit handel oor die versteende oorblyfsels van lewensvorme of fossiele - hul ouder

Noam Chomsky (3)

2015-02-09 Wou net oor die behavioriste sê dat hulle gereken het 'n mens word met naastenby 'n blanko-brein gebore en soos jy dinge om jou raaksien, ens ontwikkel jy tot iets wat nie meer totaal hulpeloos en hopeloos is nie. Kan nie meer die detail onthou nie

Liefde op papier: Ontdekkingsreis

Francois 2015-02-09 Ongelooflik mooi!

Johannes 5:46 & 47

2015-02-09 Boot, Jy skrywe dat die Skepper van hemel en aarde Wie alles geskep het, ook kennis dra en weet van alles, ook van dit wat die wetenskap nog nie ontdek het nie - as dit nie so was nie – kan Hy nie die Skepper van hemel en aarde wees nie deur

Sir James Rose Innes (1855–1942)

Gustaf Pienaar 2015-02-09 My maggies, Felicia - dis nou 'n interessante bydrae van jou!  Ek was nie hiervan bewus nie.  Baie dankie!

Vir Angus oor sy kommentaar van 30 Januarie en 1 deser

Angus 2015-02-09 Beste Jan, Dis duidelik jy verstaan nie die werk van 'n linguis nie. Jy weet ook nie wat grammatika is nie. Grammatika is 'n vak, 'n studierigting, 'n dissipline, soos filosofie of logika. Grammatika is eintlik die boetie van logika. Dit het 'n spesifiek

The Doll that Grew: Q&A with Damaria Senne

Anne Tarpey 2015-02-09 Hi Damaria   I am thinking of having an article translated into Afrikaans, could you tell me who did the translation for your book The Doll That Grew?   Regards   Anne    

Sir James Rose Innes (1855–1942)

Felicia Fourie 2015-02-08 ‘n Interessantheid oor Regter James Rose-Innes: Sy enigste kind Dorothy is getroud met Helmuth (Graaf) Von Moltke, agter-kleinneef van die beroemde Pruissiese Veldmarskalk Helmuth Von Moltke.   Regter Rose-Innis se kleinseun Helmuth James V

Huldeblyk: André Philippus Brink 1935–2015

2015-02-08 Dis nie 'n land wat besonderse mense oplewer nie; anders kan jy dit ook (deterministies) van skurke, demagoë en ander onwenslikes ook sê. Dis eerder die effektiewe individue wat 'n land "maak" of "mismaak". Brink was en is '

Johannes 5:46 & 47

2015-02-08 Kobus de Klerk  en Jaco Fourie antwoord soos volg.  My antwoord verskyn onder aan elkeen se kommentaar.   Jaco Fourie 2015-02-06 @09:50 FC Boot “"Bron" = oorsprong van enigiets.  In die konteks van my skrywe

Vir Angus oor sy kommentaar van 30 Januarie en 1 deser

2015-02-07 Angus, Jy sê jou Duitse kollega se seuns " ... weet ... van geen naamvalle en grammatika waarvolgens jy Duits praat nie."  As hulle kan Duits praat, weet hulle van die naamvalle en gebruik hulle natuurlik die naamvalle ook reg (an

LitNet-spens: Monoloog uit Put sonder water

Mariaan Kok 2015-02-07 Goeie More Ek behoort aan die ATKV in Tsumeb Namibië en wil graag 'n talentaand hou vir fondsinsamiling. Nou soek ek 'n klompie stukke maar ongelukkig moet dit komedie wees. As julle my kan help sal ek dit wardeer. Nogmaals dankie. Mariaan Kok&n

Noam Chomsky (2)

2015-02-07 Beste Angus, die voorgereg was uitstekend. Ek sien uit na die volgende aflewering.

Waarom dominees bly of gly

Monica Hammes 2015-02-07 Magdaleen Kruger se kommentaar is besonder sinvol. Voeg daarby nog dat baie dominees, jonk en oud, hulle toenemend aanpas by die moderne lewe en werksplek deur intrapreneurskap (binne hulle gemeentes) en entrepreneurskap (sommer oral). Sulke mense vind go

Jaco Fourie se ...

Jaco Fourie 2015-02-07 Pieter 'n Regstelling.  Dit was nie Willem die Leeuhart nie,  maar die Engelse koning, Richard die Leeuhart wat ek hierbo in gedagte gehad het.

Woorde, woorde ...

Jaco Fourie 2015-02-07 Kobus Jy is reg.  Eerder as ateïs, was hy blykbaar 'n deïs. Voltair, mbt tot godsdiens, was 'n weersprekende figuur.  Ten tye glad nie in God geglo nie, ander tye 'n uitgesproke gelowige in God. Van sy aannames van God: &qu

Vir Angus (en Dirk) oor Grammatika en Taal

Angus 2015-02-07 Beste Jan, Haai, ek het nooit daaraan gedink nie! Jy skryf:  "Hy kan godsonmoontlik nie ‘n grammatika vir daardie taal skryf nie want die grammatika is reeds daar."   Ons sal onmiddellik vir prof. Ponelis moet laat weet dat

Wat maak van ? mens ? mens?

Angus 2015-02-06 Denke alleen maak nie van 'n mens 'n mens nie. As hy nie hierdie denke kan vorm gee gee dmv taal sodat hy dit kan oordra aan sy medemens nie, dan is hy nie 'n mens nie. 

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Francois du Rand 2015-02-06 Hi Prof   Dit is nou baie interesant. Ek het meeste van my stamboom-inligting, self 'n tipiese boom tekening van Jan Hendrik Harms du Raan (1803) af maar kon nie die koppeling na die stamvader kry nie.    Alles is nou baie duideliker. B

Jaco Fourie se ...

Jaco Fourie 2015-02-06 Eerstens, beide Raed en Pieter, welkom terug na 'n lang afwesigheid. Raed Ek het waardering vir jou pittige humor. As aansluiting daarop, pres Johnson weens sy gebrek in vele, onder ander 'n ekonomiese debat, voor 'n gehoor, sou hy in sy broek gepis

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-02-06 FC Boot "Bron" = oorsprong van enigiets.  In die konteks van my skrywes hierbo wil ek weet of jou kennis en geloof oor God en Jesus sy oorsprong in die Bybel het, of van 'n ander bron.  In beide gevalle brei KORTLIKS uit. Is die

Johannes 5:46 & 47

2015-02-06 Boot, jy probeer Jaco systap - dit is die vrae wat hy wil hê jy moet beantwoord. Jy onderskat mense se intelligensie ook boonop of jy kan eenvoudig nie verstaan wat vir jou gevra word nie. Kies maar. Afreken, nogal. Jy het dit met die feit dat jy

Woorde, woorde ...

2015-02-06 Jaco, Goed, ek aanvaar jou uiteensetting hierbo, dankie. My kommentaar gaan maar daaroor dat meeste ongelowiges God verwerp weens die optrede van mense wat beweer dat hulle in God glo. Dalk glo hulle in God  - die duiwel doen ook - maar hulle d

Waarom dominees bly of gly

2015-02-06 Manna. Daar is 'n menigte wat steeds oortuig is dat 'n afgryslike moord 'n heilige verlossingsdaad is,  en dat die verheerliking van kannibalisme 'n nagmaal is. Met akademiese steun,  word daar geskep terwyl die pap loop.  

Wat maak van ? mens ? mens?

2015-02-05 Ek het 'n fout gemaak deur te sê 'selfs om denke te orden is taal nie noodwendig nodig nie.'  Taal orden nie denke nie; dis slegs wanneer jy denke wil oordra dat taal nodig is. Jan Rap

Karen Meiring oor die 2013 kykNET Fiëstas

Marius Acker 2015-02-05 Hi Ek soek iemand wat 'n program sal loods om met mans se gal te werk wat vrouens mishandel en nie respekteer nie. In November is daar 'n groot Hoya oor die onderwerp,maar word gemik op vrouens. Hulle is die slagoffers en dit is tydmors om op hulle te

Johannes 5:46 & 47

2015-02-05 Beste Jaco Gee my jou definisies van wat jy verstaan onder ‘n ‘geloofsbron' en is die ‘Bybel God se Woord.’ Sodra ek weet wat jy onder dit verstaan sal ek jou vraag beantwoord. Met De Klerk se nonsens en onkunde sal e

Waarom dominees bly of gly

2015-02-05 Dit bly vreemd dat intelligente mense na jare se studie nie bereid is om te erken dat hulle weet wat hulle lees nie.
Top