2015-01-06Jaco,
Jou verduidelikings aan Boot betreffende anale seks en dies meer gaan nie op nie.
Jou aanname dat die sogenaamde ontsmette water waarmee die anale opening uitgespoel word, die probleem vir julle op[los, is snert. Die probleem lê nie net
2015-01-06Dankie Angus, vir die les.
Iemand hier het my al voorheen met iets soortgelyks reggehelp, miskien was dit nog jy.
Maar is jy seker van jou storie?
In die Nederlandse 'men', soos in "al gaande leert men" is daar geen onbepaalde lidwoor
2015-01-06Hello George
Uit watter Engels sou 'in die oomblik' kon kom:
a. 'a snapshot in time'
b. 'in the present'
c. 'in the moment'
Ek het nie die artikel wat saam met die foto gaan gelees
Angus2015-01-06Beste Jan,
"Klomp onsin" Volgens jou moes jy mos gesê het: "Dit is (dis) 'n klomp onsin," nie waar nie?
Wat het die vroulike vorm met die prys van eiers te make?
Groete,
Angus
Angus2015-01-05Beste Jan,
Looi hulle, Jan, looi hulle!
Net so, terloops, mens as onpersoonlike vnw kry 'n 'n vooraan. Daarna kan jy maar jou en jy soos jy wil.
'n Mens moet weet wat jy doen.
'n Mens hoef nie jou siel te verkoop nie.
Daardie mens
Angus2015-01-05Beste FC Boot,
Soos gewoonlik het broeder ouderling weer die kat aan die stert beet.
Daar is 'n yslike verskil tussen 'n ateïs en 'n heiden. Die heidene was gelowiges, party het gode aanbid, en sommiges net een god, en dit lank voorda
Jaco Fourie2015-01-05FC Boot
Jy skep die indruk dat daar net twee kampe bestaan.
Diegene wat God volg en diegene wat deur Satan verlei word.
Daar is dus by jou geen ruimte dat enige mens wat glad nie in beide 'n God of Satan glo of volg nie,
2015-01-05Beste Angus
"Goeie begryper, halwe woord." Waar kom dit vandaan? Die pous? Die koning van Engeland? (In Afrikaans bestaan die vroulike vorm blykbaar nie meer nie.)
Klomp onsin, dis net 'n verskoning vir halwe werk.
2015-01-05Jy's in 'n mate reg Angus; die wat hulle kruisies verkeerd getrek het mag nie kla nie; hulle het hulself beywer vir hierdie sirkus. Die ironie van die saak is, meeste van hulle sit oorsee en die wat nie oorsee is nie, sit en word woedend as diegene
Reusedwerg2015-01-05Ek het medelye met jou pel. Ek weet wat hom oorgekom het my nooit sal geval nie. Ek is bang vir daardie manne met die grys jasse en baie tanne. Daar is geen erger gevoel van nood as jy moet gaan waar net jy alleen kan gaan nie. Jy slaan uit in 'n koue swe
F C Boot2015-01-05Beste Angus
Jy lees, maar verstaan nie wat Paulus se boodskap is nie. Kan daar sprake van versoening wees as jy nie eers die hand in eie boesem steek (ondersoek jouself)?
Geen versoening sonder skulderkenning - dus as jy nie bereid is om te erken da
glo-my-vry2015-01-03Wat is tog die 'waardigheid' van die 'mens' waaroor u gesels Mnr CM? Is dit die waardigheid volgens Anselmus, Machiavelli, Hobbes, Locke, Voltaire, Kant, Marx, Darwin, Freud, Jung, Chekov, Ibsen, Nietzsche, Mussolini, Marcel, BF Skinner? Om enkelsinne aan
2015-01-03F.C. Boot
Jou mediese verslag verwysing is suiwer 'n mediese verslag. Jou pedantiese invlegging daarvan met godsdiens, is die toonbeeld van 'n gros wanvoortstellings van mediese feite.
Die mediese verslag verwys na MOONTLIKE gevare van anale s
Jaco Fourie2015-01-03Johan
Dankie vir die vakansiewense. Pas teruggekeer. Hierdie keer net te kort, maar moet weer Maardag begin werk, anders het ek langer gekuier.
Pragtige mense ontmoet, Morakane asook Swede. Die plaaslike talent was maar power. 
Jaco Fourie2015-01-03FC Boot
Tsk! Tsk!
Pasop dat jy nie ‘n kop-aar bars en met ‘n verlamde skewe gesig sit nie! Hou jou woede in toom maat, met woorde soos “jou stomme-mens”, en uitspraak dat ek ‘n Satan- aanhanger is (indien d
Angus2015-01-03Beste FC Boot,
Vierhonderd jaar voor die sogenaamde geboorte van Christus het die aanhangers van Pythagoras diereofferande aan die gode verwerp, en die Griekse wysgeer het met 'n alternatief gekom, nl om ongemengde mirre en wierook aan die gode te offe
F C Boot2015-01-03Beste Jaco Fourie
Lees nou vir die eerste keer jou antwoord waarop ek kortliks kommentaar lewer. Die feit dat jy na matriek vir dominee gaan studeer het en nou staat maak op jou verworwe kennis om die Evangelie te kelder, beteken niks, want Satan
2014-12-31Beste Angus
Jy skryf eers :
"JY sê: Jy vier Kersfees omdat jy na die pype van die Rooms-Katolieke Kerk dans. Ek vier Kersfees omdat ek graag duur geskenke ontvang en uitdeel (Daar wag so 'n rooi Audi A3 vir my skelmpie.)."
Daarn
F C Boot2014-12-31Beste Jaco Fourie
Jou stomme mens - 'n uitklophou sê jy - want jy ken die Bybel goed. Jy is in goeie geselskap want selfs Satan is 'n Bybelkenner
Jy het nie 'n idee waarvan jy praat nie en ek stel voor dat jy eers joiuself op hoog
Angus2014-12-30Beste FC Boot,
Jy praat van versoening, en dan haal jy aan uit Paulus se "booskap" (sic) wat vol veroordeling, vergelding, verdoemenis, en beskuldiging is.
Ek herhaal: die Evangelie hat al te veel skade aangerig.
Groete,
Angus
Angus2014-12-30Beste Jan,
Goeie begryper, halwe woord.
Ai, tog! hoe meer dae hoe meer dinge!
Die mag van die woord.
Eina!
Die ontmoeting met die dood.
Jou doring!
Beste Jan.
Foei tog!
Groete!
Groete,
Angus
Angus2014-12-30Dis glad nie nodig nie. Dwing jou net om te glo dat jou voorouer in 'n kits, tjoef-tjaf van 'n hopie grond gemaak is. Haai! en moenie van sy ribbebeentjie vergeet nie. Ok so blitsvinnig aanmekaar geslaan. Siedaar! jy is gered.
2014-12-29Beste Willem, ek dink baie mense het ook woorde waarvan hulle ontslae wil raak. Ek gebruik bv nooit die woord "losskakel" nie. Of die name van sekere mense - in my geval is dit die naam FA Venter.
Angus2014-12-29Soos Jan Spies nog vertel het. Die ou Oom sê vir die verpleegster: "Ek kan nie vir jou sê waar die perdeby my gesteek het nie, maar as hy vir jou sou gesteek het, dan was dit mis."
2014-12-29Beste Johan Marten Labuschagne
Wat staan nou eintlik in Deuteronomium 23 oor rente?
Rente val onder die voorskrifte 'vir die regte manier van leef' .Rente is nie gehef op enigiets wat 'n mede-Israeliet by jou geleen het nie, maar in hoofstuk 2
Angus2014-12-28Toe ek so twaalf was, het iemand by ons huis opgedaag om aan my ouers begrafnispolisse te verkoop. Ek was nog op universiteit in my finale jaar, toe het 'n vent my kom besoek om aan my ook so 'n begrafnispolis te verkoop.
Van kleins af het
F C Boot2014-12-28Beste Angus
Die verdraaing van die Evangelie (Goeie of Blye boodskap) het inderdaad ,maar 'n boodskap van versoening met die mens se Skepper en daaruit vloeiend tussen bekeerde mense kan nooit skadelik wees nie.
In Romeine 2 rig Paulus 'n boo
Angus2014-12-27Beste Jan,
Smaak my jy het nie mooi gelees nie. God wou nie die wulpsheid uitroei nie; hy wou die nageslag van Jesus se boeties en die wulpse meisietjies uitroei omdat hulle gewelddadig was. Dis ook nie ek wat so sê nie, dis die Bybel wat so s&ecir
Rietha Zondagh2014-12-27Eintlik Jan Rap, kan niemand meer reg praat nie. Die jong geleerdes en skoolverlaters klink nou vir my almal effens vertraag. Mens moet deur die vinnige gebrabbel uitluister vir hulle nuutgevonde geleerdheid om dit te kan waardeer. Dis jammer. Dis ook nie
2014-12-27Die vraag wat enigiemand hom/haarself moet afvra waarom anale seks in baie gemeenskappe taboe is.
Dit is redelik duidelik waarom dit in die Bybel as skandalige seksuele gedrag beskou word, omdat dit regstreeks teen die Skepper se doel met die ske
Glo-my-vry2014-12-26Jy is REG - dit is die Afrikaner se eie fout. Nie verloorder-gedrag nie maar laaste-loopgraaf-gedrag - opgekookte bedreigings wat uitreiking versmoor.
Afrikaans op die PUK-kampus is doodgeboer juis deur die WEN-beheptheid. Die ander kampusse mag