2015-01-12Jan Rap, ek dink nie Max du Preez is die bliksem in nie. Hy juig oor sy oorwinning.
Max du Preez is 'n rubriekskrywer vir die Independent-koerante, waar hy in Engels skryf. Jy sal hou van wat hy aan die einde van verlede jaar reggekry het, al is julle
Angus2015-01-12Beste Jan,
Lees jou skrywe hierbo mooi. Paragraaf 1 en paragraaf 2 weerspreek mekaar.
In par 2 kom jy op die regte spoor. Die taal wat ons praat is oorheersend. Grammatika (die oppervlaktestruktuur, vgl Chomsky se surface structure) is des
Jaco Fourie2015-01-12FC Boot
Dit is werklik jammer dat jy nie by die onderwerp onder bespreking kan bly nie, nl die OUTEURSKAP van die Pentateug, wat beide Johannes en Jesus, asook die hele Ou en Nuwe Testament onomwonde en ondubbelsinnig aan Moses toegeskryf het, en wat j
Reusedwerg2015-01-12Mooi gestel Jan. Daar is niemand so die moer in as iemand wat vir homself die moer in is nie. Gewoonlik moet die persoon nadat hy almal en alles om hom blameer het op sy gat gaan sit en teruggaan op sy woorde en dade. Dit is 100% seker alles sal op homsel
2015-01-12Tja, Boot, jy's darem baie kwaad vir my, of hoe? Dit sou nie so wees as jy nie self besef het dat dit wat ek weergee, korrek is maar nie inpas by jou eie uitgesproke menseleringe nie. Jou woede is dus so onnodig. Nederigheid sal jou baie help daarmee...
Lucinda2015-01-09
Fanie Marais
Ek stel belang in Konsalik se boeke. Kontak my asb asseblief as jy nog het. Ek het tot in 'n biblioteek afgekom wat 'n paar verkoop het.
Sel: 083 295 1582
Baie dankie
Lucinda Meintjes
Cradock
kevin2015-01-09Ja dis maar 'n hartseer storie as mens terugdink en dinge het nou wel verander vir die jonger geslag ,maar steeds is daar mense wat ander soos slawe hanteer.
Hou my op hoogte asb ,ek is 'n gebore en getoë Kapenaar nog met al my voortande in.
F C Boot2015-01-09Beste Kobus de Klerk
Soms weet ek nie of ek moet lag of huil oor jou absolute verkragting van die Evangelie nie. Jy is besig om te vergaan in jou eie skrifarrogansie en dit is hoekom ateïste so sonder dat jy dit agterkom besig is om goedig met
2015-01-09Beste Lesers
Die mees verstommendste van die gesprek is die deelname van geloofkwaksalwer Kobus De Klerk,wat die spreekwoord 'in die land van die blindes is eenoog Koning' waar maak.Soos Jaco het hy die klok hoor lui, maar hy weet nie waar die bel hang n
2015-01-09George B
Ek het 'n buitetoilet wat deur my tuinboukundige assistent - en per geleentheid die werkers van elektrisiëns, loodgieters en dies meer - gebruik word. Ek voorsien OORVLOEDIG die regte papier (want ek betaal die loodgietersrekening) EN
Elize coezer2015-01-08Kan nie wag om die boek te lees nie. Bly daar is iemand famous in die familie. Trots op jou Dominique. Ek is oom Mike se jongste dogter.
2015-01-08Ivor is oorspronklik van Kraaifontein en ek sekondeer hom graag.
Wat Izak en die noodsaaklike gerief by die werk betref. Die werkgewer moet tog toiletpapier voorsien en dan is die enigste doel van die koerant om gelees te word? Sou die werkgewer nie
2015-01-08Jan, persvryheid is nie net 'n belangrike konsep nie, maar essensieel vir die demokrasie. Met die demokrasie bedoel ek dat die kiesers minstens elke 5 jaar die regering goedkeur of afkeur en die kiesers se besluit die finale een is.
Hierdie ding van j
Wallie van der Walt2015-01-08Alles baie goed uiteengesit. Een merkbare SEB verskynsel is die ontstaan en groei van die opkomende verbruiker oftewel swart diamant. Dié subsektor van die groeiende middelklas is óók grootliks te danke aan SEB-voorskrifte
2015-01-08Dalk kan mens hare kloof en hier en daar kosmetiese aspekte vind in Jaco se argumente wat mens kan kritiseer, maar in sy essensie is Jaco se aanbieding eenvoudig, verstaanbaar en gegrond op essensiële Woord (hoewel Jaco self nie daarin glo nie, ironi
Angus2015-01-08Beste Jan,
Voordat jy so rojaal punte uitdeel: tye het verander en die wiskunde het aangepas by omstandighede.
'n Biljoen is nou dieselfde in alle tale en lande, nl 'n een met 9 nulle. 'n Miljard is ook een met nege nulle. Al verskil is
Angus2015-01-08Beste Jan,
Ek het maar ? grappie gemaak deur jou taal so heftig aan te val. Die doel daarvan was net om jou te wys hoe geweldig die invloed van Engels op Afrikaans is, sonder dat ? mens dit agterkom. Jy weet al wat my standpunt is: Afri
Angus2015-01-07Mense, dit hang alles af waarvan jy gemaak is.
Is jy van 'n hopie grond gemaak? Kenmerke: jy is lief vir die vroulike geslag en jou ringvingers is langer as jou wysvingers.
Is jy van 'n ribbebeen gemaak? Kenmerke: jy is lief vir die mansgeslag
2015-01-07Chris, in Engels heet dit: “In the moment.” As hierdie oomblik (tydjie van lees) vir Chris ook weer by SêNet uitgebring het, is dit goed.
Aangesien Afrikaans en Engels 'n gemeenskaplike voorouer het (dis eintlik die ontsaglike getal
2015-01-07FC Boot
Jy het by verskeie geleenthede veronderstellings oor my gemaak mbt die "wet van Moses" alhoewel ek nog niks oor die onderwerp gerep het nie. Ek het jou oor die onderwerp toe uitgedaag, en jy gooi my terug met jou bogemelde skake
2015-01-07Beste Angus
Dankie weer eens vir die les (en teregwysing). Dit is noodsaaklik dat jy my op hierdie goed wys; dit gee die ouens wat kla oor ek kla minder skietgoed. Hulle kry tog te lekker as Jan Rap foute maak.
Jy moet dan egter ook die ko
Jaco Fourie2015-01-07FC Boot
Na 'n lang relaas met lang draaie, veral met Joel wat niks met die onderwerp te doen het nie, het jy my oorspronklike argument geheel en al ontduik, nl dat Jesus deur middel van Johannes gesê het, "Moses het van my GESKRYF", al
Johannes Comestor2015-01-07"Mens en 'n mens (met of sonder lidwoord) is albei in die haak - wees liefs konsekwent. Wanneer 'n mens gebruik word en daar word later weer verwys na hierdie persoon, gebruik die voornaamwoord jy. In die geval van die mens is dit hy, maar gebruik hi
2015-01-07Beste Jaco
As daar ooit ’n bedrewe verdraaiers van die Bybel was hoef ’n mens nie verder te soek as Oud-Christene en dan in besonder diegene wat eers vir ‘dominee’ studeer het en dan besluit het dit is nie vir hulle nie.
&nbs
Angus2015-01-07Beste Jan,
Jan, ek weet jy is 'n taalvegter vir Afrikaans by uitnemendheid, en daarom huiwer ek effens om vir jou te sê wat my hinder.
So af en toe, duik daar in jou skrywes ook anglisismes en ander taalfout
2015-01-06Jaco,
Jou verduidelikings aan Boot betreffende anale seks en dies meer gaan nie op nie.
Jou aanname dat die sogenaamde ontsmette water waarmee die anale opening uitgespoel word, die probleem vir julle op[los, is snert. Die probleem lê nie net
2015-01-06Dankie Angus, vir die les.
Iemand hier het my al voorheen met iets soortgelyks reggehelp, miskien was dit nog jy.
Maar is jy seker van jou storie?
In die Nederlandse 'men', soos in "al gaande leert men" is daar geen onbepaalde lidwoor
2015-01-06Hello George
Uit watter Engels sou 'in die oomblik' kon kom:
a. 'a snapshot in time'
b. 'in the present'
c. 'in the moment'
Ek het nie die artikel wat saam met die foto gaan gelees
Angus2015-01-06Beste Jan,
"Klomp onsin" Volgens jou moes jy mos gesê het: "Dit is (dis) 'n klomp onsin," nie waar nie?
Wat het die vroulike vorm met die prys van eiers te make?
Groete,
Angus