WB Observer2014-12-05Die mensdom stry en baklei duisende jare oor verskillende godsdienste en sal nog stry en baklei tot hulle mekaar uitwis.
Een van die oorsake van oorloë is breinspoeling oa Godsdiens.
Godsdiens hoort nie in openbare staatskole waarvoor die belasting
2014-12-05Ons moet ons definitief aan Kameraad Blade steur! Hy is immers die minister van Hoër Onderwys en wat hy sê gaan gebeur. In elk geval, lees bietjie op oor die definisie van rassisme en dan kyk jy bietjie of die Kameraad nie dalk ‘n rassist
Dawid Andries Durand2014-12-03Geagte prof. Du Randt,
Ek lees niks van die Durand-familie van Gobabis, Namibië, nie. En tog klink van die name of ons verbind is. My pa was David Andries, sy broer was Willem Jacobus. My oupa was ook David Andries Durand. Ons het in die Gob
Jaco Fourie2014-12-03In die argument hierbo, al wat dan reggekry sal word is om die wat werklik gay gebore is (en daar is ongetwyfeld baie van hulle) totaal vanuit die gay-formule te verwyder, terwyl diegene wat gay word of gay dade pleeg vir heel ander redes, (en daar is ook
Panda2014-12-03 Beste FC Boot,
Ek het jou verwysing na die verslag van dr Stephan Ball opgevolg en baie interessant gevind en kon nie help om te wonder of jy dit self behoorlik gelees het voor jy dit as verwysing aanbeveel het. Ek wil nietemin graag die volgende aspe
george bekker2014-12-02Prof Van der Elst wys op 'n aantal belangrike punte. Dit is egter jammer dat hy nie van menseregte melding maak nie. As 'n mens die minister se woorde ernstig opneem (en hy is blykbaar ernstig) is hy van voorneme om op 'n onwettige wyse op te tree wat ern
Angus2014-12-02Beste FC Boot,
Nóg snap jy nie waaroor alles gaan nie.
Kom ek verduidelik weer stap vir stap vir jou alles.
Francois du Plessis het in sy skrywe en video’s op U-tube probeer bewys dat die gebeure in
Reusedwerg2014-12-02Jan, dit slaan my dronk dat daar mense is wat hul blind staar teen die realiteite en werklikhede van ons situasie. Ek is 'n optimistiese en positiewe persoon. Ek probeer die goeie in mense en elke situasie die beter kant raaksien. Ongelukkig is die harde
2014-12-02Angus
Dankie vir daardie uitleg, nooit daaraan gedink nie. Wat ek volgende keer gaan probeer is om oral in die pot Neodimiummagnete te hang op verskillende hoogtes met toutjies van die deksel af. Dié behoort dan die mageneetvelde van d
2014-12-02Inderdaad 'n interessante verskynsel, en ek hoop korrespondente met kennis van chemie of fisika kan ons 'n paar idees gee. My ondervinding met pasta is dieselfde: sodra jy die water afgegiet het begin dit aanmekaar vas te plak. Dit in sigself is miskien n
2014-12-02Louis, ek beveel aan dat jy jou inligting oor die wetenskap kry in ander bronne as kreasionistiese webwerwe. Ek is deesdae nie eers meer lus om die tipe twakkerasies wat jy hierbo kwytraak punt vir punt te weerlê nie; dit is alles vrylik op die web
FC Boot2014-12-01Beste Angus
Jy sê die Bybelverhaal van Noag is 'n mite en as jy genoeg tyd daaraan bestee sal jy ook kan bewys dat:
"Dit sal ek doen, sou ek daarop wys dat die Noagverhaal plagiaat is."
Jy het niks bewys nie want vloedverhale kom oo
Jaco Fourie2014-12-01'Die taalmonument kan bly voorbestaan, maar Afrikaans kan vergaan indien daar nie daadwerklik vir die behoud daarvan GEWERK word nie.
Thomas2014-12-01Louis
Jou onkunde oor die wetenskap lei jou om te beweer dat ons aan evolusie "glo". Die "feite" waarop jy hierdie verrassende gevolgtrekking baseer is ongelukkig nie ware feite nie maar jou eie formulerings gegrond op jou geb
Angus2014-12-01Beste Jan,
Jy as 'n wetenskaplike behoort mos te weet. Die macaroni-stukkies is magneties, maar anders as 'n staafmagneet waarvan die punte noord en suid is, is die hele een kant van die macaronistukkie noord en die ander kant is suid. Daarom sal hulle p
2014-12-01Louis, vermoedelik is jy 'n vriend van Francois du Plessis en probeer jy nou om iets te red. Die meeste gelowiges verwerp die Sewendedag Adventiste se beskouings oor die Sabbat totaal. Ongelukkig is dit nie altyd waar nie, maar dit behoort ook vir julle s
Angus2014-12-01Beste Louis Rudolph
Bogaande skrywe ruik na ? tipies kreasionistiese rondtas in die duister. Die kreasionis wil dit wat in die Bybel staan as ware gebeurtenisse bewys, en sy groot kopseer is Darwin se evolusieleer. Dit moet ten alle koste in disk
2014-12-01Louis,
Moet jou nie steur aan hierdie "mense" nie. Vader se Woord sê duidelik dat " hulle sal belaster wat hulle nie ken nie". Hulle sg siening is niks anders as die duidelike verwerping van Vader en Sy skepping. Die Vader het s
2014-12-01Oudword is nie vir "sissies" nie.
Al is ek ook pas 50 verby, knaag die wonder oor alle reg en verkeerd soms nou al aan my siel.
Ek sien kennisse van oor die 60 hul lewens vul met kleinkinders en stadig probeer statig bly.
Bo
Theunis2014-11-30Dit was 'n genoeglike aand! Beholpenheid, en dan in die gewaad van uitstaande musici en musiek, het geseëvier oor onbeholpenheid (hoef mens iets meer daaroor te sê?) Ek het vervuld huistoe gery ... ook met erkenning vir Huberte Rupert en h
Johan2014-11-30Sjalom.
Vertrou die werf se staande sensasie en prediker, die berugte ou grote Kobus de Klerk om een of ander sensasionele en hol geryde onderwerp te "herbesoek", en die hel is weer los.
Kobus dring dringend en altyd daarop aan om op sonde
Daniel Hugo2014-11-30Leipoldt en Fryer se Hantam is nie een en dieselfde ding nie. Leipoldt se Hantam is die omgewing van Clanwilliam; Fryer kom van Calvinia waar die Hantamberge geleë is.
Angus2014-11-29Beste FC Boot,
Nee, Wat! Ek kan nie met iemand rederneer oor 'n saak as hy nie behoorlik kan lees, en verstaan wat hy lees nie.
Of Noag se verhaal plagiaat is of nie, was glad nie eers onder bespreking nie. Ek het maar net genoem dat ind
Angus2014-11-29Beste Chris,
Ek moes self maar eers die landing van Jan van Riebeeck met 'n Bluelabeltjie vier, daarom het ek so effens langer uitgehou.
Jaco Fourie2014-11-28Nou toe nou!!
Ons kan die arme Steve nou net jammer kry. Siestog! Uitgeboul deur komedie.
Steve het 'n klompie groot flaters met hierdie onlangse hofsaak begaan, flaters wat hom nou ten duurste staan.
Die grootste hiervan was om Dan Roodt t
Reusedwerg2014-11-28Jan, dit is die waarste woorde wat enige iemand kan uitspreek. Ek sê gewoonlik vir pelle van my, "almal is dose, behalwe ek en jy". Ek kom met ouens oor die weg wat dose gebore is want jy weet hy kan dit nie help nie, maar dan kry jy die l
Jaco Fourie2014-11-28FC Boot
Soos ek by herhaling gesê het., jy kwoteer omtrent alles onder die son om die onderwerp te probeer omseil, behalwe vanuit die Bybel self. Aangesien jy hierbo wil voorgee dat god teen slawerny is met al jou "anecdotes" hier
Jaco Fourie2014-11-27Angus
Dankie vir jou respons.
Ek het in 'n vorige brief geskryf oor die Habiru (Hebreeus) wat selfs voor Abraham se tyd bekend is, en wat in kleitablette opgeskryf gevind is. Uitwerpsels en nomade van Mesopotamië en selfs in die land Kana&au
George B2014-11-27Tiens dis diep sake wat jy aanroer en dan is daar altyd die versoeking om 'n mens slim te hou, veral as jy, soos ek, by 70 plus 7 trek. Ek weerstaan grootliks die versoeking en noem net dat 'n mens ander kan help. Daar is ouens wat ook alleen voel en as '
George B2014-11-27Dit was nou lekker 'gesels'. Veral Angus en Jan Rap se bydraes word waardeer.
Net 'n kort storietjie om aan te dui dat die 'language' by taalgebruik eintlik dieselfde vereistes as Afrikaans stel (in die goeie of minder goeie tyd het Engelsprekendes mo