Kommentaar

Die Woord en stagnante akademici

F C Boot 2014-12-18 Uiteindelik wys Kobus De Klerk sy ware kleure deur met ateïste saam te stem. En arme Jaco Fourie, hy het nie 'n idee waarom al die voorskrifte deur God aan sy uitverkore volk gegee is nie .Die antwoord lê in Levitikus 20: "Julle behoort

Hoekom homophobia die nuwe apartheid is

Herman Lategan 2014-12-18 Dankie, goeie artikel. 

Jy sal die kop wes en nie ide stert nie: Deut.28:13

F C Boot 2014-12-18 Beste Jaco Fourie Soos alle ateïste hou jy daarvan om Bybeltekste uit verband aan te haal sonder om die volgende in ag te neem as ‘n mens wil vas stel wat die betekenis daarvan is en hoe dit van toepassing is op die Christen van vandag.

Verneukspul

2014-12-18 Jan Rap Almal.   Byvoorbeeld:   Daar is geskrywe dat Adam en Eva sulke onbevredigende skepsels was dat hulle afstammelinge verdrink moes word.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Carien Smith

Mellet Moll 2014-12-17 Jou jong loopbaan is indrukwekkend en getuig van 'n veelsydige en begaafde skrywer wat dit nog ver gaan bring. Mag jou pad vorentoe vol hoogtepunte wees. 

Die kwessie van twyfel

Panda 2014-12-17 Thomas — Jou aanhaling van Bertrand Russell som die kabouter presies op. Groete Panda  

Afrikaanse universiteit is haalbaar, sê Solidariteit

Theresa Papenfus 2014-12-17 Ek haal my hoed af. Hartlik geluk. En alle voorspoed.

Die kwessie van homoseksualiteit

Jaco Fourie 2014-12-17 Kobus Jy skryf: "Nie eens diere doen dit nie". Daar is bevind dat ten minste 1500 diere, insekte, voëls, en reptiele "Doen dit". Lees die volgende van vele moontlike skakels: http://en.wikipedia.org/wiki/List_of_animal

Verneukspul

2014-12-17 Watter voorgangers? Adam en Eva?  Archimedes? Kepler? Leibniz?  Newton? Florence Nightingale? Emily Hobhouse? Einstein? Marie Curie? Koos de la Rey? Jou oupa? Jou pa?

Eksklusiewe baai

Jaco Fourie 2014-12-17 Oester Soos altyd skryf jy uitmuntende staaltjies vanuit die Suid-Afrikaanse lewe, met die plaaslike patios ingegooi vir lekker smaak. Ek wens net dat jou skaars skrywe meer gereeld sal wees.

Die Woord en stagnante akademici

Jaco Fourie 2014-12-17 Angus. Lekker om te lees dat jy ook die vrugte van die vlees kan geniet met jou "skelmpie".

Wat is die Afrikaners se rol?

Jaco Fourie 2014-12-17 Reusedwerg Ek vind hierdie brief van jou die beste ooit.  Absoluut positief gesind. Ek lief veral waar jy skryf: "Een van haar ooms wat ook toevallig 'n boer is was ook daar. Hy is ongeveer sewentig jaar oud. Hy is tans besig met beplann

Die kwessie van homoseksualiteit

2014-12-17 Dewald Koen Die Christen moet besluit of die Bybel sy bron van geloof is al dan nie.  Indien wel dan staan hy onder 'n verpligting om aan al die vereistes daarin opgeskryf te voldoen. 'n Christen kan ook nie eensydig besluit hierdie deel van die B

Die kwessie van homoseksualiteit

2014-12-17 Charl le Roux Dankie vir jou bydrae, met 'n ander inslag oor die onderwerp, nl "moraliteit".  Ek het beslis iets nuuts daaruit geleer.  Weereens dankie.

Die kwessie van twyfel

2014-12-17 Boot, Hierdie bogaande bydrae van jou is nou iets waarmee mense kan werk sonder om mislei te word ... Thomas van destyds het gesien en geglo. Maar ons het 'n Thomas hierbo wat nie wil glo wat hy sien nie - wee hom. Watter verskriklike ontnugtering i

‘n Afrikaner wat sy kop gebruik: (soos deur Deut 28:13 vereis)

2014-12-17 J. Labuschagne Jammer, ek het jou hierbo met iemand anders verwar, en dankie ook vir jou respons. Ek is volkome eens met jou seniment hierbo.  Daar is baie vanuit die bybel vir persoonlike opheffing te lese, veral die gedigtelike skrywes soos P

Eksklusiewe baai

2014-12-17 Oester ek het jou storie geniet. Vrede oor die groot dae. Gelukkig gaan die rykgatte weer terug Gauteng toe.

Wat is die Afrikaners se rol?

2014-12-17 Reusedwerg dit is 'n reuse bydrae en bring ons in die regte stemming vir die nuwe jaar. Dis verby met Zuma.

‘n Afrikaner wat sy kop gebruik: (soos deur Deut 28:13 vereis)

Jaco Fourie 2014-12-17 Angus Ivan Terblans se sentiment omtrent die Bybel deel ek ook, en dit is in daardie lig dat ek vanuit die bybel gekwoteer het. Jy is reg.  Indien ek 'n gelowige was, het ek die stert eerder beet gehad.  Al rede waarvoor ek die teks gebrui

Die kwessie van homoseksualiteit

2014-12-17 Boot Ek dink jy lees die bronne so swak en insigloos en bevooroordeeld soos wat jy die bydraes wat ek weergee, lees. Dalk moet jy weer lees en as jy daartoe in staat is, objektief lees. Dan sal jy nie te velde trek teen iemand wat in essensie dieselfde

Die Woord en stagnante akademici

Angus 2014-12-16 Beste FC Boot    Ek het slegte nuus vir jou wat Kersfees betref. Ja, ek vier Kersfees. My seun het vir my ? kas Johnnie Walker Bluelabel persent gegee, en ek gaan beslis so ? doppie of twee steek, want Kersfees is vir almal bedoel: Christen, M

Woorde van 2014

helize van vuuren 2014-12-16 Mooi opsomming van die jaar en sy preokkupasies, Willem! Kort en kragtig, anders as die langasem koerantartikels wat mens gewoonlik kry. Byna 'n gedig a la Opperman se Kunsmis: e-tol ebola  beurtkrag en banting   parlemonium in die komen

Die kwessie van twyfel

F C Boot 2014-12-16 Die vraag wat elkeen wat hom/haarself as 'n Christen beskryf moet afvra is glo jy omdat jy gesien het of omdat jy vertrou dat die Bybel God se plan bevat om deur die werk van Jesus Christus die mens weer met hom te versoen? Jesus rig 'n belangrike vraa

Die kwessie van homoseksualiteit

F C Boot 2014-12-16 Dit is tragies dat mense soos Kobus de klerk onmiddellik die Bybel neem en dan mede-Christene met ander seksuele oortuigings oor die kop slaan en dan teen alle ander bevindinge in die Bybel as die wet van Mede en die Perse voor te hou. Die Bybel as sul

‘n Afrikaner wat sy kop gebruik: (soos deur Deut 28:13 vereis)

2014-12-16 Jy hoef nie 'n Christen, Jood of Moslem te wees om die wysheid in die Bybel (dele daarvan) te waardeer nie. Ek is ook nie 'n Christen in die tradisionele sin van die woord nie, maar die Boek Prediker het my nog altyd bygebly en is 'n vreeslike mooi en ins

Heksejag op Afrikaans duur voort: Afdreiging van Minister is ongepas

2014-12-16 Dit is vir my nogal opvallend hoe baie min mense beself hoe rassisties Comrade Blade se uitsprake is. Gestel ek sou die uitspraak maak: Indiërs is skelms. Dit is voor die hand liggend dat dit rassisties is. Rassisme is om te glo dat daar sekere, nega

Die Woord en stagnante akademici

F C Boot 2014-12-16 Beste Angus  Soms weet ek nie of ek moet lag of huil nie oor jou desperate pogings om tog 'n debatspuntjie of twee aan te teken. Jy het werklik nie gelees wat ek al voorheen oor die onderwerp geskryf het nie. Net soos wetenskaplikes vandag teorie

‘n Afrikaner wat sy kop gebruik: (soos deur Deut 28:13 vereis)

Angus 2014-12-15 Beste Jaco  Iets hinder my nog die hele week nadat jy so uit die Bybel staan en kwoteer het. Dit is nie in die aard van die god van die Bybel om sommer vir iemand te sê hy moet die kop wees en nie die stert nie. Dis eers toe ek die Bybel &ldqu

Die kwessie van twyfel

Thomas 2014-12-15 Kobus   Neem kennis wat Nobel-pryswenners van jou tipe sekerheid te sê het:   "The whole problem with the world is that fools and fanatics are always so certain of themselves, and wiser people so full of doubts."   Ber

Die kwessie van homoseksualiteit

Thomas 2014-12-15 Kobus   Soos ons gesien het met jou "opinie" oor Jupiter se mane is jou opinie nie regtig iets waaraan enigiemand hulle moet steur nie. Jou verdere aanhaling van 'n antieke primitiewe midde-oosterse geskrif om gewig aan jou opinie te gee,

Die kwessie van twyfel

2014-12-15 Kobus in die verlede het ek al tot die gevolgtrekking gekom dat dit beter is om jou skrywes liewer te ignoreer. Hulle is darem nou minder in getal. In alle liefde (en jy sal weet dat ek jou voorheen as liefdeloos beskryf het) dit pla my dat jy jou bri

Die kwessie van homoseksualiteit

Dewald Koen 2014-12-15 Liewe Kobus   Baie dankie vir jou weldeurdagte analise en bespreking van homoseksualiteit / homoseksualisme. Dit is vir my 'n riem onder die hart dat 'n heteroseksueel die tyd uit sy dag kan neem om homoseksuele te berispe oor hul ongoddellike dade

Die kwessie van homoseksualiteit

2014-12-15 In morele debatte oor homoseksualiteit is daar drie drogredenasies wat klokslag voorkom, tw:   1. Die Argumentum ad Naturam drogrede.  Die debat ontspoor dikwels omdat daar gedebatteer word oor sou homoseksualiteit natuurlik wees al dan nie. &

Die kwessie van homoseksualiteit

Jaco Fourie 2014-12-15 Kobus, Verskoon my, maar ek gaan in die derde persoon skryf om sodoende onpersoonlik op te tree. Kobus het 'n goed deurdagte brief hierbo geskryf as teenvoeter tot sekere bewerings wat ek gemaak het mbt die oorerflikheid (fisiese sy) al dan nie van

16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders

2014-12-14 Iets klink nie lekker nie; geen man sal kla oor 'n groot mond by 'n vrou nie tensy, natuurlik, dit figuurlik gesproke is maar dan moes Corlia liewer 'smoel' gebruik het.

'n Afrikaanse universiteit: wat sou Jakes Gerwel gesê het?

2014-12-14 Nog nooit is so min in so baie woorde gesê nie (met erkenning aan die ou [kan nou nie onthou wie nie] wat Churchill se beroemde woorde so omvorm het).

Die Woord en stagnante akademici

Angus 2014-12-13 Beste FC Boot Man, ek is rêrig trots op jou. Uiteindelik begin jy so half en half die dinge reg verstaan. Hierbo skryf jy:     “Waarom sou die skrywers van die skeppingsverhaal nou juis sê dat Eva uit Adam se ribbebee

NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar

Martin Botha 2014-12-13 Moderator van die VGKSA. Ek is in myself baie trots op hierdie duidelikmakende gesprek rondom BvB en Kerk-hereniging.Ek glo dat ons hierdie onderhoud na die verskillende gemeentes kan stuur om sodoende en in soverre almal se insigte op te vang in die ond

Jy sal die kop wes en nie ide stert nie: Deut.28:13

Jaco Fourie 2014-12-12 FC Boot Nog 'n ietsie om oor te kou as Christen.  Jy verkwalik my hierbo met: "Jy dwaal in jou redenasie dat God se opdragte aan sy uitverkore volk op my en ander van toepassing moet of kan wees". Beskou jy jouself dan nie as deel

Die Woord en stagnante akademici

Jaco Fourie 2014-12-12 FC Boot Of my kommunikasie is gebrekkig of jy het 'n probleem met die inname van kommunikasie. Ek het 'n voorbeeld vir argumentsonthalwe hierbo gebruik, nie met die doel om homoseksualiteit goed te praat nie.  Ek stel dit onomwonde.  Die B
Top