Kommentaar

Max is die bliksem in

2015-01-13 Jy vertolk my standpunt (waaraan ek nou so sou klou) verkeerd George; ek tree nie in die bresse vir Zuma nie, ek sê Max maak van Zuma 'n sondebok want hy sien nie kans om te erken die verval het al met Mandela begin nie. So op 'n punt van orde, dis

#Is ek Charlie?

juria le roux 2015-01-13 Dankie Lien, dat jy so wyd kyk.

Max is die bliksem in

Jaco Fourie 2015-01-13 George B Ten minste jy het iets hierbo interessants gemaak wat Jan met sy afgesaagde treur-liedere net "boring" laat voorkom.

Liefde op papier: Paradyspad

Amanda 2015-01-13 Ek het al heelwat van Hannes Steyn se werk gelees maar hierdie gedig is in my oë sy heel beste werk! Ek dink hierdie gedig is 'n wenner. Welgedaan mnr Steyn. Ek is BAIE beïndruk.

US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings

jan van der merwe 2015-01-13 My voorstel vir die naam van die feeskoerant is : Die Bostelegram.  Dankie Jan van der Merwe 082 828 7956

#Is ek Charlie?

Ansie du Toit 2015-01-13 Pragtig, Lien. Jy laat 'n mens verder en dieper dink. Dankie.

Max is die bliksem in

2015-01-12 Jan Rap, ek dink nie Max du Preez is die bliksem in nie. Hy juig oor sy oorwinning. Max du Preez is 'n rubriekskrywer vir die Independent-koerante, waar hy in Engels skryf. Jy sal hou van wat hy aan die einde van verlede jaar reggekry het, al is julle

Vir Angus oor biljoene

Angus 2015-01-12 Beste Jan, Lees jou skrywe hierbo mooi. Paragraaf 1 en paragraaf 2 weerspreek mekaar.    In par 2 kom jy op die regte spoor. Die taal wat ons praat is oorheersend. Grammatika (die oppervlaktestruktuur, vgl Chomsky se surface structure) is des

Max is die bliksem in

Jaco Fourie 2015-01-12 Gaap!  How boring!

US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings

Noddy 2015-01-12 DIE VYEBLAAR  "Ons dek en ontbloot die storie."

US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings

Noddy 2015-01-12 My voorstel:DIE AKKER.

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-01-12 FC Boot Dit is werklik jammer dat jy nie by die onderwerp onder bespreking kan bly nie, nl die OUTEURSKAP van die Pentateug, wat beide Johannes en Jesus, asook die hele Ou en Nuwe Testament onomwonde en ondubbelsinnig aan Moses toegeskryf het, en wat j

Max is die bliksem in

Reusedwerg 2015-01-12 Mooi gestel Jan. Daar is niemand so die moer in as iemand wat vir homself die moer in is nie. Gewoonlik moet die persoon nadat hy almal en alles om hom blameer het op sy gat gaan sit en teruggaan op sy woorde en dade. Dit is 100% seker alles sal op homsel

Johannes 5:46 & 47

2015-01-12 Tja, Boot, jy's darem baie kwaad vir my, of hoe? Dit sou nie so wees as jy nie self besef het dat dit wat ek weergee, korrek is maar nie inpas by jou eie uitgesproke menseleringe nie. Jou woede is dus so onnodig. Nederigheid sal jou baie help daarmee...

Liefde op papier: Lewensles: Speels of spuls?

2015-01-10 Ek en jy, die melkweg en tsunami en als ... hmm ...

Liefde op papier: Nagboer

2015-01-10 Uit die boonste rakke! Wel gedaan, Ang. Rudeboy stem ook saam

Op soek na Heinz Konsalik

Lucinda 2015-01-09 Fanie Marais Ek stel belang in Konsalik se boeke.  Kontak my asb asseblief as jy nog het.  Ek het tot in 'n biblioteek afgekom wat 'n paar verkoop het. Sel: 083 295 1582 Baie dankie Lucinda Meintjes Cradock

Waarom die Kaapse klopse vandag nog relevant is

kevin 2015-01-09 Ja dis maar 'n hartseer storie as mens terugdink en dinge het nou wel verander vir die jonger geslag ,maar steeds is daar mense wat ander soos slawe hanteer. Hou my op hoogte asb ,ek is 'n gebore en getoë Kapenaar nog met al my voortande in.

Die kwessie van homoseksualiteit

F C Boot 2015-01-09 Beste Kobus de Klerk Soms weet ek nie of ek moet lag of huil oor jou absolute verkragting van die Evangelie nie. Jy is besig om te vergaan in jou eie skrifarrogansie en dit is hoekom ateïste so sonder dat jy dit agterkom besig is om goedig met

Johannes 5:46 & 47

2015-01-09 Beste Lesers Die mees verstommendste van die gesprek is die deelname van geloofkwaksalwer Kobus De Klerk,wat die spreekwoord 'in die land van die blindes is eenoog Koning' waar maak.Soos Jaco het hy die klok hoor lui, maar hy weet nie waar die bel hang n

10 uit 10 vir Ivor Price en 0 uit 10 vir Izak du Plessis

2015-01-09 George B Ek het 'n buitetoilet wat deur my tuinboukundige assistent - en per geleentheid die werkers van elektrisiëns, loodgieters en dies meer - gebruik word.  Ek voorsien OORVLOEDIG die regte papier (want ek betaal die loodgietersrekening) EN

Valsrivier deur Dominique Botha

Elize coezer 2015-01-08 Kan nie wag om die boek te lees nie. Bly daar is iemand famous in die familie. Trots op jou Dominique.  Ek is oom Mike se jongste dogter.

10 uit 10 vir Ivor Price en 0 uit 10 vir Izak du Plessis

2015-01-08 Ivor is oorspronklik van Kraaifontein en ek sekondeer hom graag. Wat Izak en die noodsaaklike gerief by die werk betref. Die werkgewer moet tog toiletpapier voorsien en dan is die enigste doel van die koerant om gelees te word? Sou die werkgewer nie

Persvryheid

2015-01-08 Jan, persvryheid is nie net 'n belangrike konsep nie, maar essensieel vir die demokrasie. Met die demokrasie bedoel ek dat die kiesers minstens elke 5 jaar die regering goedkeur of afkeur en die kiesers se besluit die finale een is. Hierdie ding van j

Die wit, swart en grys van aandeelhouding

Wallie van der Walt 2015-01-08 Alles baie goed uiteengesit.  Een merkbare SEB verskynsel is die ontstaan en groei van die opkomende verbruiker oftewel swart diamant.  Dié subsektor van die groeiende middelklas is óók grootliks te danke aan SEB-voorskrifte

Johannes 5:46 & 47

2015-01-08 Dalk kan mens hare kloof en hier en daar kosmetiese aspekte vind in Jaco se argumente wat mens kan kritiseer, maar in sy essensie is Jaco se aanbieding eenvoudig, verstaanbaar en gegrond op essensiële Woord (hoewel Jaco self nie daarin glo nie, ironi

10 uit 10 vir Ivor Price en 0 uit 10 vir Izak du Plessis

Angus 2015-01-08 Beste Jan,  Voordat jy so rojaal punte uitdeel: tye het verander en die wiskunde het aangepas by omstandighede.   'n Biljoen is nou dieselfde in alle tale en lande, nl 'n een met 9 nulle. 'n Miljard is ook een met nege nulle. Al verskil is

Ope brief aan Karen Meiring en Magdaleen Krüger

Angus 2015-01-08 Beste Jan,   Ek het maar ? grappie gemaak deur jou taal so heftig aan te val. Die doel daarvan was net om jou te wys hoe geweldig die invloed van Engels op Afrikaans is, sonder dat  ? mens dit agterkom. Jy weet al wat my standpunt is: Afri

Liefde op papier: Geliefde

2015-01-08 Wow, love dit ...

Die kwessie van homoseksualiteit

Angus 2015-01-07 Mense, dit hang alles af waarvan jy gemaak is. Is jy van 'n hopie grond gemaak? Kenmerke: jy is lief vir die vroulike geslag en jou ringvingers is langer as jou wysvingers.   Is jy van 'n ribbebeen gemaak? Kenmerke: jy is lief vir die mansgeslag

Aartappelverkoopster

2015-01-07 Oester ek het weer lekker geluister. Hoe sal ek nou sê: jou storie is nie juis "gepolish" nie maar dit is seker juis wat ons waardeer.

In die oomblik

2015-01-07 Chris, in Engels heet dit: “In the moment.” As hierdie oomblik (tydjie van lees) vir Chris ook weer by SêNet uitgebring het, is dit goed. Aangesien Afrikaans en Engels 'n gemeenskaplike voorouer het (dis eintlik die ontsaglike getal

Johannes 5:46 & 47

2015-01-07 FC Boot Jy het by verskeie geleenthede veronderstellings oor my gemaak mbt die "wet van Moses" alhoewel ek nog niks oor die onderwerp gerep het nie.  Ek het jou oor die onderwerp toe uitgedaag, en jy gooi my terug met jou bogemelde skake

Ope brief aan Karen Meiring en Magdaleen Krüger

2015-01-07 Beste Angus Dankie weer eens vir die les (en teregwysing).  Dit is noodsaaklik dat jy my op hierdie goed wys; dit gee die ouens wat kla oor ek kla minder skietgoed.  Hulle kry tog te lekker as Jan Rap foute maak. Jy moet dan egter ook die ko

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-01-07 FC Boot Na 'n lang relaas met lang draaie, veral met Joel wat niks met die onderwerp te doen het nie, het jy my oorspronklike argument geheel en al ontduik, nl dat Jesus deur middel van Johannes gesê het, "Moses het van my GESKRYF", al

Ope brief aan Karen Meiring en Magdaleen Krüger

Johannes Comestor 2015-01-07 "Mens en 'n mens (met of sonder lidwoord) is albei in die haak - wees liefs konsekwent. Wanneer 'n mens gebruik word en daar word later weer verwys na hierdie persoon, gebruik die voornaamwoord jy. In die geval van die mens is dit hy, maar gebruik hi

Dawie Ackerman (1954–2012)

Anne Ackermann 2015-01-07 With fond memories to my late husband. 07/01/2015. Happy Birthday - miss you. Anne Ackermann

Johannes 5:46 & 47

2015-01-07 Beste Jaco As daar ooit ’n bedrewe verdraaiers van die Bybel was hoef ’n mens nie verder te soek as Oud-Christene en dan in besonder diegene wat eers vir ‘dominee’ studeer het en dan besluit het dit is nie vir hulle nie. &nbs

Oor Moment – 'n onderhoud met Anna Davel

Adele Erasmus 2015-01-07 Sielskos! 

Ope brief aan Karen Meiring en Magdaleen Krüger

Angus 2015-01-07 Beste Jan,    Jan, ek weet jy is 'n taalvegter vir Afrikaans  by uitnemendheid, en daarom huiwer ek effens om vir jou te sê wat my hinder.    So af en toe,  duik daar in jou skrywes ook anglisismes en ander taalfout
Top