Jaco Fourie2015-01-27Kobus
Net 'n baie kort opsomming.
Paulus het Christene aangemaan om onderling hulle struwelinge self uit te sorteer, deur middel van die kerklike gesag, en as gevolg van sy eie persoonlike ondervinding, waar non-Christene betrokke is, op die staat s
Jaco Fourie2015-01-27FC Boot
Weet jy ooit wanneer jy aan of af is?
In jou respons hierbo gee jy te kenne dat dit te betwyfel is of Moses ooit bestaan het, en dat Moses geensins die Pentateug kon geskryf het, welke Pentateug gedurende die ballingskap deur onbekende skryw
Reusedwerg2015-01-27Ja Pieter, die besluit van die KKNK se komitee slaan my ook dronk. Die paaartie in die Klein Karoo moet net geboikot word en dan sal jy sien hoe hul deuntjie verander. Die KKNK komitee is soos die ou wat die sterretjies op die Scope girls geplak het, jy w
Reusedwerg2015-01-27Gits Panda jy wat 'n sterrekundige is weet nie waar dit is nie, hoe sal ek nou weet? Glad nie gesien nie. Daar iewers. Interessante onderwerp. :-)
Reusedwerg2015-01-27Om ernstig te wees kos harde werk en konsentrasie. Daar is tyd vir humor en ernstigheid. Ek sien gewoonlik die humor eerste raak wat my al duur te staan gekom het. Ek is seker naief maar sien ook eerder die positiewe en die goed in mense. In elke mens is
2015-01-27Boot,
Moses is nog altyd 'n man na God se hart, net soos Dawid dit is, ten spyte van hul oortredings. Wat hulle in swakheid gedoen het, is nie na God se hart nie, maar siende dat God regverdig is, het hulle hul straf ontvang en met hul lewens voortg
Dirk Rigter2015-01-27Ai ou Pieter,
Die KKNK was nog nooit 'n regse Afrikaner samekoms nie. Jy sal dus nie daar gemis word nie. Gaan breek brûe af op 'n ander plek, liefs nie in die RSA nie, en los maar die KKNK vir die brugbouers. Wat van Orania vir jou? Nie ee
2015-01-27Angus, vele dank vir 'n lesenswaardige brief. As ek eendag diep in die moeilikheid is en dringend hulp nodig het, sal ek graag jou geduldige, nie-beterweterige leiding wil volg. Wonder wat Jan Rap se reaksie gaan wees?
2015-01-26Jaco,
Ek moet ongelukkig met jou saamstem dat mense maar baie swak rentmeesters is van hulle Godgegewe gawes, voorregte en korresponderende verantwoordelikhede en verpligtinge in hulle rentmeesterskap van die aarde en dit wat daar gebeur.
Maar die G
Angus2015-01-26Beste Webvoet,
In die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls kom die volgende woorde voor: evolusie, evolueer, geëvolueer.
Evoluering, en evolering kom wel nie voor in enige van die boeke nie, maar as die behoefte ontstaan om 'n aflei
2015-01-26Beste Kobus
Ek het my voorgeneem om nie meer op jou skrywes te reageer nie. Maar jy maak sulke absolute absurde aannames oor wat ek sê en gesê het dat ek nie anders kan as om jou bewerings te weerlê nie want ek gaan nie toelaat dat jy
Paul Fouche2015-01-25Ester verdien elke gloeiende resensie en 'n bekroning! Kerneels het in die historiese agtergrond waarteen hy Ester laat afspeel, volgens inligting wat hy by Ollie Viljoen bekom het,Taffie Kikillus 'n orkeslid van Hendrik Susan se orkes gemaak jare voordat
Angus2015-01-24Beste Dirk,
Taal is nie my vak nie, maar my stokperdjie. So lief is ek vir Afrikaans, dat ek in my vrye tyd BA geloop het, en later het ek BA-Hons daarby gevoeg. Ek sê dit nie om te spog nie, maar om te wys hoe ernstig ek oor Afrikaans is. Ek soek
Angus2015-01-23Angus sê daar is absoluut niks met Jan Rap se taal verkeerd nie. Alle mense het 'n taalvermoë, slim dom, arm, ongeletterd, geleerd, ryk en arm, lank, kort, vet, maer, lelik, mooi, welgeskape, gebreklik, doof, blind, oud en jonk, en veral babajo
2015-01-23Dalk moet jy self 'n regie skryf (dalk ala hygliteratuur?) en dan kan die spul dit vir jou opvoer ala https://www.youtube.com/watch?v=ej7yHgNktmE
Jaco Fourie2015-01-23Kobus
Ek en jy het lekker saam gesels waarvoor ek groot waardening het, al verskil ons drasties op baie ander sake.
Vir FC
Dit is nie net ons drie wat saam gesels het nie, daar is die stille lesers wat eerder verkies het om nie by te dra n
Reusedwerg2015-01-23Ek kyk net Villa Rosa (soos my Ingelse vrou sê Wilde Rose). Stem saam, baie knorrige spulletjie. Die prof is 'n regte knoffelkop met neef Marius nie ver agter hom nie. Geen wonner nie, die prokureur is die enigste karakter met 'n sawwelyf. Die ander
Reusedwerg2015-01-23Dis waar ja. Ek weet ook nie hoe party van die taxi-passasiers dit kan hou nie. Ek self hou van harde musiek, mits dit in my smaak val, maar ek kan regtig nie die doef-doef musiek gehoor aan gee nie. Ek kan op my een hand die kere tel wat ek al by 'n &quo
Jaco Fourie2015-01-23Kobus
Ek verstaan dat jy na goedheid mik in 'n Goddelike teokrasie. Maar sodanige teokrasie kan alleenlik slaag met die Wederkoms.
Ongelukkig, die mens soos mense is, Christene ingesluit, sal sodanige utopia (en nie sleg daarmee bedoel nie) ni
hannes steyn2015-01-23Ek het die Engelse weergawe (False River) onmiddellik veslind.
Snaaks genoeg ek, wat 'n aspirant kortverhaalskrywer is, het dieselfde gewaarwording as anonieme psigiater beleef en het dit onbewustelik toegeskryf aan die moontlikheid dat die 'tekortkoming
2015-01-23Dit is duidelik dat God Moses as geag en vriend beskou het - Esra 3:2 geskrywe tydens die ballingskap - waar ook na Moses se geskrifte verwys word; en Eksodus 33:11; Lukas 9:30. Maar die verwaande Boot sal sy karakter probeer afkraak hierbo.
Daar
Jaco Fourie2015-01-23FC Boot
Ek het geensins en nêrens ooit te kenne gegee dat die ANC deur blankes alleenlik onsetel gaan word nie. Behalwe vir die VF+ is al die groter opposisiepartye veelrassig. In die DA se geval, 'n veelrassige party, het die oorgrot
2015-01-23'n Lekker resensie oor 'n boek van 'n skrywer wat sy storie en sy geskiedenis ken. Jan van der Merwe is groot gees wat met gesag kan gesels oor enige denkbare onderwerp van godsdiens tot politiek en selfs die Broederbond. Knap gedaan Jan.
2015-01-23Weereens 'n nuttelose verwysing van Boot.
Niks in sy verwysing dui daarop dat Moses nie kon lees en skryf nie. Niks daarin dui aan dat daaropvolgende outeurs ook nie kon lees of skrywe nie. Daar is talle verwysings in die Bybel en in argeologiese fond
F C Boot2015-01-23Beste Jaco
Jy is sê "Ek en ander beywer vir die vervanging van die ANC as regering ten doel om die huidige gemors reg te stel. Daar het jy bykomstig my antwoord hoe politiek PRODUKTIEF aangewend kan word."
Wel boetie ek het n
2015-01-22Dirk
Ek wil nie hê almal moet soos ek praat nie want ek praat nie reg nie, vra maar vir Angus. Ek wil hê almal moet soos jy, Johannes Comestor, Angus en Thomas praat om nou maar vier op hierdie werf te noem wat my skyn ordentlik te praa
2015-01-22Jy sukkel maar om te lees en verstaan, Rigter.
Ekstremistiese Islamiete se optrede is afskuwelik, onregverdigbaar en onaanvaarbaar. Maar so is die Charlie Hebdo-ekstremisme net so onaanvaarbaar, afskuwelik en onregverdigbaar en glo elkeen van die ekstr
2015-01-22Beste Kobus en Jaco
Julle onkunde oor die antieke tye veral wat in Egipte aangegaan het skrei ten hemele.Goeie genugtig daai was slegs die elite die sg 'scribes' en soms die se kinders wat die uiters moeilike simbole skrif deur jare lange oefening kon
2015-01-22Hennie, jy vra of hy stilte ken? Ek vervloek al lankal nie meer hierdie menere nie. Hulle sal nog die stilte leer ken. Lank voor die ouderdom toeslaan sal hy doof wees en geen keuse hê as om die stilte te leer ken nie.
'n Mens salueer ook al die
2015-01-22Wil jy my sê daar is ouens wat nie bang vir spoke is nie? 'n Inbreker of aanvaller kan jy nog fisies te lyf gaan maar wat maak jy teen 'n spook? Jy kan nie eers vir hom weghardloop nie want hy kan vlieg, en sommer deur mure ook.
Jaco Fourie2015-01-22Jan
Max het die gevare, saam met die troepe van die Angola oorlog trotseer, om as joernalis verslaggewing te verrig.
http://www.randomstruik.co.za/title-page.php?titleID=1817&imprintID=4
EN
http://www.dailym
Dirk Rigter2015-01-22Angus,
Weer eens 'n uitstekende skrywe in doodgewone Afrikaans oor die rol wat aanpassing, evolusie en omgewing speel om taal te laat ontwikkel. Interessant dat ek nog nooit enige Engelssprekende taalpuris hoor kla het oor die assimilasie van ver
2015-01-22Jaco,
Dit is so dat niemand van God as Hoof ontslae kan raak in 'n ware Teokrasie nie...
Maar dan ook weer, waarom sou enigiemand wou? As mense God se twee gebooie onderhou sal die voorspoed en Vrede allesoorheersend wees en wie sal wou kom peuter m