Kommentaar

Iemand met wie ek kan praat …

herman 2015-02-02 Die artikel het my ook teruggeneem na my skooldae! Mooi geskryf.

Antwoord vir Angus oor sy siening van grammatika

Angus 2015-02-01 Beste Jan, Net so, by wyse van 'n naskrif.    Ek verduidelik nog steeds hoe taal deur moderne linguiste gesien word. As jy dink dis Bullshit, waarom skryf jy dan nie jou eie verhandeling oor taal nie? Kyk of jy 'n promotor by 'n universiteit

'n Brief uit Grahamstad

2015-02-01 Kleurvolle terugblik op 'n besoek aan Grahamstad. Ek het terloops 'n petalje om te deel oor Jacques, 'n bestuurder van Cockhouse. Jacques is hoogs ontstoke oor 'n plaaslike kallant wie sy motor se bumper gestamp het tydens 'n laataand sessi

Woorde, woorde ...

2015-02-01 Jaco, Weereens nogal 'n weldeurdagte kommentaar van jou. Enkele opmerkings vir perspektief oor dit waaroor ons gesels... Onder die begrip 'Teokrasie' verstaan ons die regering deur God, dmv heerskappy en regering deur die priesters, die kerklike ges

Johannes 5:46 & 47

F C Boot 2015-02-01 Beste Jaco Jy skiet nie net spek nie, jy gooi sommer die hele vark en dan kan jy en ou Kobus nie eers raak gooi nie.Waar kom jy aan jou nonsens, kan jy nie lees nie? Opsomming vir dummies. 1.Egiptiese skrif het ontwikkel van eenvoudig na ingwikkeld

Xenofobie

Raed-na-Gael 2015-01-31 So,  die "kriminele" het 'n voorkeur vir wie hulle gaan beroof ... Uiters patrioties. Hulle roof net buitelanders.  Raed-na-Gael.    

Antwoord vir Angus oor sy siening van grammatika

Angus 2015-01-31 Beste Jan, Ek dink ek het van meet af aan al vir jou probeer verduidelik wat grammatika is, en nog beskuldig jy my daarvan dat ek dit ontduik. Ek sal maar vir oulaas, weer probeer.   Jan, jy kry grammatika net op een plek, en dit is in 'n boek; n&

Johannes 5:46 & 47

2015-01-31 Die oudste skrif, 6 000 jaar gelede; die oudste Europese skelet 60 000 gelede; die grootste antieke stad 200vk km.  Almal gevind in Griekeland en Bulgarye.  Meer as 1000 jaar ouer as die midde-ooste se argeologiese bevindinge.   http://hu

Antwoord vir Angus oor sy siening van grammatika

Angus 2015-01-31 Beste Dirk, Ek weet ook nie hoe om te maak nie. Ek voel al soos 'n grammofoonplaat wat vashaak, en dan word ek nog daarvan beskuldig dat ek dit wat grammatika is, systap. Wil jy nou meer! Miskien sal hy jou verduideliking beter verstaan, en net om seker

Vir Jaco oor sy kommentaar van 19 deser

Jaco Fourie 2015-01-31 Jan Jy Skryf: "Jou reaksie daarop is dat ek onregverdiglik jou beskuldig dat jy Vrye Weekblad ondersteun het!" My bewys: "Hoe veroordeel jy Dan Roodt vir sy blad maar Max du Preez se blad (Vrye Weekblad) is in die haak?"

Valsrivier – 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief

Breyten Breytenbach 2015-01-30 Nou waarvoor is die "senior akademikus" dan bang? Of is dit aanvaarbaar om mens se opinies as veronderstelde "gesaghebbende" (dis tog wat "psigiater" impliseer - al klink dit na baie elementêre nonsens wat hy of sy kwyt

Johannes 5:46 & 47

Angus 2015-01-30 Beste Jaco, Nou praat jy so na my hart. Om ingelig te kan praat oor evolusie, moet jy plant- en dierkunde bestudeer het. Daarna kan jy plant- en dierfossiele bestudeer. Dan moet jy maar jou kakieklere en stewels aantrek en in die veld en berge en klowe r

Steve - KKNK

2015-01-30 Word Steve verbied om by die KKNK op te tree omdat hy Die Stem gesing het?  Kan tog nie wees nie; niemand het dan ooit vir Mandela, Ronnie of Zuma enige openbare optrede verbied omdat hulle Dood die Boer gesing het nie (en as jy nou mooi kyk na die w

Tien vrae: Deon Meyer oor Ikarus

P Fourie 2015-01-30 Ek het lanklaas iets gelees wat so nugter en objektief is oor die skrywer self sowel as oor sy boeke. Dit laat my dink aan wat W Somerset Maugham geskryf het in "The summing up". (Weet enigiemand vandag nog daarvan?)

Valsrivier – 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief

Breyten Breytenbach 2015-01-30 Lekker om so geelgat te wees - en voor te gee jy's 'n 'psigiater' (vreeslik vernaam) om dan anoniem sulke sotterny kwyt te raak. Seker ook maar beter jy's 'anoniem' want ek sou ook te skaam wees om sulke snert onder my eie naam te publiseer. En LitNet? V

Antwoord vir Angus oor sy siening van grammatika

Dirk Rigter 2015-01-30 Angus,   Ons ken almal die ou gesegde: Sommige mense is "horende doof en siende blind". Presies waaraan Jan Rap ly. Hy wil nie hoor en sien nie. My spesmaas is dat hy ook nie verstaan nie.   Jou enkele sin in jou skrywe van 26 Janu

Vir Jaco oor sy kommentaar van 19 deser

2015-01-30 Jaco, nou waar sê ek jy het Vrye Weekblad ondersteun?  In jou gedurige felle aanvalle op Dan Roodt (jy kon nog nooit sê hoekom nie) het jy neerhalend na sy webwerf verwys; hy sou volgens jou ook nog geldgierig wees; 'hoe meer lede hoe

Johannes 5:46 & 47

2015-01-30 Jaco is blykbaar deesdae op sy stukke - sy kort onderonsie met Angus - kishou!

Xenofobie

2015-01-30 Dankie George.

Vir Jaco oor sy kommentaar van 19 deser

Jaco Fourie 2015-01-30 FC Boot Jy praat hierbo van die onmoontlike om die ANC te ontsetel.  Neem 'n les vanuit die onlangse Griekse verkiesing (25 Jan) waar die SIRYZA party oornag die regering van 50 jaar in 'n demokratiese verkiesing omvergegooi het. In die vorige

Vir Jaco oor sy kommentaar van 19 deser

Jaco Fourie 2015-01-30 FC Boot Ek weet nie hoekom jy 'n hele raps van SA se eentonige gemors hierbo wou herhaal het nie.  Jy moes seker in my brief gelees het ek is met jou en Jan eens dat SA huidig in 'n gemors sit as gevolg van die ANC se toedoen.  Of was dit, so

Woorde, woorde ...

2015-01-30 Kobus In aansluiting van wat jy hierbo gese het. In terme van die Bybel, was, is en sal daar altyd 'n teokrasie wees, maw soos jy tereg gesê het, het die Bybel dit dat sekulêre heersers mag het, weens die toelaatbaarheid daarvan deur God

Johannes 5:46 & 47

2015-01-30 FC Boot Jy het al twee keer koebaai gesê en steeds ploeter jy aan. Jy wyk gedurig af van die punt, nl die moontlikheid dat Moses wel die Pentateug kon geskryf het.  Eers het jy gesê dat skrif en tale na Moses se dood ontstaan he

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-01-30 Angus Om 'n kennis van paleontologie (die studie van ewolusie)  te hê, moet jy 'n paleontoloog wees. Jy kan nie sommer 'n klompie boeke daaroor lees, hier en daar google en dan dink jy het al die kennis in pag nie. Paleontologiese kennis s

Xenofobie

2015-01-29 Jaco, jou insig en realisme beïndruk my.

Komeet Lovejoy

Thomas 2015-01-29 Panda   Dankie vir jou handige inligting. Ek is nou gevestig in die Kaap en my teleskoop is uitgepak en opgestel. Ek is net ontsteld oor die hoeveelheid ligbesoedeling hier in Somerset-Wes!   Groetnis Thomas

Valsrivier – 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief

estelleke 2015-01-29 Behalwe die roerende gedig aan die einde, het hierdie verhaal my emosioneel leeg gelaat.

Komeet Lovejoy

Reusedwerg 2015-01-29 Dankie Panda. Hier in ons geweste raak dit mistig en deinserig in die aand agv die seelug. Ek sal tog sodra dit beter is die komeet soek.

Resensie: Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe

Caria Vermaak 2015-01-29 Dis met 'n lekker gevoel in my dat ek kan sê ek het ook darem so klein aandeel in die boek, al was dit net die uitleg daarvan, ek onthou ek het my verkyk aan al die mooi foto's en dorpies wat ek nie eers van bewus was nie, MAAR julle kan beslis sola

Komeet Lovejoy

Panda 2015-01-29 Hallo Reusedwerg, As jy nog op soek is na komeet Lovejoy kan jy na die volgende webwerf gaan: http://apod.nasa.gov/apod/ap150128.html. Beweeg dan met jou rekenaar se muis oor die foto en  jy sal  hom kry. Die foto is natuurlik in die N

Steve - KKNK

Jaco Fourie 2015-01-29 Volgens die organiseerders het Steve nie 'n voorlegging gemaak om hierdie jaar by die KKNK te wil optree nie. Wat wel betreurenwaardig is, is dat die organiseerders nieteenstaande blykbaar gesê het dat hulle hom in elk geval nie sou uitgenooi het ni

Woorde, woorde ...

2015-01-28 Jaco, Die HERE Jesus se Woord oor dit wat die keiser toekom en dit wat God toekom, is nie soseer 'n goedkeuring van die geskeie bestel nie, maar eerder 'n bevestiging van die feit dat dit wel bestaan en terwyl dit bestaan en God dit goedvind om dit so

Skole-navrae

Cheryl Claasen 2015-01-28 Goeie dag,   Ek het 2 seuns in Graad 9 en sal baie graag Graad 9 (Caps) vraestelle en memorandums wil bekom vir die Maart 2015 toetsreeks wat eersdaags begin.   Kan iemand help? Ek sal dit baie waardeer.   Baie dankie,  

Johannes 5:46 & 47

Angus 2015-01-28 Om 'n kennis van argeologie te hê, moet jy 'n argeoloog wees. Jy kan nie sommer 'n klompie boeke daaroor lees, hier en daar google en dan dink jy het al die kennis in pag nie. Argeologiese kennis sit nie sommer in elke ouderling (of prokureur) se br

Johannes 5:46 & 47

F C Boot 2015-01-28 Beste Jaco Waar kom jy aan die nonsens dat ek sê dat die uittog logisties onmoontlik was of twyfel dat Moses ooit bestaan het? Ly jy aan 'n leesgebrek? Laat ek dit nou vir eens en altyd duidelik stel. 1.Dit is moeilik om Moses in die Egipti

Komeet Lovejoy

Panda 2015-01-28 Dagsê Reusedwerg, Ek hoop jy het gesoek en gevind! Die vraag bo-aan my brief is deur die webmeester daar ingevoeg. Groete Panda ----- Aikona, ek het niks ingevoeg nie; dis hoe ek dit ont vang het. Webvoet

Xenofobie

Jaco Fourie 2015-01-28 Mike Visagie Lyk my jy dra vele klokkies saam met jou, soortgelyk wat 'n hanswors doen, een in die puntige pet, om die arms en enkels.  Tyd dat jy jou kleredrag verwissel vir sobere drag. Lyk my ook, alles sou vir jou OK gewees het was sy vuurw

Vir Jaco oor sy kommentaar van 19 deser

2015-01-28 Beste Jaco Weereens het jy die kat aan die stert beet. Die verlede was nog altyd die beste voorspeller van die hede.Jy leef in 'n droomwêreld, daar het in 1994 'n magverskuiwing plaasgevind, na mi na die verkeerde hande.Die ANC oefen beheer op al

Xenofobie

Mike Visagie 2015-01-28 Hoe onnosel wil 'n mens redeneer!  Die Somaliër wat die jeugdige geskiet het, was onwettig in besit van 'n wapen. Lui dit dalk 'n klokkie? Moet ons dit nou gerieflikheidshalwe ignoreer?  Hy het die redelike noodweer maatstaf oortree, no

Komeet Lovejoy

2015-01-28 Helaas, hier in Centurion het ons al weke lank bewolkte weer. Ek het die komeet wel 'n aand of twee te siene gekry - beslis een van die beteres van die afgelope dekade of twee. 
Top