2015-01-16Kobus dis lekker om te meld dat ons skynbaar 'n slag 100% saamstem.
Leopold Scholtz werp nuwe lig op die saak (http://www.netwerk24.com/stemme/2015-01-16-banaliteit-mag-nie-tot-bloed-lei). Die Franse en Britte neem skynbaar nie mense se gevoelens in a
2015-01-16Ivan, as mens niks sê nie gaan hulle aanneem almal dink hulle is reg. Nou weet hulle darem daar is hier en daar iemand wat dink hulle praat twak.
2015-01-16Jaco
Kom ek behandel jou brief paragraaf vir paragraaf:
Jy kon nie vele weerleggings in hierdie verband gegee het nie want ek het nie vele kere geskryf oor Max wat die bliksem in is nie.
Max het met Vrye Weekblad dieselfde probeer doen; hoe meer
2015-01-16I believe that we are fools who took an unnecessary risk,” Roussel wrote. “That’s it. We think we are invulnerable. For years, decades even, it was a provocation and then one day the provocation turns against us.” - Found
Thomas2015-01-16Jan Rap
Ek is self 'n voorstaander van die goeie gebruik van Afrikaans maar in hierdie geval moet ek vir Angus ondersteun. Die gebruik van die term miljard, om die Engelse billion te vertaal is gewoon onprakties en verwarrend. Al die argumente wa
Thomas2015-01-16Kobus
Volgens jou is demokrasie dus slegs moontlik in 'n christelike staat. Selfs jy moet kan insien dat jy nou onverdunde stront praat.
Vryheid van spraak moet nie bande hê nie - anders is dit nie vryheid van spraak nie.&nbs
2015-01-16Beste Jaco en Kobus,
Julle twee ignoreer weereens die geskiedenis. Julle huiswerk is so vrot dat julle twee altwee dop omdat altwee bloot julle agterent aan die geskiedenis afvee,Kobus praat van geskrewe taal asof dit 'n geskrewe taal was soos ons dit
Jaco Fourie2015-01-16Jan
Weerleggings is tot vervelens deur myself en ander in die verlede aan jou weergee. Om 'n herhaling daarvan te wil weergegee elke keer wat jy dieselfde deuntjie sing, is geensins tot stigting nie.
Max ten minste poog nie om 'n aanhang te pr
2015-01-16Boot,
Ek het nagelaat om daarop te wys dat die Semitiese tale - wat onder meer in een of ander verskyningsvorm daarvan deur Abraham gepraat is en ook sy navolgelinge - is daar al geskrewe rekords van ongeveer 3000 vC en behoort jy darem ook te weet dat
Jaco Fourie2015-01-16Wat ek verseg het om hierbo te noem oor die Wet van Moses wat op die kruis genael is, is dat toe die tempelgordyn geskeur het ten tye van die kruisiging, het die tempel hoërpriester-amp ook oorbodig geraak, met die onmiddellike vervanging daarvan deu
2015-01-16Beste Angus
Laat ek ook maar weer probeer.
Ek sê nie Afrikaans alleen moet van 'n biljoen as 10^12 praat nie, ek sê ALMAL moet afstand doen van die absurde Amerikaanse gebruik.
Buitendien, dis malligheid om afstand van die gra
Riana de Beer2015-01-15Hierdie CD (In die land van Kammalielie) gee ure se plesier aan ons kleindogter en ook aan die volwassenes in die familie. Eindeik 'n kinder-CD wat mens regtig oor en oor kan luister sonder dat dit jou begin irriteer. Ek hoop regtig dis die eerste van vel
Karina Szczurek2015-01-15Dear Karen
You asked for a response to your article. As I’ve already mentioned, I am in two minds about it. I agree with most of your statements as separate comments. However, I am uncertain about their implication as a whole. What happened in P
2015-01-15Moenie liggeraak wees nie George. Jy gee " ... stof om oor na te dink ..." en na ek nagedink het en jou daarvan vertel sê jy nie of ek verkeerd nagedink het, of jou brief verkeerd vertolk het nie; niks, jy sê net jy gaan nie op
Jaco Fourie2015-01-15FC haal die Bybel selektief aan, so ook met argeologie om 'n vasgestelde raamwerk van beskouing te probeer staaf.
Hy gee hierbo selektief 'n lys van skrywes NA Moses se afsterwe. Feitlik is dokumentasie al gevind so oud soos oor die 2000 vC op pa
2015-01-15George B,
Ek is ook 'n voorstander van vryheid van spraak en uitdrukking, maar dit is baie beslis nie 'n absolute reg nie. Absolute regte, waar dit gaan in 'n ware demokrasie om die individue se belange uit te balanseer, het geen plek nie want dit gaan
Jaco Fourie2015-01-15FC Boot
HeHe!! So jy wil nie meer met my praat nie?! "Dit is dus totsiens aan Litnet se twee" sê jy.
Vir die leser se onthalwe.
Eerstens het FC as songenaamde Christen die Bybel ondubbelsinnig geheel en al ontke
2015-01-15Boot,
Weereens trek jy die geskrewe Woord in twyfel en flankeer jy met die onsekerhede van die beperkte argeologie en die wilde bewerings wat jy daarom probeer konstrueer. Dit maak klaarblyklik vir jou geen verskil dat die HERE Self bevestig het dat Mo
Jaco Fourie2015-01-15Kobus
Vryheid van spraak beteken nie dat enigiemand goedsmoeds ander se waardesisteem spottend kan aanval nie. Wat in Parys gebeur het, is die uiteindelike gevolg van onverantwoordelike en onbedagsame optrede van 'n koerant wat ten spyte van versoeke
Christo Viljoen2015-01-14Voorstel: VerbUS (die Latyns vir “tydige woorde”), waar verder die “VERB” die Latyn vir “werkwoord” is, die eerste drie letters VER die Latyn vir Lente is, en die US verwys na die Universiteit van Stellenbosch. Du
2015-01-14"Europe’s Jews, like its Christians, have largely mastered the skills of living in a secular society. First among these is the knack of recognising that what is sacred to one community is not sacred to all." - Tom Flynn
2015-01-14
Goeie stuk wat die wyer prentjie teken. Die optrede van die mense wat die wreedhede gepleeg het, is nie te vergoelik nie, maar kom ons wees eerlik - alle oorlogsdade word nie met dieselfde maat gemeet nie. Die westerse wêreld het hulleself in
Angus2015-01-14Beste Jan
Kom, ek probeer weer.
In Engels word 'n million 1 en ses nulle geskyf. In Afrikaans word 'n miljoen 1 en ses nulle geskryf.
In Engels word 'n billion 1 en nege nulle geskryf. Waarom sal Afrikaans nie nie wil aanpas en ook 'n b
2015-01-14Daar is soveel bomme in byvoorbeeld bruin Bagdad dat mens afgestomp raak. Elke week 'n bom. 'n Whitey soos ek voel magteloos as ek die slegte nuus telkens lees, ek voel phantom pains. Dis nie net wittes wat apaties staan teenoor geweld in die bruin w&ecir
2015-01-14Kobus, dankie dat jy jou siening oor hierdie belangrike saak met ons gedeel het. Mens se hart gaan uit na die mense en families van diegene wat in Parys afgemaai is, maar daar is voorbehoude. Al is ek nie 'n Moslem nie, moet Moslems se gevoelens ook in ag
2015-01-14Jan Rap, my bedoeling was om 'n interessante perspektief op die huidige Max te gee en nie soseer om jou te antwoord nie. Vir my is dit vermoeiend om jou briewe te lees en ek sal gevolglik nie op jou versoek reageer nie. Jammer.
2015-01-14Beste Kobus en Jaco
Dit is darem mooi as twee grootbekke saamstem oor iets. Maar beide van julle kan nie eers ’n duik in die spreekwoordeliike drol in hierdie geval slaan nie.
En dit is so omdat julle die Bybel en veral die ou testament to
2015-01-14Ek het Sandra taamlik gereeld gesien hier so om 1970 se kant, plus of minus 'n jaar of wat. Ek het 'n meisie gehad wat in Kronendal, Sunnyside gebly het en Sandra het op dieselfde vloer gebly. Nooit met haar gepraat of selfs net gegroet nie, n
2015-01-13Beste Angus
Nee, paragraaf 1 en 2 weerspreek mekaar nie. Paragraaf 1 sê 'biljoen' is verkeerd gebruik omdat mense (weens wangeletterdheid) dit verkeerd begin gebruik het.
Paragraaf 2 sê vir dieselfde prys kan dit weer reggestel wor