2014-12-24CM
Jy sê almal? Dan geld dit mos vir jou EN die nageslag ook. 'n Oorbodige stelling dus, konstatering van die ooglopende.
Angus
Wulpsheid is ingebou, geneties. Hoekom moet wulpses dan uitgewis word, dis dan hulle aard?&nbs
2014-12-24Die implikasie is dat, as hy wel sou weet wat die waarheid is, hy NIE vereer sal word vir sy versinsels nie. Of, natuurlik, dat hy nie versinsels sou hê nie wat natuurlik nie sin maak nie; hy kan slegs iets versin as hy weet wat hy versin, naa
2014-12-24Bedoel jy die feit dat die liefde nie jaloers is nie 'n swart leuen is? Buitendien 'n snaakse stelling; 'liefde' is 'n abstrakte begrip, 'n emosie en kan dus kennelik nie soos mense gevoelens hê nie. Ek wonder of dit ooit reg uit die Latyn/Gri
Angus2014-12-24Beste FC Boot,
Het die Evangelie nie alreeds te veel skade aangerig nie? Wil jy dit nog verkondig ook? Help liewer om dit uit te roei.
Groete,
Angus
2014-12-24'n Interessante ding: Christene haal graag die Ou Testament aan om homoseksualiteit te verdoem, maar wat van die verbod teen rente? Hoekom raak hulle nie ook besonders ongelukkig oor rente nie? Rente is volgens die Bybel 'n sonde. Jy mag niks uitleen teen
2014-12-24Die vraag wat gevra moet word: wat is die skade daarin as twee homoseksuele volwassenes konsensuele seks het? Wat maak dit aan Kobus of enigiemand van Suid-Afrika? Die antwoord is dat dit geen skadelike gevolge vir enigiemand het nie. Onthou: ons is 'n se
2014-12-24Angus,
Jy lees ongemodereerde spelfoute raak. Knap gedaan. Waar lees jy dat ek CM van haatspraak beskuldig?
Sjym.
Bejammeringswaardig is dalk 'n meer akkurate term.
izak
2014-12-23En jou idee van vryheid van spraak is om medebloggers se kommentare daar op jou LitNetblog uit te vee? Praktiseer maar gerus wat jy preek, ek dink jy sal ten minste dan meer eerlik en gerus begin voel oor jou lewensuitkyk oor jou eie weergawe van die &l
Angus2014-12-23Kan iemand my asseblief inlig. Is die Blourokke, die hêppie-kleppies, die Apostolies, die Wagtorings, die Doppers, die Gatjieponders, die Stoepskyters en die Roomses nie maar van dieselfde geloof nie?
F C Boot2014-12-23Beste Kobus de Klerk
Ek kry nou eers tyd om dit wat jy geskryf het te lees.
Jou mening dat "Ek is van mening dat homoseksuele mense nie hul homoseksualiteit oorerf nie. Hulle is só omdat hulle óf van kindsbeen af al die sla
Angus2014-12-22Beste izak,
Ek kan absoluut geen haatspraak sien in "die liefde is nie jaloers nie".
Het CM dalk êrens 'n pynlike vrotkolletjie raakgetrap waarvan ek nie bewus is nie?
Foei tog! (So geskryf volgens die Afrikaanse Woord
F C Boot2014-12-22In my lewe was ek lidmaat van al drie susterkerke, gebore en opgevoed as 'n dopper, daarna by die Hervormde kerk en daarna by die NG-kerk.
Dit is opmerklik dat mense wat die kerke verteenwoordig hoogdrawend praat van die ' waarheid van die evange
2014-12-22Ek het nooit kon dink dat jy op LitNetblog ( en hier op SêNet ) so ‘n pragtige waarheid sou kon weergee nie: MATTHEUS 6:26 ~ " Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie byme
Albert2014-12-21Dis voortreflik hoe hierdie beeldskone rabbedoe prinses se verskillende fasette (ja, soos dié van 'n geslypte diamant) uit verskillende perspektiewe belig word. Lees hierdie gedig ook, deur Elna:
Elna Pritchard
Vir Reinet
27/5/19
F C Boot2014-12-20Beste Jaco
Jou mede-ateïs is nader aan die waarheid as wat jy is.
Die Bybelversie wat jy sommer van toepassing maak op die Afrikaner val tog onder die gedeelte wat gaan van 'Die Here maak gehoorsame mense voorspoedig' .
Dit word opgevolg van
Thea Fraser2014-12-20Na ek die huidiglike probleme gehoor het van bg geloof was ek werklik baie teleurgesteld ek was met ouma Fraser se kleinseun Hugh Fraser getroud wat in 1992 oorlede is in n tragiese ongeluk. Hy het altyd met die grootste respek gepra
Angus2014-12-20Dis eintlik Jesus se ouer boeties en die wulpse aardse dogtertjies se kinders wat te groot en te gewelddadig na god se sin geword het, en toe versuip moes word.
Angus2014-12-20Beste FC Boot,
Jy laat my baie dink aan my goeie ou vriend Danie wat ek op skool gehad het. Hy wou tog so graag in die skoolkoor sing, maar ongelukkig was hy, sonder dat hy dit geweet het, heeltemal van die noot af. Toe die sangonderwyseres h
2014-12-20
Kom ons speel dan almal lekker saam in die speletjie waarin woorde verdraai mag word. CM is soms onbewustelik so reg in die kol. Die lewe se prognose is inderdaad nie goed nie. Dit is in effek 'n chroniese onbehandelbare terminale siekte
izak van rensburg2014-12-19Fooi tog .
As sekere ateïstiese individue nie die Blye Boodskap verstaan en/of kan uitleef nie, word die Woord van God vir hulle ‘n mensgemaakte liegstorie. Jy moet dus ook maar aansluit by die spotterskring van ene Johan Pienaar wat
Jaco Fourie2014-12-19Kobus
Sommer 'n vinnige video van vele.
Twee mannetjies bestyg mekaar en ignoreer die leeuin. En dit is ooglopend geensins om dominansie te toon nie. Die teerheid teenoor mekaar is opvallend.
http://www.liveleak.com/view
Jaco Fourie2014-12-19FC Boot
Ek het baie vlugtig jou lang brief gelees, en is eintlik haastig. Vlieg more na die gay mecca in Jumba op die Grand Canarie eilande om 'n nagmaal van sperm te vier. Ek sal jou in meer detail in die nuwe jaar op jou brief antwoord wa
Jaco Fourie2014-12-19FC Boot
Jou weersprekings hierbo laat my net glimlag, soos ek vir 'n deurmekaar kind sou glimlag.
Eers verkwalik jy Kobus hierbo omdat hy hom met 'n ateïs se waarneming van jou gebrekkigge Christenskap saamstem en dan onmiddellik daarna
Jaco Fourie2014-12-19Kobus
Ek is geensins desperaat om homoseksualiteit onder diere, ens te wil bewys nie. My reaksie was op 'n stelling wat jy sonder enige bewyse gemaak het waarop ek gereageer het.
Inteendeel die skakel was vinnig uitgekies, weens die feit dat W
Dirk Rigter2014-12-19Ek sien Panda het, nav Thomas se skitterende verwysing na Russell se segswyse oor "alwyses" soos jy, jou tot "kabouter" herdoop. Paslik vir iemand wat, in plaas daarvan om op my skrywe ten minste te probeer om teenargumente op die tafe
Dirk Rigter2014-12-19Reusedwerg,
Geluk met 'n uitstekende, positiewe bydrae. Die Afrikaners (en die Ingelse, soos jy sê) sal help om dié land regop te hou. Trouens hulle lewer reeds 'n onmisbare bydrae. Jy's heeltemal reg. 'n Mens kan aan die een kant di
2014-12-18Dirkie,
Jy wil my so graag ignoreer oor die sogenaamde 'prul' wat ek weergee? Maar jy kan nie, al wil jy hoe graag, omdat dit nie prul is nie, en jy weet dit ...
En so neem dit jou niks minder as omtrent 527 woorde om my te probeer 'ignoreer' nie ..
Amanda Victor2014-12-18Sjoe ek wil so graag iets van Juffrou Reinet sê, maar waar begin ek. Sy het vir my Duits gegee aan die Hoërskool Calitzdorp. Sy het vir my ongelooflik baie beteken en ek het so baie by haar geleer. Ek het nou onlangs haar
2014-12-18Jaco,
Die skakel wat jy verleen om te probeer bewys dat sommige diere anale seks beoefen, is absolute snert. Daar is in jou Wikipedia artikel nie eens die geringste aanduiding dat diere so iets doen nie. Tewens, jou aangehaalde artikel bewys nie eens d
F C Boot2014-12-18Beste Angus
Dit help altyd om meer as een bron te raadpleeg om die oorsprong van 'n fees na te gaan.
Dus gebruik ek ook behalwe die bron wat jt gebruik die skrywe van Own Chadwick - 'an eminent church historian' se ' A History of Christianty'.
op
Gustaf Claassens2014-12-18Aangrypend!! 'n Enorme verlies op persoonlike vlak vir almal in haar lewe. Vir ons wat buite op 'n afstand was maar met belangstelling gelees en gevolg het, is die verlies eweneens net so groot. Ons het gekies om te lees en te luister na haar as mens