2015-03-03Erratum (sien my vorige kommentaar hier)
Foutjie, 2% van 6m is 120 000.
Terloops, op 'n punt van orde, wat betref dieselfde taal en die aanbid van dieselfde God: As jy een van die ouens is wat (baie paternalisties) na die bruines as Afrikaners v
Angus2015-03-03Beste Kobus,
Jy sê daar het ? honderd mans Noag help bou aan die ark? Dis nuus vir my. Ek hoop hulle het toe ook darem ? plekkie op die boot gekry, of het Noag hulle laat verdrink na al hulle harde werk?
Jy het beweer d
2015-03-03Dirk Rigter,
Ek merk 'n vyandige trant in jou brief, so al asof jy kwaad is oor ek durf vra wie bevoordeel sou word as die woord (of begrip) 'ras' nie bestaan het nie (of, overgesetsynde, wie word benadeel as daardie begrip wel bestaan). Of
F C Boot2015-03-03Beste Kobus
Mooi ons vorder.
Jy gee dus toe dat dit nie 6 dae 24 uur skepping was nie.Verduidelik dan hoe lank die ' dae' was.So terloops wie dink jy is jy dat jy vir enige mens kan sê dat hy sy snater moet hou?
Jy is 'n bombasties en vasge
Angus2015-03-03Beste Kobus,
Nou verstaan ek jou beter. Jy is gedurig besig met slegsê en beledigings omdat jy desperaat is.
Ek sou ook desperaat gewees het as ek mitologiese verhale as ware gebeure moes verdedig. As daar in die verhaal slange, bo
2015-03-03Ai tog Kobus
Debattering met jou is soos ’n rit op ’n hobbelperd – dit verskaf heelwat aktiwiteit en vermaak maar dit lei nêrens heen nie.
Jy stem sekerlik vir die EFF want jy beskuldig almal om jou va
2015-03-03Ergste is Chris, dat selfs op daardie vlak, kan (meeste van) julle dit nie bykom nie. Jy besef tog seker, jy en Angus het met julle niksseggende kommentaar niks gesê nie ...
So ook kan jy nie die feit insien dat, om my te probeer beledig, geensin
2015-03-03Boot,
Jy is baie voorspelbaar en jou tegniek is afgewater - jy bly onsinnighede herhaal en bly foutiewe aannames aanhang ten spyte daarvan data daar vir jou die teendeel aangedui word. Dan probeer jy jou jakkalsdraaie met 'n stortvloed van woorde
2015-03-02Ek deel ongelukkig nie die hoop dat dinge binnekort drasties sal verander veral vir die deursnee burger, en nog minder vir die armes, nie. Destyds toe ek nog sekretaris van die Drankraad was, is ons vooraf gewaarsku dat mnr Mandela drasties drankhandel ga
2015-03-02Angus,
Jy sê eintlik maar niks bruikbaar hierbo nie.
Julle makro-evolusie stem nie saam met eksperimentering en navorsing nie. In die vooropstelling is alle eksperimentering uit-en-uit ordelik, intelligensie en doelgerig gedrewe en kan die res
2015-03-02Kobus, het jy al die een gehoor van die ou wat op 'n dag 'n legkaart op sy rak kry, wat seker al jare daar lê. Seker laas daar ingedruk nadat sy kinders al te oud was vir die soort van ding. Hoe dit ook al sy, hy is verveeld en begin toe bou aan hie
Dirk Rigter2015-03-02Jan Rap,
Ek is geen "fan" van Jason Lloyd nie, my kritiek op van sy skrywes getuig daarvan, maar ter wille van die debat die volgende:
Wat is jou kode vir etnisiteit of ras, die term waarvan jy eintlik hou? Hoe definieer jy ie
F C Boot2015-03-02Beste Kobus De Klerk en Jaco Fourie
Laat ek kortliks herhaal wat ek al vantevore gesê het. Saam kon julle twee nie eers 'n duik in die spreekwoordelike drol in hierdie debat slaan nie.
Laat ek dit kortliks weereens stel.
1. As iets aan jou
Angus2015-03-02Beste Kobus,
Die evolusieteorie mag vir jou 'n klug wees agv jou hoë spirituele intelligensie. Vir wetenskaplikes wat gedurig navorsing doen, is dit noodsaaklik; daarsonder kan die plant- en dierkundige nie sy vak beoefen nie. Dit oorheers ook die m
Jaco Fourie2015-03-02George
Die Drie Suster Kerke sal altyd 'n sagte plek by my geniet. After all, ek self was lid van die NG Kerk, my familie steeds, asook my voorsate. Net ek en ouboet is nie meer nie.
Hier in Vanderbijlpark waar ek 30 jaar lank al w
Eep Francken2015-03-02Een uitstekend idee van de Universiteit van Kaapstad om André P. Brink te gedenken op 2 maart 2015. Dat is namelijk de 195ste geboortedag van een andere schrijver die vooruitgang bracht met scherpe kritiek op de eigen regering: Multatuli.
2015-03-02Plesier Angus.
Terloops, hier in Suid-Afrika is daar talle Afrikaanssprekendes wat uitstekend Engels praat, NIE omdat hulle lief is vir tale nie maar omdat:
1) hulle minderwaardig voel as hulle swak Engels praat; hulle sterf tien dode
2) hulle ouers h
Johannes Comestor2015-03-02Theo Winter kan gerus dikwels skryf. Hy is goed ingelig en hy formuleer uitstekend. Bowenal het hy gebalanseerde insig, wat meebring dat hy nie sonder meer napraat wat in die mode is nie. Dit is sulke skrywes wat LitNet 'n gerekende inligtingsbron ma
2015-03-02Angus,
Jy maak nou met die woordeboek soos wat party ouens met die Woord doen, veral as daar goed in staan wat hulle nie pas nie, dan is dit sommer net riglyne, en hul eie versinsels, die werklike reël... dit is nie goed nie.
In ons dae op univ
2015-03-02Beste Kobus de Klerk
Regtig jy moet nou ophou om nonsens te verkondig op hierdie forum.
Wat ek skryf het niks te doen met waartoe God in staat is, maar wel wat wetenskaplik haalbaar is binne die natuur wat God geskep het.
Nou kom
Angus2015-03-01Beste Kobus
'n Woordeboek bied maar net riglyne. Dalk is dit so dat daar universiteite is wat dosente en professore het, ek weet nie. In my begindae was ek 'n tydjie oa ook dosent aan 'n onderwyskollege. My aanstellingsbrief in Engels het gesê ek
Lynn Mackenzie2015-02-28How do I get a copy of Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in English?
--------------
Follow the link on this page to buy it from Leisure Books.
Chris2015-02-28Mag die kortverhaal slegs handel oor ruimtewesens wat oorneem of selfoon vervangde breine?Of kan ek oor enige wetenskapfiksie skryf?
------------------
Enige Wetenskapfiksie, dankie.
Peter Lucas2015-02-28Hello Vanessa,
I have come across several versions of the story of the origin of the song and I would love to hear yours since it seems to originate nearest to the true source.
Thank you
Peter
2015-02-27Jaco, jou reaksie van 25 Februarie verwys. Ek is sedert die 1950's lidmaat van die NGK. Soos jy sal weet gebeur dinge gewoonlik geleidelik en die verdere probleem is die onthou van dinge. Wat die versagting van die houding teenoor die Rooms Katolieke betr
2015-02-27Supermarkte is logies skuldig want as Pioneer foods weetbix op spesiale aanbieding wil sit by, bv daai supermark waar jy kies en betaal moet Pioneer foods betaal vir die advertensie, rakspasie, biljette ens ens ens. Alles goed en wel en ons dink dis heel
Reusedwerg2015-02-27Soos die Ingelse spreekwoord lui " watch this space". Hier is 'n groot geknoeiery wat eersdaags in die openbaar gebring gaan word. Ek roem nie daarop dat ek dit gaan openbaar maak nie maar dit kom van die vorige bedeling af en loop oor in die hu
2015-02-27Korrek. Nou moet jy nog net kan glo dat daar ‘n nog groter waarheid bestaan ( vir baie siele nog ‘n onontdekte realisme ) as die eng werklikheid waarteen jy jouself in die hier en nou blind staar.
2015-02-27Oester,
Was, is en bly die grootste liegbek, bullshitters, diewe nie immer prokureurs nie? Veral die wat veronderstel is om dinge soos trustfondse op te pas nie?
Viva nogmaals.
2015-02-27Ek bly 'n groot voorstaander van 'n revolusietjie elke nou en dan, niks soos 'n paar koppe wat rol om elk en ander op die "straight and narrow" te hou nie
Viva lekker naweek
2015-02-27Beste Angus
Die uitdrukking is 'soveel tale jy kan, soveel male is jy man.'
Dit geld natuurlik net by uitsondering, mense wat lief is vir tale, wat nie 'n taal HOEF te leer nie maar dit leer uit belangstelling.
In 'n multikulturele opset, soos hi
Cathy Kotze2015-02-26A rather convoluted piece by someone who is obviously still fighting the Socialist/Marxist battle against capitalism, private enterprise and the wealthy, regardless of where their wealth originated.
South Africa will be a lot better off&nbs
2015-02-26Kapitalisme is nie die probleem nie. Die nuwerwetse sosialistiese kapitalisme is wel. Want die groot maatskappye weet dat die gewone burgers besig is om in opstand te kom maar uiteindelik niks kan doen daaraan nie. Die mensdom het gewoond geraak aan pryss
Reusedwerg2015-02-26Beste Koos
Heel gawe bydrae. Ek het al in baie bekgevegte betrokke geraak oor die situasie in ons land en oor die algemeen net argumenteer omdat ek lus is. Ek het al paar ouens moerig gemaak. Selfs in my vorige lewe (bedeling) het ek al met die "s