Ditsem ! Sielloos ... Om die ewige lewe te kan beërwe moet die postmoderne mens dan deur sy wetenskap dit so kan bewerk dat 'n komper 'n hogere primaat se brein kan vervang en dat die cyborg-nano-biotegnologiese sintese so effektief moet ontwikkel dat alle weefsel wat aan verouderingsdegenerasie onderworpe is, gereeld vervang kan word. Wat dit gaan kos is amper onberekenbaar, maar die voorspelling is dat dit 'n geval sal wees dat slegs die rykstes onder die rykes sal kan oorleef om sodoende (amper) vir ewig te kan leef.
Kommentaar