Kommentaar

Johannes 5:46 & 47

F C Boot 2015-02-19 Beste Jaco Jy praat nonsens. Ek het nooit 'n bewering gemaak dat Moses niks geskryf het nie. Lees aandagtig. Ek het geskryf dat die skeppingsverhale, een in Ballingskap en een tydens die Konings geskryf is en dus nie deur Moses nie. Hoe jy hiervan k

Is #SONA2015 die bose vrug wat ons nasionale stilswye baar?

Hannes Deetlefs 2015-02-19 Wat het daardie liewe Antionette destyds in Frankryk gesê toe daar nie genoeg brood vir die menigte op die strate was nie? "Gee vir hulle koek!" Die res is geskiedenis ...

Is #SONA2015 die bose vrug wat ons nasionale stilswye baar?

2015-02-19 Dankie Bettina vir 'n baie goeie en insiggewende artikel! Ek stem met ALLES saam wat jy hier sê. Laat ek net dit noem - dit gebeur selde dat ek so saamstem. Soos met julle in die regspraktyk moet jy 'n geskikte en gepaste persoon wees. Ek hoop maar

Die skool waar gelukkige leerders sukses behaal

2015-02-19 Mnr. Michau praat nou die regte onderwystaal!  Ek stem volkome saam dat dit geen doel dien om mense aan akademiese opleiding bloot te stel wat hulle in elk geval nie gaan gebruik nie.  Die probleem is net dat die ouers wil sien dat hulle kinders

Vir Dirk Rigter (in leketaal)

Angus 2015-02-19 Beste Dirk, Jan hou daarvan om te stry, soms teen sy eie beterwete. Soms weet hy nie waaroor dit eintlik gaan nie. Ek het 'n brief geskryf waarin ek beweer het dat slegs taal van 'n mens 'n mens maak, niks anders nie. Waarom hy denke in die argument inge

God, goed en kwaad

2015-02-19 Angus, Jy is iemand wat glo dat alles, die verbysterende kompleksiteit van lewe op aarde, toevallig ontstaan het uit 'n onwillekeurige proses vanaf 'n enkele selletjie baie lank gelede ... en dan beweer jy Dawkins het dit as feit bewys? Daardie boek va

Oom Mokkie

2015-02-18 Dankie Oester, dit was lekker om te lees. Webvoet, dis dalk tyd om al die top-stories van die afgelope jare saam te gooi en te druk.  Duitswester

Breking en die ekonomie: gaan die land 'n wins kan maak?

Gideon von Wielligh 2015-02-18 Aardbevingen door gaswinning in Groningen Gaswinning veroorzaakte in 2012 een aardbeving in Loppersum van 3,6 op de schaal van Richter. Dat was de reden voor het kabinet om de gevolgen van de aardbevingen te onderzoeken (...).De Nederlandse Aardolie Maat

Oom Mokkie

2015-02-18 Dankie Jaco. Ek beduie maar net wie en hoe die mense is wat te gou deur die res van ons vergeet word. Wat gebeur het is hulle stories. Groete uit oesterland.

Korrelasie

Thomas 2015-02-18 Jan Rap   Ek stem saam dat dienslewering erg agteruit gegaan het. Ek dink egter jy bespeur 'n vals korrelasie. Die korrelasie is tussen swak dienslewering en die ontplooing van onbevoegde kaders.    Groetnis Thomas

God, goed en kwaad

Thomas 2015-02-18 Dolf   As die studente die evolusie-teorie verwerp kan jy aan my verduidelik hoekom alle gesaghebbende universiteite volhou om hulle biologiese wetenskappe daarvolgens aan te bied? Is die akademici straks met 'n bose komplot besig?   Doen bi

Onbruik maak misbruik …

Angus 2015-02-18 Beste Jan Taal is 'n bruikbare instrument vir die mens; die mens is nie daar vir taal nie. Dis 'n geluidstroom en word gebruik om te kommunikeer en om jou gedagtes te orden. As dit gebruik word, is dit lewend en soos enige lewende organisme, onderhewig

Waarom dominees bly of gly

Gerrit vd Walt 2015-02-18 Dit is interesant dat die Predikante praat van 'n beroep, dit is 'n roeping waar die Here sy hand op jou lê as sy spreekbuis. Die probleem is die hoofstroom kerke dink dat daar nie lewe buite hulle strukture is nie,en dan word hulle ontnugter. Ek is

God, goed en kwaad

Angus 2015-02-18 Beste Dolf, Jy hap darem nou lekker in die wind. Oppas net dat jy nie jou sigaartjie insluk nie. Ek sou graag wil weet hoe en deur wie die evolusieteorie "jare terug as onsin" bewys is. Waar is die danige bewyse?   Jy sê Dawkins s&

Vir Dirk Rigter (in leketaal)

Dirk Rigter 2015-02-18 Beste Angus,   Jy sal waarskynlik die volgende antwoorde van Jan kry op jou vrae: Dit is waar dit reeds is. Dit lyk maar soos dit lyk, want dit was mos reeds altyd daar. Ek weet hoe dit lyk, want dit is mos reeds waar dit is.

Johannes 5:46 & 47

Jaco Fourie 2015-02-18 FC Boot   Jy bly gedurig direkte vrae ontwyk met lang aanhalings van ander bronne en persoonlike argumente wat geensins antwoord op my vrae verskaf nie. Pleks om ‘n direkte antwoord op ‘n direkte vraag te verskaf, sal dit dan nie nodi

Korrelasie

Angus 2015-02-18 Beste Jan Nou waarom kruip baie Afrikaanssprekendes dan weg in veiligheidsoorde agter elektriese heinings, doringdraad en sekuriteitshekke? Hulle moet mos in Orania gaan bly.   So, terloops, mense wat op die aandelemark dobbel, of selfs die aand

God, goed en kwaad

2015-02-18 Jaco, Jou stelling dat dit die 'algemene persepsie' vandag is dat enige God/gode bestaan, staan die onbelangstellend en onverskillig teenoor die lot van die mensdom oor die algemeen, geld slegs vir agnostici soos ateïste. Dit is die persepsie onde

Johannes 5:46 & 47

2015-02-18 Beste Jaco Jy maak gevolgtrekkinge uit my skrywes wat totaal ongegrond is.Ek gaan dus nie daarop reageer nie.Vir die gesprek om aan te gaan is dit nodig om eers meer duidelikheid oor Moses te kry om 'n platform vir 'n meer sinvolle gesprek daar te stel

André Brink's speech at the Université catholique de Louvain

Jeanne McCaul 2015-02-17 Wat n meesterstuk van eenvoud en diepte. Ontroerend. Dankie aan die UCL vir dié opname. Jeanne

Oom Mokkie

Jaco Fourie 2015-02-17 Oester   Omrede ek nie gereeld hier kommentaar lewer nie, beteken nie ek geniet nie jou skrywes nie. Inteendeel, wanneer ek jou naam en Sandvelder s'n sien, maak ek jou en sy brief elke keer eerste oop om te lees watter nuwe plesier daar is om

God, goed en kwaad

Jaco Fourie 2015-02-17 Kobus Epicurus was nie met die Abrahamse God bekend nie, wel die verskillende Griekse gode, dus was sy paradoks nie godslasterlik bedoel nie. Sy persepsie toe, en die algemene persepsie vandag steeds, is dat indien daar enige God/gode bestaan, s

Korrelasie

2015-02-17 Thomas 'n Eenvoudige manier om uit te vind of dit toe wel die sodawater is wat jou benewel, is om 'n slag 'n paar glase sodawater alleen te drink (jy is mos 'n wetenskaplike of hoe?). So, kom ons kyk of ons 'n plek kry waar alleenlik, of ten minste

Is #SONA2015 die bose vrug wat ons nasionale stilswye baar?

2015-02-17 Fantastiese artikel. Mens wonder ook nogal oor die rol wat klikbekke en bloody agents in ons samelewing speel. Hoeveel  fone word afgeluister? Hoeveel rekenaars gemonitor? Hoeveel geld word vir al dié inligting betaal? Natuurlik klink e

God, goed en kwaad

2015-02-17 Ai tog Thomas,    Iets is nie waar omdat jy graag wil glo dit is 'n feit nie. Evolusie is Nie deur die Wetenskap as feit bewys/bevestig Nie. "Nice try, but no Cigar" vra maar jou hoëpriester Dawkins self. Om die waarheid te s&ec

God, goed en kwaad

Angus 2015-02-17 Beste Kobus, Dit hinder my glad nie as daar nog diesulkes rondloop wat glo aan slange en bome wat praat, mense wat sommer so oombliklik volwasse geskape word uit grond en ribbebene met tieties en al nie; hulle moet net nie hulle geloof op my probeer af

Vir Dirk Rigter oor sy kommentaar onderaan “Oksimoronia …”

Johannes Comestor 2015-02-17 Jan, dankie dat jy positief na my skrywes verwys. Ek het destyds opgegee om verder op LitNet te publiseer omdat Wouter Ferns deurentyd my skrywes verdag probeer maak het. Ek het darem onlangs iets oor John Bayley geskryf (SêNet, 3 deser). Jou volgeh

Vir Dirk Rigter (in leketaal)

Angus 2015-02-17 Beste Jan, Ek is nou maar eenmaal so.Ek is nuuskierig van aard, en as ek iets nie mooi verstaan nie, hinder dit my.   Kan jy asseblief vir my die volgende eenvoudige vrae beatwoord:   1. Waar, dink jy, is 'n taal se grammatika? 2. Hoe lyk

Vir Jan oor grammatika: Wat was eerste, die hoender of die eier?

2015-02-16 Ek stem saam met jou Angus, ek reken ons het nou genoeg eiertjies gelê, ek is nou moeg vir grammatika, struktuur edm.  Daar het intussen 'n brief oor die onderwerp aangekom wat geplaas is saam met joune waarop ek nou kommentaar lewer so as jy n

Korrelasie

Thomas 2015-02-16 Jan Rap   As ek whisky en soda drink raak ek getrek, as ek brandewyn en soda drink raak ek getrek en as ek vodka en soda drink raak ek getrek - dit moet die soda wees want dis die gemene deler!   Ek dink jy moet versigtig wees om jou eie pro

God, goed en kwaad

Thomas 2015-02-16 Ai tog Kobus   Iets is nie waar omdat jy dit glo nie. Evolusie is deur die moeisame (maar deeglike) proses van die wetenskaplike metode as 'n feit bevestig. Jou skeppingteorie is ongegrond en blote wensdenkery gebaseer op jou interpretasie van 'n a

Kan jy jou dit indink?

2015-02-16 Hennie, ek sou sê dis beter om vir die bedelaar 'n geldjie te gee as vir een of ander organisasie waarvan 80% van die geld in 'administrasie' (lees speknekke se agtersak) ingaan en die betrokke bedelaar net mooi NIKS daarvan sien nie. So, ek s&ec

Hy worstel met demone en sing oor 'n engel: Jan Blohm is terug met 7 Jaar

Louise van den Berg 2015-02-15 Ken van demone maar  onthou  "An die Musik: van Schubert. Ook 'n pianis en orrelis....   Louise

Skipskop

Henk Berens 2015-02-15 Hallo Ester, Schitterende tekst heb je bij je SKIPSKOP gedicht. Groet; Henk uit Oosterbeek [Holland]

Breking en die ekonomie: gaan die land 'n wins kan maak?

2015-02-14 Die hoof geldmaakfaset van hidrobreking is inderdaad van etaangas en gepaardgaande verbindings afkomstig. Dit is onmoontlik om te kompeteer met steenkool sonder verregaande subsidies en hewige belasting. My vraag is: indien ons Bundu, Falc

Antwoord vir Angus op sy brief van 12 deser

Angus 2015-02-14 Beste Jan,  Lees my antwoordbrief oor grammatika.    Hier wil ek praat oor jou musieknote. Goed, sê nou maar, iemand dink 'n notasie vir musieknote uit. Wat maak hy daarmee as niemand taal het nie? Hy kan vir niemand daarvan vertel

Vir Jan Rap oor taalstruktuur en grammatika

Angus 2015-02-14 Liewe Rietha, Ek kan ongelukkig net raai wat jy met "Of Fanagalo?" bedoel, en ek raai jy sê daarmee dit het geen struktuur nie. (Help my reg as ek verkeerd raai.) Fanagalo maak net soos Pidgin: dit gebruik van die taalstrukture van die ta

Vir Jan Rap oor taalstruktuur en grammatika

Angus 2015-02-14 Beste Dirk, My pa het vir my gesê God het vir die mens tien vingers gegee, en hy moet hulle gebruik om somme te maak. Alles, het hy gesê, werk met tien. Ons onderwyseres, 'n Juffrou Terblanche, het jou weer met die liniaal oor die vingers ges

Johannes 5:46 & 47

2015-02-13 Beste Kobus Soos gewoonlik het jy weer die kat aan die stert beet.Daar is baie geneeshere wat ateïste is en tog uitstekende werk verrig, Spreuke 10  gaan oor "Stap die regte pad'.Jy het alweer vergeet dat God dit laat reën oor di
Top