Kommentaar

God, goed en kwaad

2015-03-04 Boot, Jy is werklik 'n verleentheid vir ander gelowiges en natuurlik vir jouself. Na al die tyd dat jy onakkurate aannames omtrent dit wat ek weergee maak, skryf jy wat jy skrywe hierbo. Ek dink werklik nie jy is in enige posisie om my kennis te

God, goed en kwaad

Angus 2015-03-03 Beste Kobus, Volgens wat jy aan FC Boot verduidelik, was die ses dae waarin die skepping plaasgevind het, nie ses dae nie maar ses lang tydperke. Hoe lank? 'n Duisend jaar elk? 'n Miljoen jaar elk? Volgens jou moes die aarde eers afkoel nadat dit geske

Bedenklike denke

2015-03-03 Volgens my is die hel reeds oorvol my bra. Soos my gunsteling website (rotten.com) altoos beduie: when hell is full the dead will walk the earth ... Groete

‘n Babel van Christengelowe

2015-03-03 Jaco, ek dink jy het 'n goeie opsomming gegee van die NGK. Daar is net twee ander sake wat 'n mens in gedagte moet hou. Lidmate hoef nie meer binne die gemeentegrense te bly nie. Dit bring mee dat sekere gemeentes wat nie hard werk nie, of met minder gewi

Denke en taal

Angus 2015-03-03 Beste Jan,  Ek stem saam met wat jy skryf, maar dit help my niks met die denke en taal nie.    Stem jy saam dat taal 'n mens se denke vorm? Gesels jy met jouself sonder dat jy die woorde hardop uitspreek, of gaan jy deur die dag sonder

‘n Opmerking na aanleiding van Jason Lloyd se ‘Kleurkodes’

2015-03-03 Erratum (sien my vorige kommentaar hier) Foutjie, 2% van 6m is 120 000. Terloops, op 'n punt van orde, wat betref dieselfde taal en die aanbid van dieselfde God:  As jy een van die ouens is wat (baie paternalisties) na die bruines as Afrikaners v

Vir Angus (en ander): Nog meer oor denke en taal

Angus 2015-03-03 Beste Dirk, Dankie vir hierdie inligting, en die web-skakel.   Groete, Angus

Vir Kobus: Superieure intelligensie?

Angus 2015-03-03 Beste Kobus,   Jy sê daar het ? honderd mans Noag help bou aan die ark? Dis nuus vir my. Ek hoop hulle het toe ook darem ? plekkie op die boot gekry, of het Noag hulle laat verdrink na al hulle harde werk?    Jy het beweer d

‘n Opmerking na aanleiding van Jason Lloyd se ‘Kleurkodes’

2015-03-03 Dirk Rigter, Ek merk 'n vyandige trant in jou brief, so al asof jy kwaad is oor ek durf vra wie bevoordeel sou word as die woord (of begrip)  'ras' nie bestaan het nie (of, overgesetsynde, wie word benadeel as daardie begrip wel bestaan).  Of

God, goed en kwaad

F C Boot 2015-03-03 Beste Kobus Mooi ons vorder. Jy gee dus toe dat dit nie 6 dae 24 uur skepping was nie.Verduidelik dan hoe lank die ' dae' was.So terloops wie dink jy is jy dat jy vir enige mens kan sê dat hy sy snater moet hou? Jy is 'n bombasties en vasge

God, taal en evolusie

Angus 2015-03-03 Beste Kobus, Nou verstaan ek jou beter. Jy is gedurig besig met slegsê en beledigings omdat jy desperaat is.    Ek sou ook desperaat gewees het as ek mitologiese verhale as ware gebeure moes verdedig. As daar in die verhaal slange, bo

God, taal en evolusie

2015-03-03 Ai tog Kobus    Debattering met jou is soos ’n rit op ’n hobbelperd – dit verskaf heelwat aktiwiteit en vermaak maar dit lei nêrens heen nie.    Jy stem sekerlik vir die EFF want jy beskuldig almal om jou va

God, taal en evolusie

2015-03-03 Ergste is Chris, dat selfs op daardie vlak, kan (meeste van) julle dit nie bykom nie. Jy besef tog seker, jy en Angus het met julle niksseggende kommentaar niks gesê nie ... So ook kan jy nie die feit insien dat, om my te probeer beledig, geensin

God, goed en kwaad

2015-03-03 Boot, Jy is baie voorspelbaar en jou tegniek is afgewater - jy bly onsinnighede herhaal en bly foutiewe aannames aanhang ten spyte daarvan data daar vir jou die teendeel aangedui word. Dan probeer jy jou jakkalsdraaie met 'n stortvloed van woorde 

Prys is alles, is dit nie?

2015-03-02 Ek deel ongelukkig nie die hoop dat dinge binnekort drasties sal verander veral vir die deursnee burger, en nog minder vir die armes, nie. Destyds toe ek nog sekretaris van die Drankraad was, is ons vooraf gewaarsku dat mnr Mandela drasties drankhandel ga

Vir Kobus: Superieure intelligensie?

2015-03-02 Angus, Jy sê eintlik maar niks bruikbaar hierbo nie. Julle makro-evolusie stem nie saam met eksperimentering en navorsing nie. In die vooropstelling is alle eksperimentering uit-en-uit ordelik, intelligensie en doelgerig gedrewe en kan die res

God, taal en evolusie

2015-03-02 Kobus, het jy al die een gehoor van die ou wat op 'n dag 'n legkaart op sy rak kry, wat seker al jare daar lê. Seker laas daar ingedruk nadat sy kinders al te oud was vir die soort van ding. Hoe dit ook al sy, hy is verveeld en begin toe bou aan hie

Vermorsing van tyd en geld

2015-03-02 Nie net is die bespuiting 'n mors van tyd en geld nie, dit vernietig ook mense se enigste inkomste.

‘n Opmerking na aanleiding van Jason Lloyd se ‘Kleurkodes’

Dirk Rigter 2015-03-02 Jan Rap, Ek is geen "fan" van Jason Lloyd nie, my kritiek op van sy skrywes getuig daarvan, maar ter wille van die debat die volgende: Wat is jou kode vir etnisiteit of ras, die term waarvan jy eintlik hou? Hoe definieer jy ie

‘n Babel van Christengelowe

F C Boot 2015-03-02 Beste Kobus De Klerk en Jaco Fourie Laat ek kortliks herhaal wat ek al vantevore gesê het. Saam kon julle twee nie eers 'n duik in die spreekwoordelike drol in hierdie debat slaan nie. Laat ek dit kortliks weereens stel. 1. As iets aan jou

God, taal en evolusie

Angus 2015-03-02 Beste Kobus, Die evolusieteorie mag vir jou 'n klug wees agv jou hoë spirituele intelligensie. Vir wetenskaplikes wat gedurig navorsing doen, is dit noodsaaklik; daarsonder kan die plant- en dierkundige nie sy vak beoefen nie. Dit oorheers ook die m

‘n Babel van Christengelowe

Jaco Fourie 2015-03-02 George Die Drie Suster Kerke sal altyd 'n sagte plek by my geniet.  After all, ek self was lid van die NG Kerk, my familie steeds, asook my voorsate.  Net ek en ouboet is nie meer nie. Hier in  Vanderbijlpark waar ek 30 jaar lank al w

André P Brink: Huldeblykgeleentheid by Universiteit van Kaapstad

Eep Francken 2015-03-02 Een uitstekend idee van de Universiteit van Kaapstad om André P. Brink te gedenken op 2 maart 2015. Dat is namelijk de 195ste geboortedag van een andere schrijver die vooruitgang bracht met scherpe kritiek op de eigen regering: Multatuli.

Denke en taal

2015-03-02 Plesier Angus. Terloops, hier in Suid-Afrika is daar talle Afrikaanssprekendes wat uitstekend Engels praat, NIE omdat hulle lief is vir tale nie maar omdat: 1) hulle minderwaardig voel as hulle swak Engels praat; hulle sterf tien dode 2) hulle ouers h

Vryheid, gelykheid en broederskap

Johannes Comestor 2015-03-02 Theo Winter kan gerus dikwels skryf. Hy is goed ingelig en hy formuleer uitstekend. Bowenal het hy gebalanseerde insig, wat meebring dat hy nie sonder meer napraat wat in die mode is nie. Dit is sulke skrywes wat LitNet 'n gerekende inligtingsbron ma

God, goed en kwaad

2015-03-02 Angus, Jy maak nou met die woordeboek soos wat party ouens met die Woord doen, veral as daar goed in staan wat hulle nie pas nie, dan is dit sommer net riglyne, en hul eie versinsels, die werklike reël... dit is nie goed nie. In ons dae op univ

God, goed en kwaad

2015-03-02 Beste Kobus  de Klerk Regtig jy moet nou ophou om nonsens  te verkondig op hierdie forum. Wat ek skryf het niks te doen met waartoe God in staat is, maar wel wat wetenskaplik haalbaar is binne die natuur wat God geskep het. Nou kom

God, goed en kwaad

Angus 2015-03-01 Beste Kobus 'n Woordeboek bied maar net riglyne. Dalk is dit so dat daar universiteite is wat dosente en professore het, ek weet nie. In my begindae was ek 'n tydjie oa ook dosent aan 'n onderwyskollege. My aanstellingsbrief in Engels het gesê ek

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Lynn Mackenzie 2015-02-28 How do I get a copy of Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in English? -------------- Follow the link on this page to buy it from Leisure Books.

WF 2015: Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!

Chris 2015-02-28 Mag die kortverhaal slegs handel oor ruimtewesens wat oorneem of selfoon vervangde breine?Of kan ek oor enige wetenskapfiksie skryf? ------------------ Enige Wetenskapfiksie, dankie.

Vat jou goed en trek Ferreira (RIP Annie Molony van Aardt)

Peter Lucas 2015-02-28 Hello Vanessa, I have come across several versions of the story of the origin of the song and I would love to hear yours since it seems to originate nearest to the true source. Thank you Peter

‘n Babel van Christengelowe

2015-02-27 Jaco, jou reaksie van 25 Februarie verwys. Ek is sedert die 1950's lidmaat van die NGK. Soos jy sal weet gebeur dinge gewoonlik geleidelik en die verdere probleem is die onthou van dinge. Wat die versagting van die houding teenoor die Rooms Katolieke betr

Prys is alles, is dit nie?

2015-02-27 Supermarkte is logies skuldig want as Pioneer foods weetbix op spesiale aanbieding wil sit by, bv daai supermark waar jy kies en betaal moet Pioneer foods betaal vir die advertensie, rakspasie, biljette ens ens ens. Alles goed en wel en ons dink dis heel

Prys is alles, is dit nie?

Reusedwerg 2015-02-27 Soos die Ingelse spreekwoord lui " watch this space". Hier is 'n groot geknoeiery wat eersdaags in die openbaar gebring gaan word. Ek roem nie daarop dat ek dit gaan openbaar maak nie maar dit kom van die vorige bedeling af en loop oor in die hu

Denke en taal

Angus 2015-02-27 Dankie, Jan. Wys net, jy is 'n man wat kan Met soveel tale is jy man.

Moenie vir my lieg nie

2015-02-27 In die opskrif van hierdie seg-net briefplasing het jy L A G verkeerd gespel.

Ongelooflik

2015-02-27 Korrek. Nou moet jy nog net kan glo dat daar ‘n nog groter waarheid bestaan ( vir baie siele nog ‘n onontdekte realisme ) as die eng werklikheid waarteen jy jouself in die hier en nou blind staar.

Prys is alles, is dit nie?

2015-02-27 Oester, Was, is en bly die grootste liegbek, bullshitters, diewe nie immer prokureurs nie? Veral die wat veronderstel is om dinge soos trustfondse op te pas nie?   Viva nogmaals.

Prys is alles, is dit nie?

2015-02-27 Ek bly 'n groot voorstaander van 'n revolusietjie elke nou en dan, niks soos 'n paar koppe wat rol om elk en ander op die "straight and narrow" te hou nie  Viva lekker naweek

‘n Babel van Christengelowe

Jaco Fourie 2015-02-27 Kobus Jou laaste respons aan my word met waardering genoteer.
Top