Reusedwerg2014-11-27Tiens. Ek het dit geniet om jou brief te lees. Ek weet nie hoe oud jy is nie, maar ek neem aan jy is "net-net" uit jou puberteitsjare. :-). Ek glo nie mans kom ooit uit daardie jare nie. Met die grysheid behoort die wysheid te kom. Toe ek jonk w
FC Boot2014-11-27Beste Jaco
Jy bly eenvoudig alles wat jou nie pas nie ignoreer, selfs die geskiedkundige en kulturele agtergrond waarteen die verhaal plaasvind.
Die gedeelte wat jy aanhaal gaan onder die opskrif van:
"Bied soms vrede aan maar ander kere nie.&qu
2014-11-27Beste Angus
Google gerus :"A Christian physicist Examines Noah's flood and plate tectonics" vir 'n ander perspektief.
Nee dit is nie plagiaat nie, soortgelyke verhale sal jy op alle kontinente van die wêreld aantref.Elke antieke nasie
2014-11-27Tiens, moenie alleen voel nie. Ek dink hier van 50 af al sit mense met dieselfde mymeringe as wat jy het. Hierdie soort van ding kom ook onder jonges voor. My jongste, hy's nou 27, sê nou die dag vir my hy's so spyt oor iets wat in
Angus2014-11-26Op 'n punt van orde: die Israeliete is nie die latere Israeli's of die Jode nie. Laasgenoemde is 'n nasie wat werklik bestaan, terwyl die Israeliete van die Bybel 'n mitologiese nasie was. Daar was wel 'n groepie mense wat bekend gestaan het as Israeliete
2014-11-26FC Boot
Jy is besig om hierbo te sublimeer, met veronderstellings wat in elk geval geen greintjie van bewyse bevat nie, veral mbt tot die vloedstorie in ander wêrelddele, ens.
Beperk jou tot die Bybel, en laat die Bybel homself verkla
Jaco Fourie2014-11-26FC Boot
Jy skryf: "Moenie uit onkunde God se opdragte verkrag nie veral al sê jy dat God nie bestaan nie."
Maat. Een ding verseker. Onkunde is een eienskap wat jy my nie mee kan teer nie. Ek het genoegsame bew
Angus2014-11-26Beste Jan,
Ek spot maar met die tyd wat so uithardloop. Ek trek jou been. (Skuus, dis 'n anglisisme. Dit sal my dalk miskien nou-nou byval wat ek moes gesê het.) Ek het dit: Ek steek sommer die draak met jou. (Sjoe!)
Ek haat dit ook as men
Angus2014-11-26Beste FC Boot,
Dis heeltemal waar wat jy sê, die mens leer 'n les uit die verhaal van Noag; dis tog immers 'n mite en daarom didakties van aard.
Jy mis egter die hele punt. Mnr. Du Plessis probeer bewys dat gebeure in die Bybel werkl
2014-11-26Beste Jaco
Soos die meeste ateïste lees jy die Bybel sonder om die praktyke en geskiedkundige agtergrond waarteen die Bybel geskryf is in ag te neem.
Waarom laat God die dinge toe? Die antwoord sal jy vind in Jesus se woorde wanneer Hy praat oo
FC Boot2014-11-26Beste Jaco
Probeer die volgende skakel : http://www.jewishvirtuallibrary.org/Judaism/slavery.html.
In Google se voorkeurorde behoort dit die tweede bladsy van bo te wees onder die opskrif
Slavery in Judaism | Jewish Virtual Library
2014-11-25Beste Angus
Jou boodskap van 24-11 13:49 verwys
Baie dankie vir daardie teregwysing, ek neem kennis.
Terloops, my taalonderwyser wou weer stuipe vir 'parabeles' kry; hy reken mens moet praat van 'gelykenisse' (jou brief onlangs aan FC Boot)
Jou bood
Angus2014-11-25Gesprek tussen dokter en sy dertig jaar oue asketiese pasiënt.
Pasiënt: Dokter, dink jy ek sal darem 40 haal?
Dokter: Rook jy?
Pasiënt: Nee, Dokter, ek raak nie aan daardie stinkende goed nie.
Dokter: Drink jy?
Pasiënt: No
FC Boot2014-11-25Beste Angus
Jy verwys na die Noagverhaal. Dit is ongetwyfeld so dat daar soortgelyke verhale in ander volke se geskiedenis is.
Daar is egter ‘n groot verskil wat jy nie uitlig nie. In al die ander verhale word die mens gestraf’ omdat &nb
FC Boot2014-11-25Beste Jaco Fourie
Het jy jouself al die vraag gevra waar die gedagte aan 'n Skepper ontstaan het? Ek glo nie want dan sal jy nie soveel waarde heg aan 'beskawings' wat voor die Jode bestaan het.
Lees jy http://www.scienceinafrica.com/old/index.p
Angus2014-11-25Beste Jan Rap
Ek sien nou my fout. Ekskuus, ek bemerk nou die fout wat ek begaan het.
"Ek hardloop uit tyd uit" en "Die tyd is verstreke" is nie sinoniem nie. Nou wat is die suiwer Afrikaans vir : "Ek hardloop ui
Angus2014-11-24Beste Jan Rap,
Dis darem makliker verstaanbaar (en lekkerder) om te sê: "Ons hardloop uit tyd uit" as om te sê: "Die tyd is verstreke." Selfs: "Die tyd is om," of "Die tyd is op" is beter as
Angus2014-11-24Beste FC Boot,
Sjoe, maar jy kan darem gorrel!
Jy het heeltemal reg. Ek het eens geloofsdagga gerook, maar gelukkig, voor ek bekeer geraak het om na geloofsopium oor te slaan, het ek opgehou. My verstand het my gesê dis gevaarlike goed. No
Angus 2014-11-24Beste Jan Rap,
My taalonderwyser wou altyd die stuipe kry vir: "Ek maak ook foute." Dis glo 'n gruwelik lelike anglisisme. 'n Mens moet sê: "Ek begaan ook foute."
Groete,
Angus
FC Boot2014-11-24Almal in Suid-Afrika behoort aan een of ander minderheidsgroep - daarvan getuig die verskansing van baie tale in die grondwet.
Die ANC mag dalk die skyn skep dat daar 'n homogene swart meerderheid is, maar dit is net wat dit is - 'n skynbeeld.
Waari
Jaco Fourie2014-11-23Die Bybelse god het ‘n gedaanteverwisseling binne die raamwerk van die Bybel ondergaan. Vanaf ‘n Joodse stamgod (Ou Testament) tot ‘n universele god (Nuwe Testament). Vanaf ‘n alleengod (Ou Testament) tot ‘n drie-persoo
2014-11-22George
Dit gebeur al hoe meer, hierdie verkragting van die taal veral deur omroepers. Byvoorbeeld:
Inbeller: "Hoekom speel julle nie Boeremusiek nie?"
Omroeper: "Maar ons doen!"
of
Omroeper: "Ons hardloop gou weer de
2014-11-21Die verdere goeie nuus is dat die skrywer van die artikel vinnig op my nota gereageer het en die opskrif reg gemaak het. Soos dit gewoonlik in die koerantwêreld gebeur was sy nie vir die opskrif verantwoordelik nie en het dit haar keurig versorgde a
2014-11-21Hello George
Dis dalk beter om die Afrikaans terug te vertaal na Engels en dan te probeer uitmaak wat hierdie sin bedoel. "KWV grows its market share in brandy". Sou dit nie beter wees om dit as volg te vertaal nie: "KWV vergroot sy markaa
Angus2014-11-21Beste Reusedwerg,
Dankie vir daardie woord; ek het al 'n taamlik lywige woordelys van hulle. Patriotisties! verbeel jou. 'n Woord wat my nogal kielie, is naarstigtelik. 'n Sekere krieketkommentator is lief om te sê Suid-Afrika soek nou naarstigteli
Jaco Fourie2014-11-21Sewendedag Adventiste
Beide Franscois du Plessis en Walter Veith is predikante van die Sewendedag-Adventiste Kerk. Hulle hele Bybelse en argeologiese raamwerk word deur sodanige geloof beïnvloed maw subjektief met 'n objektiewe geur. H
Raed-na-Gael2014-11-21Doep,
Niks om oor te worry nie. Dr Jurie beskou homself as "kerk los" (hy woon nie eredienste by nie), maar het nie uit die (NG) Kerk bedank nie.
Jy sal onthou dat Jesus gesê het " as niemand nie meer getuig nie, sal die
Reuesdwerg2014-11-21Beste Francois
Baie dankie vir jou brief. Soos dit op die forum gaan, is die Godsdiensdebat knaend aan die opflam. Daar is verskeie menings wat oor die onderwerp gehuldig word. Daar is van ons wat onwrikbaar glo en dan is daar ook die wat nie glo nie.