2014-11-07Dagsê FC Boot
Hier is die regte Thomas nou aan die woord.
Jy sê: “Dit sê nie hoe geskep het nie, dit was van sekondêre belang. Dit bevestig net dat daar EEN SKEPPER en nie baie skeppers was. Die
2014-11-07Dagsê Dirk
Baie dankie vir ’n goed geformuleerde en nugter opsomming van die situasie in De Doorns. Ons moet onthou dat die Wes-Kaap soos ’n seer duim uitstaan in die ANC se arsenaal van transformasie en die aanslag gaan
2014-11-07FC Boot
Hoe waar wanneer jy die volgende slagspreuk kwytraak:
"Mense maak dus slawe van mense en nie God nie", gesien dat geen god bestaan nie.
2014-11-07Soos Muhamed die profeet en mondstuk van Allah vir die Moslem is, so ook is Moses en Samuel die profeet en mondstuk vir beide Jood en Christen.
Behalwe vir die toelaatbaarheid om krygsgevangenes as slawe te vat, was volksmoord (genocide) ook &
Reusedwerg2014-11-07Jaco, dankie vir jou uiteensetting. Ek is heelwat ouer as jy, ek dink, maar ek word ook die moer in as iemand heel tyd loop en kla en kerm. Ek het vriende (tydgenote) wat loop en mor, maar wat doen hulle aan hul eie heil? Jy maak jouself siek as jy die he
Jaco Fourie2014-11-07FC Boot
Jou teks hierbo het te doen dat Jode nie deur Jode verslaaf mag word nie. Lees dit tesame met Deut.24:7 wat sê "Wanneer dit ontdek word dat iemand sy broer, 'n mede-Israeliet gesteel het en hom as slaaf gemaak het en as s
Dirk Rigter2014-11-07Beste George
Soos ek onlangs op hierdie forum gesê het, wat my betref is die debat oor “Apartheid wat nie so sleg was nie” afgehandel. Ek het my herhaaldelik en daadwerklik uitgespreek teen Apartheid as mens-onterend en ge
FC Boot2014-11-07Beste Jaco
Jy bewys maar net weereens dat mense net uit die Bybel aanhaal wat hul pas en dit dan gebruik om hul standpunte te regverdig, soos bv God keur slawerny goed ? Werklik?
In Eksodus 21 vers 16 lees 'n mens:" As een mens 'n ander mens st
Johannes Comestor2014-11-07Naas die "etiese moerasse van die verlede" kan Wasserman gerus aandag begin skenk aan die etiese moerasse van die hede - veranderings kan daaraan aangebring word.
Johannes Comestor2014-11-07Dit bly darem diep bedroewend as Afrikaanse boeke deur 'n wesenlik Afrikaanse uitgewery met woorde soos "crush" en "coolste" in die titel gepubliseer word.
Johannes Comestor2014-11-07Ek het Koos du Toit as kollega en stryder vir Afrikaans geken. Helena Liebenberg se huldeblyk is veel meer in die kol as die van die plaaslike koerant wat eerder op die uitlatings van 'n oud-MK-soldaat gesteun het. Du Toit het terrorisme nooit ondersteun
Angus2014-11-06Beste FC Boot,
Jy daag my uit om die strooipoppe wat jy rondstrooi, uit te wys. Goed, hier kom dit.
Strooipoppe is my vertaling van Straw Man.
Ek verduidelik hoe Darwin nie God wou blameer vir wreedhede teenoor die l
Angus2014-11-06Beste FC Boot,
Nie ek of enige ateïs val in slaggate nie. Jy erken self dat “derduisende” Christene glo dat Adam en Eva sommer so tjoef-tjaf binne een dag gemaak is. Ek is bly dat jy erken dat jy Sondagskoolonderwyser en ouderlin
FC Boot2014-11-06Beste Angus
Jy sê genetika het die struikteorie verkeerd bewys.
Nee Angus genetika is "Genetics is the study of heredity. Heredity is a biological process where a parent passes certain genes onto their children or offspring. Every child
Panda2014-11-06
Beste Angus,
Ek merk op dat FC Boot jou as Thomas aanspreek.
Hy is nou ’n tipiese hopelose geval en jy mors vir seker jou tyd en moes dalk maar by jou aanvanklike besluit gebly het om hom te ignoreer. Kyk net hoe ontduik hy die ses-dae-skeppin
Jaco Fourie2014-11-06Reusedwerg
Jammer indien ek jou verkeerd gelees het.
Die ongeluk is dat baie steeds ou politiek wil bedryf, en die Afrikaner in daardie lig wil sien. Vir hierdie mense is 'n politieke grondgebied die enigste manier wat die Afrikaner sy selfsta
2014-11-06Jaco, dankie vir jou antwoord. My reaksie was darem nie 'defensief' nie. Ek het nie die behoefte om stellings in die Ou Testament noodwendig te verdedig nie. Ek het al jou teksverwysings gelees en dink dit ondersteun my punt, dat jy effens te kras is op d
Reusedwerg2014-11-06Mnr Rigter. Geluk met jou baie goeie reaksie oor mnr Lloyd se Plaasopstande. Soos ek al in 'n vorige skrywe oor die knaap wat in die Sunday Independent sy dwaasheid oor Afrikanermans te kenne gegee het, het die mense deesdae die "vrye reg" om te
2014-11-06Dirk jou vierde vraag is die belangrikste: Wie gaan vir SA kos gee as die landbou sy gat sien? Selfs lank voor dit moet onthou word dat daar in hierdie land miljoene mense is wat onder die broodlyn leef en as mense soos Pieterse sy sin kry gaan voedselpry
Jaco Fourie2014-11-06George
Dankie vir jou respons
Dit is onnodig om defensief te wees. Ek het nie Christerne, Jode of selfs Moslems aangeval nie.
In die lig van ISIS se optrede om van "infidels" slawe te maak, en vroueslawe as sex speelgoed te
2014-11-06Beste Thomas
En daar val jy sommer met die intrapslag in die slaggat waarin alle ateïste val, nl dat die Bybel en veral die skeppingsverhale, verhale is oor die plotselinge ontstaan van die mens.
Dit is heel waarskynlik te wyte aan dit wat jy gel
Myra Lochner2014-11-06Watter roerende huldeblyk! Baie dankie, Helena; Koos herlewe in jou woorde, wat soveel sê van hom én van jou! Watter voorreg om via jou vir hom in herinnering te roep. Seënbede vir sy agtergeblewenes. Myra
2014-11-05Jaco, jy skryf, soos gewoonlik, 'n onderhoudende brief. Jy beweer: “Beide die Ou Testament en die Koran gee die slawemeester outomatiese seksuele regte oor vroulike slawe. Hoerery, sodomie, moord, ens word in beide skrifte heftig met die dood vero
Reusedwerg2014-11-05Jaco, dis jammer dat jy my opinie van die Suid-Afrikaanse politieke arena as swartgallig sien. Dit is nie swartgallig nie, ek is net sinies (bevraagteken) oor die huidige stand van sake. Wat is die blanke se politieke bydrae in elk geval op die stadium in
Angus2014-11-05Beste FC Boot,
Darwin het nooit gesê mense stam van ape af nie, die evolusieteorie sê nie mense stam van ape af nie. Dit is slegs oningeligte Christene wat beweer dat Darwin die ou is wat sê mense stam van ape af.
Die struikteo
Anoniem2014-11-04Hi Marlene
Ek sal vir jou 'n boek pos.
Waarna kan ek dit pos?
Ek weet hoe jy voel. Dis 'n verskriklike plek om te wees, veral as dit jou kind is.
Waar woon julle? Sal baie graag met hom wil praat.
Sterkte en moet nooit o
Jaco Fourie2014-11-04Reusedwerg.
Die toon van jou brief is "hensop" want daar is niks aan te doen nie. Jammer dat jy so 'n swartgallige uitkyk oor die politieke prentjie van Suid Afrika huldig.
Jy sê dat die EFF gemanupileer word. Deur wie?&n
Angus2014-11-04Beste FC Boot,
Ek het besluit om jou tog maar te antwoord, maar ek sal dit onder ? nuwe opskrif moet doen, want jy het al die kosbare spasie hier opgebruik met jou aanhalings. Ek sal antwoord op van jou aanhalings, alhoewel dit niks te make het met die
Jaco Fourie2014-11-04Die onderliggende belangrikheid van die lewe is menswees. Deel daarvan is persoonlike geluk en emosionele balans. Elkeen in homself het 'n prentjie van hoe die lewe vir en om homself behoort te wees, wat sy riglyn vorm hoe hy in die lewe optree.&nbs
enjee2014-11-04Beste Hennie
Dankie vir jou brief. Die inhoud van die laaste paragraaf het my in besonder getref en my sterk bewus gemaak van die genade en seen wat ek elke dag in oorvloed ontvang.
Groetnis
Enjee
Angus2014-11-04Beste Reusedwerg,
Jy sê jy sluk nie my “storie” nie.
Daarmee bedoel jy dat dit nie waar is dat die Bybelse God wreed en liefdevol is nie. Ek (Angus) lieg sommer.
Dan stel ek voor dat jy jou Bybel bete
2014-11-04Beste Angus
Met alle respek.Nou praat jy sommer nonsens. Jy verwag dat Christene vertroud moet wees met Darwin en ander wetenskaplike teorieë, maar self is jy maar oningelig oor die ware boodskap van die Evangelie.
Darwin kon homself nie red ni
lucas sonny sekwakwa2014-11-03Sir I have written a Sepedi film script. The story is true and original. I don’t know where to send the script to be published. Can you please help? One of my books has been published by Dinkwe Production. To view my book, go to the link below: &n
Rona Gouws2014-11-03Goeiedag,
Ek wil graag leer om kortverhale en dan liefdesromanse te skryf. Ek wil ook 'n kursus skryf wat ek wil aanbied vir dames. Wat doen ek en waarheen gaan ek om in te skryf vir bogemelde asseblief?
Die eerste ding wat ek sal
Christiaan2014-11-03Goeiedag. Ek is 'n beginner-onderwyser en is graag op soek na vraestelle in wiskunde graad 6. Is daar dalk iemand wat kan help asb? Ek sal dit baie waardeer.
Groete
Angus2014-11-03Dan voel ek maar jammer vir julle arme Christene. Darwin het lank terug die Bybelse God probeer red uit sy betreurenswaardige posisie; ek het probeer deur Darwin weer aan te haal, maar julle wil maar ? wreedaardige, liefdevolle monster hê wat julle
Reusedwerg2014-11-03Jaco, ja, dit is 'n onderwerp waaroor daar redekawel kan word dat die spoeg spat. Soos ek voorheen al genoem het, verstaan die manne nie die konsep van 'n beskaafde demokratiese bestel nie. In die sg wêreldbeste grondwet wat ons het, is dit net vir
2014-11-03Beste Angus
Weer eens maak jy die verkeerde afleidings.Ons deel amper tussen 94 and 97% DNA met die naaste primaat nl die sjinpansee (Chimp).Die 'Chimp' kan tussen 4 tot 8 keer sterker wees as 'n gewone man.Dit maak nie saak hoe groot of sterk jy i