Rigtingbeduiweld

  • 2

Die slawe van dogma is so lank aan die neus rondgelei dat hulle skoon bevange raak by die geringste aanduiding van vryheid van spraak.

CM

  • 2

Kommentaar

  • En jou idee van vryheid van spraak is om medebloggers se kommentare daar op jou LitNetblog uit te vee? Praktiseer maar gerus wat jy preek, ek dink jy sal ten minste dan meer eerlik en gerus begin voel oor jou lewensuitkyk oor jou eie weergawe van die ‘waarheid’. (Hierdie is gratis advies.)

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top