Kommentaar

Interessante mites van die oerverlede

Angus 2014-10-26 Beste FC Boot,  Ek verstaan nie waarom jy die argument van oorsaak en gevolg inbring nie, want jy sê nie; dus moet ek maar my eie gevolgtrekking maak.     1.       Òf jy noem dit maar net a

Clover Aardklop 2014: Magdalene Minnaar gesels oor Poskantoor

Chrisna Beuke-Muir 2014-10-26 Ek wonder al so lank hoe 'n "moderne" Afrikaanse opera sou wees! En ek sal my oogtand gee om ooit by so iets betrokke te wees! Baie geluk aan almal wat daaraan gewerk het. Ek sal graag die hele stuk wou beleef. Dit is jammer dat dit so baie kos

Kuns as belegging en avontuur

Johann de Lange 2014-10-24 Die meeste van die onderstaande skakels werk nie.

Geduld

FC Boot 2014-10-24 Beste CM Dit laat my dan geen ander gevolgtrekking nie as dat jy inderdaad wel gespeen is.

Geduld

2014-10-24 FC Boot Terug na die oorspronklike stelling.

Lesersindruk: Bloed, snot en spookasems

Talita Mostert 2014-10-23 Beste Mnr. Kombuis, Ek hoop die Balls gee jou, jou geld. Wat is 'n R1000 ... mense (jou volgelinge en daar is moer baie van hulle met Rande in hul sakke) vertrou jou opinie en sal die boek koop omdat jy dit aanbeveel het. So JY gaan vir Jonathan Bal

Huisvroue en die feminisme

Johannes Comestor 2014-10-23 Sonja Loots is onredbaar 'n los kanon. Moet nooit 'n ewewigtige, goed deurdinkte mening van haar verwag nie.

Interessante mites van die oerverlede

FC Boot 2014-10-23 Beste Angus Die antieke Hebreërs was  lank voor die Grieke, Bablioniërs ens bekend met die "law of cause and effect" omdat hulle 'chance' nie aanvaar het nie.Dit is dan ook uit die oogpunt dat hul tot die slotsom gekom het dat da

Geduld

FC Boot 2014-10-23 Beste CM Sien jy dit was toe nie so moeilik nie.

Huisvroue en die feminisme

2014-10-23 Sonja Loots se kwetsende woorde het my ook laat wonder of sy net 'n reaksie wou uitlok. Sy kon nog veel verder gegaan het, opmerkings soos - sy lê op haar man se nek, of erger, sy's 'n "kept woman", geen ambisie behalwe om in die winkels t

Interessante mites uit die oerwêreld (2)

2014-10-23 Ek lees juis nou Gilgamesj! Dit is in my oë nie ‘n mitologiese verhaal nie, maar ‘n eksistensiële een wat gaan oor die mens se soeke na die ewige lewe. Gilgamesj kry dit nie en hy aanvaar dat sy lewe sal eindig. Net die Gode is dit b

Wen LAPA se Lekkerlit-boek vir September!

HELMINE 2014-10-23 Soek die naam van die boek wat Nataniël geskryf het. Word op Varsgedryk geadverteer. Baie dankie

Desperate huisvroue: Lili Radloff gee haar mening

Reusedwerg 2014-10-22 Dit verbaas my dat die debat nog aangaan. Ek dink Suid-Afrikaners is lui en gemaksugtig. As elke lid van die gesin haar/sy bydrae lewer en hand bysit sal selfs 'n huishulp nie nodig wees nie. Ons leef te lekker in die land. Dit gaan mos te lekker, die hui

Lesersindruk: Bloed, snot en spookasems

Niel De Waal Meiring 2014-10-22 Wonderlike resensie! Al rede hoekom ek comment is net om te sê dat jou boeke/gedigte doen dieselfde aan my, Koos. Ek kan hulle nie lees nie. Die nostalgiese gevoelens voel asof my hart breek. Dit is "te naby" veral as dit Stellenbosch ment

Nog a la CM

Angus 2014-10-22 Niemand kon my nog sê hoe die bok in die popo gekom het nie.

Geduld

2014-10-22 FC Boot Reeds gedoen.

Gomgat

Hendrine van Zyl 2014-10-22 Jy kan maar skryf! Dis boeiend waar en  mense is bang vir die waarheid!  

Onderhoud: Knapsak vol Karoo I deur Julienne du Toit en Chris Marais

Bert van Hees 2014-10-21 Hi Chris, remember me from the Pretoria News?? I really had a good laugh at the remark by the lady on the hilltop in Sutherland - can see her enemies coming from miles! Not really an "odd" thing to say, either she was speaking her mind, or she h

Nog a la CM

Reusedwerg 2014-10-20 Aangesien almal filisofeer en slimmighede kwytraak. Is 'n padda se hol waterdig?

Korrupsie is 'n Westerse konsep

2014-10-20 As ek iemand se lewer uitkerf en dit bokant my deur hang om bose geeste af te weer, moet my asseblief nie aan Westerse standaarde meet en my veroordeel  nie. Kulture verskil, maar een is nie noodwendig beter as die ander.  Yeah right.

Geduld

2014-10-20 Beste CM Dit is tog 'n vraag wat jy self kan beantwoord,of hoe?

Toetsrugby en die Voorsienigheid

FC Boot 2014-10-20 Beste Sandvelder Jy skryf: "Of wonderwerke opgehou het 1900 jaar gelede? Ek weet nie so mooi daarvan nie. God is dieselfde gister, vandag en tot in alle ewigheid. As Hy water uit 'n klip laat kom het om 'n volk te red van dors, hoekom nou op

Geduld

2014-10-20 FC Boot Die aard van jou gemodereerde kommentaar blyk eie aan  jou verhewe verstand te wees. Vanwaar die verskyning?

Godsdiens in skole: Wat sê die Grondwet?

Péter 2014-10-20 Demokrasie beteken nie bloot dat die meerderheid regeer nie. Bv selfs al stem die meerdheid van die bevolking dat slawerny oor 'n sekere groep mense goedgekeur moet word (soos dit was in die verlede, wêreldwyd) dan kan dit nie gebeur nie. Nie eers m

Toetsrugby en die Voorsienigheid

2014-10-20 Hmmm, jaaa... ek het al oor dieselfde ding gedink as ek die ouens voor 'n wedstryd sien staan en bid in 'n kringetjie. En dan ook daardie ouens, wat nadat hy 'n drie gedruk, het boontoe kyk en erkenning gee aan God wat hom nou hiermee gehelp het. Ek he

Charl du Plessis, Suid-Afrika se "Piano Man"

Berning en Gretna Bredenkamp 2014-10-19 Charl Wat 'n heerlike ervaring en voorreg om na jou en jou wonderlike talente te kan luister en ook in beeld te kan ervaar. En dan nog gedeel met sulke begaafde kunstenaars Zanta, Nataniël en al die ander met soveel talent en oop en spontane persoon

Korrupsie is 'n Westerse konsep

Jaco Fourie 2014-10-19 "Korrupsie is 'n Westerse konsep".  Nee maat. dit is 'n menslike eienskap wat in ALLE kulture voorkom.

Skole-navrae

Martie Visser 2014-10-19 Is hierdie webwerf nog aktief?  Op die webblad  https://www.litnet.co.za/Article/inligting-vir-onderwysers-en-leerders-voorgeskrewe-gedigte-vir-graad-12-afrikaans-huistaal  word vertel mens kan inligting oor digters en gedigte kry deur op

Gespierde Afrikaans

Gert van der Westhuizen 2014-10-19 Mooi om hierdie lys uit te bou - gespierde mense gebruik gespierde tale.    Afrikaans se spiere is ook inheems, outentiek plaaslik, AFRIKAans -  in woorde en in dade.  

Interessante mites van die oerverlede

Angus 2014-10-18 Beste Raed-na--Gael, Watter stories eerste was, is eintlik nie van belang nie. Elke kultuur het so sy eie mites gehad  om die wêreld om hulle te verstaan. 'n Mite is dan ook een van die didaktiese kunssoorte.   Indien 'n mens dit wel ch

Geduld

FC Boot 2014-10-18 Beste CM JY vra "Wat sou die doel van F C Boot se kommentaar wees?   Vernederende minagting?" Slegs in 'n verstand  waar die skeidslyn tussen werklikheid en verbeelding totaal verdwyn het, sal so'n sombere gedagte sy verskyn

Aubrey Sekhabi’s gripping thriller Silent Voice

2014-10-17 I have seen all the productions of this amazing writer/director Aubrey Sekhabi. I have been in this industry for 38 years and I, and many like me who hails from the Township, honestly wish we could one day be in the pound seats like Aubrey! All of us wish

Korrupsie is 'n Westerse konsep

2014-10-17 So as die pa koning is dan word sy eie privaat seun later koning, dan sy seun en so gaan dit aan. Lyk my Afrika en die Britte het meer in gemeen as wat mens sou dink.   Duitswester

Resensie: Winterkos in Provence deur Marita van der Vyver

Stella Louwrens 2014-10-16 Ekke is professionele onderwyser-bibliotekaris.  Het die gemoedelike en UITSTEKENDE resensie soooo geniet!!!  Well done Missy Ilse!!!  Stella

Interessante mites van die oerverlede

Raed-na-Gael 2014-10-16 Ja, die verhaal stem orals ooreen,  Dit het saam met Noag in die Ark oorleef (die sonde ook). Dit volg dus dat al die opvolgende (ongelowige) beskawings hul eie weergawe daarvan sou hê. Of hoe ?  Raed-na-Gael.    

Sondige waarheid

2014-10-16 Angus: Dit laat so baie so meerderwaardig voel as hulle kan sê dat die grootste wetenskaplikes van alle tye, lieg.

En ekke vir jou

Angus 2014-10-16 Gewoonlik beloer ek sulke lang stories maar so kwartpad. Hierdie een moes ek egter enduit  lees tot by die laaste en ekke vir jou.

Sondige waarheid

Angus 2014-10-15 Overgesetsynde: Die mens het dus nie geleer dat dit  nie 'n sonde is om nie te lieg nie.

Volksvreemd 2

2014-10-15 Hi Angus Ek kan net met groot lof praat van die man wat aan my masjiene werk. Hy werk reeds geruime tyd aan my kettingsae en ek ervaar geen probleme nie. Wat my Honda betref: Hy werk soos 'n horlosie en ek het 'n skriftelike waarborg van ses maande gek

Op die spoor van die "profeet" TB Joshua

FC Boot 2014-10-15 Beste Dirk Lees gerus my kommentaar onder "Toetsrugby en die Voorsienigheid".
Top