Kommentaar

Foto-onderhoud met Kerneels Breytenbach

Amanda le Roux 2014-11-27 Oeee! Dit was nou lekker om te lees en die foto's nog lekkerder... Sien nou uit na Saterdag se boekpraatjie in Protea.  

Ope brief aan Francois du Plessis, re: Hoe verklaar jy dit?

2014-11-27 Beste Angus Google gerus :"A Christian physicist Examines Noah's flood and plate tectonics" vir 'n ander perspektief. Nee dit is nie plagiaat nie, soortgelyke verhale sal jy op alle kontinente van die wêreld aantref.Elke antieke nasie

Oor Max en Cobus

Johannes Comestor 2014-11-27 Jan, dankie dat jy met onvermoeide ywer in die lig bly wandel.

Mymering

2014-11-27 Tiens, moenie alleen voel nie.  Ek dink hier van 50 af al sit mense met dieselfde mymeringe as wat jy het.  Hierdie soort van ding kom ook onder jonges voor.  My jongste, hy's nou 27, sê nou die dag vir my hy's so spyt oor iets wat in

Moderne slawerny deur godsdiens geregverdig

Angus 2014-11-26 Op 'n punt van orde: die Israeliete is nie die latere Israeli's of die Jode nie. Laasgenoemde is 'n nasie wat werklik bestaan, terwyl die Israeliete van die Bybel 'n mitologiese nasie was. Daar was wel 'n groepie mense wat bekend gestaan het as Israeliete

Hoe verklaar jy dit?

2014-11-26 FC Boot Jy is besig om hierbo te sublimeer, met veronderstellings wat in elk geval geen greintjie van bewyse bevat nie, veral mbt tot die vloedstorie in ander wêrelddele, ens.  Beperk jou tot die Bybel, en laat die Bybel homself verkla

Moderne slawerny deur godsdiens geregverdig

2014-11-26 FC Boot Terloops.  Gay Christene gebruik presies jou tipe argument hierbo om Lev en Rom te probeer weerlê of te omseil.

Moderne slawerny deur godsdiens geregverdig

Jaco Fourie 2014-11-26 FC Boot Jy skryf: "Moenie uit onkunde God se opdragte verkrag nie veral al sê jy  dat God nie bestaan nie." Maat.  Een ding verseker.  Onkunde is een eienskap wat jy my nie mee kan teer nie.  Ek het genoegsame bew

Ons pragtige taal ...

Angus 2014-11-26 Beste Jan, Ek spot maar met die tyd wat so uithardloop. Ek trek jou been. (Skuus, dis 'n anglisisme. Dit sal my dalk miskien nou-nou byval wat ek moes gesê het.) Ek het dit: Ek steek sommer die draak met jou. (Sjoe!)   Ek haat dit ook as men

Ope brief aan Francois du Plessis, re: Hoe verklaar jy dit?

Angus 2014-11-26 Beste CM Dankie vir die ondersteuning; ek het ook verdere hulp nodig.   Groete Angus

Ope brief aan Francois du Plessis, re: Hoe verklaar jy dit?

Angus 2014-11-26 Beste FC Boot, Dis heeltemal waar wat jy sê, die mens leer 'n les uit die verhaal van Noag; dis tog immers 'n mite en daarom didakties van aard.    Jy mis egter die hele punt. Mnr. Du Plessis probeer bewys dat gebeure in die Bybel werkl

Moderne slawerny deur godsdiens geregverdig

2014-11-26 Beste Jaco Soos die meeste ateïste lees jy die Bybel sonder om die praktyke en geskiedkundige agtergrond waarteen die Bybel geskryf is in ag te neem. Waarom laat God die dinge toe? Die antwoord sal jy vind in Jesus se woorde wanneer Hy praat oo

Moderne slawerny deur godsdiens geregverdig

FC Boot 2014-11-26 Beste Jaco Probeer die volgende skakel : http://www.jewishvirtuallibrary.org/Judaism/slavery.html. In Google se voorkeurorde behoort dit die tweede bladsy van bo te wees onder die opskrif Slavery in Judaism | Jewish Virtual Library

Ons pragtige taal ...

Et1 2014-11-25 Wat van : "Ons nader spertyd " - hou aub u bydrae kort.

Ons pragtige taal ...

2014-11-25 Beste Angus Jou boodskap van 24-11 13:49 verwys Baie dankie vir daardie teregwysing, ek neem kennis. Terloops, my taalonderwyser wou weer stuipe vir 'parabeles' kry; hy reken mens moet praat van 'gelykenisse' (jou brief onlangs aan FC Boot) Jou bood

Wat en wat nie sal ek mis

Angus 2014-11-25 Gesprek tussen dokter en sy dertig jaar oue asketiese pasiënt.   Pasiënt: Dokter, dink jy ek sal darem 40 haal? Dokter: Rook jy? Pasiënt: Nee, Dokter, ek raak nie aan daardie stinkende goed nie. Dokter: Drink jy? Pasiënt: No

Seks = Lewe; Godsdiens = Dood

Maya 2014-11-25 Nie in onder andere Indië en Suid-Afrika nie.

Ope brief aan Francois du Plessis, re: Hoe verklaar jy dit?

FC Boot 2014-11-25 Beste Angus Jy verwys na die Noagverhaal. Dit is ongetwyfeld so dat daar soortgelyke verhale in ander volke se geskiedenis is. Daar is egter ‘n groot verskil wat jy nie uitlig nie. In al die ander verhale word die mens gestraf’ omdat &nb

Hoe verklaar jy dit?

FC Boot 2014-11-25 Beste Jaco Fourie Het jy jouself al die vraag gevra waar die gedagte aan 'n Skepper  ontstaan het? Ek glo nie want dan sal jy nie soveel waarde heg aan 'beskawings' wat voor die Jode bestaan het. Lees jy http://www.scienceinafrica.com/old/index.p

Ons pragtige taal ...

Angus 2014-11-25 Beste Jan Rap Ek sien nou my fout. Ekskuus, ek bemerk nou die fout wat ek begaan het.    "Ek hardloop uit tyd uit" en "Die tyd is verstreke" is nie sinoniem nie. Nou wat is die suiwer Afrikaans vir : "Ek hardloop ui

Ons pragtige taal ...

Angus 2014-11-24 Beste Jan Rap, Dis darem makliker verstaanbaar (en lekkerder)  om te sê: "Ons hardloop uit tyd uit" as om te sê: "Die tyd is verstreke." Selfs: "Die tyd is om," of  "Die tyd is op" is beter as

Vir FC Boot oor evolusie, muisvalle en ribbebene

Angus 2014-11-24 Beste FC Boot, Sjoe, maar jy kan darem gorrel!   Jy het heeltemal reg. Ek het eens geloofsdagga gerook, maar gelukkig, voor ek bekeer geraak het om na geloofsopium oor te slaan, het ek opgehou. My verstand het my gesê dis gevaarlike goed. No

Ons pragtige taal ...

Angus 2014-11-24 Beste Jan Rap, My taalonderwyser wou altyd die stuipe kry vir: "Ek maak ook foute." Dis glo 'n gruwelik lelike anglisisme. 'n Mens moet sê: "Ek begaan ook foute."  Groete, Angus

Dirk en Thomas vervolg

FC Boot 2014-11-24 Almal in Suid-Afrika behoort aan een of ander minderheidsgroep - daarvan getuig die verskansing van baie tale in die grondwet. Die ANC mag dalk die skyn skep dat daar 'n homogene swart meerderheid is, maar dit is net wat dit is - 'n skynbeeld. Waari

Ope brief aan Francois du Plessis, re: Hoe verklaar jy dit?

2014-11-24 Beste Angus 'n Rasionele uiteensetting wat eervolle vermelding verdien. Groete CM

Seks = Lewe; Godsdiens = Dood

Jaco Fourie 2014-11-24 CM Dankie vir jou respons.

Hoe verklaar jy dit?

Jaco Fourie 2014-11-23 Die Bybelse god het ‘n gedaanteverwisseling binne die raamwerk van die Bybel ondergaan.  Vanaf ‘n Joodse stamgod (Ou Testament) tot ‘n universele god (Nuwe Testament). Vanaf ‘n alleengod (Ou Testament) tot ‘n drie-persoo

Ons pragtige taal ...

2014-11-22 George Dit gebeur al hoe meer, hierdie verkragting van die taal veral deur omroepers. Byvoorbeeld:  Inbeller: "Hoekom speel julle nie Boeremusiek nie?" Omroeper: "Maar ons doen!" of Omroeper: "Ons hardloop gou weer de

Ons pragtige taal ...

2014-11-21 Die verdere goeie nuus is dat die skrywer van die artikel vinnig op my nota gereageer het en die opskrif reg gemaak het. Soos dit gewoonlik in die koerantwêreld gebeur was sy nie vir die opskrif verantwoordelik nie en het dit haar keurig versorgde a

Ons pragtige taal ...

2014-11-21 Hello George Dis dalk beter om die Afrikaans terug te vertaal na Engels en dan te probeer uitmaak wat hierdie sin bedoel. "KWV grows its market share in brandy". Sou dit nie beter wees om dit as volg te vertaal nie: "KWV vergroot sy markaa

Ons pragtige taal ...

Angus 2014-11-21 Beste Reusedwerg, Dankie vir daardie woord; ek het al 'n taamlik lywige woordelys van hulle. Patriotisties! verbeel jou. 'n Woord wat my nogal kielie, is naarstigtelik. 'n Sekere krieketkommentator is lief om te sê Suid-Afrika soek nou naarstigteli

Hoe verklaar jy dit?

Jaco Fourie 2014-11-21 Sewendedag Adventiste Beide Franscois du Plessis en Walter Veith is predikante van die Sewendedag-Adventiste Kerk.  Hulle hele Bybelse en argeologiese raamwerk word deur sodanige geloof beïnvloed maw subjektief met 'n objektiewe geur.  H

Hoe verklaar jy dit?

Raed-na-Gael 2014-11-21 Doep,  Niks om oor te worry nie. Dr Jurie beskou homself as "kerk los" (hy woon nie eredienste by nie), maar het nie uit die (NG) Kerk bedank nie.  Jy sal onthou dat Jesus gesê het " as niemand nie meer getuig nie, sal die

Spraakprobleem? Nee! Spraakoplossing!

Lucas Magagula 2014-11-21 No comment

Hoe verklaar jy dit?

Reuesdwerg 2014-11-21 Beste Francois Baie dankie vir jou brief. Soos dit op die forum gaan, is die Godsdiensdebat knaend aan die opflam. Daar is verskeie menings wat oor die onderwerp gehuldig word. Daar is van ons wat onwrikbaar glo en dan is daar ook die wat nie glo nie.

Ons pragtige taal ...

Reusedwerg 2014-11-21 Ek is nie 'n taalpuris nie maar 'n taalsnob. Ek probeer om wanneer ek Afrikaans praat dit so suiwer as moontlik te besig. Wat ek egter nie kan verstaan nie, is wanneer daar op 'n "Afrikaanse radio- en televisiestasie en kanaal" uiters swak Afrik

Vir FC Boot oor evolusie, muisvalle en ribbebene

2014-11-21 Aan  Angus en Thomas en almal wat nog ’n stuiwer in die armbus wil gooi. Beste mense   Dit is duidelik dat julle uit die geloofsbus geval het wat teen ’n redelike spoed beweeg het weg van die  ou geykte ses dae skepp

Seks = Lewe; Godsdiens = Dood

2014-11-21 Goed opgesom.

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Nellie Tait 2014-11-20 Geagte Prof du Randt  Baie dankie vir die inligting aangaande die Du Randt-geskiedenis  Ek is die dogter van Stephanus Engelbertus du Randt 1938-1998 Burgersdorp Oos-Kaap en werk tans aan ons stamboom. Sy vader: Jonathan du Randt 1903-1970 Bo

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Nellie (du Randt) Tait 2014-11-20 Prof du Randt  Ek werk tans aan die stamboom aan my vader Stephanus Engelbertus du Randt 1938-1998 Burgersdorp Oos Kaap. Sy vader: Jonathan du Randt  1903-1970 Boekenhoudskloof Somerset-Oos. Sy vader: Stephanus Engelbertus du Randt  oo
Top