Woorde van 2014

  • 2

LitNet het die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevra om dié woorde van 2014 uit te sonder. Willem Botha, Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur van die WAT, het 'n lys woorde gestuur wat die WAT-personeel meen vanjaar op Suid-Afrikaners se lippe was. Twee geleentheidswoorde word ook genoem.

Borg 'n woord teen R100 per woord en teen R5 000 per woord behoort die woord net aan jou

.

• Jy ontvang 'n sertifikaat met jou naam en die woord of woorde wat jy borg.

• Jy kom in aanmerking vir die prystrekking vir 'n Sanlam-belegging van R25 000.

• Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou wenkans.

Sluiting: 27 Februarie 2015

Prystrekking: 13 Maart 2015

Hier is nog inligting oor hoe om 'n woord te borg.

Lees 'n onderhoud met Dave Pepler oor Borg 'n woord.

  • 2

Kommentaar

  • helize van vuuren

    Mooi opsomming van die jaar en sy preokkupasies, Willem! Kort en kragtig, anders as die langasem koerantartikels wat mens gewoonlik kry. Byna 'n gedig a la Opperman se Kunsmis:

    e-tol
    ebola 
    beurtkrag en banting
     
    parlemonium
    in die komende vuurpoel
    van die karoo
    se
    hidro-
    bre-
    king
     
  • Waldemar Gouws

    Beste Willem, ek dink baie mense het ook woorde waarvan hulle ontslae wil raak. Ek gebruik bv nooit die woord "losskakel" nie. Of die name van sekere mense - in my geval is dit die naam FA Venter.

  • Comments are closed.

    Top