Foto's: ATKV-Rielkompetisie 2014

  • 2

Die negende finale van die jaarlikse ATKV-Rielkompetisie het Saterdag 6 Desember by die amfiteater by die Afrikaanse Taalmonument plaasgevind. Vanjaar het 96 groepe aan die ATKV-Rieldans deelgeneem. Die finaal het die naweek by die Liquifruit-Amfiteater by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl plaasgevind. 

Paul-Marê de Bruyn, Veronica Erasmus, Sulyla Solomans en Elsabe Esquire van die Korbeel-groep uit Carnavon.

Martelize Brink van RSG

Danny Titus van die ATKV

Damien Lindeboom van Calvinia

Justin van Loeriesfontein

Elizabeth van Loeriesfontein

Hester Witbooi van Loeriesfontein

Desmond Thompson en Stephanie Niewoudt

Shireen Crotz en Fiona van Kerwel

Danie van Wyk, bestuurder van die Suid-Afrikaanse Onderwysontwikkelingstrust

Shaleen Surtie-Richards was gasvrou van die aand. Hier wys sy hoe dit gedoen moet word.

Gertruida Lombardt van Loeriesfontein

Japie Gouws en Elias Nel van die ATKV wys hulle danspassies.

Die Senior Rieldansers

Gertruida Lombardt van die Loeriesfontein Kliptrappers het die David Kramer-trofee vir beste rielliedjie verower.

Peter van der Westhuizen

Die Junior Rieldansers

Hester Witbooi van die Loeriesfontein Kliptrappers het die ATKV-Durbanville-trofee vir beste rieldanspersoonlikheid (Senior vroulik) gewen.

Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, bespreek die danspassies met Japie Gous van die ATKV.

Die wenners is as volg:

Seniors:
Kampioen: Suurrug Suurtrappers (Wupperthal)
2de plek: Boesmanland Bitterbessies (Loeriesfontein)
3de plek: Betjies Rooirots van Elizabetfontein (Clanwilliam)

Juniors:
Kampioen: Nuwe Graskoue Trappers (Wupperthal)
2de plek: Calvinia Sitstappers
3de plek: Korbeel (Carnarvon)

Al drie kampioene kom uit Wupperthal en omgewing en staan onder leiding van Floris Smith.

Individuele pryse:
Pieter van der Westhuizen-trofee vir beste rielkitaarspeler: Gys Fritz van Korbeel (Carnarvon)
David Kramer-trofee vir beste rielliedjie: Gertruida Lombardt van Loeriesfontein Kliptrappers
David Kramer-trofee vir beste rielmusikant: Gershwin Hanse van Calvinia Sitstappers
Dorothy Block-trofee vir die mees dinamiese rielleier senior afdeling: Mariette Kotzé van Betjiesfontein
Dorothy Block-trofee vir mees dinamiese rielleier junior afdeling: Floris Smith Wupperthal

ATKV-Durbanville-trofee vir beste rieldanspersoonlikheid:
Junior vroulik: Bianca Jooste Calvinia Sitstappers
Junior manlik: Jadrian Jooste Calvinia Sitstappers
Senior vroulik: Hettie Witbooi Loeriesfontein Kliptrappers
Senior manlik: Abraham Willemse Betjies Rooirots

Beste dansers:
Beste vroulike danser: Elizabeth Louw van Loeriesfontein. 
Manlik senior: Denver Spannenberg Loeriesfontein Kliptrappers
Vroulik junior: Sulyla Solomons Korbeel (Carnarvon)
Manlik junior: Zadrian Slaverse Korbeel (Carnarvon)

Foto's © Naomi Bruwer

 

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top