2014-12-11Net 'n raaiskoot: Macaroni is mos maar 'n glibberige gemors as jy dit nou net klaar gekook het. Al die stukkies is omtrent ewe groot en met so 'n bietjie swaartekrag "gly" elkeen in posisie in. Dat macaroni rond is help dalk ook baie. "Scre
Izak van Rensburg2014-12-11Baie, baie dankie Naomi . Die poskoets het met die Groot geskenk hier aangekom. Ek sal hierdie naslaanwerk oor die geskiedenis van ons Moerdertaal koester en die gebruik daarvan deurgaans uitermate geniet .
Izak ( alias kammakazi )
Dr Johann I de Jager2014-12-11Dankie vir die volledige agtergrond.
Ek is nie teen die Belhar-belydenis as sodanig gekant nie. Ek is nie 'n teoloog nie. Kom ons begin voor: Wat my vir dwars in die krop steek, is die blykbaar doelbewuste verswyging deur die NG Kerk se Moderator
2014-12-11Boot,
Ek het die kommentaar van Jaco Fourie op jou benadering gelees ...
Jaco is 'n ateïs en ek en hy het al telkens kop gestamp oor daardie oortuigings van hom, maar hy het vir jou die pak slae gegee wat draadsitters soos jy werklik verdien -
F C Boot2014-12-11Beste Jan Rap
Macaroni/pastapot. Probeer Boardman.
Jou vraag oor bondelvorming van macaroni bly onbeantwoord en al die gegoogle in die sakie het ook geen oplossing gelewer nie.
So hier is my voorlopige verklaring. Hoe langer 'n mens pasta of rys
Angus2014-12-10Beste FC Boot
Jou skrywe hierbo kielie my tot in my ateïstiese kleintoontjie. Kobus sal ook heel in sy skik wees daarmee. Nè Kobus?
Groete
Angus
2014-12-10Hallo FC
Dankie man! Ek het nog nooit van 'n macaronipot gehoor nie. Gaan nou vir Kersfees vir my vrou 'n macaronipot, saam met die bandsaag en hoekslyper wat ek vir haar gekoop het, koop. Sy sal heelwaarskynlik vir my 'n paar hoëh
Jaco Fourie2014-12-10FC Boot
Indien jy glo dat die Bybel God se openbaring is, dan moet jy antwoorde van Hom daaruit kry. Die Rabbyne, die Katolieke katkesasie-boeke, verworpte (spurious) antieke godsdienstige boeke ens, kwoteer jy vir die leser, wat jy hom aanbeveel
2014-12-10Ek sien Jan Rap se vraag bly nog onbeantwoord: waarom plak die goed in sulke parallelle lyne? Ek hoop nog steeds iemand sal lig kan werp.
Ek vra my af: gestel jy het 'n pot vol klein magnete, van dieselfde vorm en grootte as die macaronistu
Jaco Fourie2014-12-10FC Boot
Ai tog.
Ek het van die bybel suiwer vir 'n sekulêre rede gekwoteer, omrede die einste woorde mooi en pasbaar met die Afrikaner kan wees. Ek kon net sowel vanuit ander godsdienstige bronne en sekulêre boeke gekwoteer het son
2014-12-10George, in hierdie stories en redekawel kom die begrip 'vatbaar vir oortuiging' glad nie in nie. As 'n ou vir jou sê jou groen kar is pienk met blou kolle en jy stem nie saam nie kan daardie ou nie gaan staan en kla dat jy nie vatbaar vir oort
F C Boot2014-12-10Beste Jan Rap
My vorige skrywe was gebaseer op die aanname dat jy jou macaroni in macaronipot kook.
Die probleem met 'n gewone pot is dat soos met rys jou macaroni in 'n gewone pot op die bodem gaan lê as jy die goed nie aanhoudend roer nie en
2014-12-09 Jan, hoekom bekommer jy jou oor mense wat in ivoortorings lewe? En daarby ook: met watter gesag praat skrywers oor die wêreld? Hulle leef gewoonlik in hul verbeelding. Ek sal nie wat die twee here te sê het ernstig vat nie.
2014-12-09Max gee te kenne dat hy soms vatbaar is vir oortuiging. Miskien, net groot miskien kan Jan Rap by hom leer. In hierdie hoop gaan ek beslis trap!
Anthony Wilson2014-12-09Dankie Nico! Lekker aan die stuk gelees en ek weet dit sal net so lekker speel. Ek’t die storie jare gelede gelees en kon dit steeds onthou! 'n Baie goeie vertaling. Dié is eintlik 'n goeie verwerking (Adaptation) en sal net so lekker speel!
F C Boot2014-12-09Beste Jaco
Waaroor gaan dit nou eintlik in die eerste 14 verse van Deuteronomium 28?
Dit sê "Die Here maak die gehoorsame mense voorspoedig".
In vers 13 staan "As julle baie mooi luister wat die Here julle God vir julle bevee
Jaco Fourie2014-12-09Angus
Jy is heeltemal reg. Ek het myself nie heeltemal duidelik gestel nie.
Mbt tot "GEWERK" word, moes ek eintlik gesê het om vir Afrikaans gedurig te agiteer vir die behoud daarvan. Wêreldwyd is die minderheidstale, so
F C Boot2014-12-09Beste Angus
Waarom sou die skrywers van die skeppingsverhaal nou juis sê dat Eva uit Adam se ribbebeen gemaak is?Jy sal dit net verstaan as jy weet wat die Rabbynse siening van die vrou is.
Volgens een van die rabbi's is dit betekenisvol dat die
2014-12-09Beste FC Boot
Nee, ek het genoem dat ek olie in die water sit EN roer. Die vorige keer het ek HEWIG geroer, selfs die goed half uit die pot gelig en omgedop sodat die konfigurasie heeltemal verander.
Dit sal goed wees as die probleem opgelo
2014-12-09Beste Angus
Ontspan, ek neem dit nie persoonlik op nie (jy's dan my pel!). Die teendeel is waar; ek was bly jy't die speletjie saam met my gespeel en het dit baie geniet.
Groetnis en maak weer so.
Jan Rap
FC Boot2014-12-09Beste Jan Rap
Dit sal nie 'n groot raaisel bly nie as jy eenvoudig by die kokende water 'n bietjie plantolie byvoeg.
Gooi die macoroni by die kokende water en oliemengsel.Roer die spulletjie goed sodat elke stukkie macoroni met 'n olielagie bedek word
2014-12-08Die tragedie is dat daar baie is wat nie wil luister nie. Hy/sy wil net negatiewe stories oor die boere hoor.
Ek was vir jare die eienaar van 'n klein besigheid – gelukkig was dit nie 'n boerdery nie. Van Vrydagmiddag sluitingstyd tot Maandag
Angus2014-12-08Beste Jaco,
Niemand het GEWERK vir die ontstaan van Afrikaans nie. Niemand kan werk vir die behoud van 'n taal nie. Afrikaans mag dalk verdwyn, of bly voortbestaan; dit hang maar af van hoe bruikbaar dit is, en of mense dit praat.
Groete,
Angus
Angus2014-12-08Beste Jan,
Ek vra om verskoning vir daardie laaste skrywe van my; ek sien nou eers jy kon dit dalk persoonlik opgeneem het, en beledigd gevoel het. Ek was so bly dat ek ook amper iets reggekry het, dat ek dit nie gesien het nie. Ek onthou nog jou meester
Dirk Rigter2014-12-08Kobus,
Iemand soos jy wat die Genesisverhaal in 2014 steeds letterlik opneem, moet maar stadig om die begrip "stagnant" aan ander toe te dig. Wees ook maar bedag op die woord "regressief", veral as jy so graag spirituali
Angus2014-12-08Beste Kobus,
Bly om weer van jou te hoor. Nog maar dieselfde ou Kobus: diegene wat nie dink soos Kobus dink nie, gaan “gebuk” onder “regressiewe persepsievermoë”. As iemand die geloof in twyfel trek, dan is dit kastig ?
Angus2014-12-08Beste FC Boot,
Weer eens wys jy gebrek aan kennis aangaande die mite. Die oorsprong daarvan lê dikwels in een of ander gebeure. Oorspronklik is dit mondelings oorvertel, en algaande word dit so effens anders vertel en bygelas.
Dit is
Angus2014-12-07Beste Jan Rap,
Dankie vir die inligting oor "tong in die kies". Ja die Suidsee-eilande het nogal heelwat filosowe opgelewer. Dink maar aan Nu Pratta Jay de Kahkha, 'n tydgenoot van Tonginny Keyes.
Groete,
Angus
`FC Boot2014-12-07Beste Panda
Om die verskille tussen die Joodse en ander vloedverhale te verstaan kan jy die 'Flood -The' in die Jewish Virtual Library nagaan.
Vir verdere verduideliking en uiteensetting en aannames van geslagsregister onder antieke volke kan jy http
WB Observer2014-12-05Die mensdom stry en baklei duisende jare oor verskillende godsdienste en sal nog stry en baklei tot hulle mekaar uitwis.
Een van die oorsake van oorloë is breinspoeling oa Godsdiens.
Godsdiens hoort nie in openbare staatskole waarvoor die belasting
2014-12-05Ons moet ons definitief aan Kameraad Blade steur! Hy is immers die minister van Hoër Onderwys en wat hy sê gaan gebeur. In elk geval, lees bietjie op oor die definisie van rassisme en dan kyk jy bietjie of die Kameraad nie dalk ‘n rassist
Dawid Andries Durand2014-12-03Geagte prof. Du Randt,
Ek lees niks van die Durand-familie van Gobabis, Namibië, nie. En tog klink van die name of ons verbind is. My pa was David Andries, sy broer was Willem Jacobus. My oupa was ook David Andries Durand. Ons het in die Gob
Jaco Fourie2014-12-03In die argument hierbo, al wat dan reggekry sal word is om die wat werklik gay gebore is (en daar is ongetwyfeld baie van hulle) totaal vanuit die gay-formule te verwyder, terwyl diegene wat gay word of gay dade pleeg vir heel ander redes, (en daar is ook
Panda2014-12-03 Beste FC Boot,
Ek het jou verwysing na die verslag van dr Stephan Ball opgevolg en baie interessant gevind en kon nie help om te wonder of jy dit self behoorlik gelees het voor jy dit as verwysing aanbeveel het. Ek wil nietemin graag die volgende aspe