Jan Rap 2014-12-24 at 12:11 Waar's die werkwoord? Of bedoel jy die afpleister van grafte IS 'n aftogseremonie? Reply
Angus 2014-12-30 at 07:35 Beste Jan, Goeie begryper, halwe woord. Ai, tog! hoe meer dae hoe meer dinge! Die mag van die woord. Eina! Die ontmoeting met die dood. Jou doring! Beste Jan. Foei tog! Groete! Groete, Angus Reply
glo-my-vry 2015-01-02 at 22:14 CM woordskittery en minagting vir ander se standpunte is 'n ernstige kwaal. Reply
Jan Rap 2015-01-05 at 17:23 Beste Angus "Goeie begryper, halwe woord." Waar kom dit vandaan? Die pous? Die koning van Engeland? (In Afrikaans bestaan die vroulike vorm blykbaar nie meer nie.) Klomp onsin, dis net 'n verskoning vir halwe werk. Groete Jan Rap Reply
Angus 2015-01-06 at 09:09 Beste Jan, "Klomp onsin" Volgens jou moes jy mos gesê het: "Dit is (dis) 'n klomp onsin," nie waar nie? Wat het die vroulike vorm met die prys van eiers te make? Groete, Angus Reply
Kommentaar
Waar's die werkwoord? Of bedoel jy die afpleister van grafte IS 'n aftogseremonie?
Beste Jan,
CM woordskittery en minagting vir ander se standpunte is 'n ernstige kwaal.
Beste Angus
"Goeie begryper, halwe woord." Waar kom dit vandaan? Die pous? Die koning van Engeland? (In Afrikaans bestaan die vroulike vorm blykbaar nie meer nie.)
Klomp onsin, dis net 'n verskoning vir halwe werk.
Groete
Jan Rap
Beste Jan,