Reusedwerg2014-11-21Ek is nie 'n taalpuris nie maar 'n taalsnob. Ek probeer om wanneer ek Afrikaans praat dit so suiwer as moontlik te besig. Wat ek egter nie kan verstaan nie, is wanneer daar op 'n "Afrikaanse radio- en televisiestasie en kanaal" uiters swak Afrik
2014-11-21Aan Angus en Thomas en almal wat nog ’n stuiwer in die armbus wil gooi.
Beste mense
Dit is duidelik dat julle uit die geloofsbus geval het wat teen ’n redelike spoed beweeg het weg van die ou geykte ses dae skepp
Nellie Tait2014-11-20Geagte Prof du Randt
Baie dankie vir die inligting aangaande die Du Randt-geskiedenis
Ek is die dogter van Stephanus Engelbertus du Randt 1938-1998 Burgersdorp Oos-Kaap en werk tans aan ons stamboom.
Sy vader: Jonathan du Randt 1903-1970 Bo
Nellie (du Randt) Tait2014-11-20
Prof du Randt
Ek werk tans aan die stamboom aan my vader Stephanus Engelbertus du Randt 1938-1998 Burgersdorp Oos Kaap.
Sy vader: Jonathan du Randt 1903-1970 Boekenhoudskloof Somerset-Oos.
Sy vader: Stephanus Engelbertus du Randt oo
2014-11-20Nee wat FC. Dit is maar ‘n flou antwoord.
Gaan kyk weer wat jy sê in jou eerste plasing. “Ek kan nie verwag dat 'n Moslem met geesdrif en oortuiging moet getuig dat Jesus Christus die enigste weg n
Raed-na-Gael2014-11-20Joe,
Ek't gehoor van 'n ou wat moontlike vigs-infeksies wegstort en vir hierdie soort van insig, ere-doktorate ontvang.
Ons kan mos nie minderwaardigheidskomplekse op skool kweek nie, of hoe ?
Raed-na-Gael
Angus2014-11-20Ons is met die kwessie van godsdiensonderrig in skole presies een eeu agter Amerika. In 1912, met die Scope-saak het die hof ten gunste van godsdiensonderrig besluit, en Darwin se evolusieleer verbied as deel van Biologie. Dit het gelei tot die verwaarlos
FC Boot2014-11-20Johnnie Johnson
Jy mis die punt, dit gaan oor die oordrag van kennis oor enige vak, ook godsdiens.
Dit is die oordag van kennis wat met liefde, ywer en geesdrif moet geskied, anders kan jy netsowel soos my wiskundeonderwyser in matriek, wat ook die
Jacvo Fourie2014-11-20FC Boot
Pleks om sarkasties te wees, sê waaroor die skakel gaan. Ek kry net 'n google soek area in die betrokke webblad, wat my buite die betrokke webblad herlei.
Tweedens. Jy gee geen teenantwoorde op alles wat ek hierbo vanuit di
Jaco Fourie2014-11-19Mbt Steve Hoffmeyr
Ek huldig die hoogste agting vir Steve as musikant, en deel sy voorliefde vir die Afrikaner en die Afrikaanse taal.
Wat nie altyd besef word nie, is dat Steve geneig is om oorhaastig in die openbaar op te tree mbt sy persoo
2014-11-19Beste Jaco
As jy werklik belang gestel het sou jy die volgende soekmetode gevolg het:
In Google: Tik in: Jewish virtual library.
Wanneer die webblad oopmaak, tik 'slavery' in die soekarea en jy behoort op die betrokke bladsy af te kom.
Angus2014-11-18Beste FC Boot,
Jou reaksie hierbo, wat jy bestempel as jou laaste skrywe, toon duidelik dat jy in ? hoek vasgekeer is, en dat jy nou rondspring en gryp na elke strooihalmpie om gered te word. Jy is verniet bevrees, ek bespreek en verduidelik maar n
Jaco Fourie2014-11-18FC Boot
God keur slawerny goed deur die volgende te sê:
Lev 25:44-46; Jy mag slawe aankoop, tesame met hulle kinders. Non-Joodse slawe buite en binne Israel
2014-11-18Jan Rap
Steve is populis soos Malema. Hy praat sonder dat hy dink aan die uiteindelike implikasies van sy woorde.
Die feite is dat die Afrikaner 'n minderheid in hierdie land is. Apartheid kleef aan ons soos 'n stuk stront aan 'n wolkomb
2014-11-18Beste FC Boot
Ek wil nou nie hier in jou en Angus se slaai krap nie maar ek het mos die gewoonte om my te skaam as iemand anders sy naam gat maak. Jy is besig om ’n totale krater van jouself te maak. Ek weet nie of dit in die bybel staan n
2014-11-18Nico,
Dit lyk nie of jy die onderhoud weer gaan lees het nie, want jy verstaan nog steeds nie waaroor dit gaan nie.
Hierdie ouens het niks teen die Christendom nie en wil jou nie ontkersten nie.
As jy voel
Fanie Marais2014-11-18Wanneer 'n onderhoud uitmuntend sin in sinne plaas slaag dit voortreflik. Dit was toe nie vir my nodig om 'n woordeboek te raadpleeg om kunsmatige literêre verhewenheid te ontsyfer nie. Ek neurie Human Touch van Springsteen.
Reusedwerg2014-11-18Jan ek dink die enigste foutjie wat hulle gemaak het is om hul siening uit te blaker. Mens sou sê dat uit die aard van hul posisies hulle dit nie so blatant moes doen nie, maar dit daar gelaat. Ek, ons Afrikaners maak gewoonlik die fout en soos die
Jaco Fourie2014-11-18FC Boot.
Maat. Jy verwys my na buite die Bybel om jou argument mbt die Bybel te staaf. Jou skakel sê vir my die blad bestaan nie. Ek is na ‘n Joodse blad wat oor moderne Jodedom gaan, verwys, met geen melding oor slawerny nie.
Nico2014-11-17Christenskap verryk mens se lewe, ateïsme verarm - so eenvoudig.
"Volgens prof Koos Malan, grondwetkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria, bestaan daar geen regsgronde vir ’n aansoek om godsdiensbeoefening in staatsond
Angus2014-11-17Beste Joe,
Verwar jy nie nou die skoolhoof met die dominee nie? Dis mos die kerkraad wat die vrouens laat pannekoek bak as Dominee verlede jaar se Merc ry.
Groete,
Angus
Johannes Comestor2014-11-17Ja, dit is eintlik op die nuwe rektor wat hoop gevestig moet word. Naas akademiese en ekonomiese/finansiële oorweging speel politiek 'n groot rol. Dit is waarom die universiteit 'n African university geword het, soos Jakes Gerwel wat van die Universi
Angus2014-11-17Beste Jan Rap,
Godsdiensonderrig moet in alle staatskole in Suid-Afrika verbied word. 'n Privaatskool is 'n ander saak. As Michaelhouse die god van die Bybel aanbid, kerkdienste hou en ouers is tevrede daarmee om hulle kinders soontoe te stuur, het ek vr
FC Boot2014-11-17Beste Angus
Ek dink dit word nou 'n geval van "The lady doth protest too much, methinks"
Eers kom jy en sê dit is 'n 'mite' en in enige 'mite' moet 'n dag 24 uur wees, onthou jy nog?
Maar in die Genesisverhaal is daar drie d
2014-11-17Dirk
Trek jou kop uit die sand uit. Wat Praag betref, dit sal jou loon om gereeld daar te lees; kom uit jou gemaksone en ivoortorinkie waar jy en jou maatjies mekaar gedurig op die rug klop oor die sirkus wat julle bewerkstellig het. Haal af
2014-11-16Alles heeltemal geldige punte, Joe. Ons sleep leerlinge aan hul ore deur matriek, en sodra hulle op universiteit kom, waar niemand meer sleep nie, gaan die helfte van hulle ten gronde.
Nou ja, wat kan mens doen? Die gemors in nasionale opvo
2014-11-16Dit is 'n goeie vraag of dit in elk geval in die eerste plek spoed is wat doodmaak. Moderne motors is gemaak om teen hoë spoed te kan funksioneer, en op Duitsland se Autobahns is daar geen spoedgrens nie, sonder veel dodelike gevolge.
2014-11-15Jy slaan die spyker op die kop (behalwe die storie ten opsigte van die hoof se kar; baie onnies hou nie juis baie van die hoof nie en sal nie 'n slegte indrukpunt gee as die spesifieke kind se ouer nie bygedra het tot die hoof se nuwe kar nie, inteendeel.
2014-11-15“Kollegas, ek stem saam dat Ansie baie leierseienskappe het en selfs hoofdogter kan word, maar ek het verneem dat sy en haar ouers nie kerk toe gaan nie. Dit beteken dat hulle waarskynlik ateïste is en ons sal haar dus moet afhaal van die
2014-11-15Hans,
Ek het die skakel na jou webblad gevolg en dis Engels! Hierdie hele aksie van jou is weer die tipies liberaal-demokraat (lees: Browniepunte-soeker) se kniebuig in die rigting van die massa (lees: die swart elite waarvan die massa per persoon
FC Boot2014-11-15Geen mens lewe in verskillende waterdigte kompartemente nie.
Ongeag van watter godsdiens jy beoefen moet die norme en leerstellings wat vervat is in die godsdienstige boeke ongeag of dit die Bybel of Koran of watter ander ook al jou riglyn in die
2014-11-14Charles (ou Charley-boy) was ook my mentor - soos hy sekerlik vir baie ander was. My sekerste herinnering aan hom is toe ek hom 'geassisteer' het met die redigering van Elsa Joubert se Die reise van Isobelle. Ek en Michael was pas getroud. Ek het sa
Angus2014-11-14Beste FC Boot,
Net, so, terloops; jy wonder of dit nie ek is wat aan 'n leesgebrek ly nie.
Dan motiveer jy dit wat jy gesê het met: "Die betekenis wat jy aan die woord 'mite' gee is 'n meer 'n moderne betekenis. Maar dit gaan mo
Angus2014-11-14Beste FC Boot,
Miskien moet jy eers mooi stilsit en dink voor en wanneer jy skryf.
Ek het nog nooit my eie betekenis aan enige woord gegee nie, allermins aan die woord “mite”. Gaan bestudeer maar die letterkunde, en