| Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Geliefde
Jy lê hier langs my
jou mond effens oop
jou asem 'n sagte geruis
brandewynslaap
geliefde
ek onthou jou sagte voorvelletjie
sout-frank teen my tong
die honger wat my dryf
onversadig
hoe jonk jy partykeer lyk
handsome
soos my ideale idee van die man wat ek ontmoet het
bokslagter ponytail lankal verlore
goddank
goeie eerbare man
wel nou in elk geval
ek ken jou inside out
die kontoere van jou kop
hoe jou kop van binne lyk
en dink
die pels op jou lyf
hoe die are op jou voorkop bult
die slag toe jou kop die bedkassie getref het
diep asemhaling
wanhopig hygend
langafstand
maraton
liefde
jou hande op my lyf
die goeie plek in my kop
afskakel
uitclutch
travelling
jy verken my
jy ken my
en ek vir jou
ek wil jou soutsmaak op my verhemelte hê
jou borshare teen my tong
as ek jou klein-klein tepeltjies ontdek
die sagte vel in jou mik
manreuk
muskus
jou eie reuk inasem
ek wil weet jy's myne


Kommentaar
Wow, love dit ...