Kommentaar

Die Afrikaanse Woord word tagtig

2014-10-08 Trienie, As totale ignoramus oor die onderwerp, is ek bekommerd oor die uitverkose (uitverkore) bron tekste wat gebruik is / word vir die Bybel soos ek hom ken - wat van ander geskrifte (apokrief?) wat deur Calvyn en kie uitgelaat is? Dalk omdat dit nie

Die omvang van kerklike gesag en die toelaatbaarheid van debat

2014-10-08 Julle, ek moes lankal hieraan begin lees het!  Julle maak 'n nuwe wêreld  vir my oop! Dankie.

Die Nuwe Hervorming Netwerk tien jaar later

2014-10-08 En so vind ek toe ook 'n nessie!  Ons spot deesdae - ons behoort aan die boskerk ... die buite en die mooi, die boodskap van liefde en medemenslikheid en veral die konsep van aanvaarding! Gaan nou dadelik meer probeer uitvind oor die NHN - ek is maa

Interview: Arthur Attwell explains the impact of the South African Department of Basic Education’s proposed new policy

Leigh 2014-10-08 This is exceptionally worrying. Thanks for raising awareness. Hopefully it will be reviewed.

Die Nuwe Hervorming Netwerk tien jaar later

2014-10-08 Baie jongmense los die kerk omdat hulle nie meer kan saamstem met wat daar gepreek word nie. Hulle beëindig nie lidmaatskap nie maar dra ook nie meer finansieel by nie. Dis waarom kerkbywoning daal. Hulle sluit ook nie by die NHN aan nie. Ander aktiw

Godsdiens en Wetenskap behoort nie in konfrontasie met mekaar te wees nie

2014-10-08 FC, nog nooit gehoor van die klei-tablet wat die bestaan van Simson bewys nie, maar het al baie keer gehoor van Herkules en die leeu van Nemea.

Godsdiens en Wetenskap behoort nie in konfrontasie met mekaar te wees nie

FC Boot 2014-10-08 Ai  Angus, jy sê: "Behalwe vir werklik historiese figure, is daar nog geen spoor gevind van enige van die Bybelse karakters nie. Nie Moses nie, nie God nie, nie Jesus nie, nie Noag nie, nie Adam en Eva nie, nie ? pratende slang of bo

Die kerk in die hedendaagse samelewing

2014-10-07 Ek stem saam dat die verloop van sake tydens die Romeinse verset van Jerusalem en die doen en late van die Israeliete nie klopdisselblom die stroewe van die moderne samelewing ontlok nie. Ek sou nie sê dat ek my Sondagoggend beter sou kon spandeer d

Nkandla: Is die president werklik skuldig?

2014-10-07 Varkspek jy neem 'n onkonvensionele posisie in en as jy bedoel 'skuldig bevind', dan is die vraag klaarblyklik volgens die Mdontsela-verslag in die negatiewe. Thuli is 'n vrou wat ons almal vertrou en ons kan met volle bors haar geniepsige en noukeurige i

Toetsrugby en die Voorsienigheid

Reusedwerg 2014-10-07 Verstommende kommentaar, verstommend. 

Die Kolonel

Reusedwerg 2014-10-07 My genugtig. Dan het jy die pakkie waarvoor ek gewag het.

Godsdiens en Wetenskap behoort nie in konfrontasie met mekaar te wees nie

George Bekker 2014-10-07 Dankie Angus, jy gee 'n duidelike uiteensetting van jou standpunt. Jy meld tereg dat “Die gedagte dat die godsdiens en die wetenskap verskillende speelvelde het, is niks nuuts nie”. 'n Mens kan verder gaan en sê dat dit vir die mensd

Die kerk in die hedendaagse samelewing

2014-10-07 Boot,   Die uiteensetting hierbo wat jy gee, ondersteun die punt wat ek weergee heeltemal, net in meer besonderhede, dankie. Daaruit is dit duidelik dat Jesus die HERE die universele Waarheid is. Dus is die aanhaling van vers 6 die opsomming v

Die kerk in die hedendaagse samelewing

2014-10-07 Jean,   Dit sal nie baat om vir my die opinie van rondvallers op te noem as gesaghebbend nie - al waarvoor hulle opinies gesaghebbend is, is vir die bevestiging van hulle persoonlike, subjektiewe geloofstoestand en terselfdertyd die rede waarom hul

Toetsrugby en die Voorsienigheid

2014-10-07 Die gode is ook by elke ramp teenwoordig.

Die (vraende) kerk buite die Hillsong-enklave

FC Boot 2014-10-07 Ek is daarop gewys dat ek eeder moet praat van kinders wat 'ly'  (pyn en lyding) en nie 'lei'  (voor loop).Dankie vir die regstelling.Wys weereens dat 'n mens se woordgebruik belangrik is.

Godsdiens en Wetenskap behoort nie in konfrontasie met mekaar te wees nie

Angus 2014-10-06 Beste George B,    Inderdaad, Godsdiens en die Wetenskap hoef mekaar nie te konfronteer nie. Voorheen het mense soos Thomas Huxley en Stephen Jay Gould hulle bes probeer om die twee met mekaar versoen te kry. Volgens Gould beweeg die twee op a

Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad

2014-10-06 Baie hartlik geluk aan die wenners, veral aan Susan Smith en Marlene le Roux vir wie ek persoonlik ken.  Dis merkwaardig tot watter hoogtes talent, passie en toewyding julle voer!!  Doen so voort.

Die kerk in die hedendaagse samelewing

FC Boot 2014-10-06 'n Mens moet besonder versigtig wees om onmiddellik 'n besonder eng betekenis aan 'n enkel teksvers te koppel. Kobus de Klerk haal Johannes 14 vers 6 aan. Wat staan nou eintlik daar? Jesus wys die pad na God. Johannes 14 volg op Jesus se voorsp

Godsdiens en Wetenskap behoort nie in konfrontasie met mekaar te wees nie

George Bekker 2014-10-06 Beste Panda, die bedoeling van my brief was om aan te toon dat daar nie probleme tussen religie en wetenskap behoort te wees nie. Die enigste probleem wat ek voorsien het was die kreasioniste. En toe kom Panda, wat 'n mens met 'n mooi swart en wit beertji

Die kerk in die hedendaagse samelewing

2014-10-06 Goeie, insiggewende skakel,    So sal elke mond nog van Hom getuig... HY is die Een Wie harte en sinne van mense op SY tyd en manier verander. Dankie Boot.   Kobus de Klerk

Die kerk in die hedendaagse samelewing

2014-10-06 Kobus,    Ek sal kort wees. Die feit dat jý glo daar bestaan iets soos ? absolute waarheid maak dit nie die waarheid nie. Toe Galileo Galilei gesê het  die aarde draai om die son en nie andersom nie het die kerk gesê di

Godsdiens en Wetenskap behoort nie in konfrontasie met mekaar te wees nie

2014-10-05 Beste George B, Jy sê: “Die saak is nie so ongekompliseerd as wat ongelowige Thomas dink nie” en verder “dat die speelveld van wetenskap en geloof verskillend is.” Ja, wel — belaglike aansprake in Die Bybel waarvan d

Die kerk in die hedendaagse samelewing

2014-10-05 Angus,   Jy sê jy sien op Utube ’n skare mense wat lofprysing vir God sing? En dit is nou maar net een geleentheid by een kerkgebou, wat nog te sê dié wat wêreldoor by duisende van daardie en soortgelyke kerkpersele p

Die kerk in die hedendaagse samelewing

2014-10-05 Jean,     Jy stem nie saam met die feit dat daar net een enkele Waarheid is nie en dan noem jy sommer die Christelike geloof as voorbeeld waar daar dan volgens jou meerdere ‘waarhede’ bestaan weens die verskillende Christelike

LitNet Akademies-resensie-essay: Kamphoer deur Francois Smith

2014-10-03 Dankie vir 'n boeiende en insiggewende resensie van 'n wonderlike roman.

Godsdiens en Wetenskap behoort nie in konfrontasie met mekaar te wees nie

2014-10-03 Die bestaan van 'n hiernamaals is nog net met kadawers getoets.

Die (vraende) kerk buite die Hillsong-enklave

FC Boot 2014-10-03 Beste Dirk Ek dink die kwessie van erfsonde i(original sin) is al deeglik deurgetrap onder ander artikels.  Sonde is nie iets wat jy kan erf soos 'n bate nie, inteendeel  as dit erfbaar was dan is dit 'n las en begin jy dus reeds met 'n agter

Die kerk in die hedendaagse samelewing

FC Boot 2014-10-03 Beste Angus Google http://religion.blogs.cnn.com/2012/04/05/jews-reclaim-jesus-as-one-of-their-own/

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

ursula 2014-10-03 KAN U ASB HELP my seun is in graad 9 Stellenbosch Hoër ,maar sukkel verskriklik met wiskunde.                  DANKIE  

Steve Hofmeyr

Pieter 2014-10-03 Ja, dis 'n Amerikaner wat Steve se songs cover. Pieter

Nkandla: Is die president werklik skuldig?

Raed-na-Gael 2014-10-03 Watse tender het jy losgeslaan ? Raed-na-Gael.  

Die Betoog van 'n Wit Afrikaan

Jaco Fourie 2014-10-03 M. Labuschagne Bly om te sien ek het 'n respons van jou uitgelok. Ek het geen beswaar dat jy jouself Afrikaan of enigiets anders wil noem nie.  Regsgesinde Afrikaners verkies om hulself as Boere te noem wat ek ook geen beswaar oor het nie. Daar

Oor die appèlhof en die howe vir klein eise

2014-10-02 Baie interessant.  

My Naweekkind

George Bekker 2014-10-02 Pragtig!

Nkandla: Is die president werklik skuldig?

George Bekker 2014-10-02 Varkspek ek het weereens besef dat jy jou naam goed gekies het. Jy kan gerus self “behoorlik oor die saak dink” en na die naweek aan ons verslag doen. My hoop sal seker weer beskaam. Aan die ander kant, Jakob het nog een wit pêl oor.

Die Betoog van 'n Wit Afrikaan

2014-10-02 Jaco Ek stem nie met jou saam nie. In iedergeval, ek glo 'n mens het 'n reg op self-identifikasie, maw ek het 'n reg om myself the definieer en ek definieer myself as 'n Kaukasier en Afrikaan. So eenvoudig soos dit. Die issues van ander nasies ten opsi

Die kerk in die hedendaagse samelewing

Angus 2014-10-02 Beste Kobus, Jy wil niks sê van die Hillbillie-songdienste nie, dus moet ek my maar tot utube wend. Daar sien ek 'n skare mense wat toeoog sing terwyl hulle die die hande daarbo hou en wuif. Ek is seker, een of ander tyd sal hulle die gees vang e

Bekendstellingsontbyt van Ons Stories in Kaapstad

2014-10-02 KYKnet en Kie ek wil vir julle dankie sê en gelukwens dat julle die reeks vervaardig het. Dit word opreg waardeer want dié soort programmering is nie te siene op ENIGE Televisie stasie of kanaal nie. Vir die eerste keer in die geskiedenis van

Nkandla: Is die president werklik skuldig?

Reusedwerg 2014-10-02 Varkspek jy het 'n geldige punt daar. Ek wil nie die man van sy vergrype veronskuldig nie, maar hy is immers die president en moet weet wat aangaan. Ek stem saam met jou, dis die amptenary wat hulle ook aan die vergrype skuldig maak. Dit is vir hom moeili
Top