LitNet-redaksie2014-10-02Hallo almal, ons is besig om die hersieningsvraestelle by te werk. Volg hierdie skakels om nuwe graad 10- en 11-vraestelle vir Afrikaans te bekom: Graad 10-vraestelle is hier en graad 11-vraestelle hier. Ons voeg nog vraestelle by soos wat ons toestemming
2014-10-02Dirk,
Ek dink jy som die situasie baie goed op. Die gesprek het gehandel oor die spirituele verhuising uit die kerk. En dat dit gebeur is gegewe. Behalwe natuurlik in Afrika en Suid-Amerika waar die tendens anders is.
Maar jy vra t
2014-10-02Kobus,
Ek dink jy verstaan die gesprek wat plaasgevind het verkeerd. Dit was nie ? geval van menings aframmel en weggaan nie. Dit was ? “eerste” gesprek om gedagtes te deel en na mekaar te luister.
Dit is hoe enige beskaafde
Angus2014-10-01Beste Jan,
Ek wil voorstel dat jy die jongste Woordelys en Spelreëls aanskaf. Daarin word sowat vyftien bladsye gewy aan los- en vasskrywe van woorde. Indien jy nie daarmee saamstem nie, moet jy maar die saak uitbaklei met die Taalkommissie, nie m
Reusedwerg2014-10-01Verstommend. Dis voorwaar 'n vooreg om jou briewe te lees. Jy 'n uitsonderlike begaafde mens mnr Rigter en beslis 'n aanwins vir die menslike ras.
George Bekker2014-10-01Raed-na-Gael, jou brief bewys weer wat ek lankal beweer: dat daar geen reaksie/min reaksie is op briewe waarvan gerus kennis geneem kan word.
2014-10-01Jean,
My verskoning as ek jou betrokkenheid verkeerd gelees het.
Ek het geen probleem dat mense gesprek voer nie en verwelkom dit. Maar ek dink dit is dan verkeerd om te kritiseer as iemand, soos ek byvoorbeeld, daarop kommentaar sou lew
2014-10-01Angus,
Jou verspotte kommentaar demonstreer dat jy nie eens die vaagste benul het wat daar by die dienste gebeur nie - niemand kruip op die vloer rond nie en jy hoef nie te wag tot een jou 'dorp' besoek nie - jy kon, as jy die moed had, na een va
2014-10-01Beste Angus
Ek wil nou nie weer aan jou verduidelik wat die verskil tussen groei en besoedeling is nie, en dat talle tale gedurigdeur uitsterf vanweë verswelging nie juis weens die onverskilligheid van sprekers wat besoedeling en groei verwar nie,
2014-10-01Kobus ek het nie die gesprek by US gelei nie en dit is ook nie my projek nie. Ek is net soos al die ander uitgenooi om aan die gesprek deel te neem. Na aanleiding van jou verwysing van mense wat uit die kerk bedank: dit is niks vreemd om uit 'n kerk te be
Dirk Rigter2014-10-01Ja nee, Reusedwerg het die klok hoor lui maar weet nie waar die bel hang nie. Dit was toe nié Kerkorrel wat van die "Kinders van Afrika" gesing het nie. Dit was Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock. Van wie het hulle gesing
Angus2014-10-01Beste Kobus,
Wie sê vir jou ek sal nie 'n sangvertoning van die Hillbillies wil bywoon nie? Ek is versot op die sirkus, en as een ons dorp besoek, is ek daar.
Ek het Hillsong gaan kyk op die utube en ek moet sê, hulle sing mo
Daniele2014-09-30Die besoek aan Four Paws was vir mij die hoogtepunt van Franschhoek uncorked! Great wines, great company, no pretentions and real love for making a good product! Thanks, Gerda and crew.
Reusedwerg2014-09-30Hennie ek het dit geniet om jou brief te lees. Mens kan filosofies en liries raak oor tyd. Ek het iewers gelees, "verloor 'n minuut in die oggend en jy soek heeldag daarna". Soos jy noem, tyd is 'n heler van gebroke harte, tyd is 'n geneesheer v
Jaco Fourie2014-09-30FC Boot
Ek en jou sentiment is deurgans eenders mbt die aantasting deur die ANC van Afrikaner-regte rakende sy taal, kultuur, sy opvoeding, geskiedenis, sy privaat eiendom, asook sy reg op gelyke behandeling in die ekonomie van die land, veral in die a
Jans de Jager2014-09-30Ek kom uit 'n kerklike huis en voel my kerk het my lewe baie bevoordeel as 'n onafwerpbare faset van my bestaan. Tog is daar druk op kerke vandag wat alleenlik op hulle getroue pad wil bly sonder om te groei met die tye. Van die ouer generasie lidmate wat
Maya2014-09-30Daar is nog iets wat pla, Oester, vriende wat geld wil leen raak al hoe meer. En dis asof hulle jou kwalik neem as jy nie wil nie. Hoe sê mens op 'n mooi manier nee?
Jaco Fourie2014-09-30Dit is opvallend dat M. Labuschagne nie blyk bereid te wees om 'n teevoeter of instemming op my argument te wil aanbied nie, maar eerder daarvan hou om op die skouer geklop te wees.
Reusedwerg2014-09-30George dit gaan ongelukkig nie help iemand skop stof oor Jakob Regop op nie. Dit is die rassiste wat dit doen. Dit is die apartheid ou skool ondersteuners wat nie die Afrika-kultuur verstaan en aanvaar nie. Dit is die lot wat nie verandering wil aanvaar n
FC Boot2014-09-30Beste Jaco
Ek dink jy sal nou verstaan hoekom daar onder:
Majority Rule and Minority Rights ;verklaar word dat:"
"All democracies are systems in which citizens freely make political decisions by majority rule. But rule by the majority
Reusedwerg2014-09-30Oester, ek moet jou op die skouer klop. Jy het wragtag waar meer geduld as ek. Johannes Kerkorrel het van die "Kinders van Afrika" gesing. Ek wonder net van wie het hy gesing.
2014-09-30George, jy kan gerus as jy wil, bietjie meer omtrent Oosthuizen se projek waarna ek verwys gaan lees en dan ook die skakels in daardie artikel volg.
En jy is reg, ons moet vir die kerk bid, nie net kritiseer nie. Jy is heeltemal reg, want di
2014-09-30Angus,
Dit is so dat daar nie bygevoeg of weggeneem mag word van die opgeskrewe Woord van God nie. Daar is 'n baie goeie rede voor - die opgeskrewe Woord is die kernagtige opsomming van God se openbaring omtrent Homself, SY Goddelike hoedanigheid
Tiens 2014-09-30Ek het vergeet van rooipeper. Dit is natuurlik een van die rissiesoorte en miskien moet ons dit "rissiepoeier" noem, of eintlik 'brandrissiepoeier". Maar dis te lank en die "volk" sal seker nie daarvoor val nie.
Ek beplan nie o
Tiens Pretorius2014-09-30Jan,
Ek is seker skuldig aan baie van die misdade teen Afrikaans wat jy hierbo noem. Soos ek al gesê het, ons weet nie altyd meer as ons verkeerd praat nie, want die voorbeelde wat daar vir ons is, is maar swak.
Maar ek wil ook sê, ek is
2014-09-30Beste Dirk Rigter
My 'geteem', soos jy dit noem, was in antwoord op jou gesanik oor ek nou die bose verlede, naamlik 'apartheid', sou aanhang. Ek het jou vertel ek stel nie in 'apartheid' belang nie; ek dink demokrasie is die beste oplossing (sie
Angus2014-09-29Beste Jan,
Ek sien jy het nog jou mes in vir die sogenaamde swak Afrikaans.
Ek wil nou nie weer verduidelik dat enige lewende taal gedurig aanpassingsveranderinge ondergaan nie, ook nie dat Afrikaans juis sy ontstaan te danke
Angus2014-09-29Beste Kobus,
Dis darem mos ook onregverdig om te verwag dat die Bybel moet byhou by die moderne wetenskap en beskawing – daar mag mos niks bygevoeg of weggeneem word nie. Die mensdom en die skrywers van die Bybel het ook niks geweet van molek
Marinus Wiechers2014-09-29Dankie vir die kommentaar op my artikel oor godsdiens in die skole. Snaaks hoe party mense iets lees sonder om dit heeltemal te begryp. Dit was juis my punt dat die huidige Grondwetbepaling geen kans het om deur die parlement gewysig te word nie omdat chr
Jaco Fourie2014-09-29F C Boot
Wat ek van jou waardeer is dat jy jou onderwerp erngstig opneem, asook dit logies probeer uiteensit. Ons twee kan verskil, want daar is gewoonlik meer as een benadering tot enige onderwerp. Jou argumente is darem nie in die vorm van slagspreuk
Thomas2014-09-29Ai tog Kobus
Die wetenskap en jou godsdienstige hersenskimme het slegs raakvlakke in jou kammawêreld. In die rêrige wêreld is dit die een óf die ander.
Thomas
FC Boot2014-09-29Hiermee enkele gedagtes oor die 'kerk in die hedendaagse samelewing'.
Die eerste vraag wat 'n mens jouself moet afvra is onder watter omstandighede Psalm 102 geskryf is,wat Kobus de Klerk aanhaal.
Uit vers 15 wil dit voorkom of dit in die tyd van di
George Bekker2014-09-29Kobus, dankie vir jou brief. Ek het nie die reeks gekyk nie, want ek kyk nie TV nie. Wil net sê dat 'n mens deesdae 'n verskeidenheid van menings in die NG Kerk hoor. Dit het nog 'n 'broad church' geword. Daar is een predikant wat die orrel uitgegoo
George Bekker2014-09-29Jan Rap, het jou brief geniet. Jy het op 'n ander plek gesê ek is 'n pessimis en jy sluit sowaar af met: 'dis hartseer om iets wat sterf gade te slaan.' Dit mag jy nooit weer sê nie! Goed, daar is agteruitgang, maar in die lewe wissel vooruitg
Reusedwerg2014-09-29Pieter, jy moet lig loop vir die "regdenkendes" op die Net. Jy gaan ook uitgeskel word as 'n rassis, regse verkrampte. Dit gaan mos punt in die wind in die land. Geen vars kak nie.
George Bekker2014-09-29Hennie, ek het jou brief geniet. Die eerste was die jaar wie se neusie verby is – het nog nooit so daaraan gedink nie.
Die Bybel sê: “Koop die tyd uit”. Daar is egter 'n gevaar aan te veel tydsbenutting, as 'n mens dit so mag
Reusedwerg2014-09-29Jan, ek verstaan jou frustrasie. Die probleem is dat daar niemand so doof is soos iemand wat nie wil hoor nie. Ek het vrede gemaak met die "andersdenkendes". Hulle sal ook soos die armes van gees altyd saam met ons wees. Gelukkig is die Net 'n g
George Bekker2014-09-29Oor Zuma is ek pessimisties. Aan die ander kant, 'n man wat reken (ekke) dat met gebrek aan ordentlikheid iets bereik kan word, is definitief 'n optimis.