Reusedwerg2014-09-22Jaco, soos die Ingelse dit stel, "I bow to your superior knowledge". My en jou siening van demokrasie verskil dan beslis. Ek het beslis nie genoem dat die vorige bedeling enigsins demokraties was nie. Ek het egter baie meer van jou verwag as om
FC Boot2014-09-22Beste Amos
Waarom die saak in die hof beslis? Indien die gemeenskap waarin die skool funksioneer hoofsaaklik Christelike waardes ondersteun, moet 'n ouer wat sy kind daar wil plaas tog kennis daarvan neem.
Dit geld vir alle gemeenskappe.Dus as 'n Ch
FC Boot2014-09-22Sien - CM is 'n voorstander van 'let it all hang out' in regte Afrika-tradisie terwyl Angus die waarde van die 'wonder bra' totaal onderskat.
FC Boot2014-09-22Beste Jaco
Lees gerus die volgende artikel soos dit verskyn in:
https://www.opendemocracy.net/article/thabo-mbekis-fall-the-anc-and-south-africas-democracy
MARLENE COETZER2014-09-22
Wat ek hier kortliks gelees het glo ek dit moet 'n wonderlike boek en 'eye opener' wees vir enige iemand wat al deur hierdie 'demoon' vasgevang was. Wens ek kon bekostig om hierdie boek vir my seun van 23 aan te skaf. Hy was vroeg in die jaa
Jans de Jager2014-09-22Die uitbreiding van Chinese media-maatskappye oorsee is beide seën en bedreiging aan die media-landskap. 'n Seën omdat dit veel verg vir enige buitelander om in 'n ontluikende mark uit te brei en dit kwansuis werk en verskeidenheid skep. Dit is
FC Boot2014-09-22Beste Jaco
Jy sê 'Die skuld lê nie by die konstitusie nie maar wel by die regstelsel'.
Is die konstitusionele hof dan nie deel daarvan nie en wil jy daarmee te kenne gee dat die uitspraak in die Barnard saak deur die hof berus op '
Varkspek2014-09-22Nee Dirk, dit was na ek terug gekom het dat ek die inspuiting gekry het. Toe ek tuiskom het ek my familie vertel van my avonture en my prestasie, en neem hulle my daarop dokter toe, want hulle het gevrees ek het dalk kieme opgetel daar in die woude. En da
2014-09-21F.C. Boot.
Ek is regtig jammer, asook teleurgestel dat jy as lid van Solidariteit, mbt jou dogter se geval, geen oortuigende bevrediging kon gekry het nie. Ek het regtig nie 'n antwoord daarop nie.
En ja, orals in die wêreld is regskost
Jaco Fourie2014-09-21Dirk
Dankie vir die "podcast". Ek het daarna geluister, en interesant gevind.
'n Paar observasies wat jy nie uitgelig het nie, is eerstens dat in die onderhoud, daar beweer is dat beide die ANC en die DA aanspraak op dieselfde
2014-09-19Reusedwerg, dit is 'n raaisel, die nou dat mense die verval ignoreer. Een rede daarvoor is natuurlik die media; hulle swyg oor die verval en basuin in groot letters die gewaande boosheid van die verlede uit. Op 'n punt van orde, groot aanduide
2014-09-19Ons kan leer om die woord te gebruik. Ek het al ook aan die woord Afro-Kaukasiërs gedink of Euro-Afrikane. Miskien moet almal koppe bymekaar sit en die idee bietjie workshop.
Dirk Rigter2014-09-19Beste Jan Rap,
Klaarblyklik hou jy van politieke selfkastyding. Laat ek dus vir jou nog iets gee om jouself mee te kasty. Met die afgelope verkiesing het Dan Roodt se Front Nasionaal 1 728 of 0.04% van die stemme in Gauteng gekry, terwyl die DA 1 3
Reusedwerg2014-09-19Weet jy Jan, ek kan ook nie verstaan dat daar mense is wat die verval van die land se infrastruktuur miskyk nie. Daar is ook mense wat glo aan die "demokrasie" wat in die land heers. Ek gee gelyk daar is baie goed wat verbeter het. Ons is almal
Dirk Rigter2014-09-18Jaco,
Jou huishulp / tuinhulp / bediende is eintlik 'n "butler" soos die Engelse so iemand sou noem. Ek kry nie nou 'n lekker Afrikaanse woord daarvoor nie.
Wat swart huiseienaarskap betref, kortliks die volgende:
Eerstens k
FC Boot2014-09-18Beste Jaco Fourie
Solidariteit was magteloos toe my dogter en haar kollega ('n Indiërdame) deur SAP (die grootste inligtingsmaatskappy) werksaam dwarsoor die wêreld hul gedwing het om te bedank.My dogter na 7 jaar diens. Dit nadat hul een ma
Amos2014-09-17Mnr Boot, as jy daardie teorie wil voorhou, sien ek groot ongelukkigheid kom vir Wit, Afrikaans, Engels, San, en vele ander "sterte" wat tans aan die Suid-Afrika gedierte hang en wie uitsluitlik op die Grondwet staatmaak om hierdie "sterte&
Jaco Fourie2014-09-17F.C. Boot
Ek wil net 'n onderskeid hier maak. Die vryheidsmanifes is 'n politieke party se manifes, in hierdie geval die ANC en die EFF s'n. Dit is nie 'n wetlike dokument, enigsins van toepassing op die SA se bevolking nie. Die konst
Raed-na-Gael2014-09-17Hennie...
1. Omdat hulle rein daaruit wil sien
2. Vir effek
3. As die muis dik is, is die koring bitter
4. "How is that, Mr. umpire ?" en ons "slang" dit na "hoezit"
5. Stres, om 'n "sale" te maak
6. Ko
Jaco Fourie2014-09-17Dirk
.
Ek het jou tog verkeerd verstaan en vra om verskoning daarvoor. Soos jy dit in jou laaste respons meer in detail vir my uitgestippel het, kan ek net met jou saamstem. Maw om 'n verdere vertolking aan wat jy gesê het by te voeg,
ajradah2014-09-17I too have read the book and feel that there are valid points in the review.This is what reviews are for. Its is totally uncool for an author to comment like this on a negative review of her own book - this is the domain of Scientology or the Chinese gove
Jans de Jager2014-09-16"Gooi jou pêrels voor die varke, en dit sal vertrap word" (so byna-byna uit die Bybel). Daarby word ons belowe dat: "As jy net die geloof van 'n mosterdsaadjie het, kan jy berge verskuif". Ons konsep van volk het inderdaad verand
Jaco Fourie2014-09-16Duitswester
Jy skryf: "As die land verdeel was sou die Witman 'n kans gehad het om weer 'n beskawing te bou op sy eie grond. Nou sit hy op Swart grond en sy situasie word nie beter nie".
Ongeag die feit dat die ANC besig is om die land s
2014-09-16In 'n onderhoud met Volksblad (http://www.netwerk24.com/vermaak/2014-09-16-viljoen-se-nuutste-jeugboek-is-uit) verwys Fanie Viljoen self na Barrie Hough se Skilpoppe (Tafelberg 1998). Die hoofkarakter, Anna, het 'n gay broer, Sebast.
2014-09-16Die woord ‘witmense’ is ook foutief. Wit is ‘n kleur en Asiate is ook ‘wit’ (maw lig van velkleur). Die korrekte, wetenskaplike beskrywing is Kaukasiër en dit is wat gebruik moet word.
FC Boot2014-09-16Beste Jaco Fourie
Moet jou nie laat mislei deur die ANC se openbare beeld nie.As jy http://www.anc.org.za/show.php?id=72 google sal jy die 'Freedom Charter' in sy volle glorie daar aantref.
Die ANC kon nie anders as by Kodesa sy openbare beeld
Dirk Rigter2014-09-16Jan Rap (en Jaco),
As 'n mens nog enigsins hoop gehad het oor Dan Roodt se moontlike bydrae tot die Afrikanersaak het die nimlike Dok Dan self enige twyfel uit die weg geruim met sy selfverdoemende skrywe van 10 Mei 2014 op Praag se
Dirk Rigter2014-09-16Jaco,
Net twee opmerkings nav jou respons op my en FC Boot se kommentaar hierbo:
Is die man wat by julle tuiste werk werklik julle "bediende"? Weer eens gebruik jy, waarskynlik onbedoeld, 'n neerhalende term. "Bediende" l
2014-09-16Dirk Rigter
Weet jy wat, jy's nes . . . . . Dirk Rigter. Ek het eerste gesê wat vooroordeel en subjektiwiteit betref is die hogeres maar net soos ons komminers (of, overgesetsynde, die komminers is maar net soos die hogeres) en daar kom jy
Merle Payne2014-09-16I think the job of a literary critic is to review books both good and bad. Why should they only review books that they like? Sounds kind of crazy to me. It would be like telling art critics to only talk about paintings they like.
Jaco Fourie2014-09-16Jan
In al my jare het ek nog nooit iemand, behalwe vir jou en Rooi Daantjie, teëgekom wat so gal teenoor sy eie volksgenote kan afgaan nie. Ek dink dat jy jou lewe onnodiglik, op 'n gevorderde ouderdom, versuur.
"Be happy. Don
2014-09-16George Bekker
Filosowe kon nog nooit by logika uitkom nie want hulle kon of wou nog nooit weet hoe om te bepaal wat feite is nie. Iemand wat nie weet wat 'n oorsaak is nie maak gewoonlik verkeerde gevolgtrekkings.