Dirk Rigter2014-09-29
Jan Rap,
Jou aanhoudende geteem oor jou verlange terug na apartheid laat my dink aan 'n gesegde van George Bernard Shaw: "The worst sin towards our fellow creatures, is not to hate them, but to be indifferent to them: that's the ess
2014-09-27Wel ek dink jy en sy het klaar julle mind op gemaak. Skei, dis maar al en kry iemand in jou lewe wat jou sal bystaan in alles en jy ook so doen vir haar. Weet skei is nie maklik nie maar dis nie 'n lewe om so aan te gaan nie.
Jy sal weer bo ui
2014-09-27
Goed gestel Jaco. Hier is die Blankes Australians, die ander is die Indigenous community, die Viëtnamese community, die Chinese community, die African community en so karring dit aan. Terselfdertyd word ons die mees "tolerant"
Bart de Graaff2014-09-26Bart de Graaff sou verkies dat die Onbekende verhalen-paragraaf soos volg moes lees. Die redaksie van LitNet plaas hieronder sy weergawe van wat gesê is:Bart de Graaff en Riet de Jong-Goossens zijn in Zuid-Afrika op zoek gegaan naar onbekende verhalen.
FC Boot2014-09-26Beste Jaco Fourie
Die doel is om 'n breë aanvaarbare definisie te kry wat verstaan word onder demokrasie wat vir almal aanvaarbaar is.
Jy het 'n vorige skrywe afgesluit met "Onthou. Ek is en bly heftig anti-ANC, maar gee toe dat hul
Jong dominee2014-09-26Ek is een van die wat dit al oorweeg het om pad te gee, maar besluit het om dit vir eers nie te doen nie. Ek val ook binne daardie groep van dominees wat in hulle eerste 5 jaar van bediening staan.
Waarom het ek dit al oorweeg om te gaan?
Ingrid Retief2014-09-26Ek is 64 en ook 'n NG-kerklidmaat wat myself buite die kerk bevind. Hoeveel keer in my lewe moet ek die kerk nog as totaal onnosel ervaar. 'n Paar voorbeelde: Eers het ek groot geword met die geloof vanuit die kerk dat Apartheid Bybels is en later mo
2014-09-26Riaan jy is reg daar is dikwels geen storie gekoppel aan "afvalligheid" nie, maar dit op sigself is 'n storie. Baie mense het geen behoefte meer om eers meer te praat waarom hulle die georganiseerde godsdiens agtergelaat het nie. Ek verstaan dit
Madelyne2014-09-26Ek dink die stelling: “Die kerk is baie soos ’n swembad. Die grootste lawaai is aan die vlak kant.” is die mees akurate wat ons gaan kry. 80% van die mense maak die lawaai en swaai opinies rond, maar wanneer dit na die dieper waters bew
Rian2014-09-26Jean , ek dink daar is meestal geen storie gekoppel aan "afvalligheid" nie ... Wat as die redes om die kerk en geloof te verlaat bloot is omdat die konsep van god geen stawende feite het, geen verduidelikende waarde, geen funksionele baat, gesie
Jaco Fourie2014-09-25F.C. Boot
Ek dink jy het my heeltemal verkeerd gelees.
My respons was op Dirk se "podcast" wat ek geluister het. Het jy daarna geluister, sou jy verstaan het waaroor ek geskryf het.
Nêrens het ek die NP sleg gesê nie.&
Jaco Fourie2014-09-25M. Labuschagne
Ek het nog nooit gehoor dat 'n swarte wat in Europa gebore is, as Europeer beskou, selfs nie deur beide die Europeers asook die "Africans" daar nie. Die benaming daar bly "African". Indiërs, al was hu
George Bekker2014-09-25Tiens, goed om weer van jou te hoor. Ek neem die vrymoedigheid om jou benadering in my eie woorde op te som: ons moet die gebruik van Afrikaans geniet en nie te bekommerd wees oor foute wat ons soms maak nie. Aan die ander kant moet ons ook probeer om taa
Jaco Fourie2014-09-25F.C. Boot
Dit lyk vir my Wouter het van SêNet verkas met sy ellendige langdradige aanhalings. Ek hoop net nie jy het in hierdie opsig nou sy erfgenaam daarin geword nie.
Ek het geen probleem met bogenoemde nie indien jy daarin sekere ste
George Bekker2014-09-25Dirk, dankie vir jou bydrae. Die getal mense wat Afrikaans as eerste taal praat is betekenisvol. As 'n mens die getal tweedetaal en derdetaal sprekers hierby voeg is dit heelwat miljoene. Onlangs het ek 'n skatting gesien – dit mag 20 miljoen wees,
George Bekker2014-09-25M Labuschagne, geluk met 'n uitstekende brief. Vir 'n hele tyd is die probleem op hierdie werf die min gehaltebriewe wat ontvang word. Dit beteken nie 'n brief wat almal onderskryf nie. Inteendeel, verskille maak juis 'n debat lewendig. Mag ons nog dikwel
Melissa Siebert2014-09-25I am not advocating reviewing only books one 'likes'. But I don't see the point of reviewing a book in which one sees no redeeming value at all. Rather, as Eva says, hand it over to another reviewer who might have a more balanced reaction. Do readers want
FC Boot2014-09-24Beste Jaco
Sonder 'n definisie van demokrasie waaroor almal saamstem , sal dit 'n onderwerp bly waaroor daar verskillende opinies is.Dalk sal webvoet die volgende onderaan plaas en dan kan almal hul siening daaroor plaas.
DEFINING DEMOCRACY
http:
2014-09-24Dit is eienaardig dat die beskerming van minderheidsregte vir sommige mense so `n moeilike begrip is om te bemeester. Ja, in `n demokrasie kies die meerderheid van kiesers die regering van die dag en daardie regering maak die wette. So `n sist
Dirk Rigter2014-09-23George,
Soos jy voel ek ook dat swak Afrikaans beter is as geen Afrikaans. En dankie tog dat Afrikaans se verskeie skakeringe vandag geakkommodeer word deur bv die SABC en KykNet, en tereg ook so. Daarom verbly dit my dat ook ons bruin taalgen
Abraham de Vries2014-09-23
In verband met Dirk Rigter se bydrae tot die gesprek in Litnet oor wat óns geword het in hierdie onbekende land het ek ‘n brief gekry wat ek aanhaal omdat dit kort en kragtig ‘n eerste reaksie opsom: “Hy verdedig die fynskrif
2014-09-23Jan Rap
Demokrasie, outokrasie, diktatorskap, oligargie, ens is elkeen 'n politieke stelsel en leerstelling. Die politieke stelsel en die ekonomie is twee aparte konsepte. Enigeen van genoemde politieke stelsels kan 'n suksesvolle of ons
2014-09-23F.C. Boot
Ek het jou “link” gelees. Lywig lank, tog interessant. Eerstens ek is nie seker van watter gedeelte jy spesifiek onder my aandag wil bring nie, en tweedens moet besef word dit is ‘n rubriek, maw ‘n eensydige men
Reusedwerg2014-09-23Beste Jan
Soos die spreekwoord lui, "'n goeie begryper het 'n halwe woord nodig" is hier van toepassing. Die begrip of gonswoord "Demokrasie" word te ligtelik gebruik. Vir elke situasie word demokrasie in die land voorgehou. Volgen
Dirk Rigter2014-09-23Jan,
Eerstens: Wat is die doel van die kommentaar-kolom onderaan 'n SêNet brief? Tog seker net wat dit sê, maw om kommentaar te lewer op die standpunte gestel in die brief en ander ter saaklike kommentare. Waarom die ellelange nuwe (ein
Jaco Fourie2014-09-23Reusedwerg
Nou toe nou! Behalwe vir jou veralgemening sonder enige feitlike stawing, vertel my eerstens in watter opsig pas die ANC nie demokratiese beginsels in hul party toe nie, en tweedens waar is ek in 'n hoek gedryf, 'n verdere veralgemenin
2014-09-23 Jaco, die navolg/nie-navolg van protokol is nie aanduidend of 'n regeringstelsel werk of nie werk nie. Welvaart, stabiliteit, voorspoed en vrede is goeie indikators dat 'n regeringstelsel werk As hier in SA 'n regeringstelsel X bedryf wo