2014-09-16
So 10 of 12 jaar gelede was hierdie onderwerp hewig bespreek en ge-baklei hier op die werf. My opinie was toe en is steeds dat as 'n volk of minderheidsgroep nie grond het nie, het hulle niks. De Klerk het dit geweet en nie 'n duit omgegee nie.
As die
Jaco Fourie2014-09-16Jan
Hoe werk jou kop? Jy is die een wat gal afgaan wanneer Afrikaners in Engels skryf. Waar ek sarkasties uitgewys het selfs Roodt volg nie jou (en selfs sy eie) vereistes in verband hiermee nie, dan het jy die vermetelheid om die saak om
Jaco Fourie2014-09-15F.C. Boot
Dankie vir jou respons. Ek is geneig om 'n ietsie met jou te verskil. Die ANC het by Kodesa van die "Freedom Charter" heelwat afgewyk, as gevolg van onderhandeling met oa blanke belange, ten gevolg van 'n konstitusie soo
Jaco Fourie2014-09-15Dirk
Ek het nog nooit agtergekom dat anderskleuriges met die term "blankes" beswaar het nie, en dat hulle die siening huldig dat die term "blankes" meerwaardigheid by wittes en minderwaardigheid by anderskleuriges skep
2014-09-15Beste JR Ek lees selde blogs en vonk-briewe, want daar is te veel ouens wat bloot gal braak, maar ek het al van jou stukke gelees en saamgestem. Een ding wat jy dalk kan oorweeg is wat 'n aggressiewe houding enigeen in die sak sal bring - hier
Dirk Rigter2014-09-15Jan Rap,
Amanda Strydom, Die Blou Bulle en Sarah Theron is waarskynlik BAIE VERLIG toe hulle kennis geneem het dat jy nie meer van hulle hou nie. Hulle sou kon sê dat 'n mens aan jou vriende geken word. "Apartheid-was-nie-so-sleg-ni
Angus2014-09-14Beste Varkspek,
Dis nou deksels interessant, en vir jou verhandeling behoort jy eintlik 'n dubbele D te kry. Dit is so dat groente nie meer lekker was vir hierdie visse nadat hulle vleis geproe het nie. Hulle tande het daarby begin aanpas om te skeur ipv
FC Boot2014-09-14Beste Jaco
Die ANC is nou stadig maar seker besig om werklik gestalte te gee aan die inhoud van hul 'Vryheidmanifes'.
Dit het my altyd verbaas dat toe ek nog betrokke was in die politiek hoe werklik oningelig die kiesers (Blankes) werklik was.D
george bekker2014-09-12"Logika is ‘n moderne hulpmiddel ..." Dis nou slimgeid wat ek nie kan onderskryf nie. So lank gelede as Aristoteles het logika reeds sy plek in die breë filosofiese veld gehad.
Bernard2014-09-12Chris, ek het die hoogste agting vir wat jy vermag. Dit lyk of jy elke tweede dag in 'n ander deel van die land of wêreld optree en baie min by die huis is. Ek was al by 'n paar van jou konserte en dIs duidelik dat jy geniet wat jy doen. Ek geniet d
Dirk Rigter2014-09-12Geagte Doktor Varkspek (Ph.D),
Was dit nie dalk hier in Rio de Piranha waar daai dokter jou ingespuit het en jy toe so snaaks begin voel het nie, soos jy onlangs aan ons almal beskryf het nie. Dis dalk tydens hierdie trippie wat jy jou doktorale te
Dirk Rigter2014-09-12Jaco,
Hoekom gebruik jy steeds die term "blankes" wanneer jy na witmense verwys? Jy besef dit dalk nie maar die 'n "gelaaide" term uit die ou Suid-Afrika. Want deur na hulleself as "blankes" te verwys, het witmense ein
Johannes Comestor2014-09-11Neville Alexander was by voorkeur Engelssprekend en hy het hom veel eerder vir moedertaalonderrig en veeltaligheid as vir Afrikaans as sodanig beywer. Die instelling van 'n jaarlikse gedenklesing wat Alexander se naam dra, is myns insiens veral polities e
Reusedwerg2014-09-11Is dit nie die karretjies wat jy persent gekry het as jy 'n stel Tupperware gekoop het nie? Het 'n Renault 9 besit. Ek wil nie verder oor die Maders uitwei nie. Wat in die Maders gebeur bly in die Maders. Ek praat nie eers van die Hellenic, Braukeller, Zi
2014-09-10Franco, jy kan vir Nini direk kontak by ninibenn@gmail.com.
Die artikel verskaf 'n blik op 'n vreemde virtuele wêreld wat soos 'n paddastoel verrys het. In hierdie wêreld is daar 'n fyn lyn tussen werklikheid en fiksie en die virtuele
I vd Colff2014-09-10Ek wil net sê dat voor die enkele leerders wat nie kan regkom as lui afgemaak word, is daar wel 'n kans dat dit iets met breinvermoë te doen kan hê.
Dirk Rigter2014-09-10Ek het groot simpatie met Abraham H de Vries en al die ander beleggers van wie daar geld "gevat" is deur ABSA na die African Bank fiasko. Maar die saak is nie so eenvoudig nie.
Eerstens het ABSA nie die kliënt se geld "...s
FC Boot2014-09-10Op die web is daar statistieke waarvolgens 73% (2007) van die bevolking aan een of ander Christelike kerk behoort.Volgens dieselfde statistieke is sleg 8% ongelowig, terwyl die res 'n ander vorm van godsdiens soos bv 15 % 'African Religion" beoefen.
2014-09-10Beste Jans,
Ons pituïtêre klier - geesteoog - is een van ons kosbaarste sintuie!
'n Gesonde pituïtêre klier skei genoeg DMT af om iets van die anderkant te kan ervaar.
Ek wonder ook altyd hoe so ‘n sintuig m
2014-09-10Beste Jaco,
Ek is ook net so oopkop dat my brein selfs op die grond val!
Nietemin, ek waardeer jou openlikheid en eerlikheid.
Namaste!
Cornelius Henn
Jaco Fourie2014-09-09Chris
Ons twee is besig om AKADEMIES vas te haak (bogged down) oor die wettigheid al dan nie van die “reg van terugkeer”.
Jy is ‘n vurige voorstaander vir die “reg van terugkeer” vir die afstammelinge van die oo
Jaco Fourie2014-09-09Cornelius
Mbt tot jou vraag in jou eerste paragraaf hierbo, sien ek geen verskil in inhoud nie.
Mbt die res van jou brief, wil ek my mening soos volg lug:
SêNet is 'n kletsforum waar almal hulle sê sê, ongeag hoe aanvaarbaar al
FC Boot2014-09-09Langste reis met 'n Volla het my kleinboet en ek in die jare 6O onderneem.Van die Oos-Rand na die Etosha,Namutoni is ons basiskamp .Besoek op pad terug Visrivierafgronde en ander besienswaardighede .
Oor Stampriet, deur die Kalahari oor Van Zylru
2014-09-09Chris,
Dalk moet jy weer gaan kyk na die grond wat Israel "afneem" by die Arabiere wat hulself Palestyne noem. Daardie sg Wes Bank is antieke Judea en Samaria en Jerusalem was die onverdeelde hoofstad van die soewereine staat Israel alreeds toe
Jans de Jager2014-09-09Die beste ervaring wat jy kan hê van die hiernamaals is blykbaar te kome deur die gebruik van die dwelmmiddel DMT. Dit kom natuurlik voor onder andere in die bas van sekere Acacia's in Australia, kruie in die Amasone (waar dit te vinde is in die &qu
Jans de Jager2014-09-09Ek rig my visier op die slotsomvraag: "wat kom na die post-modernisme?". Post-modernisme is tog net 'n antwoord of progressie van modernisme (dalk om modernisme met die werklikheid te vereenselwig?). Dus verkeer ons sedert post-modernisme in 'n
FC Boot2014-09-09Beste Sue
Die Bybel maak ruimskoots van beeldspraak gebruik.Dit is miskien goed om te kyk na wat sê die Jode oor die Duiwel/Satan.
Daar is ongelukkig baie mense wat onder die invloed van vroeëre uitsprake steeds aan die letterlike vertolkin
2014-09-08ek onthou die ou Peugeots. Spesifiek die ou Peugeot-bakkies. Destyds in die ou dae in Botswana was dit net die PG's en die Hiluxe wat dit kon hou op die sinkplaatpaaie. Die Hilux-bakkies se enjins het gehou maar die enigste bakkies wat nooit uitmekaar gev
Reusedwerg2014-09-08Soos jy daar noem, jy of iemand in jou naby kringe het 'n Volla gehad. As jy nog nie 'n Volla in jou lewe besit het nie moet daar 'n gemis wees. Dit was een van ons mees betroubare vervoermiddels. Ek het vir my vrou een gekoop. Die dag toe ons van hom/haa
Reusedwerg2014-09-08Ek het as kind in 'n Piedjou-bakkie grootgeword. My pa het 'n Piedjou-bakkie gehad. Hy het geboer en oa katoenbale met die bakkie na die pluismeule aangery. Dit was op 'n stadium ons enigste vervoermiddel todat hy 'n Zephyr 6 gekoop het waarmee ons skool
Sorinja2014-09-08Hallo,
Ek is op soek na Graad 11 Vraestelle en opsommings vir my seun, ek het tot dusver nog nie gehelp met enige studies, maar ek sal moet ingruip en bystaan met die goed wat ek kan.
Kan enige iemand my miskien help, waar om dit gratis te k
Angus2014-09-08"Wat hierdie boek nog meer interessant maak, is die feit dat dit op National Geographic se boekelys verskyn.Daar is sekerlik ook altyd ‘n tikseltjie meer geloofwaardigheid in die storie as dit van die skrywer se eie “bekering” kan g