Louis Duvenage2014-09-02Ja-nee, dis seker so. Dit is egter 'n dilemma as mens jou vasloop teen figure wat deel lyk van die Orde van die Heilige Draadsitters. Watter Her(t)zog het nou weer opgemerk dat die verbeelding van die massas deur 'blood & guts' vasgevang word? Mens pr
Jaco Fourie2014-09-02Varkspek
Jy sluit af met: "Die mensdom buite hierdie twis sal wil sien dat daar 'n twee-state situasie geskep word, maar die vraag is waar gaan die grense wees?"
Indien die Palestyne nie tydig met Israel, selfs onvoorwaardelik, skik
Wouter Ferns2014-09-01Hallo Chris,
Die enigste frustrasie wat ek het met Haaretz is dat 'n mens beperk word tot 10 artikels, die kon ek rek tot 20 artikels deur my moeder se epos ook te gebruik, wat haar weer laat kla het, hoekom kry sy hierdie lot "em
Wouter Ferns2014-09-01Hallo Pieter,
In vorige briewe het ek jou al kritiseer oor jou standpunt gegewe die VSA en 'n opmerking gemaak oor die feit dat ek Nim Chimpsky bo Noam Chomsky verkies.
Dit was natuurlik baie dom van my kant af.
Johannes Comestor 2014-09-01 Dit is hoogs eensydig en vals om te beweer mense is Afrika se grootste bate. Dit impliseer immers dat hoe meer armlastige immigrante hulle onwettig in Suid-Afrika vestig, hoe beter. Die waarheid is dat baie mense in Afrika, dalk al hoe meer, 'n
Johannes Comestor2014-09-01In Die Burger (1 deser, p 8) skryf Johann Sohnge, Durbanville: "Hoe lief ek ook al vir Afrikaans is, glo ek dit is in die belang van hierdie land en sy mense dat Engels die [enigste] amptelike taal word." Dit is Afrikaanssprekendes soos hie
Jaco Fourie2014-09-01Varkspek
Jy skryf:
"Die Palestyne wat wil hê dié van hul mense wat gevlug het voor die Israelies na Jordanië en elders, moet kan terugkom. Dit weier die Israelies en ek wonder hoekom, want daardie mense is seker nou al almal
Reusedwerg2014-09-01Oor die Palistyne/Israel konflik is daar oorgenoeg geskryf. Mnr Ferns het opgemerk dat daar nie gou 'n oplossing sal wees nie. Ek stem saam. Ek wonder of daar ooit 'n langdurige vredesooreenkoms sal wees.
Soos ek ook al voorheen geskryf het, is die
2014-09-01Pieter Redelinghuys,
Dit is uiters lafhartig om ‘n opponent se geliefdes te betrek waar jou rede opraak.
Nes Chris Dippenaar en Kobus de Klerk, had jy ook nou uiteindelik die vermetelheid om my met my geliefdes te probeer b
Jaco Fourie2014-09-01Chris
Nerens het ek gesê of geïnsinueer jy is anti-gay nie. Kom by man! Die vashaak by jou en Pieter was op 'n punt waar ek Israel en Palestina se sieninge oor gaywees met mekaar vergelyk het, en julle veralgemening dienooreenko
Wouter Ferns2014-09-01Hallo Pieter,
Jy weet nie hoe waardeer ek jou kommentaar oor Bergman nie. Nie een van my vriende deel my opgewondenheid oor Ingmar Bergman se films nie.
Hierdie bevestig ook die nuttigheid van lyste en die volg van kriti
Jaco Fourie2014-09-01Pieter
Ek aanvaar jou woord wanneer jy sê jy is nie anti-Semitiesof anti-Joods nie. Jy het wel die indruk in die meeste van jou skrywes oor Jode of Israeli's impliseer, oa van die rykste Jood in Finland wat in Engeland woon.
Mbt Amerikaners he
Marlene van Niekerk2014-09-01
Dubbelportret: mens/duif
Om so op riwwe van sink af te wiek uit die takke
van wilde-amandel, om kloek en versigtig,
soos betaamlik vir een met bloedweinig kans
in die groter verband, eers net te kýk wat aangaan,
lugtig na links en re
2014-08-31Beste Raed-na-Gael,
Die insig wat jy openbaar aangaande die komplekse "konflik in die wêreld van die Islamiete" slaan my skoon dronk met sy wysheid. Ek neem aan dat dit werklik as 'n grap bedoel word!
As jy nou geskry
2014-08-30Beste Cornelius,
Aantygings van my "rassistiese Jodehaat", en "Afrikanerhaat", deur jou is die produk van jou eie onstabiele en bisarre verbeeldingsvlug.
Die agteruitgang in jou gedrag soos verwoord in jou uitlatings neem
2014-08-30Beste Jaco,
Ongelukkig merk ek al weer van die toon van jou nuutste skrywe dat mens nie met jou kan redeneer nie. 'n Klompie jare gelede met jou broer was die saak heel anders gewees, en ek onthou hom met warm gevoelens. Daarby het ek hom &quo
Jaco Fouché2014-08-30Louis Duvenage, dankie vir die reaksie. Ek is bly as jy van my Ed-boek hou. Oor "Dangling Man" wil ek sê: ek onthou die begin waar die verteller reageer teen "hard-boiled" figure redelik goed. Miskien het hy regte mans ook in ged
FC Boot2014-08-30Waarom mense my naam by alles wil insleep sal net hulle weet, maar dit nie ter sake nie. As 'n mens kommentaar wil lewer oor 'n beweging soos bv. Hamas, moet jy dit doen teen die agtergrond van die geskiedenis waaruit so 'n beweging ontstaan het en waarvo
2014-08-30Een van die mees verhelderende artikels wat ek nog teëgekom het oor die aktualiteit en tydsrelevansie van ekokritiek. Met hierdie artikel, Susan, wys jy hoe ver jou denke verby jou tydsgenote is. Ek wil dit graag bewaar en gereeld gebruik as kompas
Harlandt Pelser Du Randt2014-08-29My pa was Gert Abraham du Randt en oupa Willem Jacobus du Randt. Wonder of hulle familie was van Jacobus Abraham du Randt van Brandspruit, Steynsburg. (Soos hierbo gesien) My oupa en vader het ook van Steynsburg gekom.
George B2014-08-29Raed-na-Gael, jy wil natuurlik hê hulle moet met Isuzus ry? In Afrika sweer almal skynbaar by Toyota. Jammer om jou teleur te stel!
Op 'n ernstiger noot. Daar was al bedenkinge uitgespreek oor die redelik losse voet waarop Suid-Afrika wapens na
George B2014-08-29Sue, daar was alreeds goeie reaksie op jou brief en mens wens jou graag sukses toe. Ek wil jou nie ontmoedig nie maar wonder tog of jy nie nog heelwat studie en dinkwerk moet doen voor jy die projek werklik aanpak nie. As moontlike voorbeeld van god noem
Wouter Ferns2014-08-29Hallo,
In my kommentaar aan Pieter lig ek uit dat ek wag vir "Boyhood" se vrystelling in Suid-Afrika.
Hierdie is 'n film waarna ek werklik uitsien aangesien die internasionale media al 'n geruime tyd positiewe kommentaar
Wouter Ferns2014-08-29Net om te bevestig, die vyf nou deur jou uitgelig, aangesien dit so maklik beskikbaar is, is op my lys vir volgende maand, my data is huidiglik uitgeput en is ek op "softcap" . Enige video speel huidiglik baie moeilik.
Wouter Ferns2014-08-29Hallo Pieter
Dit is vir my verstommend dat Openculture.com/freemovies bestaan en hierdie films gratis beskikbaar maak en hoeveel van die films van uitstaande kwaliteit is. Daar is meer as genoeg films by Openculture wat 'n mens wil sien en dit is
2014-08-29Beste Wouter.
Graag sou ek 'n breek wou vat van SêNet - maar nou het jy my al weer geïnspireer met die sien van die naam, "Ingmar Bergman", in jou SêNet-brief. Die afgelope 30-jare plus volg ek sy oevre, e
2014-08-29Jans, ek gaan akkoord. Kuns is besig om te transformeer soos wat die tegnologie transformeer. Verder nog, nie net videospeletjies, maar ook grafitti kan as kuns gesien word. Wat van advertensies - veral met catchy dialoog? Sekerlik is dit ook 'n kunsvorm.
2014-08-29Hello Jaco
Kom ons kry sommer gou die volgende puntjie uit die pad uit. Jy het nou al op meer as een geleentheid genoem dat ek en Pieter verwys na jou homoseksualiteit as rede vir jou standpunt oor Israel. Ek ken jou nie goed genoeg om te weet of jy besi
2014-08-29Dankie Johannes Bertus. "n Prikkelende artikel met pitkos, ek het dit besonder insiggewend gevind. Ek was veral geïnteresseerd in die afleiding dat drome 'n mens dalk voorberei op die dood. Wie weet, dalk ook op wat anderkant die dood lê?
Dirk Rigter2014-08-29Mnr Reusedwerg,
As jy diegene wat glo (nie weet nie!) dat:
Die aarde so 6000 jaar gelede in ses dae gemaak is, en dat Jona vir 3 dae in die groot vis se maag oorleef het en toe op land uitgespuug is, en dat Noag elke spesie op hierdie aarde
Jaco Fourie2014-08-29Wouter
Ek is nie juis een vir te veel boeklees of films kyk nie, eerder vir die buitelewe; maar een van my geliefde boeke was "Last of the Wine" deur Mary Reynaulds. Inteendeel omtrent al Mary Reynaulds se boeke was vir my 'n belewenis.
2014-08-29Beste Wouter,
Nou die aand het ek die skatkis wat openculture.com /freemovies behels oopgemaak, en na die Sweedse dokumentêre film deur B.Christensen " Häxan: the Witches or Witchcraft through the Ages" van 1922 gekyk. Watter instruk
Wouter Ferns2014-08-28Hallo Pieter,
Baie dankie vir jou bereidwilligheid om titels met my en die lesers te deel en ook vir die tyd geneem om so te doen.
Dit word werklik waardeer.
Soos ek verwag het is jy wyd in jou smaak en ni
2014-08-28Whaaaarghahahahahah!!!!!!!! ... ja, dit moes net eenvoudig die een of ander tyd kom – Pieter Redelinghuys en Chris Dippenaar saam met Mzansi se jingo en ANC spinner François Williams, in dieselfde Afrikanerhaat kooi!!!! ... hahahahahaah!!! ..
Jaco Fourie2014-08-28Die aantuigings deur Pieter en Chris was dat hulle beswaar het dat ek die Palestyne nie simpatiek is nie, tot so 'n mate dat dit beide gewalg het.
Eers was hulle respons dat dit met my homoseksualiteit te doen. Nou gaan dit oor die A