Kommentaar

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-09-08 Beste Jaco,  Is daar ‘n verskil om ‘n ander se reg om te glo of nie-glo te respekteer en/of ‘n ander se glo of nie-glo as sulks te respekteer?   Lees my vraag teen Kobus de Klerk se eentonige belediging en minagting v

Wetenskap van die dood

FC Boot 2014-09-08 Beste Cornelius Ek het 'n effens ander siening oor die saak. Elke mens is eintlik  'n uiters ingewikkelde inligtingsisteem. Sonder inligting - bv - instruksies in die kleinste selle funksioneer niks nie. Maar soos met 'n rekenaar se sagteware

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

FC Boot 2014-09-08 Eina "Hopeloos ... mens sidder om te dink hoe diep SA vandag in die modder reeds ingeploeg sou gewees het as Madiba nie 20 jaar terug oorgeneem het en ons al kermende en klaende uit die donker eeue gesleep het nie!" Elektrisiteit is dare

Vir Thomas oor die oerknal

2014-09-07 Panda en Thomas Ek aanvaar julle verduideliking dat 'oneindig' in Thomas se opstel bloot 'baie baie klein' bedoel en nie, soos ek aangeneem het, dat die storie gedurig aan't krimp is nie. Penrose se storie klink ook vir my meer sinvol as dié va

Weer oor toerisme

2014-09-07 Dirk Rigter Ek reageer op jou uitdaging hierbo. Die taal op die brosjures sal Afrikaans wees, soos dit nog altyd was.  Dit is ter wille van die Afrikaners (meeste besoekers in elk geval), die helfte van die bruin Afrikaanssprekendes (die ander

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

2014-09-07 Sooisie Een van die min kere wat ek (min of meer) met jou saamstem.  Die Westerling, om elke hoek en draai verwens deur veral Afrikane, stop hulle, die Afrikane, nog steeds vol aalmoese.  Afrikane kan met gewone vissersbote reuse Westerse skepe

Wetenskap van die dood

Thomas 2014-09-06 Cornelius   Soos ek al male sonder tal op hierdie forum gesê het: jy kan glo wat jy wil, dit maak dit egter nie waar nie! As selfdellusie vir jou en Judy emosionele bevrediging gee, is dit julle goeie reg - ek en my huis vekies om met die wer

Isabella

George B 2014-09-06 Oester, jy is goed en laat die verlede lewe! Beste wense. George B

Die reg op selfidentifikasie

2014-09-05 Die reg op self-identifikasie word nie regtig in ons land erken nie. Die staatsadministrasie besluit namens jou wie en wat jy is. Hoekom kan 'n rasgroep nie self besluit oor wat die benaming is wat vir hulle moet gebruik word nie? Die woord wit word altyd

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

Angus 2014-09-05 Omdat die Oosterling skewe oë het.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die poëtika van intieme ruimtes – Andries Bezuidenhout se Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle

Marianne de Jong 2014-09-05 Hierdie po-etika van die kombuis sal sekerlik ook van toepassing wees op fiksie en 'n verdere interpretasie van heelwat Afrikaanse prosa in die lig daarvan behoort baie interessant te wees - bv. Louoond van Jeanne Goosen uit die vroeë negentigs. 

Skaamtegevoel as rigtingwyser

FC Boot 2014-09-05 Beste Trienie Hier is Prof Adrio König  se siening daaroor: http://bibleknowledge.co.za/index.php/bybelse-temas/47-300-geloofsvrae-wat-mense-die-meeste-vra/1166-geloofsvrae-die-oorsprong-van-sonde

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-05 Cornelius Soos jy weet ek is 'n ateïs.  Ek glo elke indiwidu is geregtig om in 'n godsdiens, of geen godsdiens te glo in wat vir hom gelukkig maak, en vir hom balans (homeostasis) in sy lewe gee, solank hy/sy nie sy siening op ander onwillige

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

Reusedwerg 2014-09-05 Welkom terug. Ek het gedink jy is al ingespit. Jou waarneming oor die westerlinge is verstommend (Dirk Rigter se gesegde). Ek glo nou wragtagwaar daarin dat mens nooit te oud is om te leer nie. Wie het nou weer gesê dat mens elke dag iets nuuts moet

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-05 Chris Jou respons hierbo is die eerste wat deurgedink is en ek het waardering daarvoor.  Hopelik sal ons gesprek met mekaar in dieselfde trant bly al verskil ons ook hoe van mekaar. In antwoord op jou eerste paragraaf, wil ek die volgende on

DKW

Reusedwerg 2014-09-05 Daar is verskeie name vir die DKW. Ek ken nie almal nie maar het ook bietjie ge-Google en sien dat die naam as Dampf-Kraft Wagen aangegee word. Net 'n verlangse aangetroude familielid van my het so 'n motor gehad. Kan nie veel van die kar onthou nie, beha

Religieuse opvoeding op skool

2014-09-05 Daar word klaarblyklik verwag dat versinsels in 'n geregshof bewys sal kan word.

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-09-05 Beste Jaco,  Is dit nie ook opmerklik hoe dapper Chris Dippenaar en Pieter Redelinghuys die Bybel, en selfs dalk die Tora, in hul laakbare ondermyning van Godsdiens sal uitsonder nie?   As hulle wel standvastig in hul kwansuis ate&ium

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-05 Elders tik die hatige Pieter Redelinghuys die volgende:     “Dalk kon jy (François Williams) ook noem dat waar Wit Anglo-Saksiese Protestante hulle in die wêreld gevestig het soos in Kanada, Australië

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-05 CM, waar het jy na die Bybel verwys? Meen jy alles wat jy tik  vanselfsprekend jou hatigheid jeens gelowiges uitvloek - nes Pieter Redelinhuys en Dirk Rigter?  Wel, leer nou iets; jou stelling hierbo is veel eerder van toepassing op onse nuwe Su

Isabella

Hendrik 2014-09-04 Ietwat moedswillige ode, maar dan was daar twéé kosbaarhede... Borgward is een van die hartseerste verhale van die motorgeskiedenis - gaan slaan maar na. Borgward is dan waarskynlik ook die enigste motor wat oor 'n relatiewe kort tydperk

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-09-04 Jaco, onder internasionale reg is die okkupasie van Palestina onwettig, dit moet eindig. Internasionale reg erken ook die bestaan van Israel. Persoonlik dink ek dat die totstandkoming van Israel 'n onreg was. Hierdie opinie is egter nie ter sprake nie, in

'n Reuse raaisel

Reusedwerg 2014-09-04 Ek het nie die fliek gesien waarvan julle praat nie maar iemand het vir my videos gestuur waar die Bolsjewiste (Russe) met hierdie ouens se galle gewerk het.  Dit is al wat die manne verstaan. Jy gaan nie na 'n haangeveg toe met 'n eend nie. Jy skiet

DKW

Reusedwerg 2014-09-04 Wat is dit met die tuinboukundiges? 'n Vriend van my se pa was die burgemeester van 'n stad in die Oos-Kaap en het Jafta die oom se ampsmotor vir 'n pretrit geneem. Gelukkig het die polisie hom voorgekeer in 'n padblokkade. Geen skade gewees nie.

Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers

ria 2014-09-04 Hi   Gee u enige terugvoering op skryfwerk?   Ria

Oor die army, generasies en selfportrette

Jaco Fouché 2014-09-04 Dankie, Sandvelder. Jou invalshoek is 'n breër een as myne. Ek wil natuurlik glad nie sê die negentigers, of hulle skryf of nie, is minderwaardige mense nie. Dis net dat ek self die lekkerste aanklank vind by ouens wat kan onthou van Ada

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-04 Chris In dieselfde trant hiebo van jou "nitpicking" lysie  asook tussenwerpsels oor my, kan ek ook een oor jou opstel oor sieninge wat jy reeds openbaar het, nl: 1.  Indien jy gay is, sal jy vir Israel stem, want die Palestyne ga

Skaamtegevoel as rigtingwyser

2014-09-04 CM - ek gee toe - jou onthutste heksedans en makabere gepeins is bobaas!

DKW

2014-09-04 Ek het in 'n stadium, as student, 'n rooie gehad en hy het geloop soos die wind.  Om 'n DKW warm te maak het jy net "sy top geskim en sy ports gepolish" en hy was soos 'n perd wat daggablare gekou het; jy moet net keer.  Ek kan onthou

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-04 Chris Jou lysie hierbo is oorbodig en verskans (weighted) om wat ek werklik gesê het, te demoniseer.  Die lesers wat my skrywes gevolg het, moet maar hulle eie gevolgtrekking maak al dan nie of jou lysie hierbo my sieninge werklik reflekteer

DKW

Varkspek 2014-09-04 In die laat 1950's het my pa met sy Opel gery in die berge by Barkly-Oos. Toe die ratte vir die soveelste keer ingee, het hy hom net daar en dan verkoop en 'n DKW tweedehands op Barkly gekoop. In 1960 - ek was toe veertien - het ons verhuis na Oos-Londen

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-04 Beste Pieter Redelinghuys, Dit word verkondig dat doodslag en kannibalisme heilig is, maar as jy dinge so uitspel, kwyl die predikers! Baie dankie. Ek is met jou. Verfrissend om van jou te hoor. Beste groete CM      

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-04 Cornelius Henn, dit blyk dat jy nie weet wat in die Bybel staan nie!

Skaamtegevoel as rigtingwyser

2014-09-04 Cornelius Henn, is jy 'n vroedvrou?

Engemi Ferreira (1943–2019)

Antoinette Klein 2014-09-04 WAT 'n voorreg om Engemi te ken. Persoonlik. Dankie vir Vermont, Engemi. Vir die gesels verby woorde, lesse van die lewe wat jy my oornag geleer het toe ek hees gelees was. Vir jou raad, jou brood, olywe en rooiwyn. As êppie sal ek dit NOOOOOIT

Kompleksiteit van die Israel-Palestina konflik

Jaco Fourie 2014-09-04 Chris In eie geledere lê die gevaar van agteruitgang vir die Jode in Israel, nl die Haredi-Jode wat huidig 8% van hul bevolking uitmaak.  Hierdie sektor groei teen 'n geweldige koers, inteendeel die hoogste groei onder al die midde-oosterse

'n Reuse raaisel

2014-09-04 Jaco Ek het ook die storie gehoor dat die Somaliërs genoop was om met seerowery te begin om die redes wat jy daar noem.  Dit klink egter vir my bietjie verdag want dit sal mos nou makliker wees om roofvissers te kaap of te verjaag as om, van al

Weer oor toerisme

2014-09-04 Jaco Laat ek dit dan anders stel: Om toerisme te pleeg is waansin.  Dis lyf wegsteek, dis die grond vee terwyl die ander ouens pikslaan.  Om 'n ekonomie, of selfs 'n deel daarvan, op toerisme te baseer is nie volhoubaar nie.  'n Toerisme

Rieme draai

2014-09-03 Rieme brei is dalk taalkundig korrek, maar mens het die rieme gedraai en eers na dit gedraai is kon hulle soort van gebrei word. As rieme net gedraai is en so laat staan is het hulle altyd hard gebly.

Afrikaans as onderrigtaal

Jaco Fourie 2014-09-03 Johannes Dankie vir jou bydrae en siening.  Ek wou vir meer response gewag het alvorens ek geantwoord het, maar dit lyk asof hierdie 'n onderwerp is wat maar min belangstelling wek. Soos jy, sou ek ook graag 'n heelwat groter persentasie gesien
Top