2014-08-20Pieter, ons kan maar net hoop dat Obama die ordentlike ding gaan doen deur die Nobelprys vir vrede wat hy ontvang het in 2009 terug te gee. Dis pateties om te sien hoe Netenyahu hierdie ou rondswaai aan sy knaters.
2014-08-20Die interessantste aspek aangaande Mario Oriani-Ambrosini, 'n man vir wie die hele wêreld oop was, letterlik sy "oyster", nou juis Suid-Afrika gekies het om sy talente te beoefen, en hierdie raaisel vind mens nie in d
Jaco Fourie2014-08-20Pieter
Ek stem saam. Ek is onbeskaamd bevooroordeel ten gunste van die HUIDIGE Joodse posisie. Ten minste kan ek my vooroordeel met feitlike argumente staaf. En wees verseker. Dit gaan nie UITSLUITLIK oor gay verdraagsaamheid in
FC Boot2014-08-20Beste Varkspek
Dit is nogal jammer dat jy so gou tou opgooi.As jy http://realhistoryww.com/world_history/ancient/Canaan_1a.htm google sal jy afkom op 'n afbeelding waarin vier verskillende nasies neerbuig (insluitende 'n Kanaäniet) vir die v
Varkspek2014-08-20As ek in die bybel lees oor die nasies wat deur die Israeliete uitgemoor is, lees ek hulle het stede gehad en putte en landerye en honderde duisende stuks vee. So, dit was nie sommer klein nomadiese volke nie, dit was goed gevestigde nasies.
Maar ons h
Dewald Koen2014-08-19Baie dankie vir hierdie besonders insiggewende artikel, Coenraad. Ek dink diegene van ons wat by onafhanklike skole betrokke is, is inderdaad geseën dat ons nuwe voorgeskrewe tekste kan kies en kan aankoop soos ons behoeftes verander. (Dit is egter j
Wouter Ferns2014-08-19Cabaret is een van my gunsteling films van alle tye en is dit nie die "amper soen nie", wat uitstaan vir my nie, maar die jong blou-oog blonde Nazi wat sing oor die toekoms wat aan hom behoort ... (Tomorrow belongs to me.)
2014-08-19Beste Cornelius,
Nou wonder ek of jy nie hierdie ietwat satiriese skrywe van my misbruik om Kobus de Klerk te kap oor sy vermeende "sondeloosheid" wat jy keer op keer opsetlik mis-interpreteer, nou tot reeds verveligheid. As Kobus meen dat hy s
Jaco Fourie2014-08-19Wouter
Indien jy nie die argument kan diskrediteer nie, diskrediteer dan die aangehaalde bronne en verkleineer jou opponent se intellek in dieselfde asem.
En dit is presies wat jy hierbo doen.
Beledigend skryf jy: “'n Belangr
2014-08-19Beste Jaco,
Jou uitnodiging aan my van so twee weke gelede om die saak van die Palestyne te stel het my grootliks geamuseer weens die feit dat in dieselfde asemskep kom jy met die konvensionele verdediging van Israel se posisie gekoppel aan jou afsku vir
Reusedwerg2014-08-19Ai Oester, so is dit mos maar in die dorp. Dit is eintlik 'n strontstorie. Dit is die mense se demokratiese reg. Jy moet mos van beter weet dit is polities korrek om dit te doen en dit is hoe demokrasie in die land vertolk word. Pasop vir die kritie
F C Boot2014-08-18Beste Varkspek.
Daar is 'n 'nie' in die voorlaaste paragraaf van my kommentaar wat verwarring mag skep.
Ek pos dit weer om verwarring uit te skakel.Jammer vir die ongerief.
"Soos die Voortrekkers beloftes aan God gemaak het tydens Bloedrivier
2014-08-18Beste Jaco,
Ek geniet nog altyd hierdie soort weldeurdagte skrywes van jou.
Die arme Wouter het egter sy probleme en was nog nooit skaam om dit self hier in die openbaar te beskryf nie.
Alhoewel ek glo dit ietwat onbillik is om so 'n toestand as
2014-08-18Beste Pieter,
Nes die kamstig sondelose ware gelowige Kobus de Klerk enige onderwerp onder die son sal misbruik om jou as sogenaamde "agnostikus" te verneder - net so probeer jy as eksplisiete ongelowige om godsdiens in alles en nog wat te
Wouter Ferns2014-08-18Hello Jaco,
Heeltemal reg met my dat jy die laaste woord het.
Dit is werklik so eenvoudig dat ek na ander onderwerpe gaan buite die forum en verder afskaal hier.
Elk bring 'n aanhaling hier en daar en dit terwy
F C Boot2014-08-18Beste Varkspek.
Raar maar waar.
As 'n persoon se voorletters en van, nie in jou plaaslike telefoonboek verskyn nie,dan is dit 'n skuilnaam of die persoon bestaan volgens jou nie.Geen selfone waar woon nie?Die van Boot het nogal baie verbuigings,soos
2014-08-18Beste FC Boot,
Baie dankie vir jou brief met die intelligente uiteensetting van erfsonde wat nuwe dimensies oopmaak oor die begrip daarvan. Daar behoort meer sulke briewe van hierdie gehalte te verskyn wat die onderwerp belig en verdiep, en die
Wouter Ferns2014-08-17Hallo Pouveer
To love is eternal innocence, And the only innocence is not to think...
8 March 1914 - Alberto Caeiro (Fernando Pessoa).
Hierdie was 'n welkome bespreking van jou kant af.
Dit was moontlik om die film
2014-08-16Tertia
Dis mos wat ek vir jou sê, Afrikaans WAS 'n amptelike taal en nou nie meer nie; Engels is die amptelike taal. Die een wat dink daar is 11 amptelike tale moet haar kop laat lees (dis nou jy). Afrikaans is nou afgradeer na waar die
2014-08-16Beste Raed-na-Gael,
Dankie vir jou kommentaar oor my brief wat alleen dien as 'n irritant om my weer aan te spoor om te wonder oor die haglike toestande in die Midde-Ooste, geboorteplek van die Drie Abrahamitiese Godsdienste: die Joodse, Christelike
Reusedwerg2014-08-16 Wouter ek het tog teen my beter wete besluit om kommentaar op jou bogenoemde ellelange relase oor die onderwerp te lewer. In die amper laaste paragraaf som jy die situasie redelik korrek op deur te skryf, "Die mees onlangse uiteensetting van di
Renee du Toit2014-08-15Goeie bespreking van gedagtegang insake selfdood, die uiterste waartoe iemand kan dryf. En raad vir die wat dit oorweeg, en die wat agterbly.
francois verster2014-08-15Die refleksie-konsep, van elke mens wat na hom/haarself kan kyk – en dis tog ‘n goeie ding, want diegene wat nie introspeksie doen nie, is gewoonlik uiters selfgesentreerd, soos kleuters wat niks wil deel nie, en hoe lyk so ‘n samelewing
Reusedwerg2014-08-15Joe ek kan nie aan woorde dink om my siening oor Bakkiesboek te weergee nie. Ek stem saam met jou. Ek het al hewige argumente oor die ding gehad. Ek het familie wat die bakkiesboek ding se slaaf is. Ek het my familie verbied om enige foto van my daarop te
FC Boot2014-08-15Beste Pieter Redelinghuys
Die idee dat die gedagte van erfsonde (original sin) 'n idee is wat by Christen teoloë onstaan het is verkeerd soos jy uit die volgende aanhaling kan aflei.
Issues in Jewish Ethics: Judaism's Rejection of Origina
Jan2014-08-15Toe ek die derde, vierde keer die woord "selfmoord" sien, het ek opgehou lees. "Selfmoord" is 'n woord wat gerus uit Afrikaans geweer kan word en "selfmoord pleeg" laat dit klink asof iemand wat sy/haar eie lewe neem, 'n misd
Oupa2014-08-15kobus de klerk
Jy preek " Dit is nie ons wat ander na die Evangelie trek nie, maar die Woord Self deur die werking van die Heilige Gees."
Skuif so bietjie eenkant toe jy meng in.
Groente
Oupa
2014-08-14Jan Rap,
Afrikaans was vir n lang tyd een van die twee amptelike tale. Vir jaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaare lank is Afrikaans ampetelik uitgesonder bo al die ander inheemse tale en sodoende ook bev
Jurgens2014-08-14Vincent, dis 'n baie goeie antwoord en verryk die gesprek. Na my oordeel het teologie 'n baie besliste invloed in die geskiedenis, dis deel van groter filosofiese strominge en dit het sy uitwerking op alle sektore van die samelewing. Uiteraard is di
Wouter Ferns2014-08-14Hello Jaco et al,
Wat is nie te veel gevra nie?
Dat die Palestyne na hul aansprake keer op keer ontken is, weer aan die korste end moet trek?
Dit is te veel gevra dat 'n groep mense soos die Palestyne se regte
Thomas2014-08-14Beste Pieter
Ja Sakkie is 'n akademikus van uitsonderlike gehalte met 'n bogemiddelde intellek. Ek het al verskeie kere saam met hom gekuier en kan hom werklik 'n goeie vriend met onkreukbare integriteit noem.
Sakkie het metterjare
Chao2014-08-14Hello,
Ek weet dis seker al bietjie laat, maar dalk kan hierdie iemand anders help.
Ek is 'n straight man wat ook maar sukkel met impotensie. Seker maar stage fright... :-)
Anyways - so ruk terug op Chao Jimengnan en soortgelyke produkte afge
Jo Prins2014-08-14Uit Marlene van Niekerk se UJ-prys aanvaardingstoespraak:
"Gelukkig is ons taal van die begin af gewoond aan gemengde partytjies, wilde entinge, rankerige lote. Indien Afrikaans in die toekoms sy veerkrag gaan behou deur middel van Engelse i